Employment & Human Resources Sample Contracts

SKRIFTELIKE DIENSKONTRAK
Employment Agreement • March 2nd, 2023

Indiensname het/sal begin op .................................................. en sal aanhou totdat dit kragtens klousule 7 of ingevolge ’n regverdige rede en na ’n billike proses ten einde loop.

RIGLYNE VIR DIE REGULERING VAN TERMYNAANSTELLINGS VAN LANGER AS 3 (DRIE) MAANDE1
Regulering Van Termynaanstellings • February 27th, 2023
Werwingsadvertensies
Recruitment Advertising Agreement • November 7th, 2011

SENTRAAL BEKOSTIG DEUR OMGEWING BEKOSTIG GROOTTE VAN ADVERTENSIE Plasing van Nasionale Media teen maksimum grootte van 18x4 cm Plasing in streeksmedia teen maksimum grootte van 20x4 cm Enige advertensie groter as hiernaas gespesifiseerPlasing van advertensies vir vakatures wat vanuit buitefondse bekostig word MEDIA Akademiese poste:Plasing eenmalig nasionaal in Afrikaans sowel as Engels Plasing in vaktydskriftePlasing op toepaslike webblaaie Plasing op US-webblad Steundiens posvlakke 9-5: Eenmalige plasing nasionaal of plaaslik in Afrikaans sowel as Engels Plasing op toepaslike webblaaie tot ‘n maksimum koste van R5 000.00 Plasing op US-webblad Plasing van advertensies vir vakatures wat vanuit buitefondse bekostig word Enige mediaplasings anders as hiernaas gespesifiseer

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT
Temporary Employment Contract • October 17th, 2024

Bergrivier Munisipaliteit verseker die welstand van alle gemeenskappe in sy gebied deur ekonomiese groei, sosiale welstand, gemeenskapsbetrokkenheid en effektiewe bestuur binne ‘n veilige en gesonde omgewing.

DIENSOOREENKOMS VIR TYDELIKE PLAASWERKNEMERS (VASTE TERMYN) Aangegaan deur en tussen
Employment Agreement • February 1st, 2015

Duur van Diens Hierdie ooreenkoms neem in aanvang op die datum van indiensneming en duur voort tot een van die volgende datums of gebeurtenisse: (haal uit wat nie van toepassing is nie)

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA
Employment Agreement • September 25th, 2014

Opsomming: Handelsbeperking – dringende aansoek om werknemer te verhoed om diens te aanvaar by mededinger – beginsels uiteengesit – uitleg van ooreenkoms.

Hierdie is slegs ‘n voorbeeld kontrak en moet aangepas en hersien word deur die verbruiker.
Employment Agreement • May 5th, 2022

Indiensname het/sal begin op ............................................................. en sal aanhou totdat dit kragtens klousule 7 of ingevolge ‘n regverdige rede en ná ‘n billike proses ten einde loop. Die Werknemer aanvaar en onderneem om eerlike lojale en produktiewe diens aan die Werkgewer te lewer, om die belange en beeld van die Werkgewer met algemene gedrag, gesindheid en optrede teenoor mede-werknemers en oorgeskiktes te bevorder en om, benewens werk wat met die pos verband hou, ook daardie werk te doen wat binne die Werknemer se vermoë val en wat redelikerwys deur die Werkgewer van die Werknemer verlang word, en om oortyd te werk en/of noodwerk te verrig binne wetlike perke indien deur die Werkgewer verlang.

Hierdie ooreenkoms is onderhewig aan die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 1997 en Sektorale Vasstelling 13 TUSSEN XXX Onderneming, Posbus XXX, XXXXXX, XXXX, hierna genoem die Werkgewer en ________________________­­­­­­­­­______________...
Seisoenwerker Ooreenkoms • November 16th, 2020

Die Werkgewer onderneem om sy kontraktuele en wetlike verpligtinge teenoor die Werknemer na te kom, om binne redelike perke die werkomgewing aangenaam en fisies veilig te hou, en om goeie verhoudinge tussen die Werkgewer en Werknemers onderling te handhaaf.

HUISWERKER) Gegee deur: (hierna verwys as "die werkgewer")
Employment Agreement • September 11th, 2024
OPSOMMING:
Service Benefits and Conditions • April 24th, 2024

