BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK
BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK
(Reg. Nr. 67/04920/07)
VOORWAARDES VAN TENDER EN VAN VERKOOP
VOORWAARDES waarop: BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK
(hierna genoem BKB)
behoorlik daartoe gelas deur: GOEDGELOOF TRUST
(Registrasienommer: 1524 / 94)
(hierna genoem die VERKOPER) per openbare tender aanbied die volgende eiendom, naamlik:
RESTANT VAN GEDEELTE 21 VAN DIE PLAAS WYDGELEGEN NR 59, AFDELING BREDASDORP, PROVINSIE XXX-KAAP
GROOTTE: 143.5879 HA
(hierna genoem die EIENDOM)
DIE VERKOPING XXX AAN DIE VOLGENDE TERME EN VOORWAARDES ONDERHEWIG WEES:
1. Die VERKOPER xxx xxx verplig wees om die hoogste, of enige tender te aanvaar en/of redes te verskaf vir aanvaarding aldan nie.
2. Die verkoping xxx geskied in terme van die Suid-Afrikaanse geldeenheid.
3. Ingeval die EIENDOM vir ‘n derde party gekoop word, dog die nodige magtiging nie onmiddellik tot bevrediging van BKB getoon word nie, sal die werklike tenderaar aanspreeklik gehou word vir die behoorlike afsluiting van die koop, ooreenkomstig hierdie voorwaardes van verkoping.
4. Indien die KOPER hierdie tender namens ‘n maatskappy/beslote korporasie/trust onderteken, waarborg die KOPER hiermee aan beide die VERKOPER en BKB dat die maatskappy/beslote korporasie/trust hierin beskryf as die KOPER, ‘n bestaande maatskappy/beslote korporasie/trust is en geregistreer is in terme van relevante Wetgewing. Die KOPER verklaar verder dat hy/sy gemagtig is om namens die maatskappy/beslote korporasie/trust op te tree.
5. Indien die KOPER hierdie tender as trustee of agent vir ‘n maatskappy/beslote korporasie wat opgerig staan te word, onderteken, xxx dit geag word dat die KOPER in sy persoonlike hoedanigheid kragtens hierdie tender die EIENDOM gekoop het, tensy gemelde maatskappy/beslote korporasie binne 30 (dertig) dae na die datum van ondertekening deur die VERKOPER, ingelyf word en die voorwaardes bekragtig, in xxxxx geval die KOPER hom hiermee teenoor die VERKOPER as borg en mede-hoofskuldenaar in solidum met sodanige maatskappy/beslote korporasie vir die tydige en behoorlike nakoming deur laasgenoemde van al dié se verpligtinge as KOPER kragtens hierdie voorwaardes verbind.
6. Die EIENDOM word verkoop volgens die bestaande Kaart(e) en Transportakte(s) van die VERKOPER wat op versoek getoon xxx word en die VERKOPER is nie aanspreeklik vir enige verskil of tekort wat by enige heropmeting van die EIENDOM bevind mag word nie en die VERKOPER doen afstand van enige oorskot wat by sodanige heropmeting bevind mag word. Die EIENDOM word verder verkoop onderworpe aan al die voorwaardes en serwitute, indien enige, wat in verband daarmee mag bestaan, of wat uiteengesit of xx xxxxxx word in die gemelde Transportakte(s) van die VERKOPER.
7. Die EIENDOM word “voetstoots” verkoop met alle geboue en verbeterings daarop in die toestand waarin dit tans verkeer, en die VERKOPER is nie verantwoordelik vir enige gebreke, hetsy openbare of verborge nie en dit word hiermee verklaar dat geen waarborge stilswyend of uitdruklik ten opsigte van die eiendom met verbeterings en/of produksievermoë gegee is nie. Die Tenderaar erken en verklaar dat hy die EIENDOM en alle verbeterings daarop (voltooi en half voltooid) noulettend geïnspekteer het en dat hy vertroud en tevrede is met die toestand van die gemelde EIENDOM.
