Tender Agreement Sample Contracts

INHOUD
Tender Agreement • March 2nd, 2023
ORASOL: SONAANLEG FASE 1 STRUKTUUR MATERIAAL ALUMINIUM LATRELINGS
Tender Agreement • August 19th, 2021
ORASOL: SONAANLEG FASE 1 TERREIN GRONDWERKE EN ONTBOSSING
Tender Agreement • April 16th, 2021
ORASOL: SONAANLEG FASE 1 TERREIN HEINING
Tender Agreement • April 16th, 2021
HESSEQUA MUNICIPALITY TENDER NO. HES-TECH 20/2021
Tender Agreement • October 8th, 2020

Tenderdokumente sal by die Voorsieningskanaaleenheid vanaf 9 Oktober 2020 beskikbaar gemaak word by Mej L. Windvogel, gedurende kantoorure op Maandae tot Donderdae vanaf 07:45 tot 16:30, op Woensdae vanaf 08:00 tot 16:30, en op Vrydae vanaf 07:45 tot 15:30.

T1.1 : TENDERKENNISGEWING EN UITNODIGING OM TE TENDER
Tender Agreement • April 28th, 2016

Tenders word hiermee ingewag vir die konstruksie van twee nuwe tuin afval selle in Witsand. Dit is beraam dat tenderaars ‘n CIDB kontrakteur gradering van 1CEPE of höer moet hê.

VOORSIENING EN AFLEWERING VAN CHEMIKALIEË AAN SWARTLAND EN
Tender Agreement • April 22nd, 2015

Tenders word hiermee aangevra vir die voorsiening en aflewering van chemikalieë aan die Swartland en Withoogte Watersuiweringswerke vir die Weskus Distriksmunisipaliteit.

KENNISGEWING MUNISIPALITEIT SALDANHABAAI
Tender Agreement • March 30th, 2021

DIE SAMESTELLING EN ONDERHOUD VAN WAARDASIE ROLLE VIR DIE RAAD OOREENKOMSTIG DIE WET OP PLAASLIKE REGERING: MUNISIPALE EIENDOMSBELASTING WET, WET 6 VAN 2004, SOOS GEWYSIG, VIR DIE TYDPERK 1 JULIE 2022 TOT 30 JUNIE 2026.

TENDER VOORWAARDES
Tender Agreement • February 25th, 2022

• Geslote koeverte soos ontvang sal op DINSDAG, 1 MAART 2022 om 14:00 by die kantore van BKB oopgemaak word. Alle belangstellendes sal geregtig wees om teenwoordig te wees.

KAROO HOOGLAND MUNISIPALITEIT
Tender Agreement • August 17th, 2015

Daar is nie dienste beskikbaar op die erwe nie en suksesvolle tenderaars sal verantwoordelik wees vir die installasie van enige dienste (Elektrisiteit, water en rioolsuigpunt of aansluiting by rioolsisteem). Die erwe word voetstoots verkoop. Die opmeetkoste van R300 + BTW per erf moet by die prys bygetel word. Die kontrak met verkoopsvoorwaardes vir die verkoop van die erwe is gedurende kantoorure beskikbaar by Me C Viljoen by die Munisipale Kantore te Williston.

TENDER NR. HES-SSPO 14/1516
Tender Agreement • December 18th, 2015

Tender Dokumente is verkrybaar teen 'n nie-terugbetaalbare prys van R300 per stel by Mev Belinda van Deventer wie by telefoon (028) 713 8087 of e-pos belinda@hessequa.gov.za gekontak kan word. Betalings moet gemaak word deur kontant of bank deposito betaalbaar aan die Munisipaliteit Hessequa . Bankbesonderhede is: Hessequa Munisipaliteit , Eerste Nasionale Bank, Rekeningnommer: 5357 1024 174 , Riversdal Takkode: 200 313 verwysingsnommer

TENDERVORM VIR DIE VERSKAFFING VAN FOTOVOLTAΪSE PANELE
Tender Agreement • June 3rd, 2021
TENDER NR. HES-WRS 08/1516
Tender Agreement • April 7th, 2016

Tenders word hiermee ingewag vir die opgradering van riool infrastruktuur in Melkhoutfontein. Dit is beraam dat tenderaars ‘n CIDB kontrakteur gradering van 5CE of höer moet hê.

TENDER NUMBER: T/ING/007/2021 - RATES-BASED TENDER FOR THE INSTALLATION OF NEW BUS STOPS AND SHELTERS AND MAINTENANCE ON EXISTING BUS STOPS AND SHELTERS IN TERMS OF CIVIL AND ELECTRICAL WORKS
Tender Agreement • November 16th, 2021

Tenders word hiermee ingewag vir die INSTALLASIE VAN NUWE BUSSTOPPE EN SKUILINGS, EN ONDERHOUD AAN BESTAANDE BUSSTOPPE EN SKUILINGS IN TERME VAN SIVIELE EN ELEKTRIESE WERKE. Voltooide tenders in ‘n verseëlde koevert, duidelik gemerk: Tender Nr.: T/ING/007/2021, moet voor Vrydag, 14 Januarie 2022 om 12:00 in die tender bus by die George Munisipaliteit, Eerste Vloer, Direktoraat: Finansiële Dienste, Voorsieningskanaal Bestuurseenheid, Burgersentrum, Yorkstraat, George geplaas word. Geen tenders sal toegelaat word om na 12:00 in die tender bus geplaas te word nie. Tenders sal om 12:05 dieselfde dag in die komiteekamer oopgemaak word. Laat of ongemerkte tenders sal nie oorweeg word nie. Geen tenders per faks of e-pos sal aanvaar word nie. Tender dokumente sal beskikbaar wees vanaf Maandag,22 November 2021 teen ‘n nie-terugbetaalbare deposito van R900.00 per dokument by die Voorsieningskanaal Bestuurseenheid, Eerste Vloer, Stadsaal, Yorkstraat, George. Slegs tenders ingevul op die gekoopte

