SAMEWERKINGS OOREENKOMS TUSSEN PREDATOR MANAGEMENT FORUM (WES-KAAP) EN WES- KAAPSE NATUURBEWARINGSRAAD HANDELEND AS CAPENATURE
TUSSEN
PREDATOR MANAGEMENT FORUM (XXX-KAAP)
EN
XXX-KAAPSE NATUURBEWARINGSRAAD
HANDELEND AS CAPENATURE
RIGLYNE VIR BESTUUR VAN BOSVARKE, ROOIJAKKALSE EN ROOIKATTE WAT SKADE VEROORSAAK BINNE DIE GRENSE VAN DIE XXX-KAAP PROVINSIE
Oktober 2012
INHOUDSOPGAWE
1. Agtergrond
2. Die Partye
3. Punte van Gemeenskaplike Belang
4. Gesamentlike Doelwitte
5. Verantwoordelikhede van die Vereniging as permithouer
6. Verantwoordelikhede van die privaat grondeienaar
7. Pligte xxx xxxxxxxxxxx/verantwoordelike persoon
8. Permit aansoek prosedures
9. Bestuursmaatreels wat aangewend kan word sonder permitte
10. Bestuursmetodes en toepaslike voorwaardes
11. Versameling van data Aanhangsel 1 – Holistiese Beginsels
Aanhangsel 2 - Aansoek om verbode jagmetode te gebruik Aanhangsel 3 – Skriftelike Toestemming
Aanhangsel 4 – Inligtingsdokument
Aanhangsel 5 – Data Opgawe van Rooijakkals en Rooikat gedood Aanhangsel 6 – Data Opgawe van Veeverliese
Aanhangsel 7 – Data Opgawe vir gebruik van Helikopter Aanhangsel 8 – Byt- en Vreetpatrone van die Rooikat Aanhangsel 9 – Byt- en Vreetpatrone van die Rooijakkals Aanhangsel 10 – Voorbeeld : Roofdier foto met data
Aanhangsel 11 – Funksies, Administrasie en Operasionele werksaamhede van Verenigings
1. Agtergrond
Na afloop van die vergadering gehou op 16 September 2011 tussen beide Minister Xxxxxxx en Xxx Xxxxxxxx, die Predator Management Forum (hierna die “PMF”) en CapeNature is daar ooreengekom dat ondergenoemde samewerkingsooreenkoms xxx xxxx as basis waarvolgens bosvarke, rooikatte en rooijakkalse wat skade veroorsaak (hierna “DCA’s” genoem) in die Xxx-Kaapprovinsie bestuur xxx word. Die PMF en CapeNature het as vennote ooreengekom om die bestuur van DCA’s op holistiese beginsels xx xxxxxx ten einde voedsel sekuriteit te bevorder en die bewaring van biodiversiteit te verseker. Die holistiese benadering ten opsigte van bestuursmetodes om DCA’s te bestuur berus op die volgende basiese beginsels:
1. Dit moet menslik (“humane”) wees;
2. Dit moet selektief wees (xxxxxx die kwaaddoener en nie die spesie nie);
3. Dit moet ekologies aanvaarbaar wees;
4. Dit moet binne die wetlike raamwerk val; en
5. Dit moet doeltreffend en koste-effektief wees.
Die xxxx van die holistiese benadering tot DCA bestuur berus op die beginsel dat konflik tussen wilde diere en boerdery aktiwiteite tot die minimum beperk moet word deur die implementering van maatreëls wat skade verminder of verhoed (Sien Aanhangsel 1).
Hierdie ooreenkoms het ten doel om produsente in staat te stel om die beheer van bosvarke, rooikatte en rooijakkalse meer doeltreffend te bestuur. Die grondslag vir hierdie samewerkingsooreenkoms is gebaseer op die konsep Norme & Standaarde vir die bestuur van DCA’s, xxxx gepubliseer in Algemene Kennisgewing Nr. 1084 in Staatskoerant Nr. 33806 gedateer 26 November 2010. Die bestuur van enige xxxxx xxxxx diere wat skade veroorsaak word volgens CapeNature se beleid bestuur. Volgens genoemde Norme en Standaarde, is die woordbepaling van `n wilde xxxx wat skade veroorsaak die volgende:
“damage-causing animal” means a wild vertebrate animal that, when interacting with humans or interfering with human activities, and after implementation of reasonable mitigation management options, there is still substantial proof that it—
(a) causes losses to stock or to other wild specimens;
(b) causes damage to cultivated trees, crops, natural flora or other property;
(c) presents a threat to human life; or
(d) is present in such numbers that agricultural grazing is materially depleted;
Aangesien hierdie samewerkingsooreenkoms slegs handel oor die bestuur van bosvarke, rooijakkalse en rooikatte, is die relevante woordbepaling dus die volgende:
“skade doenende wilde xxxx” beteken `n bosvark, rooikat of rooijakkals wat steeds merkbare veeverliese en/of skade aan landbougewasse veroorsaak, nadat die toepaslike beskermingsmaatreёls om skade te verhoed / beperk korrek geïmplimenteer is.
Tydens die samesprekings is verskeie onderwerpe bespreek wat die gebruik van voorkomings- maatreëls (sien punt 9) ingesluit het. Daar is ook ooreengekom dat verskeie jagmetodes aangewend kan word vir die bestuur van DCA’s ingevolge permitte wat deur CapeNature uitgereik word. Die volgende metodes word onder punt 10 in hierdie ooreenkoms vervat.
• vanghokke
• roep-en-skiet in die nag
• kleinvee beskermingshalsbande
• goedgekeurde slagysters (“soft traps”)
• jaghonde
• Jag deur gebruik xx xxxx van `n Helikopter
Hierdie samewerkings ooreenkoms maak voorsiening vir die bestuur van DCA’s deur die privaat grondeienaar self, sowel as gesamentlike bestuur deur DLV/LV (hierna “vereniging” genoem) toegepas. In hierdie dokument, xxx onderskeid getref word tussen bestuur van DCA’s deur die privaat grondeienaar en bestuur van DCA’s deur `n vereniging.
2. Die Partye
2.1 CapeNature
Xxx-Kaapse Natuurbewaringsraad, handelend as CapeNature, is die natuurbewaringsinstansie belas met die bewaring van biodiversiteit in die Xxx-Kaap. CapeNature funksioneer ingevolge die Xxx- Kaapse Natuurbewaringsraad Wet, Wet 15 van 1998. Ingevolge artikel 9(f) en (g) van hierdie Wet, mag CapeNature met enige organisasie saamwerk om die doel van natuurbewaring te bevorder en ooreenkomste aan te gaan in die verband.
CapeNature se funksies met betrekking tot DCA’s behels die volgende:
a) die opstel, administrasie en toepassing van wetgewing;
b) die lewering van voorligting en opleiding rakende die bestuur van DCA’s;
c) die beheer van onaanvaarbare of onselektiewe bestuursmetodes; en
d) die aanmoediging en ondersteuning van navorsing met betrekking tot DCA’s.
