Wat doen ek as ‘n koper weier om die oordragdokumente te teken?Oordragdokumente • March 2nd, 2023
Contract Type FiledMarch 2nd, 2023Wat is die verkoper se regte en ook die agent s’n waar die koper ‘n lening bekom het, die verbandinstruksie reeds by die verband prokureurs is, die verband- en transport dokumente reeds opgestel is en alles verder in plek is vir die oordrag, maar die koper weier skielik om die verband- en transport dokumente te teken?
KOOPKONTRAKKoopkontrak • November 17th, 2011
Contract Type FiledNovember 17th, 2011
Wat doen ek as ‘n koper weier om die oordragdokumente te teken?Property Transfer Agreement • March 2nd, 2023
Contract Type FiledMarch 2nd, 2023Wat is die verkoper se regte en ook die agent s’n waar die koper ‘n lening bekom het, die verbandinstruksie reeds by die verband prokureurs is, die verband- en transport dokumente reeds opgestel is en alles verder in plek is vir die oordrag, maar die koper weier skielik om die verband- en transport dokumente te teken?
SKEDULE A NA VERWYS IN DIE AANGEHEGDE KOOP OOREENKOMSKoop Ooreenkoms • June 10th, 2008
Contract Type FiledJune 10th, 2008In hierdie OOREENKOMS, tensy die teendeel duidelik uit die samehang blyk, het die terme en uitdrukkings in die eerste kolom die betekenisse aangegee in die tweede kolom, naamlik -
HOME AND HECTARE (EDMS) BPKKoopooreenkoms • September 16th, 2021
Contract Type FiledSeptember 16th, 2021
KOOPKONTRAKKoopkontrak • March 8th, 2016
Contract Type FiledMarch 8th, 2016Hierdie datum is onderhewig aan die bepalings van klousule 9 van die kontrak, en verder onderhewig aan die voltooiing van die eenheid.
KOOP OFKoopkontrak • March 2nd, 2023
Contract Type FiledMarch 2nd, 2023Wanneer u ‘n huis kry wat u wil koop en voor u enige koopkontrak (soms ook verwys na as ‘Aanbod om te koop’) onderteken, volg hierdie eenvoudige riglyne:
HUURKONTRAKHuurkontrak • March 2nd, 2023
Contract Type FiledMarch 2nd, 2023Die VERHUURDER verhuur hiermee die EIENDOM aan die HUURDER onderworpe aan die bepalings wat in hierdie ooreenkoms vervat is.
VERKOOPOOREENKOMSVerkoopooreenkoms • January 18th, 2017
Contract Type FiledJanuary 18th, 2017
KOOP OFHuis Koop • June 14th, 2016
Contract Type FiledJune 14th, 2016Wanneer u ‘n huis kry wat u wil koop en voor u enige koopkontrak (soms ook verwys na as ‘Aanbod om te koop’) onderteken, volg hierdie eenvoudige riglyne:
VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOMVoorwaardes Van Verkoping Van Onroerende Eiendom • August 15th, 2016
Contract Type FiledAugust 15th, 2016Die eiendom sal voorwaardelik toegeslaan word op die hoogste bieder onderworpe aan bekragtiging binne 14 (veertien) dae deur die gemelde Verkoper en die hoogste bieder sal gebonde bly by sy aanbod vir 14 (veertien) dae na ondertekening van hierdie Verkoopsvoorwaardes deur die Koper.
BERGRIVIER MUNISIPALITEITTHuurooreenkoms • December 7th, 2020
Contract Type FiledDecember 7th, 2020Kennisgewing geskied hiermee ooreenkomstig Artikel 116(3)(b) van die Plaaslike Regering : Munisipale Finansiële Bestuurswet, Wet 56 van 2003, van die voorgestelde wysiging van die onderstaande kontrakte:
TENDER KONTRAKTender Contract • October 7th, 2021
Contract Type FiledOctober 7th, 2021Ek, die ondergetekende, tender hiermee om die eiendom hierna gemeld aan te koop op die terme van voorwaardes hierin uiteengesit.
AANBOD VIR DIE VERKRYGING VAN ‘N REG TOT UITBREIDING - DEELTITELSKEMAAcquisition Agreement for Extension Rights • October 10th, 2013
Contract Type FiledOctober 10th, 2013Bedrag verlang Minstens R Eiendom wat met verband beswaar word (adres/eiendomsbeskrywing) –geen lening op Die Reg tot Uitbreiding nie.
