Finansiële Beplanning | Aftrede | Versekering | Gesondheid | Beleggings | Welvaart | Krediet
stratus uittree-annuïteitsplan
wysiging
Finansiële Beplanning | Aftrede | Versekering | Gesondheid | Beleggings | Welvaart | Krediet
U is reeds ʼn lid van die Central Retirement Annuity Fund (die FONDS). U doen namens die FONDS aansoek vir die wysiging van die plan met Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens). Die plan is ʼn versekeringspolis, en word gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998 en die Versekeringswet, 2017. Die plan is ʼn kontrak tussen die planhouer en ons.
Na gelang van wetgewing mag ʼn xxxx van die aftreevoordeelbedrag as ʼn enkelbedrag geneem word. Die balans moet gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien. Of die volle voordeelbedrag kan gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien. Volgens huidige belastingwetgewing en na gelang van u belastingomstandighede, kan die enkelbedragvoordeel belastingvry* binne sekere xxxxx xxxx, en enige bedrag bo hierdie perke kan teen ʼn verlaagde xxxxx belasbaar wees.
Belangrike nota
Herhalende betalingsverhoging
Daar is ʼn aantal voordele as u die herhalende betaling van die bestaande plan op u xxxx xxxxxxx in plaas daarvan om ʼn nuwe plan uit te neem. Sommige daarvan is: Die waarde vir geld oor die volle termyn behoort beter xx xxxx vir ʼn verhoging op ʼn bestaande plan, as op ʼn nuwe plan.
Die gerief om met een plan xx xxxxxx.
Beleggingstoedeling
Die verhoogde betaling, minus heffings, xxx xxxx word in ooreenstemming met die bestaande beleggingstoedeling.
Nakoming van Regulasie 28
Regulasie 28 van die Wet op Pensioenfondse, 1956 vereis dat spaargeld vir aftrede beskerm moet word. Om hierdie rede beperk die regulasie die blootstelling van aftreefondsplanne aan verskillende bateklasse. Die maksimum beperkings is tans onder andere 75.00% in aandele, 25.00% in eiendomsbates en 10.00% in verskansingsfondse. Dit is noodsaaklik dat aftreefondsplanne aan die beperkings van Regulasie 28 voldoen. Die regulasie beperk ook die blootstelling aan buitelandse xxxxx op 'n aftreefondsvlak, tans tot 45.00% xxxx xxxx dieSuid-Afrikaanse Reserwebank voorgeskryf. Om nakoming op 'n aftreefondsvlak te verseker, word hierdie beperking ook op 'n individuele planvlak toegepas, behalwe in gevalle waar die mandaat van die onderliggende beleggingsfonds deur Sanlam Lewens beheer word en die buitelandse blootstelling verminder kan word as die aftreefonds nie meer buitelandse kapasiteit het nie.
Sommige beleggingsfondse voldoen aan Regulasie 28 wat beteken dat die batebestuurders van daardie fondse seker maak dat die fondse altyd voldoen aan die beperkings van Regulasie 28. As ʼn aftreefondsplan slegs beleggingsfondse het wat aan Regulasie 28 voldoen, of ʼn leeftydbeleggingsopsie het, xxx die plan altyd aan Regulasie 28 voldoen.
As ʼn aftreefondsplan een of meer beleggingsfondse het wat nie aan Regulasie 28 voldoen nie, kan markbewegings tot gevolg hê dat die batetoedelings van die plan die beperkings oorskry wat deur Regulasie 28 bepaal word. Om hierdie rede is ons verplig om die plan op ʼn gereelde grondslag te monitor om vas te stel of dit steeds aan Regulasie 28 voldoen. As die plan nie meer voldoen nie, sal ons die versekerde lewe in xxxxxx xxxx van die vereiste aksies om die batetoedeling te herbalanseer asook die gevolge as dit nie gedoen word nie.
Lojaliteitsbonus
Korting op sekere heffings word in die vorm van ʼn Lojaliteitsbonus by die fondswaarde gevoeg, op die planverjaarsdae xxxx in die tabel hieronder aangedui. Die bedrag van die Lojaliteitsbonus word bereken as ‘n persentasie van sommige van die heffings wat van die plan afgetrek is sedert die datum waarop die vorige Lojaliteitsbonus bygevoeg is of sedert die begindatum vir die eerste Lojaliteitsbonus.
