Contract
7. WYSIGING VAN BASIESE DIENSVOORWAARDES: ARTIKELS 4G – 50
7.1 ‘n Kollektiewe ooreenkoms wat in ‘n bedingingsraad aangegaan is, kan enige basiese diensvoorwaarde behalwe die volgende verander, vervang of uitsluit:
(a) die plig om werkure te reël met betrekking tot die werknemer se gesondheid, veiligheid en gesinsverantwoordelikhede (A. 7, 9 C 13);
(b) om die beskerming xxxxxxx aan werknemers wat nagwerk verrig te verminder (A. 17(3) C (4));
(c) om jaarlikse verlof xx xxxxxx as twee weke te verminder (A. 20);
(d) om die geregtigdheid op kraamverlof te verminder (A. 25);
(e) om die geregtigdheid op siekteverlof te verminder (A. 22 – 24); en
(f) voorkoming xxx xxxxxx- en dwangarbeid (A. 48).
7.2 Kollektiewe ooreenkomste en individuele oorkomste kan slegs basiese diensvoorwaardes vervang of uitsluit in soverre dit by hierdie Wet of ‘n sektorale vasstelling toegelaat word (Artikel 49).
7.3 Die Minister van Arbeid kan ‘n vasstelling doen ter verandering of uitsluiting van ‘n basiese diensvoorwaarde. Dit kan ook gedoen word ten opsigte van ‘n aansoek deur ‘n werkgewer of werkgewersorganisasie (Artikel 50).
7.4 ‘n Vasstelling kan nie toegestaan word nie tensy ‘n vakbond wat die werknemers verteenwoordig, tot die verandering ingestem het of die geleentheid gehad het om vertoë tot die Minister te rig (Artikel 50). ‘n Afskrif van enige vasstelling moet deur die werkgewer by die werkplek vertoon word en moet aan werknemers beskikbaar gestel word (A. 50).