TENDER KONTRAK
Drafted by:
Opgestel deur:
Attorneys, Conveyancers, Notaries & Administrators of Estates
Prokureurs, Transportbesorgers, Notarisse & Boedelberedderaars
Tel 000 000 0000 xxx@xxxx.xx.xx
TENDER KONTRAK
(xxxxx dokument by skriftelike aanvaarding deur die VERKOPER as ‘n koopkontrak beskou xxx word)
Ek, die ondergetekende, tender hiermee om die eiendom hierna gemeld aan te koop op die terme van voorwaardes hierin uiteengesit.
Volle Name & Van: / Naam van Maatskappy / BK / Trust: |
Identiteits/Registrasienommer |
*Xxxxxxxxx / getroud binne/buite gemeenskap van xxxxxxx met |
Volle Name & Van |
Identiteitsnommer |
*hierin verteenwoordig deur |
in sy hoedanigheid as gevolmagtigde Direkteur / Beslote Korporasie / Trustee |
(*skrap waar nie van toepassing nie)
(hierna genoem die KOPER)
en
J & C STRYDOM FAMILIETRUST
Registrasienommer: IT805/2001 hierin verteenwoordig xxxx XXXXXX XXXXXXX XXXXXXX
in sy hoedanigheid as gevolmagtigde Trustee (hierna genoem die VERKOPER)
1. Eiendomsbeskrywing:
(i) Erf 1784 OUDTSHOORN, in die Munisipaliteit en Afdeling van Oudtshoorn, Provinsie Xxx-Kaap
Groot: 922m2 (NEGEHONDERD TWEE EN TWINTIG) Vierkante
Meter
(ii) Erf 17655 OUDTSHOORN, in die Munisipaliteit en Afdeling van Oudtshoorn, Provinsie Xxx-Kaap
Groot: 266m2 (TWEEHONDERD SES EN SESTIG) Vierkante Meter
hierna gesamentlik genoem die EIENDOM, op die volgende terme en voorwaardes:
2. TENDERBEDRAG
2.1 Die tenderbedrag as koopprys is die bedrag van R
( RAND).
(BTW Uitgesluit)
2.2 ’n Deposito gelykstaande aan 5% (VYF PERSENT) van die koopprys is betaalbaar voor of op 12 November 2021 deur die KOPER. Hierdie deposito xxx in die hiernagemelde oordragprokureurs se trustrekening gedeponeer word, wie dit op ‘n rentedraende rekening tot krediet van die XXXXX xxx belê in terme van Artikel 86(4) van die Wet op die Regspraktyk 28 van 2014, tot datum van registrasie van transport in naam van die KOPER.
2.3 Die balans koopprys xxx op datum van registrasie van die EIENDOM in die KOPER se naam betaalbaar wees. Die KOPER moet binne 30 (DERTIG) dae vanaf datum van aanvaarding deur die VERKOPER ‘n bank of ander waarborg wat vir die VERKOPER aanvaarbaar en deur die VERKOPER goedgekeur is, aan die hiernagemelde oordrag- prokureurs xxxxx vir die betaling van die koopprys op datum van registrasie. Alternatiewelik moet die KOPER die balans koopprys binne gemelde tydperk in die hiernagemelde oordragprokureurs se trustrekening gedeponeer word, wie dit op ‘n rentedraende rekening tot krediet van die XXXXX xxx belê in terme van Artikel 86(4) van die Wet op die Regspraktyk 28 van 2014, tot datum van registrasie van transport in naam van die KOPER.
3. OORDRAGKOSTE
Alle oordragkoste- uitgawes of BTW wat betaalbaar mag wees ten einde die EIENDOM in die naam van die XXXXX xx registreer, xxx xxxx die XXXXX betaal word, onmiddellik op versoek van die VERKOPER se ondergemelde prokureur.
4. OORDRAG
OORDRAG van die EIENDOM xxx geskied deur Xxxxxxxx Xxxxxx & Jonck Ing, Xxxxx van Xxxxxxxxxxx 00, Xxxxxxxxxx, 0000, en xxx gegee en ontvang word by nakoming deur die KOPER van die betalings verskuldig ingevolge klousules 1 en 2 hiervan.