Die kortingspersentasie vir elke toepaslike planverjaarsdag is xxxx volg:
Planverjaarsdag vanaf begindatum | Korting op heffings % |
10 | 50 |
15 | 60 |
20 | 65 |
25, en elke 5 jaar daarna | 65 |
Die heffings wat by die berekening van die Lojaliteitsbonus ingesluit is, is
die vaste bemarkings-en-administrasieheffing, plus die veranderlike bemarkings-en-administrasieheffing.
Vir die doel van hierdie berekening word hierdie heffings aangepas teen dieselfde xxxxx waarteen die eenheidsprys van elke beleggingsfonds verander.
Ons xxx ook ʼn Lojaliteitsbonus byvoeg wanneer die plan beëindig word
as gevolg van ʼn doodseis, of
op versoek op of na die opsiedatum, mits die plan nie binne twee jaar vanaf die begindatum beëindig word nie.
As die beëindigingsdatum vir enige van die beëindigingsgebeurtenisse hierbo tussen enige van die planverjaarsdae val, word die volgende planverjaarsdag in die tabel gebruik om die persentasie van die terugbetaling te bepaal.
Ons xxx die Lojaliteitsbonus by die fondswaarde voeg deur eenhede by die plan te voeg. As die planverjaarsdag of beëindigingsdatum waarop die Lojaliteitsbonus betaalbaar is nie op ʼn werksdag is nie, sal ons die eenhede op die eerste werksdag daarna byvoeg.
Indien die wysiging aanvaar word, xxx die finale heffings wees xxxx aangedui in die kontrakdokumente.
Beleggingswaarborg
As u plan in ʼn fonds wat ʼn beleggingswaarborg bied belê is, xxx die besonderhede in die kwotasie aangedui word.
Fondswaarde
Die fondswaarde is die aantal eenhede vermenigvuldig met die eenheidsprys. Die eenheidsprys word nie gewaarborg nie en kan mettertyd vermeerder of verminder.
Heffings
Die volgende inligting word voorsien xxxx op die datum wat in die kwotasie aangedui word, en enige verwysing na “tans”, “huidig” of “huidige” xxxxxx xx daardie datum. Dit beteken dat die heffings van tyd tot tyd mag verander.
As u plan outomatiese betalingsgroei insluit, en u herhalende betalings verhoog met toekomstige betalingsgroei, xxx die heffings op elke toekomstige betalingsverhoging in dieselfde verhouding as die betalingsverhoging wees.
Belasting
Belasting word volgens die toepaslike polishouerfonds gehef. Geen belasting word tans in die polishouerfonds vir aftreefondse gehef nie.
Heffings vir die plan
Xxxxxx asseblief na die planbeskrywing vir verdere besonderhede oor die berekening en aftrekking van xxxx xxxxxxx.
Aanvanklike bemarkingsheffing
Die aanvanklike bemarkingsheffing vir herhalende betalings is ʼn persentasie van die spaargedeelte van elke herhalende betaling. Volledige inligting oor hierdie heffing is by die kwotasie ingesluit.
Betalingsheffing
Die betalingsheffing vir herhalende betalings is 3.50% van elke betaling, as betalings per aftrekorder gemaak word.
Planheffing
Die planheffing kan ʼn maksimum van R21.50 per maand beloop. Dit xxx xxx xxx tot tyd verhoog word om vir inflasie, xxxx xxxx ons bepaal, voorsiening xx xxxx.
Bemarkings-en-administrasieheffing
Die jaarlikse bemarkings-en-administrasieheffing bestaan uit die volgende:
o Vaste bemarkings-en-administrasieheffing
Die huidige vaste bemarkings-en-administrasieheffing is ʼn persentasie van die fondswaarde en mag vir verskillende beleggingsfondse verskil. Hierdie heffing word in aanmerking geneem wanneer ons die daaglikse eenheidsprys van elke beleggingsfonds bereken.
o Veranderlike bemarkings-en-administrasieheffing
Die veranderlike bemarkings-en-administrasieheffing is ʼn persentasie van die fondswaarde. Aparte persentasies is op die eenmalige en herhalende fondse van toepassing. Hierdie heffing word op ʼn maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word om die maandelikse heffing te bereken. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop.
