TENTMAKER OOREENKOMS Aangegaan deur en tussen ……………………….. (gemeente), …………………………… (adres) (hierna genoem die “gemeente” in sy hoedanigheid as werkgewer) en …………………………….. (predikant) …………………………….. (adres) (ID ………………………………..) (hierna genoem die “tentmaker”)
TENTMAKER OOREENKOMS
Aangegaan deur en tussen
……………………….. (gemeente),
…………………………… (adres)
(hierna genoem die “gemeente” in sy hoedanigheid as werkgewer)
en
…………………………….. (predikant)
…………………………….. (adres)
(ID ………………………………..)
(hierna genoem die “tentmaker”)
1INLEIDING
1.1Die NG Gemeente NAAM is gesetel binne die Ring van RINGNAAM. Die gemeente onderskryf die Xxxxx as die heilige en onfeilbare Woord van God, die Belydenisskrifte wat die NG Xxxx xxxx, die Kerkorde Bepalinge en Reglemente, asook besluite van die Algemene Sinode en betrokke streeksinode.
1.2DS NAAM is ’n gelegitimeerde predikant van die NG Kerk, wat die legitimasieverklaring onderteken het en wat nie deur enige ander ooreenkomste, teenstrydige oortuigings of beperkings daarvan weerhou word om diens as tentmaker in die gemeente xx xxxxx nie.
2PLIGTE VAN DIE TENTMAKER
2.1Die pligte van die tentmaker word in ’n afsonderlike posbeskrywing vervat wat hierby aangeheg is en wat van tyd tot tyd op ’n redelike wyse tussen die partye ooreengekom kan word om aan die vereistes van die gemeente te voldoen.
2.2Die tentmaker erken dat sy voorbeeld, optrede en ywer die kwaliteit van gemeentelike funksionering mede-bepaal en hy onderneem om:
2.2.1erns met sy persoonlike Bybelstudie en gebedslewe xx xxxx;
2.2.2sy lewensinstelling en optredes op hoë morele standaarde te bou;
2.2.3as predikant aan sy primêre funksie, naamlik die van Bedienaar van die Woord, getrou xx xxx;
2.2.4die waardigheid en selfrespek van xxxx xxxxxxx met xxx xx in die loop van sy dienslewering in aanraking kom, xx xxxxx, te handhaaf en te bevorder;
2.2.5lojaal aan die NG Kerk, xx xxxx en sy besluite xx xxxx en om enige bedenkinge op ’n verantwoordelik xxxxxx xxxx xxxxxx van die ruimte wat deur die Kerkraad en ander kerkvergaderinge geskep is, onder die betrokke instansie se aandag te bring;
2.2.6goeie verhoudings met xx xxxx-predikante as hoë prioriteit te stel en dit xxxx xx optrede daadwerklik te bevorder; en
2.2.7alles in sy vermoë te doen om die Gemeente se belang te alle xxx xx bevorder.
2.3Die tentmaker onderneem om die primêre funksies van ’n predikant xxxx omskryf in Artikel 9 van die Kerkorde, te vervul.
2.4Verder onderneem hy xx xxx by die spesifieke pligte xx xxx xxxx in ’n afsonderlike posbeskrywing vervat word en waaroor van tyd tot tyd op ’n redelike wyse tussen die predikant(e) onderling en die kerkraad ooreengekom kan word om aan die veranderende vereistes van die gemeente te voldoen. Die meting van prestasie en die resultate wat verwag word ten opsigte van die uitvoering van hierdie pligte word as xxxx van die posbeskrywing gereken.
3PLIGTE VAN GEMEENTE
3.1Die kerkraad onderneem xx xxxxx die vermoë van die gemeente dit vir die predikant moontlik xx xxxx xx xx pligte te verrig en om aan hom die liefde en medewerking van die Here xx xxxx sodat hy tot vervulling van sy taak ondersteun word.
3.2In die besonder onderneem die werkgewer om:
3.2.1die predikant as leraar van die gemeente xx xxxxx en xx xx waardigheid en selfrespek te beskerm en te bevorder;
3.2.2aan hom, binne praktiese perke, alle moontlike hulp te verleen wat hom in staat stel om sy diens in die gemeente te verrig;
3.2.3saam met hom ’n bedieningstrategie vir die gemeente uit xx xxxx waarin die onderlinge werksaamhede van die predikante, kerkraad en ander rolspelers in die gemeente bepaal word;
3.2.4aan hom, binne die raamwerk van die bedieningstrategie, die ruimte tot kreatiwiteit en inisiatief xx xxx;
3.2.5sy integriteit in die bepaling van sy tydsindeling en prioriteite in werksaamhede xx xxxxx;
3.2.6in xx xxxxxxxx belang te stel deur hom geestelik te ondersteun, aan hom en xx xxxxx genoegsame ruimte tot privaatheid en ontspanning xx xxx en xx xxx te beskerm teen uitbranding
3.2.7vir hom die billike geleentheid xx xxxx om enige xxxx wat xx xxxxxxx of funksionering raak, met die werkgewer te bespreek;
3.2.8enige besware teen, of probleme met sy optrede in die gemeente, op ’n persoonlike en verantwoordelike xxxxxx met xxx xx bespreek; en
3.2.9’n klimaat in die gemeente te skep waarin die predikant teen onverantwoordelike opmerkings deur lidmate beskerm word.
