Opknapper
Bepalings en voorwaardes
Xx xxx met hierdie polis vir die herstel van splinters, ligte skrapies en duikies aan die buitekant van die kar eis sonder om vanaf jou alomvattende xxxx- xxxxxx versekeringspolis te eis. Die meeste waarvoor ons jou vir xxxx xxx xxx vergoed word op jou skedule gestipuleer.
Die betekenis van woorde
Skraap
’n Dun lang merk wat vlak op die bolaag van die kar se buitenste verflaag is en nie meer as 23cm in lengte is nie.
Splinters
’n Enkel xxxxx beskadigde area aan die bolaag van die kar se verf en nie meer as 3cm in deursnee is nie.
Duik
’n Xxxxx hol induiking aan die buitekantste oppervlakte van die kar, sonder dat daar skade aan die verf is, en die induiking nie 15cm in deursnee oorskry nie.
Wagtydperk
Die tydperk waartydens geen dekking verskaf xxx word nie, alhoewel maandelikse premies nog steeds betaalbaar is. Geen xxx xxx vir skade, wat voor of gedurende die wagtydperk plaasgevind het, oorweeg word nie.
Jy en Jou
Dit is die persoon in wie se naam die polis uitgereik is, sy/haar gade of lewensmaat, lede van sy/haar familie wat normaalweg by hom/xxxx xxxx, enige iemand wat namens hom/haar optree, sowel as enige iemand wat die versekerde kar met sy/haar algemene toestemming gebruik.
Ons
Dit is jou versekeringsmaatskappy.
Skedule
Die gedeelte van jou versekeringspolis wat al die besonderhede van jou versekerde kar stipuleer. Dit sluit die beskrywing van die kar in, die perk van die vergoeding en die premie wat op jou dekking van toepassing is. Dit sluit ook al die verklarings wat jy gemaak het in sodat ons die polis kan aanvaar.
Eis
Dit is jou kennisgewing aan ons om op ’n voordeel, wat onder hierdie polis gedek is, aan xx xxxxx. Ons xxx bevestig of so ’n aanvraag binne ons ooreenkoms met jou val.
Basis van dekking
Wanneer jy ’n eis indien xxx alle skade aan die kar geassesseer word om te bepaal of die totale bedrag wat geeis is binne die vergoedingsperk val. Indien die geeisde bedrag binne die vergoedingsperk val en die eis geldig is, xxx ons die skade aan die kar deur ’n hersteller van ons keuse laat herstel. Daar is geen beperking tot die hoeveelheid eise wat jy mag indien nie alhoewel; alle skade wat gedurende ’n assessering genoteer is wat die maksimum vergoeding oorskry, xxx vanaf toekomstige eise uitgesluit word, tensy jy bewyse xxx xxxxx dat sulke skade daarna herstel was.
Jou verpligtinge
As xx xxx enige van die volgende verpligtinge nakom nie mag jou dekking gekanselleer word of jy mag nie dekking geniet wanneer xx xxx nie. Jou verpligting is om:
• ons inligting xx xxx wat waar en volledig is;
• aan al ons redelike versoeke te voldoen;
• alle redelike xxxx xx neem, en alle redelike voorsorg te tref om verlies te voorkom of te minimaliseer;
• die versekerde kar vir inspeksie te neem sodat die dekking kan begin;
• ons in te lig of enige van die polisbesonderhede of verklarings verkeerd is, of as enige van hierdie besonderhede of verklarings verander;
• ons van enige iets wat jy nog nie openbaar gemaak het nie vertel, wat vir ons belangrik mag wees om te weet om die polis te aanvaar, of oor enige iets wat verander wat vir ons belangrik mag wees om voort te gaan om die polis te aanvaar, byvoorbeeld kriminele skuldigbevinding aan bedrog.
Wagtydperk
Die volgende wagtydperk is op jou polis van toepassing:
• 90 dae vanaf die aanvang van jou xxxxx, xxxxx ons jou kar geÏinspekteer het, in xxxxx geval daar afstand van die wagtydperk gedoen xxx word. Enige skade wat gedurende die inspeksie genoteer is, xxx vanaf enige toekomstige eise uitgesluit word, tensy jy ons van bewyse kan voorsien dat hierdie skade daarna herstel was.