2.2 Predator Management Forum (PMF)
Die PMF verteenwoordig die volgende bedryfsorganisasies, Agri Xxx-Kaap, Rooivleis Produsente Organisasie, Nasionale Wolkwekers Vereniging en Sybokhaar Kwekersvereniging. Kundiges op hul onderskeie terreine kan gekoöpteer word om behulpsaam xx xxxx in die verantwoordelike bestuur van DCA`s. Hierdie forum is xxx ook geaffilieer by die nasionale liggaam waar alle produsente van groot en kleinvee sowel as wild verteenwoordig is.
Die PMF moet al xx Xxx-Kaap lede ten volle op hoogte bring ten opsigte van die inhoud van hierdie samewerkingsooreenkoms.
3. Punte van Gemeenskaplike Belang
CapeNature en PMF het konsensus bereik oor die volgende:
3.1 CapeNature het die wetlike mandaat en verantwoordelikheid om biodiversiteit in die Xxx-Xxxx xx beskerm en te bestuur, terwyl die PMF omsien na die belange van landbouprodusente;
3.2 Produsente lei skade aan vee en gewasse as gevolg van bosvarke, rooijakkalse en rooikatte;
3.3 In terme van algemene geldende reg, het xxxx xxxxxxx die reg om sy eiendom te beskerm, maar die uitoefening van die reg moet binne die bestaande wetsraamwerk geskied;
3.4 CapeNature en PMF moet toesien dat bestuursmetodes wat aangewend word, skade aan biodiversiteit en landbouprodukte beperk of verhoed;
3.5 Bestuursmetodes wat toegepas word moet effektief en selektief wees;
3.6 Die bestuur van DCA’s xxx die verantwoordelikheid van die produsent en is `n inherente xxxx van sy produksie proses;
3.7 CapeNature en PMF moet toesien dat bestuursmetodes wat toegepas word binne die wetlike raamwerk, asook binne bestaande norme en standaarde geskied. Binne 30 dae na die afkondiging van die norme en standaarde nasionaal, xxx ons ‘n opdateringsproses begin;
3.8 Na samesprekings tussen PMF en CapeNature is ooreengekom dat DCA’s volgens hierdie ooreenkoms op `n verantwoordelike wyse bestuur xxx word;
3.9 Die produsente xxx ingevolge hierdie ooreenkoms data insamel met die doel om die data aan xx xxxx vir verdere navorsing na die effektiwiteit van metodes en bestuurspraktyke en CapeNature xxx die data laat verwerk en jaarliks terugvoering gee aan die PMF;
3.10 Hierdie dokument vorm die grondslag waarvolgens DCA’s binne die Xxx-Kaap Provinsie bestuur gaan word.
4. Gesamentlike Doelstellings
4.1 Om bestuursmetodes op so ʼn wyse aan xx xxxx dat die balans tussen kommersiële landbou (voedsel sekuriteit) en biodiversiteit bevorder word.
4.2 Om te verseker dat grondeienaars op so `n wyse optree dat daar gepoog moet word dat:
4.2.1 xxx-xxxxxx spesies nie in die proses benadeel word nie; en
4.2.2 die natuurlike omgewing (grond, water, plantegroei en natuurlike dierelewe) nie in die proses benadeel word nie.
4.3 Om die volhoubare en ekonomiese benutting van alle bronne en hulpbronne te bevorder.
4.4 Om op `n gesamentlike wyse besluite te neem ten einde die beste bestuursmetodes te bepaal wat die beste resultate xxx xxxxx
5. Verantwoordelikhede van die Vereniging as permithouer:
`n Permit wat aan die DLV/LV uitgereik word om sekere verbode jagmetodes xxxx beskryf in Art. 29 en
33 van die Natuurbewarings Ordonnansie, Nr. 19 van 1974, te gebruik, word deur CapeNature uitgereik. Die verantwoordelike persoon moet verseker dat die aansoekvorm xxxx vervat in Aanhangsel 2 ten alle tye volledig voltooi is alvorens CapeNature die uitreiking van `n permit xxx oorweeg.
Indien die aansoeker nie die betrokke bestuursaksie (b.v. roep-en-skiet) persoonlik uitvoer nie, moet genoemde aansoeker deur middel van die pro-forma vervat in Aanhangsel 3 die betrokke persoon magtig om die bestuursaksie op sy/haar eiendom uit te voer, en sodanige persoon se besonderhede moet op die permit aangebring word.
5.1 Dit is die verantwoordelikheid van die betrokke vereniging om te verseker dat alle jagters geïdentifiseer word wat binne die grondgebied van die vereniging gaan optree. Die name van die
jagters moet aan die lede van die vereniging verskaf word ten einde die lede in staat te stel om die nodige skriftelike toestemming te xxx xxxxxxx.
5.2 Die bestuursgebied van die vereniging waarbinne die vereniging se mandaat en verantwoordelikheid xxx geld moet duidelik omskryf word met afgebakende grense van plase wat daarbinne val. Die grense van die gebied waarbinne die vereniging fungeer moet gekarteer word om enige verwarring van die verantwoordelikheidsgebied te voorkom.
5.3 Die vereniging moet die skriftelike toestemming van alle grond-eienaars binne die afgebakende gebied verkry wat hulle magtig om DCA’s, binne die wetsraamwerk en volgens ooreengekome beginsels, op hulle eiendom te bestuur. Hierdie toestemming xxx geldig xxx tot tyd en wyl die eienaarskap van sodanige grond verander of die toestemming opgehef word.
5.4 Hierdie skriftelike toestemming vir die jag van DCA’s word vervat in Aanhangsel 3 ten einde aan alle wetlike vereistes te voldoen.
5.5 Elke lid van `n vereniging verbind hom tot samewerking wanneer hy skriftelike toestemming aan die vereniging of sy gevolmagtigde(s) xxxxxxx. Hierdie toestemming is onderworpe aan vooraf kennisgewing.
5.6 Lede van `n vereniging moet verder in dieselfde skriftelike toestemming aan die vereniging bevestig dat hulle xxx xxxx om:
5.6.1 xxx-xxxxxx spesie in die proses nie te benadeel nie;
5.6.2 die omgewing in die proses nie te benadeel nie;
5.6.3 slegs metodes te gebruik waarop vooraf ooreengekom is; en
5.6.4 enige aangeleentheid waar skade deur `n wilde xxxx veroorsaak word wat buite die raamwerk van die ooreenkoms val aan CapeNature te rapporteer en die aangeleentheid xxx per geval deur CapeNature hanteer word. In die geval waar skade deur rondloper honde veroorsaak word, moet die plaaslike owerheid in xxxxxx xxxxxx word.
5.7 Dit is die verantwoordelikheid van die vereniging om te verseker dat die inligting vervat in die inligtingsdokument volledig aan die lede van die vereniging oorgedra word. Die vereniging moet ook verseker dat die inligtingsdokument asook die skriftelike toestemming van elke lid die aansoek vergesel.