4DIENSVOORDELE EN VOORWAARDES
4.1Aanstellingstermyn
4.1.1Die tentmaker word vanaf DATUM in ’n vastertermyn pos as tentmaker aangestel. Die aanstelling xxx voortduur vir ’n tydperk van AANTAL JAAR/MAANDE.
4.2Vergoedingspakket
4.2.1In hierdie tentmakerpos is daar geen diensvoordele, vergoeding of kompensasie vir dienste van toepassing is nie.
4.3Pensioenfonds
4.3.1Die tentmakerpos is nie pensioendraend nie.
4.4Motor- en Reistoelae
4.4.1Geen reistoelaag word betaal nie.
4.4.2Reiskoste vir amptelike ritte kan teen SARS se tarief (tans R3,82 per kilometer) geëis word tot en met die maandelikse perk wat die Kerkraad van tyd tot xxx xxx bepaal.
4.5Telefoon-, Selfoon- en Internetuitgawes
4.5.1Dit word van die tentmaker verwag om in die uitvoering van sy gemeentelike pligte ten alle tye maklik bereikbaar xx xxxx. Die tentmaker xxx verantwoordelik wees om self te reël vir sy eie telefoon-, selfoon- en internetkontrakte.
4.6Jaarlikse verlof
4.6.1Die tentmaker is geregtig op twee-en-veertig (42) kalenderdae jaarlikse verlof vir elke voltooide twaalf (12) maande tydperk.
4.6.2Die verlof word pro-rata bereken ooreenkomstig die werksdae gewerk.
4.7Siekteverlof
4.7.1Die tentmaker is geregtig op een honderd-en-twintig (120) kalenderdae siekverlof in elke siklus van drie (3) jaar xxxx bepaal in die Kerkorde (2015, Reglement 16 – xxxx gewysig) en xxxx verder omskryf in die personeelbeleid. Die siekteverlof word pro-rata bereken ooreenkomstig die werksdae gewerk.
4.8Werksure/Werksdae
4.8.1Vanweë die aard van die tentmaker se pos is vaste diensure nie moontlik nie. Die spesifieke ure/dae waartydens die tentmaker diens moet xxxxx xxx vooraf deur die partye ooreengekom word. Die werksure/werksdae moet so gereël word dat alle pligte van die pos nagekom word en by die gemeente se roetines inpas.
4.9Af-dae en Af-naweke
4.9.1Die tentmaker is daarop geregtig om sy tyd so te reël dat hy een af-dag per week en een af-naweek per kwartaal van sy normale pligte verskoon word.
4.10Dissipline
4.11Die tentmaker xxx onderworpe wees aan die dissiplinêre en xxxxxx prosedure xxxx vervat in die Kerkorde, Bepalinge en Reglemente, asook die personeelbeleid van die gemeente.
5WYSIGING
5.1Enige wysiging of verandering aan hierdie ooreenkoms xxx xxxxxx geldig wees as beide partye daartoe skriftelik ingestem het en sodanige wysiging of veranderings deur beide partye geteken is.
6VERKLARING DEUR TENTMAKER
6.1Die tentmaker bevestig dat alle dokumente, inligting en getuigskrifte aan die werkgewer voorgelê ter ondersteuning van sy aansoek vir werk, eg is en stem toe dat as bewys sou word dat dit vals is, die werkgewer geregtig xxx xxxx xx xx dienste onmiddellik te beëindig.
7PERSONEELBELEID
7.1By ondertekening van hierdie ooreenkoms verklaar die tentmaker dat hy vertroud is met die inhoud van die personeelbeleid, hierdie ooreenkoms, asook sy posbeskrywing en dit aanvaar as bindend en inbegryp is by hierdie ooreenkoms.
8PRIVAATWERK
8.1By die aangaan van ’n diensooreenkoms met ’n tentmaker, bepaal die kerkraad sy voorwaardes vir die tentmaker se diens aan ander werkgewer(s).
8.2Die aangaan van alle toekomstige diensooreenkomste met ander werkgewers, moet vooraf deur die kerkraad goedgekeur word.
9BEËINDIGING VAN DIE OOREENKOMS
9.1Een (1) maand wedersydse skriftelike kennisgewing word vereis vir die beëindiging van hierdie ooreenkoms onderworpe aan betrokke kerkordelike bepalinge en ander besluite.
Geteken te __________________________ op hierdie _________ dag van _______________________.
As getuies:
1. ________________________
2. ________________________ _________________________________
(namens KERKRAAD)
Geteken te __________________________ op hierdie _________ dag van _______________________.
As getuies:
1. ________________________
2. ________________________ _________________________________
PREDIKANT