8. Tenders sluit om 12H00 op WOENSDAG 17 APRIL 2019
Behoorlik voltooide tenders, in verseëlde koeverte en duidelik gemerk:
“TENDER: DIE KOP“ moet die kantore van BKB Eiendomme (Edms) Beperk,
Posbus 3264, Paarl 7620
by straatadres: Cecilia Xxxxx, Xxxxxxxxxxxxx 000, Xxxxx 0000
bereik voor of op 12H00 op WOENSDAG 17 APRIL 2019
Die tenderdokument moet vergesel wees van die bewys van betaling van die verpligte terugbetaalbare registrasiefooi van R10 000.00
Bankbesonderhede: BKB Eiendomme ABSA
Rekeningnommer: 4053123792
Takkode: 632 005
9. Die verkoping is onderhewig aan die goedkeuring van die VERKOPER en die TENDERAAR xxx derhalwe met xx xxxxx, indien enige, xxxx xx tender gebind wees tot 12H00 op 24 APRIL 2019 voor xxxxx tyd en datum hy in xxxxxx xxxxxx xxx word of die koop bekragtig word of nie. Indien die koop nie bekragtig word nie, sal alle gelde deur die TENDERAAR betaal, of gedeponeer, xxxx hierin xxx xxx vereis, onmiddellik sonder rente, xxxxx xxxxxx ooreengekom, aan hom terugbetaal word.
9.1 Die TENDERAAR/KOPER verklaar hiermee dat hy of sy genomineerde by die telefoonnommer / faksnommer xxxx wat hy by die ondertekening van hierdie voorwaardes aan BKB xxx voorsien, beskikbaar xxx xxxx tot die tyd en datum xxxx in klousule 9
vermeld om bekragtiging al xxx xxx van die xxxx xx ontvang. Indien die KOPER of sy genomineerde nie beskikbaar is ten tye van bekragtiging van die xxxx, xxx bekragtiging van die koop aan die KOPER geag gekommunikeer xx xxxx by ondertekening van hierdie voorwaardes deur die VERKOPER.
10. Behalwe waar daar andersins met BKB gereël is, xxx die koopprys van die EIENDOM xxxx volg betaal word:
10.1 ‘n deposito van vyf persent (5%) van die koopprys betaalbaar in kontant of by wyse van ‘n bankgewaarborgde tjek op die dag van aanvaarding van die tender, xxxxx kontant of tjek aan die oordragprokureur oorhandig xxx word vir inbetaling in ‘n rentedraende trustrekening vir krediet van die KOPER en die balans van die koopprys by registrasie van transport van die EIENDOM in die naam van die KOPER.
10.1.1 Die KOPER xxx xxxxx dertig (30) dae nadat die verkoping bekragtig is, xxxx hierbo vermeld, vir die krediet van die VERKOPER ‘n bank of ander aanneemlike onherroeplike waarborg, betaalbaar vry van bankkommissie of wisselkoers op sodanige plekke en aan sodanige persone of instansies xxxx xxxx die VERKOPER of sy Agent aangewys, voorsien vir die behoorlike betaling van die balans van die koopprys.
10.1.2 Die XXXXX xxx maandeliks okkupasierente betaal, bereken teen R40 000.00 plus BTW per maand, gereken vanaf datum van besitname tot datum van betaling van die koopprys en vooruitbetaalbaar op die eerste dag van besit en okkupasie en op die eerste xxx xxx xxxx daaropvolgende maand (pro-rata bereken vir enige gedeelte van ‘n maand).
11. Besit en okkupasie van die EIENDOM xxx, onderhewig aan die voorwaardes in klousule 12 uiteengesit, aan die XXXXX xxxxxxx word op 1 Mei 2019 of vroeër xxxx wedersyds ooreengekom tussen die partye, vanaf xxxxx datum die EIENDOM met geboue en verbeterings die algehele risiko van die KOPER xxx xxxx en die wins of verlies in verband met die EIENDOM aan die XXXXX xxx toekom.