ContractSale Agreement • September 4th, 2024
Contract Type FiledSeptember 4th, 2024HOME AND HECTARE (PTY) LIMITED VEILINGSREËLS en VERKOOPSVOORWAARDES wat na ondertekening deur die Koper en Verkoper, 'n koopooreenkoms daar sal stel PLEK VAN VEILING: Aanlyn DATUM VAN VEILING: 12 SEPTEMBER 2024 TYD VAN VEILING: 8h00 – 12h00 Verteenwoordig deur: ANDRé BOTHA (die “AFSLAER”) behoorlik gemagtig deur en in opdrag van
AFDELINGInsurance Policy • February 6th, 2007
Contract Type FiledFebruary 6th, 2007Skade aan die hele of ’n deel van die eiendom wat in die bylae beskryf word wat aan die versekerde behoort of waarvoor hy verantwoordelik is, insluitende verbouings deur die versekerde as huurder aan die geboue en strukture as gevolg van:
BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERKTender and Sale Conditions • March 19th, 2019
Contract Type FiledMarch 19th, 2019
Kommersiële VersekeringKommersiële Versekering • April 10th, 2007
Contract Type FiledApril 10th, 2007Skade aan die hele of ‘n deel van die eiendom wat in die bylae beskryf word wat aan die versekerde behoort of waarvoor hy verantwoordelik, insluitend verbouings deur die versekerde as huurder aan die geboue en strukture as gevolg van
PUBLIEKE DEELNAMEHuurcontract • July 20th, 2021
Contract Type FiledJuly 20th, 2021Kennis geskied hiermee ingevolge die voorskrifte van die Swellendam Munisipaliteit se Grondbeskikkingsbeleid, 2018 en die bepalings van Bate-Oordrag Regulasies, 2008, Wet op Munisipale Finansiële Bestuur, 2003 (Wet No. 56 van 2003) soos gewysig, dat die Burgemeesterskomitee in beginsel goedkeuring verleen het vir die verhuring van ‘n gedeelte munisipale grond, wat gaan dien as ‘n bus depot in Swellendam se Industriele area, met die volgende voorwaardes:
Oordrag van u woning vanuit ‘n entiteit na u persoonlike naam, met sekere belastingvergunnings.Transfer Agreement • September 17th, 2012
Contract Type FiledSeptember 17th, 2012Die ontvanger verleen tans die vergunning vir die oordrag van u primêre woning vanuit ‘n trust, beslote korporasie of maatskappy na u persoonlike name, met vrystelling van oa Hereregte. Dit is egter belangrik dat hierdie vergunning slegs geldig is tot 31 Desem- ber 2012. Dit impliseer dat u kontrak geteken moet wees en alle opskortende voorwaardes aan voldoen moet wees voor 31 Desember 2012, al vind registrasie eers daarna plaas.
Wat doen ek as ‘n koper weier om die oordragdokumente te teken?Real Estate Transfer Agreement • March 2nd, 2023
Contract Type FiledMarch 2nd, 2023Wat is die verkoper se regte en ook die agent s’n waar die koper ‘n lening bekom het, die verbandinstruksie reeds by die verband prokureurs is, die verband- en transport dokumente reeds opgestel is en alles verder in plek is vir die oordrag, maar die koper weier skielik om die verband- en transport dokumente te teken?
AANBOD VIR DIE VERKRYGING VAN ‘N REG TOT UITBREIDING - DEELTITELSKEMAAgreement for the Acquisition of a Right to Extension • October 22nd, 2010
Contract Type FiledOctober 22nd, 2010Bedrag verlang Minstens R Datum waarteen „n lening goedgekeur moet wees 30 dae na datum van ondertekening Eiendom wat met verband beswaar word (adres/eiendomsbeskrywing) – geen lening op Die Oog eiendom.
HUURKONTRAKHuurkontrak • March 2nd, 2023
Contract Type FiledMarch 2nd, 2023Die VERHUURDER verhuur hiermee die EIENDOM aan die HUURDER onderworpe aan die bepalings wat in hierdie ooreenkoms vervat is.
