PUBLIEKE DEELNAME
PUBLIEKE DEELNAME
HUUROOREENKOMS: GEDEELTE VAN ERF 8313, INDUSTRIELE GEBIED, SWELLENDAM (AANGRENSEND TOT DIE VERKEERS AFDELING)
Xxxxxx geskied hiermee ingevolge die voorskrifte van die Swellendam Munisipaliteit se Grondbeskikkingsbeleid, 2018 en die bepalings xxx Xxxx-Oordrag Regulasies, 2008, Wet op Munisipale Finansiële Bestuur, 2003 (Wet No. 56 van 2003) xxxx gewysig, dat die Burgemeesterskomitee in beginsel goedkeuring xxxxxxx het vir die verhuring van ‘n gedeelte munisipale grond, wat gaan dien as ‘n bus depot in Swellendam se Industriele area, met die volgende voorwaardes:
Voornemende Huurder: Tyebile Trading 16cc t/a SWANNS Busdienste Huurperiode: 3 jaar
Huurbedrag (BTW uitgesluit): R3 000.00 per maand Jaarlikse eskalasie: 10%
Die voornemende Huurder is verantwoordelik vir die aansluiting van dienste, die voorbereiding van die grond, naamlik die gelyk maak en die kompaktering, die stormwater dreinering, die oprig van `n omheining, asook die bou van `n ingang en uitgang vir die verkeer.
Besware / kommentaar moet skriftelik wees en moet die ondergetekende bereik nie later nie as Maandag, 16 Augustus 2021 om 12:00. Besware / kommentaar kan per hand gelewer word by Swellendam Munisipale Kantore, Xxxxxxxxxxxxxx 00, Xxxxxxxxxx of gepos word aan die Munisipale Bestuurder, Xxxxxx 00, Xxxxxxxxxx, 0000.
Enige persoon wat nie kan skryf nie en vertoë met betrekking tot die bogemelde aangeleentheid wil rig, kan sy of haar vertoë mondelings aflê by die Munisipale Kantoor, Swellendam. Mev L. Xxxxxxxx xxx sodanige mondelingse vertoë op skrif stel namens die persoon wat mondelingse kommentaar xxxxx.
Laat besware / kommentaar xxx xxx oorweeg word nie. Verdere inligting kan bekom word by Mev X. Xxxxxxxx by 028 514 8500 of e-pos xxxxxx@xxxxxxxxxx.xx.xx.
X.X XXXXXXXXXX Posbus 20
Munisipale Bestuurder Swellendam
6740
Kennisgewing H5/2021