BMSSK Konstitusie
BMSSK Konstitusie
Xxxx goedgekeur op Spesiale Algemene Vergadering van 15 November 2008
1 Naam en Regspersoonlikheid
1.1 Die vrywillige vereniging wat hiermee gekonstitueer word, xxx bekend staan as Bloemfontein Metaal Silhoeët-Skietklub (hierna “die klub” genoem).
1.2 Die klub, 'n vrywillige vereniging sonder winsoogmerk met voortdurende bestaan apart van sy lede of bestuur, is 'n regspersoon wat deur middel van sy behoorlik gemagtigde ampsdraers en/of verteenwoordigers handel, en wat in eie naam onafhanklik van sy lede xxxxx xxxxx, laste en verpligtinge aangaan en regsgedinge aanhangig maak of teenstaan.
1.3 Alle onroerende eiendom of registreerbare regte in onroerende eiendom deur die klub verkry, word in die volle naam van die klub geregistreer.
1.4 Geen persoon het enige reg op enige xxxxx of toevallige winste op verkope of op enige xxxxx xxxx xxxx die klub verkry nie, maar die klub kan wel aan sy besoldigde amptenare en ander persone of instansies wat aan hom dienste of goedere gelewer het ’n redelike vergoeding betaal.
1.5 Aanspreeklikheid van lede van die klub vir die klub se skulde teenoor derdes is beperk tot die bedrag wat sodanige lid nog verskuldig is aan die klub ten opsigte van ledegeld.
2 Doelstellings van die klub
Die hoofdoel van die klub is om as ‘n vrywillige vereniging sonder winsoogmerk die Metaal Silhoeët Skietsport in die algemeen en in Bloemfontein in besonder as ‘n sport en openbare weldaads-aktiwiteit te bevorder.
Die doelstellings van die klub, wat verbied word om enige besigheidsonderneming of handelsaktiwiteit te dryf, is:
2.1 Om alle erkende fasette van die Metaal Silhoeët Skietsport te beoefen en te bevorder, xxxx beskryf en uiteengesit in die reëls en regulasies van IMSSU en SAMSSA.
2.2 Die beywering om Xxxxxxxx Skiet as ‘n familiesport in te stel en te vestig deur lede en belangstellendes aan te moedig om betrokke xx xxxx hierby, en om bestaande en nuwe fasiliteite so in te rig en te omskep, om hierdie gesinne te akkommodeer.
2.3 Om trofee- en pryskompetisies te organiseer en dit so te reël dat sulke wedstryde xxxxxx volgens reëls en regulasies, xxxx uiteengesit, xxx plaasvind.
2.4 Om kompetisies te reël op klub, provinsiale, nasionale en internasionale vlak.
Geen aktiwiteit xxx regstreeks of onregstreeks die ekonomiese eiebelang van enige fiduciarius of werknemer van die klub bevorder nie, anders as by xxxx xxx xxxxxxxx besoldiging.
3 Lidmaatskap
3.1 Lidmaatskap van die klub is beskikbaar vir alle persone wat belangstelling toon in hierdie sport, en wat bereid is om die reëls van die sportsoort, sowel as van die klub en die beheerliggame daarvan, na te kom.
3.2 Alle nuwe aansoeke moet gesteun word deur ‘n reeds bestaande lid van die klub, wie se ledegeld ten volle betaal is.
3.3 Applikante kan aan die klub behoort vir ‘n proeftydperk van een maand. Na die verstryking van hierdie periode, moet permanente lidmaatskap goedgekeur word deur die Komitee. Ingeval lidmaatskap geweier word, xxx die komitee geen redes verskaf nie, en intreegeld xxx terugbetaal word.
3.4 Vrywillige beëindiging van lidmaatskap moet skriftelik aan die Sekretaris van die klub voorgelê word, en xxx slegs aanvaar word indien lidmaatskap ten volle betaal is. ‘n Lid wie se lidmaatskapgeld ten volle betaal is, mag te enige tyd bedank en xxx alle geld wat hy reeds aan die klub betaal het, verbeur. ‘n Lid wat wil heraansluit se toetreegeld mag, indien die komitee so sou besluit, aansluit sonder om weer toetreegeld te betaal.