KOOPKONTRAKKoopkontrak • November 20th, 2017
Contract Type FiledNovember 20th, 2017
HUUROOREENKOMSHuurcontract • June 17th, 2015
Contract Type FiledJune 17th, 2015
FJ LORDANOoreenkoms Om Onroerende Eiendom Te Koop en Te Verkoop • November 24th, 2017
Contract Type FiledNovember 24th, 2017In hierdie ooreenkoms, behalwe indien andersins aangedui in die kontrak, sal die volgende uitdrukkings die betekenisse hê wat hieronder daaraan toegeken word:
KOOPOOREENKOMS – THERESIA PARKProperty Sale Agreement • March 31st, 2016
Contract Type FiledMarch 31st, 2016
TENDER VOORWAARDES EN VERHURINGSVOORWAARDES (LANDBOU GROND)Huurcontract • February 22nd, 2019
Contract Type FiledFebruary 22nd, 2019
AANHANGSEL E - VERHURINGProperty Management & Real Estate • March 17th, 2013
Contract Type FiledMarch 17th, 2013
Beskrywing van geboue waarna hierin verwys word:Property Management & Real Estate • October 19th, 2010
Contract Type FiledOctober 19th, 2010Die gebou(e) van die privaat woonhuis(e) en alle privaat motorhuise, huishoudelike buitevertrekke en huishoudelike buitegeboue op die perseel soos vermeld in die bylae gebou van steen, klip of beton met dak van leisteen, teëls, metaal, beton of asbes, behalwe indien anders vermeld in die bylae, insluitende mure, hekke met inbegrip van masjinerie daarvan, heinings (behalwe aangeplante heinings), spabaddens, sauna-kamers, jacuzzi’s, gesonke swembaddens met inbegrip van die filtreertoerusting, spa-, sauna-, jacuzzi- en swembadmasjinerie (behalwe outomatiese swembadskoonmaaktoerusting), swembad- veiligheidsnette en oortreksels, tennisbane, muurbalbane, huishoudelike watertenks en strukture daarvan, septiese riooltenks, huishoudelike boorgatpompe, elektriese motors asook enige ander huishoudelike waterverskaffingstoerusting (uitgesonderd windpompe en windpomptoerusting), baksteen-, teer- of betoninritte en patio's op dieselfde perseel en wat uitsluitlik in verband daarmee gebruik word, met
Kennisgewing // Notice No. 181/2023Sale of Vacant Residential Erven • November 3rd, 2023
Contract Type FiledNovember 3rd, 2023Kennis geskied hiermee dat die Plaaslike Raad vir Beaufort-Wes die onderstaande vakante residensiële erwe uit die hand uit te koop aanbied vir die doeleindes van Residensiële Sone I ontwikkeling, soos omskryf in die Beaufort-Wes Munisipale Standaardsoneringskemaverordening, 2020:-
KOOPOOREENKOMSDeed of Sale • October 29th, 2013
Contract Type FiledOctober 29th, 2013A VERKOPER A1 Volle Naam DIE TRUSTEES VAN TYD TOT TYD VAN DIE DIEMERSFONTEIN DEVELOPMENT TRUST A2 Registrasie Nr. IT4061/2004 A3 Volledige straatadres DIEMERSFONTEIN WINE & COUNTRY ESTATE, WELLINGTON A4 Telefoon 021 425 3218 A5 Faksnommer 021 425 3228 A6 E-pos adres sfakier@plantrust.co.za B KOPER B1 Volle Naam B2 ID/Registrasie Nommer B3 Volledige adresse (straat- en posadres) _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ Kode _ _ B4 Huwelikstatus B5 Binne/buite gemeenskap van goedere B6 Telefoon (W) B7 Telefoon (H) B8 Selfoon B9 Faksnommer B10 E-pos B11 Persoon wat namens Koper hierin optree Volle naam: Hoedanigheid: C DIE EIENDOM C1 Eiendomsbeskrywing Erf _ in die ontwikkeling wat as DIEMERSFONTEIN VILLAGE bekend staan en wat deel uitmaak van die Diemersfontein Wine & Country Estate C2 Grootte vierkante meter
Let asseblief daarop dat dit 'n voorbeeld is: BEHUISINGSOOREENKOMS VIR KAMERS EN EENHEDE (ENKELKWARTIERE)Housing Agreement • February 18th, 2020
Contract Type FiledFebruary 18th, 2020Hierdie behuisingsooreenkoms is verwant aan die diensooreenkoms met die Bewoner en sal dus beëindig word wanneer die diensooreenkoms beëindig word.
EiendomsoordragteProperty Transfer Agreement • March 2nd, 2023
Contract Type FiledMarch 2nd, 2023Die proses van eiendomsoordrag laat dikwels kopers en verkopers deurmekaar, gefrustreerd en in die duister oor wat presies die volgorde van gebeure is ten einde 'n eiendom oorgedra te kry. As die verkoopooreenkoms eers onderteken is is die ergste seker agter die rug, of hoe? Die werklikheid is dat ons eiendomsbedeling in Suid-Afrika baie gesofistikeerd is en met die talle belanghebbendes en rolspelers wat deur `n transaksie beïnvloed word, kan die werklike proses van oordrag baie kompleks word. Gevolglik is dit belangrik om die proses te verstaan en om jouself te vergewis van die stappe in die oordragsproses.
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (KAAP DIE GOEIE HOOP PROVINSIALE AFDELING)Sale Agreement • August 14th, 2008
Contract Type FiledAugust 14th, 2008Ingevolge ‘n koopkontrak, onderteken op 25 Maart 2004, het die eerste en tweede respondente hul grond geleë te Kylemore, Stellenbosch, aan die applikant verkoop. Die koopprys was R9 120 000.00, betaalbaar teen oordrag behalwe vir ‘n deposito van R200 000.00.