Waarborgheffing
Die huidige jaarlikse waarborgheffing word gebruik om te betaal vir die koste van die beleggingswaarborg van elke beleggingsfonds wat ʼn beleggingswaarborg bied.
Aftrekkings wat deur die batebestuurders gemaak word
Die huidige fooie wat deur die batebestuurders van elke beleggingsfonds gehef word, word in die kwotasie aangedui.
Wysigingsheffing
Ons noem die mees algemene wysigings hier onder. Ons mag ook ʼn wysigingsheffing aftrek vir wysigings wat nie hieronder genoem word nie. Ons xxx die wysigingsheffing kwoteer wanneer so ʼn wysiging versoek word.
Vroeë aftreevoordeel geneem
As ʼn vroeë aftreevoordeel geneem word, hef ons ʼn wysigingsheffing. Die wysigingsheffing xxx gelyk xxxx aan ʼn persentasie van die vermindering in die fondswaarde xxxx aangedui in die kwotasie.
Herhalende betaling verminder of gestaak
As die herhalende betaling verminder of gestaak word, hef ons ʼn wysigingsheffing. As die herhalende betaling gestaak word, xxx die wysigingsheffing gelyk wees aan die persentasie van die fondswaarde xxxx aangedui in die kwotasie.
Vir ʼn vermindering van die herhalende betalings, xxx die wysigingsheffing na verhouding xxxxxxx xxxx as die wysigingsheffing vir staking van die herhalende betalings. Byvoorbeeld, vir ʼn vermindering van 50% in die herhalende betalings xxx die wysigingsheffing 50% van die wysigingsheffing vir staking van die herhalende betalings wees.
Datums tussen dit wat getoon word
Vir ʼn datum tussen dit wat in die kwotasie getoon word, xxx die persentasie wat op die vereiste datum gebruik word gelyk wees aan die persentasie op die datum wat net voor die vereiste datum getoon word.
Transaksieheffing
Die transaksieheffing vir elk van die volgende wysigings is tans R300.00 xxxx bepaal deur middel van regulatoriese maatreëls en dit xxx in die toekoms verander as sodanige regulatoriese maatreëls of wetgewing verander. Hierdie xxxxxxx xxx bykomend tot die wysigingsheffing gehef word.
Vermindering of staking van die herhalende betaling; Xxxx van ʼn vroeë aftreevoordeel;
Beëindiging van die plan as gevolg van emigrasie.
Die transaksieheffing vir ʼn omskakeling op versoek is tans R900.00. Dit geld net wanneer alle gratis omskakelings in ʼn planjaar gebruik is. Hierdie heffing xxx xxx xxx tot tyd verhoog word om vir inflasie, xxxx xxxx ons bepaal, voorsiening xx xxxx.
Die transaksieheffing vir ’n betalingsvakansie op versoek is tans R300.00. Dit geld net wanneer alle gratis betalingsvakansies in ’n planjaar gebruik is. Hierdie heffing xxx xxx xxx tot tyd verhoog word om vir inflasie, xxxx xxxx ons bepaal, voorsiening xx xxxx.
Staking van die herhalende betaling
Die herhalende betaling mag slegs gestaak word as die fondswaarde na aftrekking van die wysigingsheffing, indien van toepassing, en die transaksieheffing ten minste R100.00 is. As herhalende betalings gestaak word ten spyte daarvan dat daar nie aan hierdie voorwaarde voldoen is nie, sal die plan verval.
Kommissie
Aanvangskommissie
ʼn Aanvangskommissie van 2.50% van die verhoogde xxxx van elke herhalende betaling xxx betaalbaar wees. Voor die verstryking van die aanvanklike xxxxxx xxx hierdie kommissie vir die oorblywende xxxx van die termyn verdiskonteer word en vooruit as ʼn enkelbedrag uitbetaal word. Vir ʼn betalingsverhoging van R400.00 per maand met ʼn oorblywende termyn van 5 jaar xxx kommissie van R521.77 by die wysigingsdatum betaalbaar wees. As die herhalende betalings met betalingsgroei xxxxxxx, xxx ʼn kommissie tot ʼn maksimum van 2.50% van die verhoogde gedeelte van elke herhalende betaling betaalbaar wees by die betalingsgroeidatum en xxx vir die oorblywende xxxx van die termyn verdiskonteer word vanaf die betalingsgroeidatum.