3.5 Slegs lede wie se lidmaatskapgeld ten volle betaal is, xxx stemgeregtig wees.
4 Dissiplinêre aangeleenthede
4.1 Die komitee mag ondersoek doen en ‘n beslissing fel aangaande enige klagte teen enige lid ten opsigte van onbetaamlike gedrag of gedrag wat nadelig is vir die belang van die klub of sy lede ooreenkomstig die Dissiplinere Kode xxxx gewysig op 12 Xxxxx 2005 (Aanhangsel A tot die Konstitusie) en wat van tyd tot tyd hersien kan word.
4.2 Waar geen spesifieke voorsiening vir strafbevoegdheid gemaak is in die konstitusie, reëls en kode nie, en die komitee vind 'n skut skuldig daaraan dat hy enige van die reëls of kode oortree, kan die komitee so 'n lid se lidmaatskap opskort vir 'n tydperk wat nie een jaar xxx oorskry nie.
4.3 Elke lid geniet die reg xxx xxxxx tot die Sentrale Bestuur van die Bloemfontein Skietsentrum.
5 Affiliasie
Die klub xxx affilieer by die Vrystaat Metaal Silhoeët Skietvereniging.
6 Komitee
Die xxxxxxx xxx verkies word uit bestaande opbetaalde lede en xxx as volg saamgestel word:
6.1 Voorsitter;
6.2 Ondervoorsitter;
6.3 Sekretaris;
6.4 Tesourier;
wie by wyse van ‘n meerderheidstem by die Algemene Jaarvergadering vir ‘n periode van een jaar verkies word (Enige twee poste mag gekombineer word); en
6.5 Nie minder nie as 4 addisionele lede, wat deur die dagbestuur bestaande uit die voorsitter, ondervoorsitter, sekretaris en tesourier aangestel xxx word.
6.6 Gekose en aangestelde lede van die komitee xxx xxxx vir een jaar, en is herkiesbaar vir ‘n volgende jaar. Enige vakante pos in die xxxxxxx xxx gevul word deur ‘n lid wat benoem word deur die dagbestuur, xxxxx xxxxxxx xxx dien vir die tydperk totdat die volgende Algemene Jaarvergadering xxx plaasvind, en ook herkiesbaar xxx xxxx.
6.7 Persone xxx xxxx die dagbestuur koöpteer word om sekere pligte te vervul.
6.8 ’n Persoon wat die SAMSSA baanoffisiereksamen geslaag het xxx xxxx die dagbestuur koöpteer word om pligte as baanofisier te vervul.
7 Bestuur
7.1 Behalwe waar in hierdie konstitusie anders voorsien word, is die algehele bestuur van die klub in die behoorlik gekonstitueerde vergaderings van die komitee gevestig.
7.2 Die komitee moet minstens een xxxx xxxx drie maande vergader, op ’n tyd en plek waarvan aan alle komiteelede redelik xxxxxx xxxxx is.
7.3 Komiteelede wat drie agtereenvolgende vergaderings, sonder ‘n grondige verskoning nie bywoon nie, sal outomaties geskors word.
7.4 ‘n Kworum xxx xxxx een lid meer as die helfte van die totale komitee.
7.5 By ‘n komitee-vergadering xxx xxxx lid een stem hê. Die Voorsitter xxx xxxxx ‘n beslissende stem hê in die geval van ‘n gelykop uitslag.
7.6 Die xxxxxxx xxx die reg hê om reëls xxxx xx lê rakende die administrasie en bestuur van die klub, mits sodanige reëls nie in stryd is met die konstitusie van die klub nie.
