VERKOOPOOREENKOMS
VERKOOPOOREENKOMS
met betrekking tot ‘n eiendom in
FASE II
’n Aftree-Landgoed geleë in Klipfontein Landgoed, Malmesbury
aangegaan deur en tussen:
KMS LOGS CONSULTING EIENDOMS BEPERK
2014/153235/07
en
DIE KOPER
xxxx wat Bylae A aandui
BYLAES
A. Skedule van Xxxxxxxxxxxx
B. Bepalings en Voorwaardes
C. Woordbepalings en Wetgewing
D. Uitleg- en Algemene Planne van Fase II
E. Aftreeoordewet
F. Beraamde Uitgawes en Heffings
G. Waarborge deur die Boukontrakteur
H. Bouplan van Woonhuis
I. Bouspesifikasies
DOKUMENTE
(beskikbaar by die kantoor van die Verkoper, gedurende besigheidsure)
A. Grondwet van Die Klipfontein Eienaarsvereniging
B. Grondwet van Fonteine Village Bestuursvereniging
C. Verbruikersbeskerming
D. Dokumente vereis in Regulasie 5 van die Aftreeoordewet
E. Voorstelling van Subfases en Fases
F. Regulasie 29 van die Alien and Invasive Species Regulations, 2014, uitgevaardig uit hoofde van artikel 97(1) van die Biodiversiteit Wet, Wet 10 van 2004
G. Onderneming deur ACVV Aandskemering Tehuis vir Bejaardes
BYLAE A
SKEDULE VAN BESONDERHEDE
(Indien geen inligting verstrek word nie, sal die ooreenstemmende bepaling in die Bepalings en Voorwaardes, Bylae B, nie van toepassing wees nie)
1. VERKOPER
KMS LOGS CONSULTING EIENDOMS BEPERK
2014/153235/07
hierin verteenwoordig xxxx Xxxxxxx Xxxxxxxx Xx Xxxx (600511 5114 08 7) en/of Xxxx Xxxxxxxx xxx Xxx (identiteitsnommer: 000000 0000 00 0), behoorlik daartoe gemagtig kragtens aangehegte besluit
Geregistreerde adres Du Xxxxxxxxxx 00, Xxxxx, 0000
Fisiese adres Xxxxxxxxxxxx 0, Xxxxxxxxxx, 0000
Posadres Posbus 00, Xxxxxxxxxx, 0000
Tel 022 * 0000000
Faks 022 * 4821749
Inkomstebelastingnommer 9206430192
BTW-registrasienommer 4190269748
2. KOPER
volle naam: volle naam:
id/reg no: id /reg no:
tel: (woon) tel: (werk) sel:
tel: (woon) tel: (werk) sel:
faks: faks:
e-pos: e-pos:
posadres: posadres:
domisilie: domisilie:
inkomstebelastingnommer: inkomstebelastingnommer:
huwelikstatus: getroud / ongetroud binne / buite gemeenskap van xxxxxxx (haal deur indien nie van toepassing nie)
volle naam van agent / trustee / direkteur / lid:
huwelikstatus: getroud / ongetroud binne / buite gemeenskap van goedere
identiteitsnommer:
domisilie adres:
datum van volmag / besluit:
3. EIENDOM [eie titel] Erfnommer Eenheidnommer
Algemene Plan L.G. 777/2016
Dorp Malmesbury
Munisipaliteit Swartland
Afdeling Malmesbury
Provinsie Xxx-Kaap
Grootte van erf
vierkante meter
4. BOUPLAN
Bylae H
5. BOUSPESIFIKASIES
Bylae I
6. KOOPPRYS [erf en woonhuis]
6.1 Koopprys [BTW ingesluit] R
[onderhewig aan klousule 14.2 van Bepalings en Voorwaardes, Bylae B]
6.2 Deposito betaalbaar op aanvraag
[klousule 5.1.1 van Bepalings en Voorwaardes, Bylae B] R
6.3 Balans koopprys betaalbaar teen oordrag
[klousule 5.1.2 van Bepalings en Voorwaardes, Bylae B] R
7. OPSKORTENDE VOORWAARDES
7.1.1 Leningsbedrag
[klousule 20.1 van Bepalings en Voorwaardes, Bylae B] R
7.1.2 Voorkeur Finansiële Instelling
[klousule 20.3 van Bepalings en Voorwaardes, Bylae B]
7.2.1 Eiendom wat verkoop moet word Adres:
[klousule 20.6 van Bepalings en Voorwaardes, Bylae B]
(indien van toepassing)
7.2.2 Keerdatum vir verkoop van Koper se eiendom
[klousule 20.6 van Bepalings en Voorwaardes, Bylae B]
8. OKKUPASIEGELDE
Per maand vooruit vanaf die
voltooiingsdatum (of pro rata) R (vir die eerste drie maande)
[klousule 7.1 van Bepalings en Voorwaardes, Bylae B]
R (vanaf die vierde maand)
9. BERAAMDE MAANDELIKSE HEFFING
Bylae F
10. BEKENDSTELLING
Die Koper bevestig dat hy aan die eiendom bekend gestel is:
*deur ’n aanbeveling van iemand anders as die Verkoper of sy verteenwoordiger; of
*deur die Verkoper of sy verteenwoordiger.
[*haal deur wat nie van toepassing is nie)
11. EIENDOMSAGENT
agentskap:
agent:
e-posadres:
tel:
[klousule 27 van Bepalings en Voorwaardes, Bylae B]
12. OPSOMMING VAN TYDSKEDULES
Aanbod geldig vir 21 dae vanaf ondertekening
Opskortende voorwaarde 45 dae vanaf aanvaarding
Deposito 7 dae vanaf versoek
Waarborg 21 dae vanaf versoek
Okkupasie 30 dae vanaf kennisgewing
13. DOEL
Die doel waarvoor die eiendom gebruik gaan word: *Primêre woning / Belegging
[*haal deur wat nie van toepassing is nie)
14. SPESIALE VOORWAARDES
Ons bevestig dat ons die inhoud hiervan, die Bylaes hierby en, meer bepaald, die onderskeie grondwette van Klipfontein Eienaarsvereniging en Fonteine Village Bestuursvereniging gelees en nagegaan het.
Ons bevestig dat ons vertroud is met die terminologie in hierdie dokument, die Bylaes hierby en, meer bepaald, die onderskeie grondwette van Klipfontein Eienaarsvereniging en Fonteine Village Bestuursvereniging. Ons bevestig dat ons die geleentheid gegun is om vrae te stel. Ons bevestig dat hierdie ooreenkoms vrywillig gesluit word.
Ons bevestig dat daar met die aanbring van ons handtekeninge op hierdie dokumente ’n bindende ooreenkoms tussen ons totstand kom, onderworpe aan die bepalings en voorwaardes van die Bylaes en, meer bepaald, die onderskeie grondwette van Klipfontein Eienaarsvereniging en Fonteine Village Bestuursvereniging.
Die Verkoper verklaar hiermee dat die woonhuis op die eiendom op die voltooiingsdatum
sleutelklaar (“turnkey”) xxx xxxx, xxxx in Bylae C omskryf.
Verkoper
plek: …………………………………………………………….. datum: ………………………………………………………
Koper 1
plek: …………………………………………………………….. datum: ………………………………………………………
Koper 2
plek:……………………………………………………………… datum:………………………………………………………