HESSEQUA MUNICIPALITY TENDER NO. HES-TECH 09/1718
Tender Agreement • January 16th, 2018

Tender dokumente sal by die Voorsieningskanaaleenheid vanaf 26 Januarie 2018 beskikbaar gemaak word by Mej L. Windvogel, gedurende kantoorure op Maandae tot Donderdae vanaf 07:45 tot 16:30, op Woensdae vanaf 08:00 tot 16:30, en op Vrydae vanaf 07:45 tot 15:30.

T1.1 : TENDERKENNISGEWING EN UITNODIGING OM TE TENDER
Tender Agreement • October 13th, 2021

Tenderdokumente sal by die Voorsieningskanaaleenheid vanaf 11 OKTOBER 2021 beskikbaar gemaak word by Mej L. Windvogel, gedurende kantoorure op Maandae tot Donderdae vanaf 07:45 tot 16:30, op Woensdae vanaf 08:00 tot 16:30, en op Vrydae vanaf 07:45 tot 15:30.

TENDERKENNISGEWING
Tender Agreement • April 17th, 2012

Tenders word hiermee aangevra vir die voorsiening en aflewering van chemikalieë aan die Swartland en Withoogte Watersuiweringswerke vir die Weskus Distriksmunisipaliteit.

TENDER NUMBER: T/ING/008/2020 - FOR CIVIL WORKS: THE APPOINTMENT OF AD-HOC CIVIL ENGINEERING CONTRACTORS FOR A PERIOD OF THREE (3) YEARS, FROM DATE OF APPOINTMENT
Tender Agreement • August 26th, 2020

Tenders word hiermee ingewag vir: SIVIELE WERKE: DIE AANSTEL VAN AD-HOC SIVIELE INGENIEUR KONTRAKTEURS VIR DIE TYDPERK VAN DRIE (3) JAAR, VANAF DATUM VAN AANSTELLING. Voltooide tenders in ‘n verseëlde koevert, duidelik gemerk: Tender Nr.: T/ING/008/2020, moet voor Maandag, 5 Oktober 2020 om 12:00 in die tender bus by die George Munisipaliteit, Eerste Vloer, Direktoraat: Finansiële Dienste, Voorsieningskanaaleenheid, Burgersentrum, Yorkstraat, George geplaas word. Geen tenders sal toegelaat word om na 12:00 in die tender bus geplaas te word nie. Tenders sal om 12:05 dieselfde dag in die Komiteekamer oopgemaak word. Laat of ongemerkte tenders sal nie oorweeg word nie. Geen tenders per faks of e-pos sal aanvaar word nie. Tenderaars moet by die CIDB geregistreer wees en dit word geraam dat tenderaars ‘n CIDB graderingsvlak as volg moet hê:2CE of hoër vir Kontrak 1; 3CE of hoër vir Kontrak 2; 4CE of hoër vir Kontrak 3. 'n Verpligte inligtingsvergadering sal by die George Munisipaliteit, Bur

T1.1 : TENDERKENNISGEWING EN UITNODIGING OM TE TENDER
Tender Agreement • December 15th, 2015

Tender dokumente is verkrybaar teen ‘n nie-terugbetaalbare prys van R300 per stel by Mev Belinda van Deventer wie by telefoon (028) 713 8087 of e-pos belinda@hessequa.gov.za gekontak kan word. Betalings moet gemaak word deur kontant of bank deposito betaalbaar aan die Munisipaliteit Hessequa . Bankbesonderhede is: Hessequa Munisipaliteit , Eerste Nasionale Bank, Rekeningnommer: 5357 1024 174 , Riversdal Takkode: 200 313 verwysingsnommer

ORASOL: SONAANLEG FASE 1 STRUKTUUR MATERIAAL
Tender Agreement • June 7th, 2021
KENNISGEWING T25/09/10
Tender Agreement • May 14th, 2010

Tenders word hiermee ingewag van firmas met toepaslike ondervinding en wat ook beskik oor personeel met toepaslike ingenieurskwalifikasies vir die lewering van professionele siviele ingenieursdienste vir die opgradering van strate in die Swartland Munisipale Bedieningsgebied en wel in die dorpe van Darling, Moorreesburg, Riebeek-Wes, Riebeek Kasteel, Kalbaskraal en Abbotsdale.

HESSEQUA MUNICIPALITY TENDER NO. HES-TECH 40/1920
Tender Agreement • December 6th, 2019

Tenderdokumente sal by die Voorsieningskanaaleenheid vanaf 17 January 2020 beskikbaar gemaak word by Mej L. Windvogel, gedurende kantoorure op Maandae tot Donderdae vanaf 07:45 tot 16:30, op Woensdae vanaf 08:00 tot 16:30, en op Vrydae vanaf 07:45 tot 15:30.