AANSTELLINGS APPOINTMENTS ALGEMENE INLIGTING GENERAL INFORMATION • Indien u aanstelling/status verander, bv. van tydelik na permanent of van SBL na departementeel, stel asb. die SAOU in kennis deur die toepaslike SAOU lidmaatskapvorm in te dien. Aanlynaansoekvorms is beskikbaar op www.saou.co.za.• Indien u aan geen vakbond behoort nie, betaal u in elk geval PSCBC "Agency Fees".• Lidmaatskap aan die volgende persone is gratis:o Studente;o Internskappe; eno Lewenslange lede.• Toegang tot die Handleiding vir Skoolbestuur en die Handleiding vir Klaskamerbestuur word gratis aan SAOU-lede voorsien. Registreer vandag nog by www.msmonline.co.za.• Stel die volgende in kennis indien u persoonlike- en/of kontakbesonderhede verander het:o SAOU;o U werkgewer se menslike hulpbron- afdeling;o GEPF (gebruik die Z864 vorm); eno SAID. • If your appointment/status changes,e.g. from temporary to permanent or from SGB to departmental, please notify the SAOU by submitting the appropriate SAOU membership for

werkerverteenwoordigers kry betaalde tyd vir vakbondbedrywighede – dit sluit opleiding in. Alle werknemers word toegelaat om die dienste van ‘n vakbond te gebruik sonder enige negatiewe gevolge.
Vakbond en Arbeidsverhoudinge • February 12th, 2014

Wat word aanbeveel? Voorsien vakbondverteenwoordigers van private fasiliteite vir vergaderings en ander bedrywighede.

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA
Labour Dispute • October 6th, 2011

Applikant beweer outomaties onbillike ontslag weens vakbondbedrywighede en op grond van ras, weens sy huwelik met ‘n bruin vrou (applikant is ‘n wit man). Bevind dat outomaties onbillike ontslag nie bewys is nie.

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA
Labour Dispute • December 9th, 2015

[1] Die applikante, Mnre James en Barry, is ontslaan deur die eerste respondent, Eskom. ‘n Kommissaris van die KVBA1, Mnr Daniel Pretorius2, het bevind dat die ontslag vir ‘n billike rede geskied het, maar nie kragtens ‘n billike proses nie. Vir die prosedurele onbillikheid het hy aan die twee applikante vergoeding van R20 000 elk toegeken.

Hoeveel soorte dienskontrakte is daar?
Employment & Human Resources • November 28th, 2023

niemand wanneer die kontrak gaan eindig nie. ‘n Onbepaalde termyn dienskontrak kan slegs op een van die volgende wyses beëindig word:

Contract
Internship Agreement • March 31st, 2023

Bergrivier Munisipaliteit verseker die welstand van alle gemeenskappe in sy gebied deur ekonomiese groei, sosiale welstand, gemeenskapsbetrokkenheid en effektiewe bestuur binne ‘n veilige en gesonde omgewing.

Contract
Internship Agreement • September 12th, 2023

Bergrivier Munisipaliteit verseker die welstand van alle gemeenskappe in sy gebied deur ekonomiese groei, sosiale welstand, gemeenskapsbetrokkenheid en effektiewe bestuur binne ‘n veilige en gesonde omgewing.

BEVOEGHEID OM ‘N BOERDERY TE KAN BESTUUR DEUR
Employment Agreement • March 2nd, 2023

Die beste manier om ‘n punt te bewys is om dit op skrif te stel. ‘n Diensooreenkoms is dus die skriftelike kontrak tussen ‘n werknemer en ‘n werkgewer oor die werk wat die werknemer moet verrig en die vergoeding wat die werkgewer daarvoor moet betaal. Uiteraard word sekere spesifieke voorwaardes rondom die ooreenkoms ook in die kontrak uitgespel.

LOONBETALINGS
Loonbetalings • February 12th, 2014

Lone kan kontant, per tjek of in ‘n werknemer se bankrekening betaal word. Werkgewers mag nie lone of ‘n gedeelte daarvan weerhou vir die:

BELANGRIK:
Rekwisisie Vergoeding Vir Deeltijdse Werk • October 17th, 2023
DIENSKONTRAK
Employment Agreement • November 1st, 2013

Die Universiteit en die Werknemer het 'n dienskontrak aangegaan wat gereguleer word deur die bepalings en diensvoorwaardes wat hieronder uiteengesit word.

SKRIFTELIKE DIENSKONTRAK (PLAASWERKER) Tussen:
Employment Agreement • March 2nd, 2023

Indiensname het/sal begin op ................................. en aanhou totdat dit kragtens klousule 6 of ingevolge ’n regverdige rede en na ’n billike proses ten einde loop.

Contract
Berekening Van Gemiddelde Werkure • February 12th, 2014

BEREKENING VAN GEMIDDELDE WERKURE ‘n Werknemer se gewone werkure en oortyd (oor ‘n tydperk van tot vier maande) kan, deur ‘n kollektiewe ooreenkoms, bereken word tot ‘n gemiddelde aantal werkure. In so ‘n geval kan egter nie van die werknemer verwag word om meer as 45 gewone werkure, of vyf ure oortyd per week te werk in die ooreengekome tydperk nie. ‘n Kollektiewe ooreenkoms verval na twaalf maande.