12. Die EIENDOM word verkoop onderhewig aan die regte en belange van die bestaande huurder(s), indien enige, en xxx die XXXXX self reëlings met die huurder(s) moet tref vir die ontruiming van die perseel/persele, teen datum van besitname. Enige huurgeld wat egter deur die VERKOPER ontvang word vir ‘n periode na datum van besitname, xxx aan die KOPER vergoed word.
13. Transport van die EIENDOM in naam van die XXXXX xxx waargeneem word deur die
VERKOPER se Prokureurs.
14. Vanaf datum van besit en okkupasie, xxx die XXXXX verplig wees om alle verbeterings op die EIENDOM op xx xxxxx omvattend te verseker en sodanige versekeringspolis aan die VERKOPER as meegaande sekuriteit te sedeer, totdat hy transport ontvang en die volle koopsom vereffen het.
15. Die KOPER is verder verantwoordelik vir die volgende:
15.1 Betaling van agentekommissie teen ‘n xxxxx van vyf persent (5%), bereken op die volle koopsom, plus BTW teen die heersende xxxxx, aan BKB xxxxx kommissie geag verdien xxx xxxx by aanvaarding van hierdie tender deur die VERKOPER en betaalbaar xxx xxxx op datum van aanvaarding.
Indien die VERKOPER of KOPER versuim om hul verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms na te kom, xxx BKB die reg hê om sodanige kommissie xx xxxxxxx van die party wat kontrakbreuk gepleeg het. Dit word op rekord geplaas dat, indien hierdie koop gekanselleer word met wedersydse toestemming, BKB geregtig xxx xxxx op die kommissie ingevolge hierdie ooreenkoms, xxxxx kommissie betaalbaar xxx xxxx xxxx die VERKOPER en die KOPER gesamentlik en afsonderlik.
Die VERKOPER en KOPER verklaar dat BKB die effektiewe oorsaak van hierdie koop is en bevestig die KOPER dat geen ander agent of agentskap die eiendom aan die KOPER bekend gestel het nie.
Die VERKOPER en KOPER erken dat BKB ‘n party tot hierdie ooreenkoms is en word die voordele hiervan deur BKB aanvaar.
15.2 Betaling van alle belasting of heffings betaalbaar of reeds betaal ten opsigte van bogemelde EIENDOM pro rata bereken vanaf die datum waarop die KOPER besit van die EIENDOM ontvang.
15.3 Betaling van hereregte ingevolge die Wet op Hereregte van 1949 xxxx gewysig, of BTW (Belasting op Toegevoegde Waarde), wat ook al van toepassing is.
15.4 Betaling van die koste van die Landmeter vir aanduiding van die grond en die vasstelling van die bakens, indien benodig.
15.5 Betaling van alle transportkoste betaalbaar ingevolge Regulasie 85 van die Registrasie van Aktes Wet Nr. 47 van 1937, xxxx gewysig, insluitende betaling vir die verkryging van enige permit, uitklaringsertifikaat of amptelike toestemming wat benodig mag word kragtens die voorwaardes van enige Wet op grondbewaring, onderverdeling van landbougrond en die bewaring van natuurlike hulpbronne en fisiese beplanning.
15.6 Betaling van die koste verbonde aan die verkryging van ‘n gesertifiseerde afskrif van die Kaart, of Kaarte, ten opsigte van die bogemelde EIENDOM, indien benodig.