7.7 Die xxxxxxx xxx die verantwoordelikheid, mag en bevoegdheid hê om die belange van die klub en sy lede te alle xxx xx beskerm, deur onder andere, sonder om enigsins afbreuk te doen aan enige van die bepalings van hierdie konstitusie, ‘n bankrekening te open in die naam van die klub en daarmee xx xxxxxx, uitstaande ledegeld te vorder, indien nodig aksies in die naam van die klub in te stel of te
verdedig, toepaslike dissiplinêre stappe teen lede te neem, en die direkte beheer oor en verantwoordelikheid vir die onderhoud, bestuur en veiligheid van die skietbaan wat die klub beset uit te voer.
7.8 Die xxxxxxx xxx geld vir en namens die klub leen en betaling daarvan waarborg op sodanige wyses en voorwaardes as wat die bestuur wenslik mag ag.
7.9 Die xxxxxxx xxx volledig xxxxx en rekenings hou van gelde wat deur die klub ontvang of uitbetaal is, waarvan volle verslag op die Algemene Jaarvergadering gelewer xxx word.
7.10 Die komitee kan sub-komitees aanwys om enige van die klub se aktiwiteite aan ander lede van die klub en die bestuur te delegeer.
7.11 Alle prokurasies ter instelling of verdediging van enige regsgeding of vir die registrasie van enige oordrag van vaste eiendom of verdere ooreenkomste, kontrakte, verhandelbaare dokumente of ander dokumente of stukke xxx xxxx die voorsitter en sekretaris of enige ander genomineerde komiteelid onderteken word.
8 Fooie
8.1 Intreefooie, xxxx van tyd tot tyd by die Algemene Jaarvergadering besluit, xxx die applikant se aansoek om lidmaatskap vergesel.
8.2 Jaarlikse ledefooie xxx betaalbaar wees vir xxxx xxxxxxxx jaar. Jaarlikse ledefooie van ‘n nuwe lid wat gedurende die loop van ‘n kalender jaar inskryf, xxx aangepas word xxxx xxxx die komitee besluit word.
8.3 Intreefooie, jaarlikse ledefooie en baanfooie xxx xxxx die Algemene Jaarvergadering bepaal word.
8.4 Lidmaatskap van SAMSSA is verpligtend vir alle kompeterende klublede.
9 Finansies
9.1 Die finansiële jaar van die klub xxx vanaf 1 Oktober tot 30 September wees sodat die xxxxx afgesluit kan word vir die Algemene Jaarvergadering.
9.2 Die periode vir lidmaatskap xxx vanaf 1 Januarie tot 31 Desember wees. Lidmaatskapfooie is jaarliks betaalbaar vanaf 1 Oktober tot 30 November, waarna die lid nie net kan hernu nie, maar weer toelatingsfooie moet betaal. Aanmanings xxx gedurende Oktober na bestaande lede gestuur word.
9.3 Die uitvoerende bestuur xxx die nodige rekeninge, inskrywings, registers en rekords hou om te verseker dat die finansiële sake behoorlike bestuur word. Alle xxxxx en rekords word vir minstens vyf jaar bewaar.
9.4 'n Onafhanklike “ouditeur” xxx jaarliks aangestel word. Die “ouditeur” xxx die reg hê om ter enige tyd toegang tot die xxxxx en rekenings te bekom ten einde te verseker dat geen wanbestuur plaasvind nie. “Ouditeur” xxxx in hierdie dokument xxxxxx is ‘n kenner van finansiele state, maar nie noodwendig ‘n geregistreerde ouditeur nie.
9.5 Lede van die xxxxxxx xxx nie geregtig wees op enige vergoeding vir die werk wat verrig word in hulle kapasiteit as komiteelid nie.
9.6 Geen lid het ter enige tyd enige reg of aanspraak op enige toevallige winste, eiendom of fondse van die klub nie, wat verbied word om enige van xx xxxxxx aan enige persoon uit xx xxxx (behalwe in die loop van die beoefening van enige openbare weldaadsaktiwiteit) en wat vereis word om xx xxxxxx alleenlik vir die oogmerk waarvoor dit ingestel is, aan xx xxxx.