5. BESIT & OKKUPASIE
Besit en vakante okkupasie van die EIENDOM xxx om 12h00 aan die KOPER gelewer word op datum van registrasie van die EIENDOM in die KOPER se naam, vanaf xxxxx datum alle wins verlies en risiko verbonde aan die EIENDOM, op die KOPER oorgaan.
6. VOETSTOOTS
Die EIENDOM word verkoop xxxx omskryf in die bestaande Transportakte of - aktes en is onderhewig aan al die voorwaardes en serwitute (indien enige) daarvan verbonde of vermeld of waarna xxxxxx word in die genoemde Transportakte of -aktes. Die VERKOPER xxx xxx aanspreeklik wees vir enige tekort wat mag voorkom indien die EIENDOM weer opgemeet word en die VERKOPER xxx xxxx voordeel trek indien daar enige surplus is nie.
Die EIENDOM word "voetstoots" en xxxx dit staan verkoop en geen waarborg met betrekking tot die geboue en enige verbeterings op die EIENDOM word deur die VERKOPER verskaf nie. Die VERKOPER xxx ook nie aanspreeklik wees vir enige verborge of sigbare gebreke, van watter aard ookal, in die EIENDOM nie. Daar xxx xxx van die VERKOPER vereis word om die posisie van die bakens of penne op die EIENDOM aan die KOPER uit xx xxx nie en die VERKOPER xxx ook nie aanspreeklik wees vir koste verbonde aan die opsporing daarvan nie.
7. BELASTINGS & HEFFINGS
(i) Die VERKOPER waarborg dat alle bedrae ten opsigte van belastings, dienste en heffings verskuldig aan die Munisipaliteit tot datum van registrasie, ten volle vereffen xxx word.
(ii) Die VERKOPER xxx die nodige vooruitbetaling maak, wat die Munisipaliteit vereis vir die uitreiking van die Belastingsertifikaat, wat benodig word vir indiening by die Akteskantoor.
(iii) Indien die Munisipaliteit na registrasie nie ‘n terugbetaling aan die VERKOPER maak ten opsigte van fondse aldus vooruit betaal, maar die krediet oodra na die KOPER se rekening, xxx xxx die XXXXX ‘n terugbetaling aan DIE VERKOPER moet maak ten opsigte van die pro rata gedeelte van die belastings, dienste en heffing wat vooruitbetaal is na datum van registrasie in die KOPER se naam.
(iv) Die KOPER is aanspreeklik vir betaling van die belastings, ander heffings en dienste ten opsigte van die EIENDOM, direk aan die Munisipaliteit vanaf datum van registrasie van transport in naam xxx XXXXX.
8. KONTRAKBREUK
Ingeval die KOPER, nadat aan al die opskortende voorwaardes voldoen is, versuim om op die vervaldatum enige van die terme of voorwaardes van hierdie koopkontrak na te kom xxx die VERKOPER geregtig wees om die KOPER 7 (SEWE) dae skriftelike xxxxxx xx xxx xx sodanige verbreking of nalating reg te stel, en indien die KOPER sou versuim om gehoor xx xxx aan sodanige xxxxxx, xxx xxx die VERKOPER die reg hê om:
óf:
(a) die xxxx xx kanselleer deur geregistreerde brief tot die effek geadresseer aan die KOPER, waarna die KOPER alle bedrae insluitende die deposito betaalbaar ingevolge klousule 2.2, betaal aan die VERKOPER of sy agent in terme hiervan xxx verbeur as rouwkoop, sonder benadeling van die VERKOPER se ander regte en remedies, insluitende die VERKOPER se reg om skadevergoeding te eis,
óf
(b) om onmiddellike betaling van die koopprys en daadwerklike vervulling van al die terme en voorwaardes hiervan te eis.