• Indien ons nie ’n maandelikse premie ontvang xxx xxx die bogenoemde wagtydperk weer begin, tensy ons jou kar weer geinspekteer het.
Poliswysigings en kansellasies
Ons mag jou polis wysig of kanselleer deur jou ’n 31-dae skriftelike kennisgewing xx xxx. Ons mag verbaal, elektroniese of per pos aan jou laasbekende adres xxxxxx xxx. Enige verandering of kansellasie wat jy xxxx xxx vanaf die tyd en datum, xxxx ooreengekom, effektief wees. Neem asseblief kennis dat, indien jy, jou polis gedurende die verloop van ’n versekerde maand kanselleer, xxx die premie wat vir die res van daardie maand betaal is, nie aan jou terugbetaal word nie. Jy xxx xxxxx nog steeds tot die einde van die versekerde maand dekking geniet.
Betalings
29/06/2020
Jou polis is ’n maandelikse polis en jy moet die maandelikse betaling vooruit betaal. Jou debietorder xxx op die datum waarop ooreengekom is afgetrek word. Ons behou die reg voor om die premie op ’n alternatiewe datum af te trek, in ’n poging xx xxxxx xx xxxx dat xx xxxxxxx het. Indien jou aftrekkingsdatum op ’n Xxxxxx of openbare vakansiedag val, xxx xxx debietorder moontlik vir ’n vroeër datum aangebied word.
Xxxxxxxxx nie ontvang nie
Indien ons nie die maandelikse betaling vir ’n polis op die aftrekkingsdatum(s), xxxx op jou skedule aangedui, ontvang het nie, sal xx xxxx dekking vir die tydperk, waarvoor xx xxx betaal het nie, hê nie. Ons xxx ’n 15-dae grasietydperk vir betaling, vanaf die tweede maand se betalingsaanvraag toelaat, indien die betaling nie nagekom word nie, waarna ons weer betaling xxx aanvra. Indien jou premie nie op jou gekose aftrekkingsdatum ontvang word nie, mag ’n poging aangewend word om jou premie op ’n meer paslike aftrekkingsdatum xx xxxxxxx xx xxx gedek xx xxx. Indien die betaling nie vir drie opeenvolgende maande ontvang word nie, sal die polis gekanselleer word. Indien xx xxx bank instruksie gegee het om jou debietorderbetaling te xxxxx, xxx die polis onmiddellik, terugdaterend tot die laaste dag van die maand waarvan ons die premie ontvang het, gekanselleer word.
Belangrike tydsbeperkings
Ons xxx xxx slegs vir ’n eis skadeloos stel indien jy:
• ons inlig en ons volle besonderhede van enige iets wat gebeur het gee, waarvoor jy moontlik mag eis, binne 30 dae van bewuswording van so ’n insident.
• jou kar binne 90 dae nadat ons jou eis goedgekeur het vir die herstelwerk neem; en
• ons binne 14 dae vanaf ons versoek van enige inligting, bewyse, dokumentasie en samewerking waarvoor ons vra, voorsien.
Waarborg
Alle herstelwerk het ’n 3-jaar waarborg vanaf die datum van herstel.
Hoe om te eis
Xx xxx ’n eis indien deur 0860 09 46 24, Maandae tot Vrydae, tussen 08:00 en 17:00 te bel.
Ons xxx xxx vir die volgende vergoed:
Ons xxx die volgende skade aan die buitenste panele van jou kar herstel:
• Skrape
• Splinters
• Duike
Ons xxx xxx nie vir die volgende vergoed nie:
Ander skade
Ons xxx xxx nie vir skade aan die volgende vergoed nie:
• Lyswerk
• Kantvensters en vormwerk
• Vensterglas
• Vensterpanele
• Motortoebehore wat nie-standaard is
• Vormwerk aan deure
• Sondakke
• Ligte van enige aard
• Wielvellings of mags
• Bande
• Dekals en plakkers
Natuurlike rampe
Enige skade wat deur hael, brande, vloede, storms of aardbewings veroorsaak word.
