Finansiële Beplanning | Aftrede | Versekering | Gesondheid | Beleggings | Welvaart | KredietAnnuity Plan Amendment • January 4th, 2024
Contract Type FiledJanuary 4th, 2024U is reeds ʼn lid van die Central Retirement Annuity Fund (die FONDS). U doen namens die FONDS aansoek vir die wysiging van die plan met Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens). Die plan is ʼn versekeringspolis, en word gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998 en die Versekeringswet, 2017. Die plan is ʼn kontrak tussen die planhouer en ons.