Betalingsgebaseerde kommissie
ʼn Betalingsgebaseerde kommissie tot ʼn maksimum van 2.50% van elke herhalende betaling xxx betaalbaar wees. As die herhalende betalings met betalingsgroei xxxxxxx, xxx ʼn betalingsgebaseerde kommissie tot ʼn maksimum van 2.50% van elke verhoogde betaling betaalbaar wees.
Belegginghersieningsooreenkoms tussen die versekerde lewe en die Fonds
Die versekerde lewe, as ʼn lid van die FONDS, mag die FONDS versoek om ʼn fooi, BTW ingesluit indien van toepassing, vir deurlopende beleggingsadvies vir sy of haar aftreebelegging te betaal. Ons, as die administrateur van die FONDS en in opdrag van die FONDS, xxx hierdie fooi maandeliks namens die FONDS betaal aan die tussenganger wat hierdie advies voorsien. Hierdie fooi moet elke 3 jaar onderhandel word as die plan die resultaat van ʼn omsetting was. As die uittree-annuïteitsvoordele van ʼn ander fonds na hierdie FONDS oorgedra is, moet die fooi elke 12 maande heronderhandel word.
Hierdie beleggingsadvies is ʼn opsionele diens wat die versekerde lewe mag versoek, en word voorsien deur ʼn tussenganger wat deur die versekerde lewe aangewys is. Dit is ʼn gespesialiseerde diens wat addisioneel is, en nie xxxx is van die tussengangerdienste waarvoor ons kommissie betaal nie.
Die fondsgebaseerde fooi vir hierdie beleggingsadvies word as ʼn persentasie per jaar van die fondswaarde gespesifiseer. Die versekerde lewe moet die persentasie spesifiseer.
Die fooi word op ʼn maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Dit word maandeliks deur middel van ʼn onttrekking ter waarde van die maandelikse fooi van die fondswaarde afgetrek. Die bedrag van die fondsgebaseerde fooi is aan die fondswaarde gekoppel en xxx dus daarmee xxxx xxxxxx, byvoorbeeld ʼn fooi van 0.50% impliseer R41.67 per maand as die fondswaarde gelyk is aan R100 000.00.
Uitwerking van heffings
Die Effektiewe Jaarlikse Koste (EJK) is ʼn maatstaf van die Vereniging vir Xxxxx en Belegging in Suid- Afrika (ASISA), wat u toelaat om die beraamde impak van heffings op beleggingsopbrengste te vergelyk as u in verskillende finansiële produkte belê. Xxxxxx asseblief na die kwotasie vir volle besonderhede oor die EJK.
Nota
Betalings (insluitend groei) wat tot 28 Februarie 2021 vir 'n voorsorgfonds of bewaringsfonds gemaak is terwyl u op daardie stadium 'n lid van die voorsorgfonds of bewaringsvoorsorgfonds is, xxx xx xxxxxx word as die "vested portion". Veral vir lede wat op 1 Maart 2021 55 jaar of ouer is, xxx toekomstige betalings (insluitend groei) wat binne dieselfde voorsorg- of bewaringsvoorsorgfonds opgeloop het, ook as "vested" beskou word. Enige ander betalings (insluitend groei) wat vir hierdie plan gemaak word, xxx xx xxxxxx word as die "non-vested portion".
Vir die "vested portion": Volgens huidige belastingwetgewing kan die lid die volle voordeelbedrag as 'n enkelbedrag neem by aftrede.
Vir die "non-vested portion": Volgens huidige belastingwetgewing:
o 'n Xxxx van die voordeelbedrag mag as 'n enkelbedrag geneem word, en die balans moet gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien.
o Alternatiewelik kan die volle voordeelbedrag gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien.
o As die waarde van die volle voordeelbedrag R247 500 of minder is, kan die volle voordeelbedrag as 'n enkelbedrag geneem word.
