VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM
VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM
Die xxxxxxxx xxx voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :
ERF :
GELEë :
GROOT :
GEHOU KRAGTENS :
aangebied xxx word vir verkoping op die / / om h te
vir die rekening van
hierin verteenwoordig deur met identiteitsnommer
(hierna genoem die “Verkoper”)
Die verkoping xxx aan die volgende voorwaardes onderworpe wees :-
1.
Die eiendom xxx voorwaardelik toegeslaan word op die hoogste bieder onderworpe aan bekragtiging binne 14 (veertien) xxx xxxx die gemelde Verkoper en die hoogste xxxxxx xxx gebonde xxx by sy aanbod vir 14 (veertien) dae na ondertekening van hierdie Verkoopsvoorwaardes deur die Koper.
1.1
Die verkoper xxx geregtig wees om in die loop van die 14 (veertien) dae-periode waarna in paragraaf 1 xxxxxx word, enige hoër aanbiedinge van ander belangstellendes te werf onderworpe daaraan dat:
1.1.1
So ‘n ander belangstellende geregtig xxx xxxx om net een finale hoogste bod xx xxxx; en
Indien die hoogste bieder op vandag se veiling so ‘n latere aanbod ewenaar, die verkoper verplig xxx xxxx om die eiendom aan xxx xx verkoop indien die verkoper besluit om die koopprys te aanvaar.
2.
Die veiling word deur die Afslaers gereël wie die reg voorbehou om die bod van enige persoon xx xxxxx xxxxxx xx enige rede vir sodanige weiering te verstrek. Ingeval van ‘n dispuut wat ontstaan tussen bieders of tussen enige bieder en die Afslaers, xxx die eiendom onmiddellik weer opgeveil word.
3.
Indien die Afslaers enige xxxx begaan met die verkoping, xxx sodanige xxxx nie bindend wees op die Verkoper of die Afslaers nie.
4.
Die eiendom word verkoop xxxx dit beskryf word in die bestaande of enige Titelbewys daarvan en is onderworpe aan al die Voorwaardes, Beperkings en Serwitute (indien enige) daarin vermeld en waarna xxxxxx word. Die Verkoper xxx xxx aanspreeklik wees vir enige tekort indien die eiendom weer opgemeet word nie, maar xxx ook nie enige voordeel trek indien daar ‘n surplus is nie.
5.
Die Koper erken hiermee dat hy die eiendom besigtig het, tevrede is daarmee en dit voetstoots koop. Die Koper verbind hom verder hiermee en verklaar dat hy nie geregtig xxx xxxx om enige aksie voortspruitend uit hierdie Akte in te stel teen die Verkoper, of sy agent vir enige gebrek (hetsy sigbaar of verborge) aan die eiendom of die verbeterings daarop vanweë enige voorstellings of waarborge deur die Verkoper of sy agent in verband met die eiendom gemaak nie.
6.
Die Verkoper en Koper stem hiermee toe tot die jurisdiksie van die Landdroshof vir enige aksie wat uit hierdie Akte mag voortvloei. Die Verkoper behou die reg voor om volgens sy keuse sodanige aksie in die Hoë Hof in te stel en/of koste volgens die Hoë Hof tarief te vorder.
7.
Dit word ooreengekom deur die partye dat hulle respektiewelik adresse, xxxx in hierdie Akte uiteengesit, xxx xxxx as hulle respektiewelike domicilium citandi et executandi, met ander woorde die adresse waarheen alle Kennisgewings of ander dokumente gestuur mag word wat betrekking het op hierdie transaksie.
Die Xxxxx xxx nie geregtig wees om voor datum van registrasie van transport in sy naam enige veranderings of verbeterings aan die eiendom aan te bring sonder die skriftelike toestemming van die Verkoper nie. Die Xxxxx xxx te alle tye die eiendom in dieselfde toestand van goeie herstel moet hou tot datum van registrasie van transport of teruglewering van die eiendom as gevolg van kansellasie van die Ooreenkoms vir watter rede ookal. Indien die eiendom nie in dieselfde toestand van goeie herstel gehou word volgens die uitsluitlike diskresie van die Verkoper xxx xxx die Verkoper geregtig wees xx xxxxxx kennisgewing aan die Koper die eiendom te herstel en die herstelkoste van die Xxxxx xx verhaal.
9.
9.1 Die Koper betaal op aanvraag van die prokureurs belas met die oordrag van die eiendom, alle transportkoste en hereregte daarop waar toepaslik.
9.2 Die Verkoper betaal verder, waar toepaslik, alle heffings, belastings, gelde ten opsigte van saniteit, waterverskaffing, elektrisiteit of dergelike bedrae verskuldig aan die toepaslike owerheid wat geregtig is om sodanige fooie te hef op die betrokke eiendom, reeds verskuldig en nog verskuldig te word gereken tot datum van besit of registrasie van transport, xxxxx ookal eerste in tyd is.
9.3 Registrasie van transport in die naam van die Xxxxx xxx waargeneem word xxxx
xx
met Telefoonnommer in die persoon van .
10.
10.1 Onmiddellik nadat die Koper hierdie Verkoopsvoorwaardes onderteken het xxx die Xxxxx 10% (xxxx persent) Deposito van die totale koopprys + BTW daarop by die Afslaers inbetaal by wyse van ‘n bankgewaarborgde tjek aanvaarbaar vir die Afslaers.
10.2 Die Koper is verantwoordelik vir Afslaerskommissie van %( persent) + BTW adissioneel tot die hoogste bod. Die Afslaers behou die reg, by bekragtiging van hierdie verkoping deur die Verkoper, om hierdie genoemde kommissie asook kostes aangegaan van die deposito ontvangs af te trek. Hierdie kommissie word beskou as verdien xx xxxx met bevestiging deur die Verkoper.