Contract
37% Additional Payment to Contract Staff • August 28th, 2020

30/2020 28/08/2020 37% ADDISIONELE BETALING AAN 37% ADDITIONAL PAYMENT TO KONTRAKPERSONEEL CONTRACT STAFF Personeel wat op kontrak in diens van die WKOD is, kan vir die addisionele 37% betaling, wat vir die addisionele finansiële byvoordele bv. medies, behuising, ens. voorsiening maak, kwalifiseer. Die SAOU is bewus dat die WKOD al hoe meer begin het om nie die 37% addisionele betalings te maak nie. Twee van die hoofredes wat die WKOD aanvoer is: • PSCBC Resolusie 1 van 2007 dui aan dat diegene wat in kontrakposte is en op wie ‘n aftree- ouderdom van toepassing is, nie vir die addisionele 37% betaling kwalifiseer nie. Die WKOD se argument is dat 60 as ‘n aftree- ouderdom beskou word en gevolglik betaal hulle nie die 37% aan kontrakpersoneel bo die ouderdom van 60 nie.• Personeel wat reeds uit diens getree het weens mediese redes, vervroegde pensioen of vrywillige skeidingspakkette ontvang het, word ook nie in ag geneem vir die 37% betaling nie. Die WKOD se argument is dat hierdie per

OOREENKOMS aangegaan tussen DIE NEDERDUITSCH HERVORMDE KERK VAN AFRIKA
Koster Agreement • October 4th, 2024

Die kerkraad stel hiermee ...................................................................... aan as Koster van die Nederduitsch Hervormde Gemeente ................................................................. Die Koster aanvaar die aanstelling ingevolge die volgende bepalings:

en
Limited Term Employment Agreement • April 7th, 2016

Hierdie Beperkte Termyn Diensooreenkoms (hierin na verwys as “Ooreenkoms”) word beheer deur die diensvoorwaardes soos uiteengesit in hierdie dokument asook die relevante bepalings van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 1997.

OPSOMMING:
Service Benefits and Conditions • June 24th, 2022

ALGEMENE INLIGTING GENERAL INFORMATION • Indien u aanstelling/status verander, bv. van Privaat Skool na departementeel, stel asb. die SAOU in kennis deur die toepaslike SAOU lidmaatskapvorm in te dien. Aanlynaansoekvorms is beskikbaar op www.saou.co.za.• Lidmaatskap aan die volgende persone is gratis:o Studente;o Internskappe; eno Lewenslange lede.• Toegang tot die Handleiding vir Skoolbestuur en die Handleiding vir Klaskamerbestuur word gratis aan SAOU- lede voorsien. Registreer vandag nog by www.msmonline.co.za.• Stel die volgende in kennis indien u persoonlike- en/of kontakbesonderhede verander het:o SAOU;o U werkgewer se menslike hulpbron- afdeling; eno SAID. • If your appointment/status changes, e.g. from Private to Departmental, please notify the SAOU by submitting the appropriate SAOU membership form. Online application forms are available on www.saou.co.za.• Membership of the following persons are free:o Students;o Interns; ando Lifelong members.• Access to the Manual for Schoo

BASIESE DIENSVOORWAARDES (IV) SEKTORALE VASSTELLING No. 13
Basiese Diensvoorwaardes • April 19th, 2013
WAT SÊ DIE KODE?
Employment Agreement • February 12th, 2014
BASIESE VOORWAARDES VAN DIE WET OP INDIENSNEMING, 1997 REGULASIE 2
Basic Conditions of Employment Act Summary • March 16th, 2022

Die volgende is ’n opsomming van die bepalings van die belangrikste artikels van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 1997, soos gewysig.

KONTRAK VAN TYDELIKE WERK VIR GEMEENSKAPSLEDE HOOF OPSIENER/ SENIOR OPSIENER/OPSIENER VAN EKSAMENS
Contract of Temporary Work for Community Members • March 27th, 2023
DIENSOOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN
Employment Agreement • March 2nd, 2015
Contract
Collective Agreement • February 26th, 2024
Contract
Employment Agreement • July 2nd, 2020

Onderwerp Beskrywing Basiese arbeidsreg Wat is die uitkoms indien nie gemeld nie Partye Die kontrak moet die partye duidelik identifiseer. Essensieel vir die kontrak.Dit is verpligte inligting wat op die kontrak moet verskyn. Die bruikbaarheid van die kontrak om enige bindende voorwaardes te skep word drasties verminder. Aanstellingsdatum Wanneer die diensverhouding begin.(en die einddatum, indien dit ‘n vaste termyn kontrak is). Ook verpligte inligting wat op die kontrak moet verskyn. Dan word die aanstellingsdatum geag te wees die dag waarop die kontrak geteken word. Indien die datum lank voor die teken v ‘n kontrak is – rekordeer die werklike datum waarop begin. Tydelik/Permanent Indien daar ‘n einddatum is sal dit tydelik wees, of ook beskryf as ‘n vaste termyn kontrak. Nie langer as 3 maande sonder voldoende rede hoekom die kontrak langer moet wees nie. (Slegs van toepassing op persone wat onder die salaris drempel van R205 433.30* verdien.)Art 198B van die Wet op Arbeidsverhoudin