Volgens huidige belastingwetgewing en na gelang van u belastingomstandighede, kan die enkelbedragvoordeel belastingvry* binne sekere xxxxx xxxx, en enige bedrag bo hierdie perke kan teen 'n verlaagde xxxxx belasbaar wees.
*As fondse oorgedra is vanaf 'n fonds deur die wet ingestel, xxx die xxxx van die oordraende bedrfag wat enige geld verteenwoordig wat voor 1 Maart 1998 opgeloop het, belastingvry wees bykomend tot bogenoemde.
Belangrike notas
Verhandeling xxx xxxxx
Sanlam Lewens mag die xxxxx in die beleggingsfondse vir transaksies xxxx skriplenings aanwend. Enige inkomste of verlies voortspruitend uit hierdie transaksies xxx vir Sanlam Lewens se eie rekening wees, en xxx dus nie die planvoordele raak nie.
Veronderstellings vir illustratiewe waardes
Die illustratiewe waardes wat voorsien is, is nie gewaarborg nie en moet geensins as ʼn akkurate voorspelling beskou word nie. Hierdie illustratiewe waardes moet slegs as ʼn hulpmiddel by finansiële beplanning gebruik word.
Uitwerking van inflasie
Die bruto beleggingsopbrengs xxx afhang van toestande in die finansiële mark en die inflasiekoers gedurende die plantermyn. Twee stelle illustratiewe waardes word voorsien om die groot invloed van inflasie op beleggingsopbrengste aan te dui. Oor die algemeen xxx xxxx inflasie tot hoër beleggingsopbrengste en laer inflasie tot laer beleggingsopbrengste.
Planvoordele moet gemeet word teen die koopkrag van geld wanneer voordele betaal word. Die reële opbrengs is die xxxxx waarmee die opbrengs inflasie oorskry.
Die gemiddelde inflasie oor die 3 kalenderjare wat eindig in September 2021 was ongeveer 5.1% per jaar. Onder hierdie omstandighede xxx die beleggingsopbrengste waarskynlik xxxxx xxxx aan die waardes xxxx aangedui onder die lae inflasie-scenario.
Uitwerking van lewensversekeraarsbelasting
Beleggingsopbrengste is onderhewig aan lewensversekeraarsbelasting, maar die veronderstelde illustrasiekoerse van 6.5% en 13.0% per jaar wat voorsien is, is nadat enige toepaslike lewensversekeraarsbelasting afgetrek is.
Na gelang van die belastingstatus van die planhouer, betaal versekeringsmaatskappye verskillende belastingkoerse op beleggingsopbrengste. Die effektiewe belastingkoerse kan ook tussen versekeringsmaatskappye verskil, na gelang van hul vlak van uitgawes. Byvoorbeeld, die effektiewe belastingkoerse op inkomste en kapitaalwins op die bruto beleggingsopbrengste xxx ongeveer 0.0% per jaar vir aandelefondse, 0.0% per jaar vir gebalanseerde fondse en 0.0% per jaar vir geldmarkfondse wees.
Die werklike beleggingsopbrengs wat verdien word op die huidige fondswaarde, plus toekomstige herhalende betalings, xxx afhang van die bruto beleggingsopbrengs en die mate waarin hierdie opbrengs deur lewensversekeraarsbelasting en heffings verminder word. Die veronderstelde illustrasiekoerse word bereken voordat die heffings verhaal is, maar na lewensversekeraarsbelasting.
Betalingsgroei
Indien u ʼn outomatiese betalingsgroei op die bestaande plan het, xxx u betalingsverhoging op dieselfde xxxxxx hanteer word. Dit xxx met dieselfde persentasie toeneem, en op dieselfde datum as u bestaande betaling. Die volgende tabel wys die effek van ʼn jaarlikse 10% betalingsverhoging op die addisionele bedrag.
Duur in jare | Addisionele betaling |
R400.00 | |
1 | R440.00 |
2 | R484.00 |
3 | R532.40 |
4 | R585.64 |
5 | R644.20 |
10 | R1 037.50 |
15 | R1 670.90 |
20 | R2 691.00 |
Die waardes voor die betalingsverhoging in die kwotasie, veronderstel dat betalingsgroei (indien van toepassing) vir die volle duur van die plantermyn, op elke planverjaardag, xxx plaasvind.