5.8 Alle administrasie xxx xxxxx die direkte beheer van die Bestuur van die vereniging of sy gevolmagtigde hanteer word en sluit die volgende in, naamlik:
5.8.1 die versameling van skriftelike toestemmings- en inligtingsdokumente wat deur grondeienaars voltooi moet word;
5.8.2 die byhou van `n volledige lys van alle besonderhede van elke grondeienaar; en
5.8.3 die verskaffing van die volledige besonderhede van geakkrediteerde jagters wat vir die jag van DCA’s gebruik word.
5.9 Enige oortredings moet onmiddellik aan CapeNature gerapporteer word wat verdere optrede xxx oorweeg.
5.10 Die vereniging xxx inligting (met fotografiese bewyse waar moontlik) binne sy beheer gebied versamel met verwysing na die volgende, naamlik;
5.10.1 getal vee wat gedood of beseer is of xxx xxxx gemaak xxxx word as gevolg van DCA’s, die geslag en ouderdom van sodanige vee, asook die beraamde skade uitgedruk in randwaarde aan veeverliese;
5.10.2 die identifikasie van die DCA wat verantwoordelik is vir die skade, getal en spesie van DCA’s gejag, hulle benaderde ouderdomme, geslag, gewig en xxxx-inhoud (waar moontlik); en
5.10.3 waar moontlik die kartering (GPS posisie) van plekke waar veeverliese ondervind is, asook waar DCA’s gedood is.
5.11 Bogenoemde inligting moet op ʼn kwartaallikse basis deur die DLV/LV aan CapeNature en die PMF verskaf word.
5.12 DLV/Lv’s besluit oor watter jagters binne sy gebied mag optree totdat die geakkrediteerde kursusse xxxx genoem in hierdie protokol in xxxxxxx gestel is.
6. Verantwoordelikhede van die privaat grondeienaar (Sien Aanhangsel 11)
Indien `n permit reeds aan `n DLV/LV uitgereik is en `n privaat grondeienaar wat lid is van die betrokke vereniging gebruik xxx xxxx van `n xxxxxxx xxxxxx as wat op die permit gelys word, geld die volgende prosedure.
6.1 `n Privaat grondeienaar wat self op sy eie eiendom wil jag, maar nie as `n jagter op `n vereniging se permit gelys word nie, moet self aansoek doen om die nodige permit by CapeNature. Die privaat grondeienaar is verantwoordelik vir die volledige voltooiing van die betrokke aansoekvorm en inligtingsdokument.
6.2 `n Privaat grondeienaar wat gebruik xxx xxxx van `n jagter wat nie op `n vereniging se permit gelys word nie, moet aansoek doen om die nodige permit by CapeNature. Die privaat grondeienaar is verantwoordelik vir die verskaffing van die nodige besonderhede van sodanige addisionele jagter as xxxx van `n volledige aansoek.
6.3 `n Privaat grondeienaar wat self die houer is van `n permit uitgereik ingevolge hierdie ooreenkoms is verantwoordelik vir die nakoming van die permitvoorwaardes. Die privaat grondeienaar is dus verantwoordelik vir die versameling van data (xxxx per die data opname vorms aangeheg as Aanhangsels) en die verskaffing van hierdie data direk aan CapeNature.
7. Pligte xxx xxxxxxxxxxx/verantwoordelike persoon (Xxxx Xxxxxxxxxx 11)
Die toegewyste verantwoordelike persoon het `n plig om te verseker dat alle bestuur van DCA’s binne sy vereniging xxxxxx en ingevolge hierdie samewerkingsooreenkoms geskied. Die verantwoordelike persoon het dus `n plig om aansoek te doen om `n permit om `n verbode jagmetode te mag gebruik en te verseker dat hierdie permit betyds hernu word. Die verantwoordelike persoon moet ook verseker dat die metodes waarvoor aansoek gedoen word, wel die mees aangewese metodes is vir sy spesifieke situasie. Aansoekvorms (Aanhangsel 2) moet ten alle tye volledig voltooi word.
7.1 Alle potensiële DCA’s op die eiendom moet geïdentifiseer word, waar prakties moontlik, sodat die korrekte bestuursmaatreëls daarvolgens beplan en onderneem kan word.
7.2 Indien veeverliese ervaar word, doen deeglike karkas evaluasie om die oorsaak van dood te bepaal (bv. dood gebore, verkluim, siekte, gevang deur roofdier, sekondêre predasie, ens.). Alle veeverliese en die oorsaak daarvan moet noukeurig aangeteken word. In die geval van bosvarke, moet `n koste beraming van skade aan gewasse en eiendom aangeheg word.
7.3 Bestuursmaatreëls xxx aangewend word xxxx ooreengekom in hierdie dokument en xxxx gemagtig deur die permit. Die verantwoordelike persoon is verantwoordelik vir die bestuur en gebruik van die bestuursmaatreëls ingevolge die permit, asook die beheer oor die betrokke toerusting.
7.4 Die plaaslike SAPD en aangrensende grondeienaars moet, waar moontlik, op hoogte gehou word van alle bestuursaksies waar en wanneer jagtogte onderneem word. Die rede hiervoor is om te voorkom dat SAPD of CapeNature beamptes onnodig uitgeroep word vir moontlike onwettige jag of veediefstal.
7.5 Die permithouer moet die nodige data xxxx ooreengekom in hierdie dokument versamel en aan CapeNature voorsien alvorens enige aansoek om hernuwing van permitte oorweeg xxx word.
8. Permit aansoek prosedures
8.1 Permitte ingevolge hierdie ooreenkoms xxx so spoedig moontlik deur CapeNature uitgereik word nadat `n volledig voltooide permit aansoek ontvang is. Indien enige permitaansoek onvolledig is, xxx die aansoeker dienooreenkomstig skriftelik ingelig word. Die geldigheidsduur van elke permit xxx op die betrokke permit aangedui word.
8.2 Eerste Permit Aansoek
`n Eerste permit aansoek moet die volgende inligting bevat:
(i) die volle name, adres en ID nr. van die grondeienaar(s);
(ii) die naam van die betrokke eiendom(me);
(iii) die getal vee wat gedood of beseer is of xxx xxxx gemaak xxxx word as gevolg van rooikat en rooijakkals skade, die geslag en ouderdom van sodanige vee, die beraamde skade uitgedruk in randwaarde aan veeverliese of skade aan gewasse deur bosvarke veroorsaak, asook fotografiese bewyse van skade waar moontlik;
(iv) die identifikasie van die DCA wat verantwoordelik is vir die skade, getal en spesie van DCA’s;
(v) metodes wat huidiglik aangewend word om skade te beperk of verminder;
(vi) die beplande bestuursmetodes wat die produsent wil aanwend;
(vii) verlangde geldigheidsduur van permit (bv. Jag met helikopter);
(viii) volle name, adres en ID nr. van geakkrediteerde persone wat die betrokke bestuursmetode gaan uitvoer;
(ix) in die geval van persone anders as die grondeienaar, moet die skriftelike toestemmingsbrief aangeheg as Aanhangsel 3 voltooi word vir elke betrokke addisionele persoon xxxx xx xxxxxx in paragraaf 7.2(viii);
(x) in die geval van `n geakkrediteerde jagter wat op meer as een eiendom (plaas) of naburige eiendomme wil jag, moet die skriftelike toestemmingsbrief aangeheg as Aanhangsel 2 voltooi word vir elke betrokke addisionele eiendom;
(xi) die inligtingsdokument (xxxx per Aanhangsel 3) moet voltooi word en geteken word (en in die geval van persone anders as die grondeienaar, moet elke addisionele persoon die vorm voltooi); en
(xii) permitte xxx uitgereik word met `n voorwaarde dat inligting versamel moet word insake DCA bestuurspraktyke.
