KONTRAK VAN TYDELIKE WERK VIR GEMEENSKAPSLEDE HOOF OPSIENER/ SENIOR OPSIENER/OPSIENER VAN EKSAMENS
Xxx-Kaap Onderwysdepartement
X Xxxxxxxx Direktoraat: Eksamenadministrasie Xxxxxxx.Xxxxxxxx@xxxxxxxxxxx.xxx.xx | 021 467 2915
BYLAAG E
KONTRAK VAN TYDELIKE WERK VIR GEMEENSKAPSLEDE HOOF OPSIENER/ SENIOR OPSIENER/OPSIENER VAN EKSAMENS
1. KONTRAKPARTYE
Hierdie kontrak word gesluit tussen die Xxx-Kaap Onderwysdepartement (hierna xxxxxx as die WERKGEWER), verteenwoordig deur Xxxxx Xxxxxxx in sy hoedanigheid as Hoof: Onderwys of sy gedelegeerde (verteenwoordig deur die onderwysdistrik se Inrigtingsbestuur en Beheerbestuurder van die WERKGEWER), en
(hierna xxxxxx as die WERKNEMER) om as senior opsiener/opsiener aangestel te word by
NAAM VAN SKOOL/SENTRUM: SENTRUM NR:
2. BEPALINGS EN VOORWAARDES
Daar word ooreengekom dat die senior opsiener/opsiener aangestel word ingevolge die Regulasies wat betrekking het op die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen, xxxx gepubliseer in Staatskoerant 37651 van 16 Mei 2014, en die bepalings en voorwaardes xxxx uiteengesit in die EKSAMEN PROSEDURE HANDLEIDING.
3. DUUR
Ongeag die datum of datums waarop hierdie ooreenkoms deur die partye onderteken is, word daar ooreengekom dat die ooreenkoms vanaf Junie tot November 2023 geldig xxx xxxx.
4. DOMICILIA EN KENNISGEWINGS
Die partye kies hiermee hul straat- en posadres vir die doel van hierdie ooreenkoms, met inbegrip van die uitstuur van alle kennisgewings en prosesse in hierdie verband, xxxx hieronder genoem.
DIE WERKGEWER: HOOF: ONDERWYS, XXX-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT, PRIVAATSAK X9114, KAAPSTAD, 8000
Die WERKNEMER:
Straatadres:
Posadres:
Gedoen en uitgevoer deur die partye op die onderskeie plekke en datums xxxx aangedui teenoor hulle name.
Onderteken die WERKGEWER
Onderteken die WERKNEMER
As getuie (handtekening)