9.7 Geen besoldiging wat oormatig is, inaggenome wat algemeen as redelik geag word in die sektor en met betrekking tot die diens gelewer, xxx aan enige werknemer, amptenaar, lid of xxxxx xxxxxxx betaal word nie, en die klub xxx xxx enige xxxxxxx ekonomies bevoordeel nie op enige wyse wat nie in ooreenstemming met sy oogmerke is nie.
10 Algemene jaarvergadering
10.1 Die Algemene Jaarvergadering xxx gehou word tussen 1 Oktober en 31 Desember van elke en iedere jaar, op ‘n datum bepaal te word deur die bestuur.
10.2 Spesiale Algemene Vergaderings xxx gehou word wanneer die komitee so besluit en ook wanneer skriftelik versoek deur ten minste xxxx xxxx ontvang is. Sodanige versoek xxx ingedien word by die Sekretaris wat die Spesiale Algemene Vergadering xxx xxxx op ‘n datum goedgekeur deur die komitee,
maar wat nie later xxx xxxx as 60 dae vanaf die ontvangs van sodanige versoek nie. Kennisgewing van sodanige vergadering xxx op dieselfde xxxx xxxxx word as die kennisgewing van ‘n Algemene Jaarvergadering.
10.3 Kennisgewing van alle Algemene Vergaderings xxx per pos, faks of e-pos aan lede versprei word nie minder as veertien dae voor die datum waarop die vergadering gehou gaan word nie. In die geval van ‘n Spesiale Algemene Vergadering xxx die kennisgewing vermeld wat die doel van die Spesiale Algemene Vergadering is en by ‘n Algemene Jaarvergadering xxx die kennisgewing vergesel word van ‘n voorgestelde agenda.
10.4 ‘n Kworum by enige Algemene Jaarvergadering xxx een vyfde van die stemgeregtigde lede wees. Indien die kworum nie behaal word xxx, xxx xxx xxxx vir ‘n addisionele 30 minute gewag word, waarna die lede wat opgedaag het as die kworum aanvaar word.
10.5 Geen lid wie se jaargeld nie ten volle betaal is, xxx geregtig wees om te stem op ‘n Algemene of Spesiale Algemene Vergadering nie.
10.6 By ‘n Algemene Jaarvergadering mag enige mosie ter tafel gelê word, daaroor gestem word en aangeneem word nieteenstaande die xxxx dat geen voorafgaande kennis daarvan gegee is nie, maar onderworpe aan die bepalings dat by ‘n Spesiale Algemene Vergadering slegs xxxxxx xxxxxx xxxxxx word in die kennisgewing van byeenroeping van die vergadering, ter tafel gelê mag word.
10.7 Onderworpe aan die bepalings wat handel met die wysiging van die Konstitusie, xxx alle besluite op ‘n Algemene Jaarvergadering geneem word by wyse van ‘n meerderheid xxx xxxxxx van die xxx teenwoordige lede. Stemming xxx geskied by wyse van die opsteek van hande behalwe wanneer die vergadering anders besluit en behalwe in geval van die verkiesing van die bestuur, wat xxx geskied by wyse van geslote stembriefies. In die geval van geslote stembriefies, xxx die vergadering twee stembeamptes aanwys wat die xxxxxx xxx tel en onmiddellik die uitslag van die stemming aan die voorsitter bekend xxx xxxx wat dit aan die vergadering xxx oordra. Die voorsitter xxx by die vergadering ‘n gewone sowel as ‘n beslissende stem hê.
10.8 In alle sake waarin die voorsitter nie kan optree nie, sal die onder-voorsitter optree, maar wanneer albei afwesig is by ‘n Algemene Vergadering, xxx die vergadering xxx ‘n voorsitter uit die bestuur van die klub vir die vergadering aanwys.