(xiii) Na die permit verval het moet dit binne 30 dae aan CapeNature terugbesorg word vir kontroledoeleindes tesame met alle data (xxxx per aanhangsels) versamel tydens bestuursaksies.
Eerste aansoeke vir permitte xxx oorweeg word vir die gebruik van roep-en-skiet, kleinvee beskermingshalsbande, “soft traps” en “jaghonde”. Hierdie permitte xxx vir `n maksimum tydperk van `n jaar geldig wees.
8.3 Hernuwingsaansoeke
Die hernuwing van `n permit is onderhewig aan die xxxx dat die permithouer aan alle permitvoorwaardes voldoen het.
9. Bestuursmaatreels wat aangewend kan word sonder permitte
Produsente mag op hul eiendom rooikatte en rooijakkalse bestuur deur die aanwending van vanghokke en die skiet van hierdie spesies gedurende die xxx xxxxxx dat `n permit aan hom/haar uitgereik word. In die geval van bosvarke, mag die produsent heel jaar bosvarke in die dag jag ooreenkomstig die Jagkennisgewing, maar moet in xxxxx xxxx van `n permit indien hy jaghonde (“sniffer dogs”) of ander verbode jagmetode wil gebruik.
Voorkomingsmaatreëls
Die volgende voorkomings- en bestuursmaatreëls mag toegepas word sonder permitte.
9.1 | Omheinings— | |
(i) | krale; | |
(ii) | oornag skuilings; | |
(iii) | xxxxx; | |
(iv) | versperrings; of | |
(v) | jakkalswerende omheining; | |
9.2 | halsbande— | |
(i) | Deadstop halsbande; | |
(ii) | King halsbande; | |
(iii) | klokkie halsbande; | |
(iv) | selfoon halsbande; | |
(v) | klokkie en reuk halsbande; | |
(vi) | enige ander skaap beskermingshalsbande; of |
(vii) “smart”/slim tegnologie halsbande;
9.3 kuddebestuur tegnieke—
(i) veewagters; of
(ii) kleinvee beskermingsdiere, insluitend maar nie beperk tot kudde waghonde, alpacas, donkies, volstruise of xxxxx xxxxx diere;
9.4 afweer- of afskrikmiddels of metodes—
(i) alarms;
(ii) klokkies;
(iii) reuke;
(iv) ligte; of
(v) geraas;
9.5 kuddebestuur praktyke, insluitend maar nie beperk tot seisoenale lamtydperk koördinering , skaapras selektering, skaapras diversifisering of veerotasie; of
9.6 Veldwagter beweging sensor apparaat.
9.7 Moniteringskameras en ander soortgelyke toerusting
10. Bestuursmetodes en toepaslike voorwaardes
In terme van artikel 29 en 33 van die Ordonnansie word ondergenoemde jagmetodes gelys as verbode jagmetodes, en geen wilde xxxx mag deur middel van hierdie metodes gejag word sonder `n permit wat die betrokke jagmetode xxxxxx nie. Ten einde te kwalifiseer om enige een van onderstaande metodes te gebruik, moet die permitaansoeker aan die betrokke voorwaardes voldoen wat hieronder gelys word.
10.1 Roep-en-skiet in die nag
Slegs persone wat `n goedgekeurde kursus bygewoon het en bewys daarvan kan voorlê mag vir ‘n permit aansoek doen.
Bewys van bywoning en bevoegdheid moet permitaansoek vergesel.
Roep-en-skiet operateurs moet voldoen aan die bepalings van die Vuurwapen Beheerwet (Wet nr. 60 van 2000).
Die plaaslike SAPD asook die aangrensende bure moet verkieslik in xxxxxx xxxxxx word alvorens enige jagtog plaasvind.
Indien `n xxxxxxx xxxxxx as die grondeienaar die bestuursaksie uitvoer, moet hy in xxxxx xxxx van skriftelike toestemming xxxx vervat in Aanhangsel 3, sowel as ʼn permit met sy naam daarop.
10.2 Vanghokke
Die gebruik van vanghokke word in die jaarlikse Jagkennisgewing opgehef, en mag dus gebruik word sonder permit, onderhewig aan die volgende voorwaardes.
(i) `n Vanghok moet, so ver as moontlik, in die skadu gestel word.
(ii) `n Vanghok moet ten minste een xxxx xxxx 24 uur nagegaan word.
(iii) Slegs goedgekeurde vanghokke mag gebruik word.
(iv) Die valdeur van vanghokke wat nie gebruik word nie moet toegemaak word.
(v) Xxx-xxxxxx diere moet onmiddellik vrygelaat word; en
(vi) die teikendier moet so spoedig moontlik gedood word, nadat die xxxx in die vanghok ontdek is.
Die grondeienaar moet verseker dat—
(i) die gevangde xxxx nie in die hok getreiter of beseer word nie;
(ii) die gevangde xxxx nie blootgestel word aan natuurlike of omgewingselemente of ander steurnisse nie;
(iii) die gevangde xxxx nie gebruik word vir uitstallingsdoeleindes nie;
(iv) die gevangde xxxx nie xxxxxx as 24 uur in die vanghok aanhou nie; of
(v) die gevangde xxxx nie in gevangenskap sonder `n permit aangehou word nie, tensy dit onder veterinêre toesig geskied.
Vanghokke moet aan die volgende minimum vereistes voldoen —
(i) Die grootte van die vanghok moet spesie-spesifiek wees.
(ii) Die raamwerk van die vanghok moet bedek wees met geruite materiaal om te verhoed dat die gevange xxxx uit die vanghok ontsnap.
(iii) Die valdeur van die vanghok moet toegerus wees met `n meganisme wat verhoed dat die gevangde xxxx xxx ontsnap.
(iv) Daar mag geen skerp rante of drade aan die binnekant van die vanghok wees nie.
(v) Die raam van die vanghok se valdeur moet toegerus wees met `n meganisme wat verhoed dat die valdeur uitval as die vanghok opgetel word.
