Opknapper Sample Contracts
OpknapperOpknapper • June 29th, 2020
Contract Type FiledJune 29th, 2020Jy kan met hierdie polis vir die herstel van splinters, ligte skrapies en duikies aan die buitekant van die kar eis sonder om vanaf jou alomvattende kort- termyn versekeringspolis te eis. Die meeste waarvoor ons jou vir elke eis sal vergoed word op jou skedule gestipuleer.