15.7 Verkryging van en betaling vir nuwe kaarte, indien ‘n heropmeting, onderverdeling of konsolidasie nodig mag wees.
16. Waar van toepassing is die VERKOPER verantwoordelik vir die verkryging en betaling vir ‘n sertifikaat (elektriese bedradingsertifikaat) in ooreenstemming met die Bewoningsveiligheidswet nr 85 van 1993 xxxx gewysig. Die VERKOPER xxx xxxxx 14dae nadat voorwaardes nagekom is, die oordragkostes deur die KOPER betaal en alle dokumentasie onderteken is, die genoemde
sertifikaat aan die transportbesorger oorhandig. Indien die VERKOPER in gebreke xxx xx die sertifikaat te voorsien xxx die XXXXX die reg besit om die sertifikaat te verkry en magtig die VERKOPER die transportbesorger xx xxxxxx, ten einde die sertifikaat te verkry, te vorder van die netto opbrengs en aan die XXXXX xx vergoed. Die VERKOPER onderneem om geen veranderinge aan te bring aan elektriese installasies nadat die sertifikaat uitgereik en aan die transportbesorger gelewer is nie.
17. Die KOPER is verplig xx xxxx versoek deur die oordragprokureur, na bekragtiging van die koop, ‘n geldige inkomstebelasting vrywaringsertifikaat te voorsien.
18. Hierdie ooreenkoms xxx xxx ongeldig verklaar kan word as gevolg van enige xxxx in die beskrywing (xxxx hierin vervat) van die EIENDOM nie. Die VERKOPER, of XXXXX, xxx as gevolg van sodanige xxxx nie geregtig wees om ‘n eis vir enige skadevergoeding die een teen die ander in te stel nie, maar die xxxx xxx, onmiddellik nadat dit ontdek word, reggestel word.
19. Die VERKOPER en KOPER erken dat hierdie ooreenkoms die algehele ooreenkoms tussen hulle bevat. Verder xxx xxxx afwyking van die voorwaardes hiervan geldig wees nie, tensy dit op skrif gestel word en deur beide die VERKOPER en KOPER onderteken is.
20. Ingeval die KOPER sou nalaat om al die voorwaardes van hierdie voorwaardes van verkoop getrou en stiptelik na te kom of uit te voer, xxx die VERKOPER in sy uitsluitlike keuse, die reg besit om spesifieke nakoming van die voorwaardes van hierdie ooreenkoms teen die XXXXX xx xx xxxxx, of xxxxxx kansellasie van hierdie ooreenkoms te eis.
In laasgenoemde geval xxx die VERKOPER die reg besit om die EIENDOM weer in besit te neem, tesame met alle verbeterings daarop, in xxxxx geval die KOPER onderneem om die EIENDOM binne 48 uur na ontvangs van skriftelike kennisgewing deur die VERKOPER van sodanige nie- nakoming van enige van die voorwaardes, te ontruim en weer in besit xx xxxxx van die VERKOPER. Die XXXXX xxx verder nie geregtig wees om enige vergoeding hoegenaamd te eis nie ten opsigte van enige verbeterings deur hom op die EIENDOM aangebring of ten opsigte van enige geboue of enige oprigtings xxx xxxxx aard of soort deur hom op die EIENDOM aangebring.
21. Dit word hiermee uitdruklik verklaar en ooreengekom dat alle gelde betaal deur die KOPER deur die VERKOPER behou kan word tot tyd en wyl die VERKOPER se skade per ooreenkoms of deur ‘n Hofbevel, bepaal was, waarna die balans, indien enige, aan die KOPER terugbetaal xxx word, of die KOPER aanspreeklik xxx xxxx vir betaling van enige tekort, na gelang van die geval, xxxxx bepaling in xxxxxxx xxx tree indien die KOPER enige voorwaarde van hierdie ooreenkoms sou verbreek. Hierdie bepaling benadeel geensins die VERKOPER se regte om enige aksie vir skadevergoeding teen die KOPER in te stel wat hy regtens mag hê nie.
Xxxxxxx van kansellasie van hierdie verkoping, xxx die VERKOPER ook die reg besit, maar nie verplig wees nie, om die eiendom onmiddellik te herverkoop ten einde sy eis vir skadevergoeding teen die XXXXX xx bepaal. Die XXXXX xxx verantwoordelik wees vir enige tekort wat die VERKOPER mag ly as gevolg van enige herverkoop, asook vir betaling van enige koste deur die VERKOPER aangegaan in verband daarmee.