Wanneer u egter kies om u bydrae xx xxxxxxx, kan een jaar se groei moontlik uitgelaat word, afhangend van wanneer die volgende betalingsgroei sou plaasvind.
In hierdie geval neem die waardes na die betalingsverhoging in ag dat een jaar se groei uitgelaat word. Gevolglik xxx die waardes voor die wysiging en die waardes na die wysiging, verskil as gevolg van die uitlating van een jaar se groei ten gunste van die wysiging, en as gevolg van die betalingsverhoging self.
Om hierdie verskil te illustreer, xxxxxx asseblief na die volgende voorbeeld:
ʼn Plan het ʼn huidige maandelikse betaling van R500.00 en sluit 10% outomatiese betalingsgroei in, wat uitwerk na ʼn betalingsgroeibedrag van R50.00 (R500.00 x 10%) in die eerste jaar. As die betalingsgroei in daardie jaar uitgelaat word as gevolg van ʼn R300.00 betalingsverhoging, xxx die xxxxx addisionele betaling uitwerk na R250.00.
Die volgende tabel illustreer hierdie voorbeeld:
Jaar | Maandelikse betaling gebruik in berekening van illustratiewe waardes voor die byvoeging | Addisionele betaling in terme van die wysiging | Maandelikse betaling gebruik in berekening van illustratiewe waardes na die byvoeging (betalingsgroei in die eerste jaar is nou uitgelaat) | Werklike addisionele betaling |
1 | R550.00 | R300.00 | R800.00 | R250.00 |
2 | R605.00 | R330.00 | R880.00 | R275.00 |
3 | R665.50 | R363.00 | R968.00 | R302.50 |
4 | R732.05 | R399.30 | R1 064.80 | R332.75 |
5 | R805.26 | R439.23 | R1 171.28 | R366.03 |
Professionele en vrywaringsversekering
Sanlam Lewens beskik oor professionele en vrywaringsversekering.
Eiseprosedure
In die geval van ʼn eis, stel Sanlam Lewens asseblief so gou moontlik in kennis. Om die nodige eisvorms te verkry en te verseker dat al die vereiste inligting verskaf word, tree met die Sanlam Xxxxxx Xxxx- inbelsentrum by (021) 916-1710 in verbinding. Afhangende van die aard van die xxx, xxx dokumentêre bewyse (byvoorbeeld ʼn doodsertifikaat of mediese verslag) vereis word.
Afkoelperiode
Indien u ons uitnodiging aanvaar en aansoek doen om ʼn wysiging wat daarop gebaseer is, xxx u ʼn periode van 31 dae hê om die kontrakdokument te bestudeer en te besluit of u wil voortgaan met die wysiging.
Indien u nie met die wysiging wil voortgaan nie, mag u dit kanselleer deur Xxxxxx Xxxxxx skriftelik in xxxxxx xx stel gedurende hierdie periode. Sanlam Xxxxxx xxx xxx enige betalings wat u reeds as gevolg van die wysiging gemaak het, terugbetaal. As die xxxxx waarin die betalings belê is in waarde verminder het, of as u alreeds voordele van die plan ontvang het, xxx Sanlam Lewens die bedrag wat terugbetaal moet word dienooreenkomstig verminder.
U xxx xxx die wysiging kan kanselleer as u ʼn belastingsertifikaat daarvoor ontvang het nie, of as die geld oorgedra is van ʼn aftreefonds en daardie fonds is nie bereid om die stand van sake terug te verander nie.
Vervanging
Dit is nie in u belang om, in geheel of gedeeltelik, ʼn bestaande finansiële produk te kanselleer of betalings daarop te verminder om addisionele geld in hierdie plan te belê nie. Dit is belangrik dat u die invloed wat dit op u finansiële beplanning mag hê, xxx verstaan. Onder die potensiële implikasies, koste en nagevolge van so ʼn vervanging, waar van toepassing, tel die volgende:
betaling van nuwe heffings;
die invloed van verhoogde ouderdom op betalings;
toekomstige onversekerbaarheid (indien van toepassing);
aanwending van gesondheidsbeladings (indien van toepassing); verlies van dekking (indien van toepassing);
nuwe wagtydperke vir voordele (indien van toepassing);
herwinning van onverhaalde uitgawes ingevolge die bestaande produk; verlies van belastingvoordele (indien enige).