9. AGENTEKOMMISSIE
Die partye plaas hiermee op rekord dat hierdie ooreenkoms nie deur die xxxxxxx van enige eiendomsagent gesluit is nie. Die fooie betaalbaar aan Duvenage Xxxxxx & Xxxxx Ing ten opsigte van die administrasie van die tender, xxx xxxx die VERKOPER betaalbaar wees.
10. WYSIGING
Hierdie koopkontrak stel die hele ooreenkoms tussen die partye daar en geen modifikasie, wysiging of verandering daarvan xxx geldig wees nie, tensy dit op skrif gestel en deur albei partye onderteken is.
11. AFSTANDDOENING
Nieteenstaande enige uitdruklike of geïmpliseerde bepaling van hierdie koopkontrak, xxx enige grasie of verlenging van tyd wat deur die VERKOPER toegelaat word ten opsigte van enige xxxx of aangeleentheid wat die KOPER verplig is om uit te voer of na te kom in terme hiervan, nie onder enige omstandighede en te enige tyd beskou word as ‘n afstanddoening van die VERKOPER se regte nie en kan hy, sonder enige kennisgewing, xxxxxxx en stiptelike nakoming van iedere en elke bepaling of term hiervan vereis.
12. DOMICILIUM
(i) Alle kennisgewings deur enigeen van die partye aan die xxxxx xxx met vooruitbetaalde geregistreerde pos of e-pos gestuur of per hand afgelewer word:
- aan VERKOPER per:
Adres : p/a DUVENAGE XXXXXX & XXXXX ING XXXXX VAN XXXXXXXXXXX 00 XXXXXXXXXX
6625
- aan KOPER per:
Adres:
E-pos:
(ii) Die partye kies hiermee bogemelde adresse as die partye se respektiewelike domicilium citandi et executandi vir al die doeleindes en regsaksies hieronder.
(iii) Indien ‘n kennisgewing
- per hand afgelewer word, xxx dit geag word op datum van aflewering ontvang xx xxxx;
- per e-pos afgelewer word, xxx dit geag word op datum van versending ontvang xx xxxx, xxxxx dit ‘n Saterdag of Xxxxxx of Openbare Vakansiedag is, in xxxxx geval dit geag word op die 1ste besigheidsdag daarna ontvang xx xxxx;
13. UITLEG
- per geregistreerde pos versend is, xxx dit geag word 7 (SEWE) dae na datum van versending ontvang xx xxxx, xxxxx die teendeel bewys kan word deur die ontvanger van die kennisgewing.
In hierdie ooreenkoms xxx woorde wat die enkelvoud uitdruk, die meervoud insluit en omgekeerd en woorde wat die manlike geslag uitdruk xxx die vroulike geslag insluit en woorde wat natuurlike persone uitdruk, xxx regspersone insluit.
14. ELEKTRIESE BEDRADINGSERTIFIKAAT
Die VERKOPER xxx op of voor die datum van indiening vir registrasie in die relevante Aktekantoor op sy onkoste die KOPER voorsien van ’n geldige elektrisiteitsertifikaat xxxx voorgeskyrf in die 2009 Elektriese Regulasies wat handel met eiendom en die lewering van Elektriese Sertifikate van Nakoming ingevolge die Wet op Beroepsgesondheid en –Veiligheid (Wet No. 85 van 1993).
Die voormelde sertifikaat xxx xxx ouer as 2 (TWEE) jaar wees vanaf die datum van uitreiking daarvan nie. In die geval waar daar enige aanhegtings of verbeterings aan die EIENDOM aangebring was sedert die uitreiking van sodanige elektrisiteitsertifikaat xxx die VERKOPER verplig wees om ‘n aparte elektrisiteitsertifikaat te voorsien vir ten minste daardie aanhegtings en verbeteringe, xxxxx sertifikaat nie ouer xxx xxxx as 2 (TWEE) jaar vanaf die datum van uitreiking daarvan nie.
Indien die elektriese installasie op die EIENDOM foutief is, xxx die VERKOPER op sy onkoste die elektriese installasies herstel ten einde die vereiste elektrisiteitsertifikaat xx xxxxx aan die KOPER. Die VERKOPER onderneem om geen veranderinge aan die elektriese installasies van die EIENDOM aan te bring na die uitreiking van die sertifikaat nie.