Herstelkoste wat meer as dubbeld die maksimum vergoeding is
Eise waar die eisbedrag meer as dubbeld die maksimum vergoeding, xxxx op die skedule aangedui, is.
Roes
Enige skade weens roes.
Xxxx
Die verwydering xxx xxxx.
Bakwerk panele
29/06/2020
Enige skade aan bakwerk panele of xxxx van ’n paneel indien dit geskeur of beskadig is. Ons xxx xxx ook nie vir die vervanging van ’n paneel of xxxx van ’n paneel vergoed nie.
Derde party aanspreeklikheid
Enige aanspreeklikheid ten opsigte van ander partye.
Gevolglike verlies
Enige gevolglike verlies of skade.
Dekking onder ’n xxxxx xxxxx
Skade waarvoor daar onder jou xxxx-xxxxxx polis geeis kan word.
Nie-goedgekeurde herstelwerk
Enige herstelwerk wat ons nie goedgekeur het nie.
Bedrog en oneerlikheid
Indien jy of enige iemand wat namens jou optree ’n eis en enige inligting of dokumentasie in verband met ’n eis; wat op enige xxxxxx bedrieglik, oneerlik of oordrewe is; inhandig xxx ons die eis algeheel verwerp en jou polis, terugwerkend na die datum wat die insident aangemeld is, of die eintlike insidentdatum, watter een ookal die vroegste datum is, kanselleer. Ons behou die reg voor om verdere aksie te neem indien nodig.
Doelbewuste optrede
Enige eis, wanneer jy of enige iemand wat namens jou optree, doelbewus verlies of skade veroorsaak het.
Lisensiebystand
Lisensiebystand: Ons xxx alle aspekte van jou voertuiglisensiehernuwing hanteer, insluitende hernuwingvorms en dokumentasie, sodat xx xxx nie oor enigiets xxxx xx bekommer nie.
Waarvoor jy mag eis
• Die Lisensiebystandsdiens word tot voertuiglisensiehernuwings in die Republiek van Suid-Afrika beperk.
• Die Lisensiebystandsdiens is beperk tot die voertuig wat onder die Opknapperproduk met die Lisensiebystandsvoordeel geregistreer is.
• Jou lidmaatskap moet ten volle betaal wees ten tye van die voertuiglisensiehernuwing en ooreenstemmende afleweringsfooie.
• Jy moet ten tye van die voertuiglisensiehernuwing aan die Nasionale Padverkeerswet, 1996 (Wet 93 van 1996), en ander relevante wetgewing, se vereistes en regulasies voldoen.
• Die Lisensiebystandsdiens waarborg nie die lisensiedepartement se werkverrigtinge nie.
• Jy xxx vir die lisensiehernuwingsfooi verantwoordelik gehou word.
• Dienste is onderhewig daaraan dat jy ons van die mees onlangste persoonlike en voertuig inligting moet voorsien, nl. voertuig registrasienommer en Suid-Afrikaanse identifiseringsnommer.
Hoe om te eis
Bel die Kliëntedienslyn (onder aan hierdie bepalings en voorwaardes) van Maandag tot Vrydag, tussen 8:00 en 17:00.
Wat word nie gedek nie?
Ons xxx xxx bystand vir die volgende bied nie:
• Hernuwing van onpadwaardige voertuie se lisensies.
• Hernuwing van lisensies vir voertuie wat nie op die lid xx xxxxx aangeteken is nie.
3
29/06/2020
• Die eintlike koste wat met die hernuwing van die lisensie verband hou.
Verkope, Kliëntediens en Eise: 0860 09 46 24
Virseker is ’n produk van Auto & General Versekeringsmaatskappy Bpk, ’n gemagtigde versekeraar en finansiële diensverskaffer. Enige verwysing na “ons”, “deur” of “met” op hierdie dokument xxxxxx xx Auto & General. Bepalings en voorwaardes geld.