WESTERN BREEZE TRADING 387 EIENDOMS BEPERK REGISTRASIENOMMER 2008/000809/07
ADDENDUM TOT DIE OOREENKOMS GEDATEER , AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:
WESTERN BREEZE TRADING 387 EIENDOMS BEPERK REGISTRASIENOMMER 2008/000809/07
(die Verkoper) en
INSITUCRETE BESLOTE KORPORASIE REGISTRASIENOMMER 2007/178619/23
(die Kontrakteur) en
(die Koper)
ten opsigte van Reg tot Uitbreiding RR DIE OOG RETIREMENT ESTATE SS 199/2009.
Die partye kom ooreen om bogemelde ooreenkoms as volg te wysig: Klousule 3.3.3 word bygevoeg tot die boukontrak :
“Behoudens die bepalings van klousule 3.3.2 is die kontraksprys as volg betaalbaar :
30% (dertig present) van die bouprys voordat met konstruksie begin word; en
‘n verdere 30% (dertig present) van die bouprys nadat ‘n vorderingstrekking van die Argitek ontvang is dat 30% van die bouwerk voltooi is; en
die balans van 40% (veertig present) van die bouprys nadat ‘n vorderingstrekking van die Argitek ontvang is dat 60% van die bouwerk voltooi is.
Behalwe vir bogemelde wysigings xxx die aanvanklike ooreenkoms en boukontrak (aanhangsel J) steeds geldig en afdwingbaar wees.
GETEKEN te op
GETUIES:
1.
WESTERN BREEZE
2.
KOPER
3.
KONTRAKTEUR