ORASOL: SONAANLEG FASE 1 TERREIN HEINING
ORASOL: SONAANLEG FASE 1 TERREIN ▇▇▇▇▇▇▇
MAANDAG, 30 APRIL 2021 OM 12h00
PLAAS AANBOD IN KOEVERT IN DIE TENDERBOKS BY ORANIA DORPSKANTOOR
SLUITINGSDATUM:
BESONDERHEDE:
Kontrakteur: | |
Kontakpersoon: | |
Epos: | |
Tel: | |
Adres: |
Navrae ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ word aan:
Mnr ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ by 082 385 8526.
1. Inleiding:
Die tender behels die omheining van die voorgestelde sonplaas terrein. ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ die aangehegde uitleg plan.
2. Ligging:
2.1. Orania, Aandeelblokke H09 en H10 toegang vanuit Oewerlaan (Rooipad)
3. Bestek van werk:
3.1. Omheining van die terrein van die Sonplaas met die volgende spesifikasie:
2mm Gegalvaniseerde diamantmaasdraad (50mm ▇▇▇▇) 1800mm ▇▇▇▇ insluitend spandrade met 3 x dubbel doringdraad aan die bokant. Insluitend alle hoekpale stutpale (elke 20m), en trekpale (elke 60 tot 70m) en 3m Y tipe ysterpale (elke 5m). ▇▇▇▇▇▇▇ lengte ±835m.
3.2. Drie toegangshekke van 6m wyd moet voorsien en geïnstalleer word ▇▇▇▇ op die plan aangedui.
4. Algemeen:
4.1. Alle materiaal word deur die kontrakteur voorsien.
4.2. Enige wysigings aan die oorspronklike bestek van werke moet skriftelik versoek en bevestig word.
4.3. Betalings word deur die projek bestuurder afgeteken en ▇▇▇ met die suksesvolle kontrakteur ooreengekom word.
4.4. Die finale 10% van die gekwoteerde bedrag ▇▇▇ met die uitreiking van die finale voltooiingsertifikaat uitbetaal word.
4.5. Die sperdatum vir die voltooiing van die projek is 25 Juniee 2021
4.6. Boetes vir die laat voltooiing van die projek beloop 5% van die kwoteerde bedrag per dag. Geldige redes vir vertragings ▇▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ in ag geneem word.
Let daarop dat die laagste tender nie noodwendig suksesvol gaan wees nie. Ervaring, kwaliteit van werk en verwysings op vorige projekte ▇▇▇ in ag geneem word.
▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇: Terrein omheining
Hiermee word bevestig dat die kontrakteur die voorwaardes, en bestek van die werk ▇▇▇▇ in die kwotasiedokument en konstruksieplanne vervat aanvaar en onderneem om die werk vir die onderstaande bedrag te voltooi.
Enige moontlike toekomstige wysigings aan die spesifikasie of bestek van werk ▇▇▇ ▇▇▇▇ ‘n addisionele skriftelike ooreenkoms tussen beide partye bekragtig word.
Gekwoteerde bedrag:
Gekwoteerde bedrag:
15% BTW:
Totaal:
Kwotasie bevestiging (kontrakteur):
Geteken te op die dag van
Kontrakteur Getuie
Kwotasie aanvaarding (Orasol):
Geteken te op die dag van
Orasol Getuie