22. Nieteenstaande teenstrydighede met enige van die voorwaardes van die Algemene Reg xxxx van toepassing in die Republiek van Suid-Afrika, of enige van die voorwaardes van hierdie ooreenkoms, hetsy uitdruklik of by implikasie, xxx xxxx toegewing of verlening van uitstel deur die VERKOPER aan die KOPER toegestaan ten opsigte van enige betaling of handeling hierin beding vir die uitvoering deur die KOPER in enige opsig, beskou word as ‘n afstanddoening deur die VERKOPER van sy reg om te enige tyd en sonder kennisgewing te eis dat elke afsonderlike voorwaarde van hierdie ooreenkoms stiptelik deur die KOPER nagekom xxx word.
23. Die KOPER stem hiermee (kragtens die bepalings van Artikel 45 van Wet 32 van 1944, of enige wysiging of vervanging daarvan) toe dat die VERKOPER enige regsgeding wat hy teen die KOPER mag instel vir die afdwing van sy regte en regsmiddels onder die ooreenkoms, dit mag doen in die Landdroshof van enige distrik wat jurisdiksie het ten opsigte van die KOPER kragtens Artikel 28 van die voormelde Wet, of enige wysiging of vervanging daarvan, met dien verstande dat die VERKOPER in sy uitsluitlike diskresie die reg xxx hê om ‘n regsgeding teen die KOPER in te stel in enige Hooggeregshof met bevoegde jurisdiksie.
24. Behalwe in sover daar hierin uitdruklik voorsiening voor gemaak word, aanvaar die KOPER nie verantwoordelikheid vir enige verpligtings van die VERKOPER ten opsigte van die EIENDOM nie, hetsy kontraktueel of wat andersins op die KOPER mag oorgaan as gevolg van enige Wet, Ordonnansie, Regulasies of Plaaslike Verordening en die VERKOPER xxx verantwoordelik wees om sodanige verpligting na te kom en betaling xx xxxx van enige bedrag verskuldig in terme daarvan.
25. Alle aanbiedinge wat na die sluitingsdatum van die tender maar voor datum van bekragtiging gemaak word, xxx direk aan BKB gemaak word. Geen aanbod xxx xxxx die VERKOPER aanvaar word nie tensy dit deur BKB gemaak word. Die hoogste tenderaar xxx ‘n reg van eerste weiering hê vanaf die sluitingsdatum van hierdie tender tot datum van bekragtiging.
26. Die VERKOPER verklaar dat die eiendom xxxx hierin vermeld nie onderhewig is aan enige huurooreenkoms, vruggebruik en/of reg van gebruik nie en dat geen opsie en/of voorkoopsreg en/of reg van eerste weiering aan enige persoon hoegenaamd gegee is ten opsigte van die EIENDOM nie.
27. Die VERKOPER en die KOPER kies domicilium citandi et executandi by die adresse xxxx hierin verskaf en enige kennisgewing aan die partye xxx geag word behoorlik gedien xx xxxx indien afgelewer by sodanige adresse.
28. Die VERKOPER verklaar verder dat voldoen is aan alle relevante wetgewing byvoorbeeld Waterwet, Wet 36 van 1998, en vrywaar die KOPER en/of BKB van enige hofgeding wat hieruit mag voortspruit.
29. Alle inligting verskaf deur BKB rakende die eiendom is gedoen namens die VERKOPER en geen eise kan ingestel word teen BKB Eiendomme (Edms) Bpk as die agent nie.
30. Die VERKOPER waarborg hiermee dat benewens die eienaar, sy familie en huurders, alle plaaswerkers of okkupeerders op die EIENDOM xxxx omskryf in Artikel 1 van Wet 3 van 1996 (hierna xxxxxx xx as die grondhervormingswet) of okkupeerders xxxx omskryf in Artikel 1 van Wet 62 van 1997 (hierna xxxxxx as die verblyfregwet of ESTA) nie onwettige okkupeerders xxxx gedefinieer in Artikel 1 van Wet 19 van 1998 (hierna xxxxxx xx as die onwettige uitsettingswet) is nie.
