Samewerkings – Ooreenkoms Sample Contracts

SAMEWERKINGS OOREENKOMS TUSSEN PREDATOR MANAGEMENT FORUM (WES-KAAP) EN WES- KAAPSE NATUURBEWARINGSRAAD HANDELEND AS CAPENATURE
Samewerkings Ooreenkoms • May 6th, 2013

Aanhangsel 7 – Data Opgawe vir gebruik van Helikopter Aanhangsel 8 – Byt- en Vreetpatrone van die Rooikat Aanhangsel 9 – Byt- en Vreetpatrone van die Rooijakkals Aanhangsel 10 – Voorbeeld : Roofdier foto met data

SAMEWERKINGS – OOREENKOMS
Samewerkings – Ooreenkoms • January 28th, 2022

Die doel van hierdie ooreenkoms is om ‘n samewerkingsverhouding tussen die NTO en die VENNOOT te formaliseer. In wese bied die ooreenkoms ‘n raamwerk vir ‘n informele vennootskap in terme waarvan die opbrengs uit ‘n vertoning wat deur NTO aangebied word op ‘n 75/25 basis tussen die partye verdeel word, met dien verstande dat beide partye sekere voorwaardes en/of ondernemings nakom.