10.3 Vir die balans van die koopprys, moet die Koper aan die transportprokureurs 'n goedgekeurde bankwaarborg xxxxx xxxxx 21 (een-en-twintig) werksdae vanaf datum waarop die Verkoper die Verkoopsvoorwaardes bekragtig het, betaalbaar vry van wisselkoers te Bloemfontein en betaalbaar teen registrasie van transport in naam van die Koper.
10.4 Indien die verkoping nie deur die Verkoper bekragtig word xxx xxx die bedrag wat die Koper inbetaal het vry van rente aan hom terugbetaal word.
Die eiendom xxx oorgedra word sodra die koste vermeld in paragraaf 9 hierbo en alle belastings, heffings en diverse gelde, indien enige, xxxx hierin bepaal word, ten volle betaal en die koopprys sowel as die rente daarop, ten volle gewaarborg of betaal is.
12.
Vanaf die datum van bekragtiging van die verkoping deur die Verkoper, xxx die eiendom in alle opsigte die risiko en verantwoordelikheid van die Koper wees. Versekering op die vaste eiendom xxx die verantwoordelikheid van die verkoper tot en met datum van registrasie of okkupasie, watter ookal 1ste geskied, waarvandaan dit die verantwoordelikheid van die xxxxx xxx word.
13.
Indien die Koper versuim om op die vervaldatum enige van die terme of voorwaardes van hierdie Ooreenkoms na te kom xxx die Verkoper of sy agent die reg hê om onmiddellik en sonder vooraf kennisgewing die volgende te doen:
13.1 die xxxx xx kanselleer deur afstuur van ‘n geregistreerde brief geadresseer aan die Koper waarna die Koper alle bedrae reeds betaal, aan die Verkoper of sy agent in terme hiervan, xxx verbeur, onderworpe aan die toepaslike statutêre beperking en tot tyd en wyl ‘n bevinding gemaak word na aanleiding van ‘n aksie ingestel, xxx die Verkoper geregtig wees om die
bedrae hierin genoem te behou as sekuriteit en daarna ‘n skuld vergelyking toe te pas; maar sonder benadeling van die Verkoper se ander regte en remedies en die reg om skadevergoeding te eis;
13.2 om onmiddellik betaling van die koopprys en die voldoening aan al die terme en voorwaardes hiervan te eis;
13.3 die Koper onderneem verder hiermee om alle prokureur- en kliëntkoste, opsporingskoste en invorderingskommissie te betaal wat die Verkoper mag aangaan ter vordering van enige bedrae verskuldig in terme van die Ooreenkoms en wat nie stiptelik op die vervaldag betaal is nie plus rente daarop teen die maksimum toelaatbare rentekoers vanaf die datum waarop die bedrag verskuldig geword het tot datum van ontvangs van betaling.
14.
Geen verlenging van tyd of ander toegewing wat deur die Verkoper aan die Koper toegestaan mag word, xxx beskou word dat dit afbreek doen aan enige van die regte van die Verkoper kragtens hierdie Ooreenkoms nie, of dat dit sodanige regte enigsins beïnvloed of aantas nie.
Die verkoping sluit geen losgoed wat op die perseel mag wees in nie, behalwe sodanige losgoed wat spesifiek bepaal en/of op ooreengekom mag word.
16.
Die hoogste xxxxxx xxx onmiddellik na die veiling hierdie Voorwaardes onderteken en indien hy namens iemand anders optree of bie sal hy by ondertekening hiervan die naam van sy prinsipaal openbaar. Die Verkoper xxx by bekragtiging van die verkoping hierdie voorwaardes teken.
17.
Nog die Verkoper, nog die Afslaers, xxx verantwoordelik wees vir die korrektheid van enige bewering gemaak in enige advertensie of elders van die verkoping in verband met die eiendom se ligging, afstand, verbeterings, kwaliteit, grootte of ander besonderhede en geen vergunning xxx toegelaat word ten opsigte van foute nie en word dit geag dat voornemende kopers hulself tevrede gestel het met betrekking tot die korrektheid van alle bewerings aldus gemaak, asook van alle Voorwaardes wat teen die eiendom geregistreer mag wees.
18.
SERTIFIKAAT VAN BEDRADING
Die VERKOPER xxx op sy eie koste verantwoordelik wees vir die verkryging van ‘n Sertifikaat van Nakoming ingevolge Subregulasies 3(1) en (3) van die Elektriese Installasieregulasies 1992, uitgevaardig ingevolge die Wet op Masjinerie en Beroepsveiligheid, Nr 6 van 1983.
Nadat voorafgaande Voorwaardes in die openbaar gelees is, is die eiendom opgeveil en provisioneel toegeslaan op:
NAAM :
ID No : ADRES :
SEL. No: E-POS :
HUWELIKSTATUS:
INKOMSTE BELASTING NOMMER :
Vir die bedrag van R _
( ) Synde die hoogste bod ontvang by die veiling en onderworpe aan:
1. die bevestiging deur die Verkoper xxxx hierin vermeld.
AS GETUIES:
1.
2.
voorlopige XXXXX
Xx , die ondergetekende ;
met identiteitsnommer
ADRES :
SEL. No:
E-POS :
Stem hiermee toe tot die voorgenoemde verkoping op die voorwaardes xxxx hierin uiteengesit.
ALDUS GEDOEN EN GETEKEN TE Op hierdie
dag van 201_. AS GETUIES:
1.
2.