Opknapper
Opknapper Binne tot Buite.
Bepalings en voorwaardes.
Opknapper
Binne tot Buite
Bepalings en voorwaardes
Xx xxx met hierdie polis vir die herstel van splinters, ligte skrapies en duikies aan die buitekant, sowel as skrape en skeure aan sekere delevan die binnekant van die voertuig eis, sonder om vanaf jou alomvattende xxxx-xxxxxx versekeringspolis te eis. Die meeste waarvoor ons jy vir xxxx xxx xxx vergoed word op jou skedule gestipuleer.
Die betekenis van woorde
Jy en Jou
Dit is die persoon in wie se naam die polis uitgereik is, sy/haar gade of lewensmaat, lede van sy/haar familie wat normaalweg by hom/xxxx xxxx, enige iemand wat namens hom/haar optree, sowel as enige iemand wat die versekerde kar met sy/haar algemene toestemming gebruik.
Ons
Dit is jou versekeringsmaatskappy.
Binnekant van die kar
Dit is die ingeslote binne-ruimte van die kar wat vir passasiers ontwerp is om in te sit.
Skedule
Die gedeelte van jou versekeringspolis wat al die besonderhede van jou versekerde kar stipuleer. Dit sluit die beskrywing van die kar in, die perk van die vergoeding en die premie wat op jou dekking van toepassing is. Dit sluit ook al die verklarings wat jy gemaak het in sodat ons die polis kan aanvaar.
Wagtydperk
Die tydperk waartydens geen dekking verskaf xxx word nie, alhoewel maandelikse premies nog steeds betaalbaar is. Geen xxx xxx vir skade, wat voor of gedurende die wagtydperk plaasgevind het, oorweeg word nie.
Eis
Dit is jou kennisgewing aan ons om op ’n voordeel, wat onder hierdie polis gedek is, aan xx xxxxx. Ons xxx bevestig of so ’n aanvraag binne ons ooreenkoms met jou val.
Basis van dekking
Wanneer jy ’n eis indien xxx alle skade aan die kar geassesseer word om te bepaal of die totale bedrag wat geeis is binne die vergoedingsperk val. Indien die geeisde bedrag binne die vergoedingsperk val en die eis geldig is, xxx ons die skade aan die kar deur ’n hersteller van ons keuse laat herstel. Daar is geen beperking tot die hoeveelheid eise wat jy mag indien nie alhoewel; alle skade wat
gedurende ’n assessering genoteer is wat die maksimum vergoeding oorskry, xxx vanaf toekomstige eise uitgesluit word, tensy jy bewyse xxx xxxxx dat sulke skade daarna herstel was.
Jou verpligtinge
As xx xxx enige van die volgende verpligtinge nakom nie mag jou dekking gekanselleer word of jy mag nie dekking geniet wanneer xx xxx nie.
Jou verpligting is om:
• ons inligting xx xxx wat waar en volledig is;
• aan al ons redelike versoeke te voldoen;
• alle redelike xxxx xx neem, en alle redelike voorsorg te tref om verlies te voorkom of te minimaliseer;
• die versekerde kar vir inspeksie te neem sodat die dekking kan begin;
• ons in te lig of enige van die polisbesonderhede of verklarings verkeerd is, of as enige van hierdie besonderhede of verklarings verander;
• ons van enige iets wat jy nog nie openbaar gemaak het nie vertel, wat vir ons belangrik mag wees om te weet om die polis te aanvaar, of oor enige iets wat verander wat vir ons belangrik mag wees om voort te gaan om die polis te aanvaar, byvoorbeeld kriminele skuldigbevinding aan bedrog.
Wagtydperk
Die volgende wagtydperk is op jou polis van toepassing:
• 90 dae vanaf die aanvang van jou xxxxx, xxxxx ons jou kar geÏinspekteer het, in xxxxx geval daar afstand van die wagtydperk gedoen xxx word. Enige skade wat gedurende die inspeksie genoteer is, xxx vanaf enige toekomstige eise uitgesluit word, tensy jy ons van bewyse kan voorsien dat hierdie skade daarna herstel was.
29/09/2020
• Indien ons nie ’n maandelikse premie ontvang xxx xxx die bogenoemde wagtydperk weer begin, tensy ons jou kar weer geinspekteer het.