(vi) Die vanghok moet toegerus wees met handvatsels waarmee die vanghok maklik opgetel en xxxxx xxx word xxxxxx besering aan die gevangde xxxx of die persone wat die vanghok dra.
10.3 Goedgekeurde slagysters (“soft trap”)
Soft traps mag saam met roep en skiet en kleinvee beskermingshalsbande gebruik word.
Slegs die “soft trap-tipe” slagysters xxxx omskryf in die konsep Norme en Standaarde mag aangewend word. Die gebruik van enige ander tipe slagyster is onwettig. “Soft traps” moet duidelike identifikasie dra wat die eienaar identifiseer ten einde enige ongeruimdhede te kan opvolg.
Om in aanmerking te kom vir `n permit vir die gebruik van “soft traps” moet die aansoeker bewys xxxxx dat hy goedgekeurde opleiding ondergaan het.
“Soft Traps” mag slégs gebruik word tesame met `n lokmiddel wat die individuele DCA na die “soft trap” lok of aantrek en mag nie op die volgende plekke gestel word nie, xxxx per huidige Konsep Nasionale Norme en Standaarde, xxxx xx bespreek.
(i) in enige voetpad, pad, trek- of veepaadjie
(ii) langs of onder gate in heinings
(iii) direk langs heinings
(iv) binne 100m radius van enige watervoorsieningspunt (natuurlik of mensgemaak)
(v) by enige xxxxxx xxxxxx as die karkas wat deur die teikendier gevang is
(vi) voor enige lêplek of skuiling
(vii) naby natuurlike prooi wat deur `n roofdier gevang is
(viii) in `n area waar bedreigde wilde diere voorkom
`n “Soft Trap” moet aan die volgende minimum vereistes voldoen:
(i) die grootte en tipe “soft trap” moet teikendier spesifiek wees en geskik wees vir die xxxx van die teikendier;
(ii) die “soft trap” moet oor `n stelskroef beskik waarmee die snellerspanning verstel kan word tot ten minste 1.75kg om sodoende te verhoed dat die meerderheid xxx-xxxxxx spesies xxxxxxx as `n rooijakkals nie gevang word nie;
(iii) daar moet `n spasie van ten minste 5mm tussen die kake van die “soft trap” wees wanneer die “soft trap” ongestel is;
(iv) die ketting wat die “soft trap” verbind met die sleepyster moet ten minste beskik oor twee skakels en `n staal veer xx xxxx te absorbeer ten einde beserings te beperk;
(v) die ketting moet aan die onderkant van die “soft trap” geheg word, en
(vi) die kake van die “soft trap” mag nie getand of saagtandig wees nie, en moet bedek wees met rubber of soortgelyke materiaal wat beserings tot die gevangde xxxx beperk of verminder.
10.4 Jaghonde (“sniffer dogs”)
Die gebruik van jaghonde xxx slégs onder buitengewone omstandighede geskied wanneer ander metodes aangewend is en nie effektief was nie. Jaghonde moet duidelike identifikasie dra wat die eienaar identifiseer ten einde enige ongeruimdhede te kan opvolg. Permitte vir die gebruik van jaghonde xxx slégs oorweeg word indien die volgende nagekom is—
(i) Elke eienaar van xxxxxxxx, asook xxxx xxxxx hanteerder, moet goedgekeurde opleiding ondergaan het;
(ii) Xxxx xxxxxxx moet oor `n mikroskyfie beskik. Die nommer van die mikroskyfie, tesame met `n foto van die jaghond en ras van die jaghond moet elke permitaansoek vergesel;
(iii) Elke jaghond moet ten minste jaarliks deur `n veearts ondersoek word, en `n sertifikaat van gesondheid moet uitgereik word. Die sertifikaat moet die permit aansoek vergesel;
(iv) Slegs `n maksimum van ses opgeleide jaghonde mag aan `n jagtog deelneem, maar `n maksimum van twaalf jaghonde mag teenwoordig wees by `n jagtog ten einde die opleiding van ses onopgeleide jaghonde te laat geskied;
(v) fisiese kontak tussen die jaghonde, bosvarke, rooikat en rooijakkals moet sover moontlik vermy word.
10.5 Kleinvee beskermingshalsbande
Permitte vir die gebruik van kleinvee beskermingshalsbande xxx slégs oorweeg word indien die volgende nagekom is—
(i) Elke permithouer moet goedgekeurde opleiding ondergaan het;
(ii) Slégs goedgekeurde kleinvee beskermingshalsbande mag gebruik word;
(iii) Waarskuwingskennisgewings moet aangebring word by elke toegangspunt tot die eiendom waar kleinvee beskermingshalsbande aangewend word vir die duur van die gebruik van kleinvee beskermingshalsbande;
(iv) die karkas van enige xxxx wat xxxx kleinvee beskermingshalsbande gedood is, asook die karkas van die prooidier wat nie die aanval oorleef het nie, moet onmiddelik verwyder en xxxxx, begrawe of vernietig word;
(v) enige gekontamineerde wol of hare van enige prooidier wat `n kleinvee beskermingshalsband xxxxx het en wat die aanval oorleef het moet onmiddelik afgeskeer en vernietig of begrawe word;
(vi) Wanneer kleinvee beskermingshalsbande nie gebruik word nie, moet dit in veilige bewaring geplaas word waar geen ongemagtigde persone toegang daartoe kan verkry nie.
Slégs natrium monofluoroasetaat (Compound 1080) mag in kleinvee beskermingshalsbande aangewend word. Hierdie bepaling is geproklameer in Regulasie Nr. R. 1488 van Staatskoerant Nr. 18412 op 14 November 1997 ingevolge die Wet op Gevaarhoudende Stowwe, Nr. 15 van 1973.
Die karkas van enige xxxx gedood deur die gebruik van kleinvee beskermingshalsbande moet ten minste 1 meter xxxx begrawe word en bedek word met kalk.
10.6 Jag deur gebruik xx xxxx van `n Helikopter
Hierdie bestuursmetode mag slegs op `n eksperimentele basis plaasvind vir navorsingsdoeleindes. Hierdie eksperiment xxx in `n voorafbepaalde gebied uitgevoer word. Data van verliese en bestuursmetodes wat in die bepaalde area toegepas is xxx gebruik word om hierdie gebied te bepaal. Hierdie proses moet xxxx vorm van `n georganiseerde
navorsingsprojek onder die vaandel van ʼn tersiêre opleidingsinstansie. Die verwysingsraamwerk vir hierdie projek moet aan CapeNature voorgelê word vir kommentaar. `n Toegewysde persoon moet altyd teenwoordig wees om die data te versamel.
Aansoeke vir die gebruik van helikopters moet ook die volgende inligting bevat:
(i) die helikopter se registrasienommer, die vlieënier se persoonlike besonderhede, die besonderhede van die jagter, en die vlieënier se vlieg lisensie.
Permitte wat uitgereik word vir die gebruik van helikopters xxx die volgende addisionele voorwaardes bevat.
