en
aangegaan tussen
AGS van SA Gemeenteraad
(hierin xx xxxxxx as “Werkgewer”)
en
(hierin xx xxxxxx as “Werknemer”)
Hierdie Beperkte Xxxxxx Xxxxxxxxxxxxxxx (hierin xx xxxxxx as “Ooreenkoms”) word beheer deur die diensvoorwaardes xxxx uiteengesit in hierdie dokument asook die relevante bepalings van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 1997.
DIENSVOORWAARDES
1 Aard van die Xxxxxxxxxx
Hierdie Xxxxxxxxxx neem in aanvang op en xxx eindig op . Geen redelike verwagting van hernuwing en/of voortsetting na die eind datum van die Ooreenkoms kan by die Werknemer ontstaan nie aangesien sodanige hernuwing en/of voortsetting die skriftelike toestemming van beide partye vereis. Geen skeidingspakket xxx betaalbaar wees aan die Werknemer by beëindiging van die Ooreenkoms nie. Die Ooreenkoms kan wel voortydig beëindig word op aanvaarde gronde of xxxx in hierdie Ooreenkoms bepaal.
2 Vergoeding
2.1 Die Werknemer se maandelikse salaris is uiteengesit in Aanhangsel A aangeheg by hierdie Xxxxxxxxxx.
2.2 Enige aftrekkings vereis deur wetgewing en/of ooreengekom tussen die partye xxx afgetrek word alvorens betaling geskied.
2.3 Gegewe die aard van die Ooreenkoms xxx die Werknemer nie lidmaatskap opneem by die voorsorg-, mediese en/of verwante fondse waarby die Werkgewer se permanente werknemers lidmaatskap geniet nie.
3 Diensverpligtinge
3.1 Die Werknemer se postitel is rapporteer aan .
3.2 Xxxxxx die Werknemer in diens is onderneem sy om -
en xx xxx direk
• Die ooreengekome dienste xxxx vervat in Aanhangsel B na die beste xxx xxxx vermoë xx xxxxx;
• Xxxx tyd tydens werksure uitsluitlik te wy aan die ooreengekome dienste; en
• Nougeset die beleide en prosedures van die Werkgewer te alle tye na te kom.
4 Werksure
Normale werksure ure is van tot elke dag en
xxx xxx xxxx kalenderweek. Die Werknemer is geregtig op ‘n ete breek van een uur vanaf 13:00 tot 14:00.
5 Verlofvoordele
Die Werknemer is geregtig op 3 werksdae vakansieverlof met volle betaling gedurende die beperkte termyn van die Ooreenkoms xxxx xx xxxxxx in klousule 1 hierbo. Xxxxxx moet verkieslik voor aansoek gedoen word tydens tydperke wat die aktiwiteite van die Gemeente afskaal as gevolg van die tydelike sluiting van sodanige aktiwiteite.
6 Diensbeëindiging
Indien enigeen van die partye van voorneme is om die Ooreenkoms te beëindig alvorens die einde van die beperkte termyn van die Ooreenkoms xxxx xx xxxxxx in klousule 1 hierbo, moet sodanige party ten minste een week vooraf skriftelike kennis aan die ander party gee.
7 Vertroulike inligting
Die Werknemer erken dat sy in die uitvoering xxx xxxx verpligtinge onder hierdie Ooreenkoms toegang xxx hê tot vertroulike inligting rakende die sake van en lidmate van die Werkgewer. Sy onderneem om alle vertroulike inligting te alle xxx xxxxxx vertroulik te hanteer en nie te openbaar nie, behalwe in soverre dit nodig is xx xxxx verpligtinge onder hierdie Xxxxxxxxxx na te kom. Hierdie plig tot vertroulikheid xxx voortbestaan na diensbeëindiging.
8 Algemeen
Hierdie Xxxxxxxxxx beliggaam die volle ooreenkoms tussen die partye en enige wysiging, hernuwing en/of verlenging xxx xxxxx aard ook al vereis beide partye se skriftelike aanvaarding.
Geteken op 2012 te
NAMENS DIE WERKGEWER -
Handtekening :
Amp :
WERKNEMER -
Ek aanvaar al die terme en voorwaardes xxxx uiteengesit in hierdie Beperkte Termyn Diensooreenkoms.
Handtekening:
GETUIE:
Naam en Van:
Handtekening: