BERGRIVIER MUNISIPALITEITConstruction Contract • April 18th, 2019
Contract Type FiledApril 18th, 2019KWOTASIES word hiermee aangevra van bekwame en ervare kontrakteurs met 'n CIDB - gradering van 1GB of 1SQ en hoër om krieket oefen nette en hekke te konstruktueer by Pella Park sportgronde in Porterville, soos uiteengesit in die spesifikasies.
Stilbaai Rioolwerke Konstruksiewerk aan die Stilbaai Rioolwerke sal binnekort in aanvang neem.Construction Contract • June 19th, 2019
Contract Type FiledJune 19th, 2019Die tenders vir die konstruksie is reeds toegeken en die kontrakteurs gaan binnekort op terrein wees. Die werke bestaan uit ‘n siviele kontrak en ‘n meganies/elektriese gedeeltes:
WESTERN BREEZE TRADING 387 EIENDOMS BEPERK REGISTRASIENOMMER 2008/000809/07Construction Contract • May 22nd, 2012
Contract Type FiledMay 22nd, 2012‘n verdere 30% (dertig present) van die bouprys nadat ‘n vorderingstrekking van die Argitek ontvang is dat 30% van die bouwerk voltooi is; en
BYLAE GConstruction Contract • January 18th, 2017
Contract Type FiledJanuary 18th, 2017dat ‘n bouooreenkoms met KMS Logs Consulting Eiendoms Beperk (2014/153235/07) aangegaan is vir die oprigting van die woonhuis ooreenkomstig die aangehegte bouplan, bouspesifikasies en alle relevante wetgewing
BYLAE I BOUSPESIFIKASIESConstruction Contract • January 18th, 2017
Contract Type FiledJanuary 18th, 2017Hierdie spesifikasies vorm deel van die ooreenkoms tussen die partye en die Koper erken dat indien daar te enige tyd ‘n teenstrydigheid tussen die bouplan en die bouspesifikasies is, die bouspesifikasies deurslaggewend sal wees. Indien daar ‘n teenstrydigheid tussen die eksterne en interne afmetings van die werkstekeninge is, sal die eksterne afmetings deurslaggewend wees.
CONTRACT NUMBER: T/ING/015/2016Construction Contract • May 25th, 2016
Contract Type FiledMay 25th, 2016Kwotasies word hiermeeingewagvir die KONSTRUKSIE VAN ‘N HOUT BRUG IN DIE VAN RIEBEECK TUINE, GEORGE Voltooidekwotasies in ‘n verseëldekoevert, duidelikgemerk: Kwotasie Nr.: T/ING/015/2016, moetvoorVrydag, 10 Junie 2016 om 12:00 in die tender bus by die George Munisipaliteit, EersteVloer, Direktoraat: FinansiëleDienste, Voorsieningskanaaleenheid, Burgersentrum, Yorkstraat, George geplaas word. Geenkwotasiessaltoegelaat word om in die tenderbusgeplaaste word na 12:00. Kwotasiessalom 12:05 dieselfde dag in die Komiteekameroopgemaak word. Laat of ongemerktekwotasiessalnieoorweeg word nie. Geenkwotasies per faks of e-possalaanvaar word nie. Tenderaarsmoet by die CIDB geregistreerwees en dit word geraamdattenderaars ‘n graderingsvlak van 1SM of hoërmoethê. 'n Verpligteterreinvergadering sal by die Van Riebeeck Tuine, George op Vrydag, 3 Junie 2016 om 11:00 gehou word. Die bymekaarkom punt is by 1 Jan Van Riebeeckstraat, George om 11:00. Indien die verpligte terrein besoek nie bygewoon word n
AANGEGAAN DEUR EN TUSSENConstruction Contract • September 15th, 2011
Contract Type FiledSeptember 15th, 2011
HOE OM 'N BOUKONTRAKConstruction Contract • April 6th, 2004
Contract Type FiledApril 6th, 2004Aan die begin van 'n bouprojek moet die huiseienaar en die boukontrakteur mooi weet waaroor hulle ooreengekom het. 'n Getekende kontrak is 'n formele ooreenkoms, en dit kan baie handig wees as daar later rusie of 'n geskil ontstaan. Dit is 'n aantekening of rekord van dit waarop daar besluit en waaroor daar saamgestem is.