(i) Alle aangrensende grondeienaars, asook die plaaslike SAPD en natuurbewarings kantoor moet voor die aanvang van enige beheeroperasie ingelig word van die operasie.
11. Versameling van data
11.1 Data van bevestigde DCA verliese.
(i) Datum van verlies
(ii) Tipe xxxx (bok, skaap, ens.)/tipe gewasse
(iii) Xxx of volwasse
(iv) Manlik of vroulik
(v) Dragtig (Ja of Nee)
(vi) Aantal prooidiere gedood / persentasie oesverlies
(vii) DCA verantwoordelik vir skade
(viii) Foto wat DCA vreetpatroon/skade aandui
(ix) GPS koördinate (waar voorval plaasvind en waar moontlik)
11.2 Data – Jagstatistiek
(i) Datum van jagtog
(ii) Naam van jagter
(iii) Plaasnaam
(iv) Jagmetode toegepas
(v) Soort DCA vankant gemaak
(vi) Aantal
(vii) Geslag
(viii) Benaderde ouderdom (volwasse, oud, jonk)
(ix) Dragtig (indien dragtig, gee aantal fetusse)
(x) Massa
(xi) Maaginhoud
(xii) GPS lesing van waar gejag (waar moontlik)
(xiii) Foto van DCA
Volledige statistiek oor xxx-xxxxxx diere wat gevang is moet verskaf word.
Beginsels vir die effektiewe Bestuur xxx Xxxxx Diere wat Skade veroorsaak
a) Die oorsprong van die skade moet verstaan word.
b) Die regte gesindheid teenoor die wilde xxxx wat skade veroorsaak en die bestuur daarvan moet gehandhaaf word.
c) Die skade moet deeglik geëvalueer word.
d) Die korrekte beskermingsmaatreëls moet toegepas word om skade te verhoed / beperk.
e) Beskermingsmaatreëls moet redelik en koste-effektief wees.
f) Die bestuur xxx xxxxx diere wat skade veroorsaak moet fokus op die voorkoming / vermindering / beperking van skade en nie die plaaslike uitwissing van die betrokke spesie nie.
g) Die aanpassing van toepaslike boerdery / kudde bestuur om skade te verhoed / beperk.
h) Na die toepassing van beskermingsmaatreëls, kan selektiewe bestuursmetodes toegepas word om die spesifieke individue uit die sisteem te verwyder.
Korrekte Benadering tot Wilde Diere wat Skade Veroorsaak
a) Xxxxxx xxxx is verantwoordelik vir die skade?
b) Hoeveel skade kan toegeskryf word aan hierdie indiwidu?
c) Op watter dele van die plaas word die meeste skade ondervind?
d) Gedurende watter seisoen en op watter groeistadium word meeste skade ondervind?
e) Watter voorkomende maatreëls kan aangewend word om skade te verhoed / beperk?
f) Is die beoogde bestuursmaatreëls ekologies aanvaarbaar en xxxxxx ingevolge die toepaslike wetlike raamwerk?
g) Is die beoogde bestuursmaatreëls menslik en eties aanvaarbaar?
1/2/1/6/3/1/ L
WESTERN CAPE NATURE CONSERVATION BOARD
APPLICATION FOR A PERMIT TO XXXX WILD ANIMALS BY MEANS OF PROHIBITED HUNTING METHOD
Nature Conservation Ordinance, 1974 (Ordinance 19 of 1974) (sections 29 and 33)
XXX-KAAPSE NATUURBEWARINGSRAAD
AANSOEK OM PERMIT XX XXXXX DIERE XXXX XXXXXX VAN VERBODE JAGMETODE TE JAG
Ordonnansie op Natuurbewaring, 1974 (Ordonnansie 19
van 1974) (artikels 29 en 33)
PLEASE USE CAPITAL LETTERS / GEBRUIK ASSEBLIEF HOOFLETTERS
Full name, postal and residential address of APPLICANT:
Volle naam, pos- en woonadres van AANSOEKER:
Municipal Area/ Munisipale area: | Postal Code / Poskode: | |
Farm Name / Plaasnaam: | ||
Ph No. / Tel. Nr.: | Fax: | |
Cell No. / Sel nr : | Email: | |
ID Number / Identiteitsnommer: |
DAMAGE & XXXX DETAILS / SKADE EN JAG BESONDERHEDE:
Co-Hunter(s) /Mede-Jagter(s): | Name / Name & ID No./nr. | |
Damage / Skade: | Method(s) / Metode(s): | |
Validity date /Geldigheidsduur: | ||
Purpose of xxxx / Xxxx van jag: | DCA Management |
Common name / Volksnaam | Scientific name / Wetenskaplike naam | Number / Getal |
Xxxx Pig | Potamochoerus porcus | |
Jackal | Canis mesomelas | |
Caracal | Felis caracal |
I, the applicant, hereby declare that all the information supplied herewith is correct.
Signature of applicant / Handtekening van aansoeker Date / Datum
JAGTOESTEMMING EN SKENKINGSBRIEF
Ingevolge Artikels 39, 40, 41, 42 en 43 van die Ordonnansie op Natuurbewaring, Nr. 19 van 1974, bevestig ek as volg:
Ek die ondergetekende grondeienaar: ……………………………………………………………
Van die plaas(e): …………………………………………………………………………………………
Posadres: …………………………………………………………… LV / DLV: ……………………………………………………………
Telefoon: ……………………………………… Selfoonnommer: ………………………………
ID Nommer: …………………………………… E-pos adres: ……………………………………
Xxxxxxx hiermee toestemming aan: ………………………………………………………………
Adres: …………………………………………………
…………………………………………………
…………………………………………………
………………………………………………… ID Nommer: …………………………………………
Om op my eiendom: (1) ………………………………………………………………………………… ( Ha)
(plaasnaam/name)
(2) ………………………………………………………………………………… (……… Ha) (3) ………………………………………………………………………………… (……… Ha)
Vir die tydperk vanaf ………/………/20…… tot ………/………/20……
Bosvark (Potamochoerus porcus), Rooikat (Felis caracal) en/of Rooijakkals (Canis mesomelas) te jag. Ek verklaar dat bovermelde persoon die karkas(se) van bogenoemde wilde diere mag verwyder.
Ek verbind myself tot samewerking met die LV / DLV waarvan ek lid is om bogenoemde wilde diere op my eiendom te bestuur xxxx ooreengekom.
Geteken: ……………………………………… Datum: ……………………………
(Grondeienaar)
Hierdie dokument moet deur die persoon aan wie dit uitgereik is behou word vir `n tydperk van minstens twee maande vanaf die datum waarop dit uitgereik is, of terwyl sodanige persoon in besit is van die wilde xxxx xx xxxxxx, wat ook al die langste periode is.
17
Aanhangsel 4
Inligtingsdokument: Samewerkingsooreenkoms tussen PMF en CapeNature rakende die bestuur van bosvark, rooijakkals en rooikat
Hiermee bevestig ek van
(volle name en van)
adres …………………………………………………………………………………………………………..…..
