werkerverteenwoordigers kry betaalde tyd vir vakbondbedrywighede – dit sluit opleiding in. Alle werknemers word toegelaat om die dienste van ‘n vakbond te gebruik sonder enige negatiewe gevolge.
werkerverteenwoordigers kry betaalde tyd vir vakbondbedrywighede – dit sluit opleiding in.
Alle werknemers word toegelaat om die dienste van ‘n vakbond te gebruik sonder enige negatiewe gevolge.
Wat word aanbeveel? Voorsien vakbondverteenwoordigers van private fasiliteite vir vergaderings en ander bedrywighede.
Kommentaar
BILLIKE ONDERHANDELINGE
Wat word aanbeveel? Selfs al verteenwoordig ‘n vakbond nie die meerderheid van die werkers nie, moet xxxxxx onderhandel word oor loonverhogings en diensvoorwaardes. ‘n Billike proses beteken dat werknemers die geleentheid gegun word om xxx xxxxxxx tydens onderhandelinge te verteenwoordig. Om die proses te bestuur, kan die volgende beginsels as riglyn gebruik word:
1. Voer konstruktiewe onderhandelinge en wend opregte pogings aan tot ‘n ooreenkoms. Die werknemers xxx xxx agterkom of die werkgewer se voornemens opreg is en as dit vals is, kan dit werknemers ontnugter en die onderhandelings strem.
2. Vermy onbillike vertragings. As op iets ooreengekom is en die toepassing word vertraag, kan dit tot wantroue en frustrasie by werknemers lei. Xxxxx xxx geneig wees om onderhandelinge xx xxxxx as hulle nie uitslae sien of as sperdatums nie gehaal word nie.
3. Kom ooreenkomste na en pas dit in goeie trou toe, want dit is waarop die onderhandelingsproses berus. As ooreenkomste verbreek word, is alle geloof in die proses daarmee heen en dit word baie moeilik herstel.
4. Laat genoeg tyd toe sodat albei partye geskille kan bespreek en besleg. Xxxxxx oorhaastig wees nie. ‘n Volhoubare besluit is een wat versigtig oorweeg, bespreek en bedink is deur albei partye.