KENNISGEWING VAN DIE OORDRAG VAN BESIGHEID VAN NEDGROUP STRUCTURED LIFE LIMITED NA OLD MUTUAL ALTERNATIVE RISK TRANSFER LIMITED OOREENKOMSTIG ARTIKEL 38 VAN DIE LANGTERMYN VERSEKERINGSWET NO 52 van 1998
KENNISGEWING VAN DIE OORDRAG VAN BESIGHEID VAN NEDGROUP STRUCTURED LIFE LIMITED NA OLD MUTUAL ALTERNATIVE RISK TRANSFER LIMITED OOREENKOMSTIG ARTIKEL 38 VAN DIE LANGTERMYN VERSEKERINGSWET NO 52 van 1998
Nedgroup Structured Life Limited (Registrasienommer: 1937/009328/06) (“Nedgroup”) en Old Mutual Alternative Risk Transfer Limited (Registrasienommer: 1997/008994/06) (“OMART”) gee hiermee xxxxxx xxx xxxxx voorneme om, ooreenkomstig artikel 38 (1) (a) (ii) van die Langtermyn Versekeringswet, No. 52 van 1998 (hierna “die Wet” genoem) die besigheid van Xxxxxxxx ten opsigte van die beleggingsgekoppelde lewensannuïteit polisse bekend as die “Nedgroup Perpetual Annuity” polisse, oor te dra na OMART ooreenkomstig Xxxx V van die Wet (hierna “die Voorgenome Transaksie” genoem). Die Voorgenome Transaksie xxx slegs xxxxx en laste met betrekking tot die polis insluit, met geen uitsonderings, xxxx ooreengekom tussen die partye.
Indien bogenoemde oordrag goedgekeur word deur die Registrateur van Langtermyn Versekering (“die Registrateur”) xxx die bestaande “Nedgroup Perpetual Annuity” polisse oorgedra word na OMART. XXXXX aanvaar aanspreeklikheid vir al Nedgroup se verpligtinge ooreenkomstig die “Nedgroup Perpetual Annuity” polisse.
Na die oordrag xxx XXXXX die versekeraar word van die Nedgroup Perpetual Annuity. Die effektiewe datum van die oordrag is 13 Oktober 2015 (“Ooreenkoms”). U polis word oorgedra met alle bestaande voordele en u xxx dieselfde voordele en diens ontvang as voorheen.
Besonderhede oor die Voorgenome Transaksie is vervat in n ooreenkoms aangegaan tussen Nedgroup en OMART gedateer 13 Oktober 2015 (“Ooreenkoms”). Die ooreenkoms is onderhewig aan die vervulling van sekere opskortende voorwaardes insluitende dat die Voorgenome Transaksie deur die Registrateur goedgekeur word in terme xxx Xxxx V van die Wet.
Kopiee van –
(i) Die ooreenkoms;
(ii) Die verslae van die Statutere Aktuarisse van OMART en Nedgroup in terme van die Voorgenome Transaksie; en
(iii) Enige ander dokumentasie benodig deur die Registrateur
xxx beskikbaar wees vir inspeksie vir n periode van 22 (twee-en-twintig) dae wat begin op 26 Oktober 2015 tot 17 November 2015 by die die hoofkantore van:
• Marriott Asset Management (Pty) Limited by 0 Xxxxxxxx Xxxx, Xxxxxxxxx,0000,
• Nedgroup Structured Life Limited by Ridgeside Campus, 0 Xxxxxx Xxxxx, Xxxxxxxx Xxxxx, 0000, en
• Old Mutual Alternative Risk Transfer Limited by Mutualpark, Xxx Xxxxx Drive, Pinelands, 7405.
Gedurende hierdie periode xxx die bogenoemde inligting ook beskikbaar wees op die webwerf van:
• Marriott Asset Management op xxxx://xxx.xxxxxxxx.xx.xx
• OMART op xxxx://xxx.xxxxx.xx.xx en
• Nedbank Insurance op xxxx://xxx.xxxxxxxxxxxxxxxx.xx.xx.
Xxxxxxxxxxxxx artikel 38 (b) van die Wet, kan enige persoon wat ‘n belang het in die Voorgenome Transaksie binne 15 (vyftien) dae vanaf die publikasie van hierdie kennisgewing in die Staatskoerant op 23 Oktober, die Registrateur xxxxx met voorleggings aangaande sy/xxxx xxxxxxx.
Enige polishouer, aandeeelhouer of krediteur wat deur die Voorgenome Transaksie geraak word mag binne die bogenoemde 22 (twee-en-twintig) dag periode ‘n beëdigde verklaring rakende enige aspek van die Voorgenome Transaksie by die Registrateur indien, of mag voor die Registrateur verksyn in verband met die Voorgenome Transaksie.
Rig asseblief alle navrae aan Marriott Communication Centre by telefoonnommer 0800 336 555 of per e-pos aan xxxx@xxxxxxxx.xx.xx.
Navrae kan ook xxxxx word aan Nedgroup op 0860 104 526, OMART per e-pos aan XXXXXXXX@xxxxxxxxx.xxx of die Finansiële Dienste Raad per e-pos aan Xxxxxx.Xxxxxx@xxx.xx.xx