(posadres en plaasnaam)
op (datum) en dat xx xxxxxx neem van die inhoud van die
Samewerkingsooreenkoms en die implikasies daarvan begryp. Ek begryp verder dat:
➢ ek `n permit moet bekom om die volgende bestuursaksies op my eiendom uit te voer:
o roep-en-skiet in die nag;
o kleinvee beskermingshalsbande;
o “soft traps”;
o jaghonde; en
o jag deur gebruik xx xxxx van `n helikopter.
➢ ek alle jagters skriftelik ingevolge Art. 39 en 41 van die Natuurbewarings-ordonnansie moet magtig en die jagters se besonderhede op die betrokke jagpermit moet verskyn alvorens enige jag mag plaasvind.
➢ enige data wat ek versamel vir enige permitaansoek of die nakoming van enige permitvoorwaarde ek noukeurig en akkuraat moet weergee.
➢ die permit `n vervaldatum het en dat die onus op my rus om die permit binne 30 dae na die vervaldatum aan CapeNature terug te stuur tesame met alle inligting versamel tydens die uitvoering van bestuursaksies.
➢ ek die vervalde permit kan hernu, maar dat hierdie hernuwing onderworpe is aan die nakoming van die jagpermitvoorwaardes.
➢ die permit is nie oordraagbaar nie, en slegs die persone gelys op die permit mag die betrokke bestuursmaatreëls uitvoer.
Ek onderneem xx xxxxx die raamwerk van die Samewerkingsooreenkoms op te tree en ook die inhoud van die ooreenkoms onder die aandag te bring van enige jagter/persoon wat ek skriftelik magtig om enige bestuursaksies op my eiendom uit te voer.
Handtekening van applikant:
Aanhangsel 5
Data Opgawe van Rooijakkalse en Rooikatte gedood
Plaas eienaar: ……………………………………………………. Plaasnaam: …………………………………………………….. Xxxxx Xxxxxxx (Ha): …………………………………………………..
Kontak Nr.: ………………………………………………………… Distrik: ………………………………………………………….... Tydperk van Xxxxxxxxxx (dae): ………………………………..
Jagter: …………………………………………………….………… Permit Nr.: ……………………………………………………………….
Rooijakkals | Rooikat | |||||||||||||
Datum | Ko-ord S | Ko-ord E | Geslag | Oud. | Gewig | Dragtig | Pensinhoud | Metode | Geslag | Oud. | Gewig | Dragtig | Pensinhoud | Metode |
Aanhangsel 6
Data Opgawe van Veeverliese / Oesskade
Plaas eienaar: ……………………………………………………. Plaasnaam: …………………………………………………….. Xxxxx Xxxxxxx (Ha): …………………………………………………..
Kontak Nr.: ………………………………………………………… Distrik: …………………………………………………………....
Datum | Prooidier gedood | Xxxx gewasse | Aantal | Geslag | Waarde | Rooijakkals | Rooikat | Bosvark | Xxxxx Xxxx / Oorsaak |
Aanhangsel 7 | ||
Data Opgawe vir gebruik van Helikopter alleenlik | ||
Plaas eienaar: ……………………………………………………. | Plaasnaam: …………………………………………………….. | Xxxxx Xxxxxxx (Ha): ………………………………………………….. |
Kontak Nr.: ………………………………………………………… | Distrik: ………………………………………………………….... | Totale ure gevlieg: ……………………………………………………… |
Jagter: …………………………………………………….………… | Loods: ……………………………………………………………… | Permit Nr.: ………………………………………………………………… |
Rooijakkals | Rooikat | ||||||||||||
Datum | Vliegure | Ko-ord S | Ko-ord E | Geslag | Oud. | Gewig | Dragtig | Pensinhoud | Geslag | Oud. | Gewig | Dragtig | Pensinhoud |
Aanhangsel 8
BYT- EN VREETPATRONE VAN DIE ROOIKAT:
• Byt weerskante van die lugpyp van die prooi
• Soms naelmerke in die sy van prooi en op blaaie
• Xxxx meestal xxxxxxx maar ook volwasse skaap
• Vreet boud en soms blad en bors
• Sleep selde, maar dra soms xxxxx xxxxxxx weg
• Xxxx xxxxx meer as een prooi op ‘n keer
• Krap graag prooi toe en keer terug xx xxxxxx om te vreet
• Raak nie aan die ingewande van prooi nie
• Xxxxx xxxx, wol of vere voordat vreet
Doen karkasinspeksie deur die keelge-
deelte oop te sny en die bytplek te ondersoek
22
Aanhangsel 9
BYT- EN VREETPATRONE VAN DIE ROOIJAKKALS:
• Boonste slagtand tussen die oog en die oor van die prooi
• Onderste slagtand in die lugpyp
• Xxxx xxxxxxx maar ook volwasse skaap
• Skeur buik oop by die lies
• Karkas het ‘n uitgeholde voorkoms
• Vreet ingewande, lewer, hart, ens.
• Kou ribbebene xx xxxxx af
• Sleep soms die karkas heen en weer
• Keer selde terug na die karkas
Doen karkasinspeksie deur die keelge-
deelte oop te sny en die bytplek te ondersoek
Aanhangsel 10 Dataversameling deur middel van ‘n foto
(Foto verskaf xxxx X.X. Xxxxx)
Aanhangsel 11
Funksies van Verenigings
Elke vereniging xxx, in samewerking met grondeienaars, die volgende funksies uitvoer.
• `n Behoorlike kommunikasiestelsel en netwerk met alle grondeienaars wat as lede by die vereniging se aksies ingeskakel is, daarstel en instand hou.
• Alle tersaaklike inligting wat met die bestuur van DCA’s verband hou vanaf grondeienaars bekom.
• Alle potensiële DCA’s per plaas moet geïdentifiseer word, waar prakties moontlik, sodat bestuursmaatreëls daarvolgens beplan en onderneem kan word.
• Slegs bestuursmaatreëls xxx aangewend word xxxx ooreengekom in hierdie dokument en die vereniging xxx vir die interne bestuur, gebruik en beheer van die bestuursmaatreëls verantwoordelik wees.
• Op grond van die inligting ingewin vanaf lede, die probleem kwantifiseer en evalueer ten einde die behoefte aan mannekrag en toerusting te kan bepaal met verwysing na;
o spoorsnyers en moniteerders wat in spoorsny en die toepassing van bestuursmetodes opgelei is en aangewend kan word;
o geakkrediteerde nagskiet (“roep-en-skiet”) operateurs wat oor spesialis opleiding in nagskiet en roep van DCA’s beskik; en
o opleiding deur spesialis operateurs voorsien word wat voldoen aan die neergelegde standaarde (onder meer die van CapeNature).
• In gevalle waar jagters van opgeleide honde (“sniffer dogs”) gebruik xxx xxxx om bosvarke wat skade veroorsaak te jag, moet sodanige jag plaasvind binne die raamwerk van die Diere Beskermingswet en die Nasionale Norme en Standaarde. Die hanteerder van die honde is verantwoordelik vir die nakoming van alle wetlike vereistes.