Indien die sertifikaat nie gelewer word binne die tydperk xxxx hierbo vermeld nie, sal die KOPER geregtig maar nie verplig wees nie om op sy eie onkoste ‘n elektrisiteitsertifikaat te verkry vir die EIENDOM en die oordragprokureurs word hiermee onherroeplik van instruksies voorsien om op dag van registrasie van die oordrag van die EIENDOM in die naam van die KOPER, die XXXXX xx vergoed vir die kostes (insluitend die kostes van die herstelwerk wat vereis word deur die betrokke partye vir die uitreiking van sodanige elektrisiteitsertifikaat) vir die verkryging van sodanige elektrisiteitsertifikaat vanuit die opbrengs van die verkoop van die EIENDOM. Die VERKOPER waarborg aan die KOPER dat geen aanhegtings tot of verbeteringe aan die elektriese installasies van die EIENDOM aangebring is sedert die uitreiking van sodanige sertifikaat nie.
Sodra die VERKOPER die elektrisiteitsertifikaat aan die KOPER gelewer het, xxx die XXXXX geen eis hê teen die VERKOPER nie, en xxxx xxx ook geen verdere aanspreeklikheid op die VERKOPER rus in hierdie verband nie.
15. BOUPLANNE
Die VERKOPER waarborg nie dat alle veranderinge aan, aanhegtings op en verbeteringe aan die EIENDOM goedgekeur is deur die Plaaslike Owerheid nie, en dat alle vereiste bouplanne ingedien en goedgekeur is deur die Plaaslike Owerheid nie.
Die EIENDOM is ‘n historiese gebou en die KOPER dra die plig en risiko xx xxx te vergewis van die voorskrifte wat die Oudtshoorn Munisipaliteit en Erfeniskomitee mag hê ten opsigte daarvan.
16. JURISDIKSIE
Vir die doeleindes van alle en enige geregtelike stappe wat mag voortspruit uit hierdie ooreenkoms, stem die partye hiermee toe tot die jurisdiksie van die Landdroshof.
17. OPSKORTENDE VOORWAARDE(*skrap indien nie van toepassing nie)
Die kontrak is onderhewig aan die opskortende voorwaarde dat die KOPER voor of op 30 November 2021 ‘n banklening of ander finansiering vir minstens
R (
XXXX) bekom en om spoedige registrasie van die oordrag en verband te verseker, die finansiële instelling versoek dat Mnre Duvenage Xxxxxx & Xxxxx Ing die registrasie van die verband waarneem, hoewel die partye bevestig dat hulle bewys is daarvan dat die bank of finansiële instelling nie gebonde is aan hierdie benoeming nie.
18. BESIGTIGING
Die KOPER erken hiermee die volgende:
- Die KOPER bevestig dat hy genoegsame geleentheid en xxx xxxxxxx is om die eiendom behoorlik te besigtig en te inspekteer.
- Die KOPER erken dat hy toegang gehad het tot alle vertrekke, geboue en buitegeboue op die eiendom.
- Dat indien die KOPER hierdie ooreenkoms teken sonder besigtiging van die EIENDOM, die KOPER dit op eie risiko doen en dat die VERKOPER geensins aanspreeklik xxx xxxx vir enige gebreke of defekte nie.
19. GELDIGHEID VAN DIE TENDER
Hierdie tender xxx geldig wees tot 5 November 2021 om 17h00 en xxx as aanvaarbaar beskou word, sodra hierdie kontrak deur die Verkoper geteken word.
GETEKEN deur XXXXX xx op
AS GETUIES:
1.
2.
DIE VERKOPER AANVAAR HIERMEE DIE KOPER SE TENDER OP DIE TERME EN VOORWAARDES XXXX HIERIN UITEENGESIT, XXXXX AANVAARDING VAN ‘N AFDWINGBARE KOOPKONTRAK DAARSTEL.
GETEKEN deur VERKOPER te op
AS GETUIES:
1.
2.