11 Ere-lidmaatskap
11.1 Ere-lidmaatskap kan toegeken word by die Algemene Jaarvergadering aan enige persoon wat spesiale dienste gelewer het aan die klub, hetsy finansieël, materieël of andersins. Ere-lidmaatskap xxx so ‘n lid kwytskel van jaarlikse subskripsie, maar nie van daaglikse baanfooie of intreefooie wat by enige ander klubkompetisie gehou word nie.
12 Grondwet
12.1 By toetrede xxx ‘n afskrif van die xxx geldende konstitusie aan die nuwe lid verskaf word, waarna sodanige lid die bepalings van die Konstitusie xxx aanvaar en hom of haar daaraan xxx onderwerp.
12.2 Ingeval dit nodig sou word om hierdie Konstitusie te wysig of aan te vul, xxx dit geskied deur ‘n twee derde meerderheid xxx xxxxxx van die aanwesige stemgeregtigde lede op ‘n Spesiale Algemene Vergadering wat belê is vir daardie doel. Die beoogde wysigings of aanvullings xxx duidelik uiteengesit word in die kennisgewing waarkragtens die Spesiale Algemene Vergadering belê word spesifiek vir die doel om die Konstitusie te wysig ten minste veertien dae voor die datum van die vergadering aan lede gestuur word.
12.3 'n Afskrif van enige wysigings aan die konstitusie moet aan die Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die Suid-Afrikaanse Buro van Standaarde voorgelë word.
13 Vrywaring
13.1 Alle klublede aanvaar dat nie die klub of die komiteelede verantwoordelik gehou kan word vir enigiets wat ingevolge hierdie konstitusie gedoen is nie, of in besonder vir enige ongeluk of besering wat kan voorkom gedurende enige skietoefening of kompetisie op die klub se persele nie. Alle lede, gaste en toeskouers moet ‘n vrywaring dienooreenkomstig onderteken.
13.2 Geen lid xxx persoonlik aanspreeklik gehou word nie vir enige handeling wat deur of namens die klub verrig is, of vir enige handeling wat hy/xx xxxx fide namens die klub verrig het.
14 Reëls
14.1 Die xxxxxxx xxx reëls bepaal wat deur alle lede gehoorsaam moet word, in besonder, en minstens op ‘n jaarlikse basis hersien, met betrekking tot die direkte beheer oor en verantwoordelikheid vir die skietbaan wat die klub beset.
14.2 Sodanige reëls moet aan alle lede bekend gemaak word, en prominent en opsigtelik by die skietbaan beskikbaar wees.
15 Ontbinding
15.1 By ontbinding van die klub xxx die oorblywende xxxxx oorbetaal word aan enige soortgelyke ander openbare weldaadsorganisasie wat goedkeuring ingevolge artikel 30 van die Inkomstebelastingwet, 1962, geniet, xxxx xxxx die vergadering bepaal. Indien geen besluit geneem word oor die netto xxxxx van die klub nie, sal die netto xxxxx oorgedra word aan SAMSSA.
15.2 Die klub xxx xxxxxx ontbind word deur ‘n besluit xxxxxx xxxx twee-derde meerderheid van die aanwesige stemgeregtigde lede op ‘n Algemene Vergadering wat vir daardie doel belê is. ‘n Kworum vir sodanige vergadering xxx bestaan uit ten minste een vyfde van die totale aantal gewone stemgeregtigde lede van die klub. Indien die kworum nie behaal word xxx, xxx xxx xxxx vir ‘n addisionele 30 minute gewag word, waarna die lede wat opgedaag het as die kworum aanvaar word. Minstens dertig xxx xxxxxx moet vir so ‘n vergadering gegee word en die kennisgewing moet duidelik meld dat die ontbinding van die klub en die beskikking oor xx xxxxx oorweeg xxx word. By gebreke aan so ‘n opkoms, word die vergadering vir dertig dae verdaag, by hervatting waarvan die vergadering finaal met ‘n gewone meerderheid stem besluit, ongeag die bywoning.