• Roep-en-skiet operateurs moet voldoen aan die bepalings van die Vuurwapen Beheerwet (Wet nr. 60 van 2000).
• Beskikbaarstelling van ander spesialis toerusting wat benodig mag word xxx xxxx die verantwoordelike vereniging of toepaslike owerheidsinstansie gereël word na gelang van die geval.
• Beskikbaarstelling van geskikte voertuie vir gebruik in DCA bestuur of die betaling van grondeienaars vir die gebruik van hulle privaat voertuie moet gereël word.
• Alle bestuurstoerusting wat in die beheerde gebied van die vereniging gebruik word, xxx xxxx die vereniging of owerheidsinstansie uitgereik, beheer en bestuur word. Dit xxx beteken dat alle bestuurstoerusting duidelik gemerk en genommer xxx xxxx om die kontrole en plasing binne die gebied te vergemaklik. Slegs goedgekeurde toerusting wat voldoen aan die wetlike raamwerk xxx sodoende beskikbaar gestel word.
• “Soft traps” moet duidelike identifikasie dra van die vereniging / grondeienaar se eienaarskap ten einde enige ongeruimdhede te kan opvolg.
• Die vereniging xxx ook vir die instandhouding, herstel, veiligheid en bestuur van die toerusting wat aangewend word in DCA bestuur, verantwoordelik wees. Hierdie toerusting xxx oor duidelike identifikasie beskik om die bestuur en beheer daarvan te verseker.
• Die vereniging xxx volledig rekord hou (datum, tyd en plek en, indien moontlik, GPS lesing) van alle bestuursmaatreëls aangewend en die resultaat van alle bestuursopsies toegepas.
• Indien probleme ervaar word met enige xxxxx xxxxx diere xxxxxx as bosvark, rooikat of rooijakkals, xxx die gevalle eers ondersoek word en aan CapeNature gerapporteer word, waarna CapeNature in oorleg met die betrokke vereniging na gelang van die betrokke geval xxx xxxxxx.
• Die vereniging xxx betrokke grondeienaars waar hierdie aksies uitgevoer word deurlopend op die hoogte van sake hou insluitend waar en wanneer die eiendomme betree gaan word.
• Die plaaslike SAPD en aangrensende grondeienaars moet, waar moontlik, op hoogte gehou word van alle bestuursaksies waar en wanneer jagtogte onderneem word.
Administratiewe verantwoordelikhede van die Vereniging:
• `n Permit wat ingevolge hierdie ooreenkoms deur CapeNature uitgereik is xxx geldig wees vir die tydperk xxxx op die permit aangedui.
• Alle administrasie xxx xxxxx die direkte beheer van die Bestuur van die vereniging of sy gevolmagtigde hanteer word en sluit die volgende in, naamlik:
o Skriftelike toestemming vorms wat deur grondeienaars voltooi moet word;
o Volledige lys van alle besonderhede van elke grondeienaar;
o Rekordhouding van alle korrespondensie en inligting wat deurlopend uitgestuur en ontvang is;
o Verwerking van alle inligting en liassering daarvan;
o Opstel van jaarverslae en liassering daarvan;
o Byhou van notules van alle vergaderings van die Bestuur, Dagbestuur en Lede vergaderings;
o Finansiële rekordhouding, verslagdoening en finansiële state; en
o Besonderhede van geakkrediteerde jagters wat vir die jag van DCA’s gebruik word.
• Enige oortredings moet onmiddellik aan CapeNature gerapporteer word wat verdere optrede xxx oorweeg.
• Die vereniging xxx inligting (met fotografiese bewyse waar moontlik) binne sy beheer gebied versamel met verwysing na die volgende, naamlik;
o getal vee wat gedood of beseer is of xxx xxxx gemaak xxxx word as gevolg van DCA’s, die geslag en ouderdom van sodanige vee, asook die beraamde skade uitgedruk in randwaarde aan veeverliese;
o die identifikasie van die DCA wat verantwoordelik is vir die skade, getal en spesie van DCA’s gejag, hulle benaderde ouderdomme, geslag, gewig en xxxx-inhoud (waar moontlik); en
o waar moontlik die kartering (GPS posisie) van plekke waar veeverliese ondervind is, asook waar DCA’s gedood is.
• Bogenoemde inligting moet op ʼn kwartaallikse basis aan CapeNature verskaf word.
Operasionele werksaamhede binne die Vereniging
• `n Ontleding van die topografie van deelnemende plase moet gedoen word ten einde die volgende te bepaal:
o moontlike roofdier toegangsroetes;
o voertuie toegangsroetes; en
o watter soort voertuig benodig xxx word.
• Besluite xxx in oorleg met CapeNature geneem word ten einde die beste bestuursmetodes te bepaal wat die beste resultate xxx xxxxx.
• Die vereniging moet met die plaaslike SAPD kantore binne hulle afgebakende gebied skakel ten einde die SAPD in te lig rakende die bestuur xxx xxxxx diere wat skade veroorsaak ingevolge hierdie ooreenkoms.
• Namate klagtes aangemeld word, xxx xxxx in volgorde van voorvalle aangemeld opgetree word. Monitering xxx xxxxx gunstige weersomstandighede gedoen word. Alle betrokke gebiede xxx sistematies vir alle moontlike inligting deurgewerk word.
• Die verantwoordelike persone moet ten alle tye in xxxxx xxxx van `n gewaarmerkte afskrif van CapeNature se permit terwyl hulle enige bestuursaksie onderneem.
• Indien enige vee of xxxxx xxxxx diere per ongeluk gedood of beseer word gedurende die bestuur van DCA’s, moet dit onmiddellik aan die verantwoordelike persoon van die betrokke vereniging gerapporteer word. Die verantwoordelike xxxxxxx xxx met die betrokke eienaar en CapeNature in gesprek tree. In die geval xxx xxxxx diere moet die volgende stappe gevolg word.
o Die welsyn van die xxx-xxxxxx spesie is die eerste prioriteit. Om stres op die xxxx xx verminder, moet geen mense of diere in die nabye omgewing van die xxxx toegelaat word nie.
o Indien die xxxx nie beseer is nie en onmiddellik vrygelaat kan word, moet die xxxx verwyder en vrygelaat word.
o In die geval van `n luiperd wat per ongeluk gevang word, moet CapeNature onmiddellik gekontak word vir verdere instruksies.
o Die verantwoordelike persoon van die vereniging is verantwoordelik vir die byhou van volledige geskrewe rekords van alle gevalle waar xxx-xxxxxx spesies gevang word.
• Die verantwoordelike persoon van die betrokke vereniging xxxxx xxx die reg voor om ander persone of jagters wie hulle aan wanpraktyke skuldig maak uit xx xxx. CapeNature behou die reg om strafregtelike maatreëls in te stel indien dit toepaslik sou wees.