BELANGRIK:
BELANGRIK:
REKWISISIE VERGOEDING VIR DEELTYDSE WERK
1. Met eerste betaling moet rekwisisie vergesel wees van ‘n voltooide vorm van Persoonlike Besonderhede van Werknemer.
2. Voltooi asseblief die salarisinbetalingsvorm, sodat u vergoeding direk op u bankrekening inbetaal kan word omdat geen tjeks meer uitgereik gaan word nie.
3. Heg asseblief die nodige dokumentasie aan indien betaling vir ‘n buitelander is.
1. Aan wie betaalbaar:
Titel en Van: ( bv. Prof/Mnr/ Dr/ Mev/Mej) | Voorletters: | Datum: | |||
Geboorte datum: | ID nommer: | UT-nommer: | |||
Adres waarheen betalings-advies gestuur moet word, met poskode: |
2. Beskrywing van werk gedoen en tarief waarteen vergoed moet word, asook tydperk (aantal ure per maand) waarin vergoeding verdien is.
(Aantal ure moet ingevul word vir die berekening van werkloosheidversekering.)
Beskrywing van werk gedoen: | ||
Aantal ure per maand gewerk: | ||
HEMIS PERSONEEL KATEGORIE (PK1 - PK7) | HEMIS / PROGRAMME / AKTIWITEIT (bv. 110/200/460 ens) | % VAN PERSONEELLID SE TYD |
3. Kosteberekening of projektoewysing: voltooi asseblief OF die Kosteberekening OF die Projektoekenning-afdeling. Kosteberekening
Entiteit | Kostepunt | Rekening Nommer | Fondstipe | Pos Nommer | Transaksie ID (Ou projeknommer) | Bedrag |
Projektoewysing
Projeknommer | Taaknommer | Uitgawe Tipe | Projek Organisasie | Kontrak Nommer | Pos Nommer | Bron van Projekfondse | Bedrag |
4. Aangevra deur:
Aangevra deur: | Goedgekeur | ||
DEKAAN / HOOF VAN DEPARTEMENT | |||
Naam xxx Xxxxxxxxxxx | UT Xxxxxx xxx Xxxxxxxxxxx | ||
Departement / Afdeling | Telefoon nommer |