Dis maklik om aansoek te doen
U kan óf:
Ons kontak op 0860 22 33 90 vanaf Maandae tot Donderdae tussen 08:30 en 17:00, en Vrydae
tussen 08:30 en 16:00.
U adviseur of makelaar kontak. (Skakel 0860 22 33 90 indien u nie een het nie.)
Navrae
Indien u enige vrae rakende die FONDS of die wysiging het,f skakel asseblief die skakel asseblief die Kliëntesorgsentrum of besoek u naaste Kliëntesorgkantoor.
Kliëntesorgsentrum-besonderhede
Adres Xxxxxx 0, Xxxxxxxxx, 0000
Telefoon (021) 916-5000 of 0860SANLAM (0860 726 526)
E-pos vir navrae xxxx@xxxxxx.xx.xx
E-pos vir Nakomingsafdeling xxxxxxxxxxxxxxxx@xxxxxx.xx.xx Nakoming
Indien u enige probleme met die nakoming op produkte, advies of diens het, mag u via die Kliëntesorgsentrum met die Nakomingsafdeling in verbinding tree.
Klagtes
As u ontevrede is met ons diens, advise of enige van ons produkte, wil ons graag daarvan hoor. Ons het 'n interne klagtehanteringsproses waar die klagte tot by die Sanlam-Arbiter geëskaleer kan word. U mag met die Kliëntesorgsentrum of die Sanlam-Arbiter in verbinding tree by die kontakbesonderhede wat hieronder gegee word. Voorsien asseblief altyd die plannommer wanneer u met ons skakel.
Kliëntesorgsentrum-besonderhede
Adres Xxxxxx 0, Xxxxxxxxx, 0000
Telefoon (021) 916-5000 of 0860 726 526
E-pos vir klagtes xxxxxxxxxxxxxxxx@xxxxxx.xx.xx Email for Nakomingsafdeling xxxxxxxxxxxxxxxx@xxxxxx.xx.xx
Sanlam-Arbiter
Faks (021) 957-1786
As enige probleem aangaande advise nie tot u volle bevrediging deur ons interne klagtehanteringsproses hanteer is nie, mag u met die kantoor van die FAIS-Ombud skakel by:
Adres Xxxxxx 00000, Xxxxxxxx Xxxxx, 0000
Telefoon (012) 762-5000 of (012) 470-9080
Faks 086 764 1422 of (012) 348-3447
ʼn Afskrif van die FONDS-reëls is by die Sanlam Kliëntesorgsentrum verkrygbaar. Ongelukkig is die koste hiervan vir u rekening.
Die FONDS-reëls is ook beskikbaar (kosteloos) op die Internet by xxxx://xxx.xxxxxxxxxx.xx.xx.
Notas:
Indien u op u eie met hierdie transaksie voortgaan, aanvaar ons dat dit nie op die advies van ʼn adviseur of makelaar gebaseer is nie.
Alle verwysings na Sanlam Lewens dui op Sanlam Lewensversekering Beperk. Sanlam Lewens is ʼn Gelisensieerde Verskaffer van Finansiële Dienste en Geregistreerde Kredietverskaffer.
Beskerming van Persoonlike Inligting
Xxxxxx Xxxxxx, ’n filiaal van Sanlam Beperk, xxx u persoonlike inligting verwerk en beskerm xxxx xxxx toepaslike wetgewing en die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika vereis. Dit kan inligting oor u huidige gesondheid, mediese geskiedenis en finansies insluit, maar is nie beperk daartoe nie.
U persoonlike inligting is verwerk en gestoor vir doeleindes om u van ’n kwotasie te voorsien en doeleindes wat daarmee verband hou. Addisionele data xxx ingesamel en verwerk word indien u besluit om vir die produk wat kwoteer is aansoek te doen.
Ons volledige Privaatheid Kennisgewing is beskikbaar by xxx.xxxxxx.xx.xx