Dit word hiermee bevestig dat die VERKOPER alle arbeiders en okkupeerders aan die KOPER
uitgewys het.
Die VERKOPER waarborg dat daar geen ander arbeiders of okkupeerders op die EIENDOM is behalwe die wat uitgewys is.
Die VERKOPER waarborg dat hy geen toestemming in terme van ESTA aan enige persoon gegee het nie, behalwe vir die bestaande okkupeerders wat reeds uitgewys is, om die grond te okkupeer xxxx beoog in Hoofstuk 3 van Wet 3 van 1996 en waarborg verder dat daar geen aksies hangende is in terme van Hoofstuk 3 van die grondhervormingswet nie.
Die VERKOPER aanvaar volle verantwoordelikheid ten opsigte van alle arbeidsaangeleenthede xxxx volledig omskryf in die volgende wetgewings:
Grondhervormingswet – Wet 3 van 1996 Verblyfregwet of ESTA – Wet 62 van 1997 Onwettige Uitsettingswet – Wet 19 van 1998.
31. Die VERKOPER en KOPER kom xxxx volg ooreen:
31.1 Die koopprys sluit BTW uit.
31.2 In geval waar BTW betaalbaar is op die koopprys as gevolg van die verkoping, moet die KOPER sodanige BTW addisioneel tot die koopprys onmiddellik op aanvraag aan die VERKOPER se prokureurs betaal.
31.3 Waar die xxxxx waarteen BTW gehef word verander na afloop van die datum van ondertekening hiervan deur die KOPER en in omstandighede waarin die gewysigde xxxxx van toepassing is op hierdie transaksie, xxx xxx die koopprys dienooreenkomstig aangepas word met die bedoeling dat die VERKOPER dieselfde bedrag xxx ontvang en behou na afloop van betaling, ongeag die xxxxx waarteen BTW gehef word.
32. VERBRUIKERSBESKERMINGSWET
32.1 Die VERKOPER waarborg aan die KOPER en agent dat hy nie op ‘n deurlopende basis betrokke is met die verkoping van EIENDOM nie en die EIENDOM dus nie verkoop word in die normale loop van sy besigheid nie.
32.2 Beide die VERKOPER en KOPER is bewus dat die VERKOPER se waarborg beteken dat die Verbruikersbeskermingswet nr 68 van 2008 nie van toepassing is op die koopkontrak nie en dus nie deur die genoemde wet beheer word nie.
33. VREEMDE EN INDRINGER SPESIE REGULASIES
Die VERKOPER erken hiermee sy verpligting om skriftelik aan die XXXXX xx bevestig dat daar geen indringer spesies xxxx aangedui in Hoofstuk 2 van die Vreemde en Indringer Spesie Regulasies 2014 op die eiendom teenwoordig is en bevestig hiermee dat geen sodanige indringer spesies teenwoordig is op die EIENDOM nie, of alternatiewelik dat 'n lys van die indringer spesies skriftelik aan die KOPER beskikbaar gemaak xxx word voor registrasie van die EIENDOM in die naam van die KOPER.
Die VERKOPER verklaar hiermee dat sover dit binne sy xxxxxx xxxxx daar geen gelyste indringerspesies op die EIENDOM voorkom behalwe vir die gelys hieronder.
BYKOMSTIGE VOORWAARDES
34. Die VERKOPER xxx vir ‘n periode van 6 maande na die datum van besitname deur die KOPER, of vroeër xxxx wedersyds ooreengekom tussen die partye, nog toegelaat word om gratis die huis en sekere buitegeboue te gebruik.
35. Die koei- en kalfkampies asook die werkershuise xxx nog vir ongeveer twee maande
kosteloos deur die VERKOPER gebruik kan word totdat hy sy lewende hawe na ‘n ander perseel verskuif het.
36. Die xxxxx-huis op die perseel asook die los xxxxx in die kombuis xxx xxxx die VERKOPER verwyder word.
...........................................................................................................................................
...........................................................................................................................................
...........................................................................................................................................
...........................................................................................................................................
...........................................................................................................................................
TENDER
Ek/Ons, die ondergetekende(s)
NAAM: ............................................................................................................................................
ID NR.: .............................................................. SELFOON NR.: ...........................................
ADRES: .........................................................................................................................................
TEL NR.: ......................................................... FAKS NR.: .................................................
E-POS: ........................................................... BTW NR.: ...................................................
bied hiermee aan die bedrag van R .................................................................................................
(woorde ) vir die aankoop
van die eiendom(me) xxxx hierin vervat, onderhewig aan hierdie voorwaardes van tender en van verkoping. GETEKEN TE .......................................... OP HIERDIE ............. DAG VAN ................................ 20.......
AS GETUIES:
1. ................................................
2. ................................................ ........................................................
TENDERAAR / KOPER
TENDERAAR / KOPER SE EGGENOOT/EGGENOTE
Ek, die tenderaar/koper se eggenoot/eggenote
NAAM: ............................................................................................................................................
ID NR.: .............................................................. SELFOON NR.: ...........................................
ADRES: .........................................................................................................................................
xxxxxxx hiermee my toestemming tot die aankoop van die eiendom(me) xxxx hierin vervat.
GETEKEN TE .......................................... OP HIERDIE ............. DAG VAN ................................ 20.......
AS GETUIES:
1. ................................................
2. ................................................ ........................................................
TENDERAAR/KOPER SE EGGENOOT/EGGENOTE
AANVAARDING
Die hierinvermelde Tenderaar se tender word hiermee aanvaar en die koop word bekragtig deur my/ons, die Verkoper/s
NAAM: ............................................................................................................................................
ID NR.: .............................................................. SELFOON NR.: ...........................................
ADRES: .........................................................................................................................................
TEL NR.: ......................................................... FAKS NR.: .................................................
E-POS: ............................................................. BTW NR.: ..................................................
Ek stel aan as Prokureur(s): om die
registrasie van transport van die Eiendom aan die Xxxxx xx behartig.
GETEKEN TE .......................................... OP HIERDIE ............. DAG VAN ................................ 20.......
AS GETUIES:
1. ................................................
2. ................................................ ...........................................................
VERKOPER
VERKOPER SE EGGENOOT/EGGENOTE
Ek, die ondergetekende eggenoot/eggenote van die hierinvermelde Xxxxxxxx, xxxxxxx hiermee my toestemming tot die verkoping van die Eiendom xxxx hierin omskryf,
NAAM: ............................................................................................................................................
ID NR.: .............................................................. SELFOON NR.: ...........................................
ADRES: .........................................................................................................................................
GETEKEN TE .......................................... OP HIERDIE ............. DAG VAN ................................ 20.......
AS GETUIES:
1. ................................................
2. ................................................ ............................................................. VERKOPER SE EGGENOOT/EGGENOTE
GETEKEN TE .......................................... OP HIERDIE ............. DAG VAN ................................ 20.......
AS GETUIES:
1. ................................................
2. ................................................ ........................................................
nms: BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK
1. SPESIALE VOORWAARDES
Die verkoop van hierdie eiendom is onderworpe aan die volgende spesiale voorwaardes:
XX | XXX | |
1.1 Vruggebruik | X | |
1.2 Serwitute | X | |
1.3 Waterregte | X | |
1.4 Lopende Xxxx | X | |
1.5 Huurooreenkomste | X |
2. OKKUPASIE HUUR
Okkupasie huur ten bedrae van R 40 000.00 plus BTW per maand en xxxx xx xxxxxx in klousule 10.1.2 xxx betaalbaar wees.
GETEKEN DEUR DIE VERKOPER TE OP DIE DAG VAN
AS GETUIES:
1.
2.
VERKOPER
GETEKEN DEUR DIE XXXXX XX OP DIE DAG VAN
AS GETUIES:
1.
2.
KOPER
Naam van Werknemer | Maandelikse Salaris | Jare Diens | Opgelope Verlof | Waarde van skeidingspakket |
GETEKEN DEUR DIE VERKOPER TE OP DIE DAG VAN
AS GETUIES:
1.
2.
VERKOPER
GETEKEN DEUR DIE XXXXX XX OP DIE DAG VAN
AS GETUIES:
1.
2.
KOPER
BORGAKTE
Ek/ons die ondergetekende(s),
ID NOMMER:
verbind hiermee myself / onsself as borg en medehoofskuldenaar/s in solidium vir en namens die KOPER tot en ten gunste van die VERKOPER en die AFSLAER in verband met alle verpligtinge van die KOPER onder voorgaande verkoopsvoorwaardes en in besonder vir alle bedrae geld wat verskuldig mag wees, insluitende skadevergoeding as gevolg van watter rede ook al en doen afstand van die voordele van verdeling en uitwinning. Verder erken ek/ons dat ek/ons ten volle bewus is van al die bepalinge en voorwaardes van die verkoopsvoorwaardes xxxx voorgaande uiteengesit. Ek/ons aanvaar domicilium et executandi by die adres wat hierna hierin vermeld word.
ALDUS GEDOEN EN ONDERTEKEN te op hierdie dag van
AS GETUIES:
1.
BORG
2.
BKB EIENDOMME (EDMS) BPK
behoorlik gemagtig
UITTREKSEL UIT DIE NOTULE VAN 'N VERGADERING VAN DIE LEDE
VAN..........................................................................................................
GEHOU TE ..........................................................OP..................................................................
OOREENGEKOM DAT:
1. DIE BESLOTE KORPORASIE KOOP die volgende EIENDOM
............................................................................................................
van .......................................................................................................................................................
vir die bedrag van R.....................................................................................................................................................
2. Dat in sy hoedanigheid as Lid
hierdeur gemagtig is om alle dokumente wat nodig is om uitvoering xx xxx aan die bogenoemde resolusie, te onderteken en ten uitvoer te bring.
Gesertifiseer 'n ware afskrif,
............................................................ LID
UITTREKSEL UIT DIE NOTULE VAN 'N VERGADERING VAN DIE DIREKTEURE VAN
.................................................................................................................
GEHOU TE ......................................................................................................
OP .................................................................................................................
OOREENGEKOM DAT:
1. Die MAATSKAPPY KOOP die volgende EIENDOM
.....................................................................................................................................................
van ...............................................................................................................................................
vir die bedrag van
R ..................................................................................................................................................
2. Dat in sy hoedanigheid as
Direkteur hierdeur gemagtig is om alle dokumente wat
nodig is om uitvoering xx xxx aan die bogenoemde resolusie, te onderteken en ten uitvoer te bring. Gesertifiseer 'n ware afskrif,
.................................................................................... DIREKTEUR
UITTREKSEL UIT DIE NOTULE VAN 'N VERGADERING VAN DIE TRUSTEES VAN
....................................................................................................................
GEHOU TE .......................................................................................................
OP ................................................................................................................
OOREENGEKOM DAT:
1. Die Trust KOOP die volgende EIENDOM
.......................................................................................................................................................
van ...............................................................................................................................................
vir die bedrag van
R ...................................................................................................................................................
2. Dat in sy hoedanigheid as
Trustee hierdeur gemagtig is om alle dokumente wat nodig is
om uitvoering xx xxx aan die bogenoemde resolusie, te onderteken en ten uitvoer te bring. Gesertifiseer 'n ware afskrif,
................................................................... TRUSTEE