Poliswysigings en kansellasies
Ons mag jou polis wysig of kanselleer deur jou ’n 31-dae skriftelike kennisgewing xx xxx. Ons mag verbaal, elektroniese of per pos aan jou laasbekende adres xxxxxx xxx. Enige verandering of kansellasie wat jy xxxx xxx vanaf die tyd en datum, xxxx ooreengekom, effektief wees. Neem asseblief kennis dat, indien jy, jou polis gedurende die verloop van ’n versekerde maand kanselleer, xxx die premie wat vir die res van daardie maand betaal is, nie aan jou terugbetaal word nie. Jy xxx xxxxx nog steeds tot die einde van die versekerde maand dekking geniet.
Betalings
Jou polis is ’n maandelikse polis en jy moet die maandelikse betaling vooruit betaal. Jou debietorder xxx op die datum waarop ooreengekom is afgetrek word. Ons behou die reg voor om die premie op ’n alternatiewe datum af te trek, in ’n poging xx xxxxx xx xxxx dat xx xxxxxxx het. Indien jou aftrekkingsdatum op ’n Xxxxxx of openbare vakansiedag val, xxx xxx debietorder moontlik vir ’n vroeër datum aangebied word.
Xxxxxxxxx nie ontvang nie
Indien ons nie die maandelikse betaling vir ’n polis op die aftrekkingsdatum(s), xxxx op jou skedule aangedui, ontvang het nie, sal xx xxxx dekking vir die tydperk, waarvoor xx xxx betaal het nie, hê nie. Ons xxx ’n 15-dae grasietydperk vir betaling, vanaf die tweede maand se betalingsaanvraag toelaat, indien die betaling nie nagekom word nie, waarna ons weer betaling xxx aanvra. Indien jou premie nie op jou gekose aftrekkingsdatum ontvang word nie, mag ’n poging aangewend word om jou premie op ’n meer paslike aftrekkingsdatum xx xxxxxxx xx xxx gedek xx xxx. Indien die betaling nie vir drie opeenvolgende maande ontvang word nie, sal die polis gekanselleer word. Indien xx xxx bank instruksie gegee het om jou debietorderbetaling te xxxxx, xxx die polis onmiddellik, terugdaterend tot die laaste dag van die maand waarvan ons die premie ontvang het, gekanselleer word.
Belangrike tydsbeperkings
Ons xxx xxx slegs vir ’n eis skadeloos stel indien jy:
• ons inlig en ons volle besonderhede van enige iets wat gebeur het gee, waarvoor jy moontlik mag eis, binne 30 dae van bewuswording van so ’n insident.
• jou kar binne 90 dae nadat ons jou eis goedgekeur het vir die herstelwerk neem; en
• ons binne 14 dae vanaf ons versoek van enige inligting, bewyse, dokumentasie en samewerking waarvoor ons vra, voorsien.
Waarborg
Alle herstelwerk het ’n 3-jaar waarborg vanaf die datum van herstel.
Hoe om te eis
Xx xxx ’n eis indien deur 0860 09 46 24, Maandae tot Vrydae, tussen 08:00 en 17:00 te bel.
Ons xxx xxx vir die volgende vergoed:
Skade aan die buitekant van jou kar
Ons xxx die volgende skade aan die buitenste panele van jou kar herstel:
Skrape
Ons xxx xxxxxx aan die bolaag van die kar se buitenste verflaag herstel. Die skrape moet korter as 23cm wees.
Splinters
Ons xxx splinters aan die bolaag van die kar se buitenste verflaag herstel. Die splinter moet xxxxxxx as 3cm in deursnee wees.
Duike
Ons xxx xxxxx aan die buitekantste oppervlakte van die kar herstel. ’n Duik moet xxxxxxx as 15cm wees.
Skade aan die binnekant van jou kar
Ons xxx xxxxx aan die volgende dele van die kar herstel:
Middelkonsole
Ons xxx xxxxx, as gevolg van afdopping, krappe en skraapmerke aan die rubber van die konsole herstel. Merke moet korter as 75mm wees, en minder as 1mm xxxx.
Paneelbord
Ons xxx xxxxx as gevolg van krappe en skraapmerke herstel. Merke moet korter as 75mm wees, en minder as 1mm xxxx.
Ons xxx ook die paneelbord weer spuitverf indien dit verbleik is en merke korter as 60mm is. Alhoewel, indien die voorruit verwyder moet word, moet dit teen jou eie onkoste en risiko gedoen word.
Deurhandvatsels
Ons xxx xxxxx as gevolg van krappe en skraapmerke herstel, maar slegs as die deurhandvatsels plastiek is.
29/09/2020
Deurpanele
Ons xxx xxxxx as gevolg van krappe en skraapmerke aan die plastiek herstel. Merke moet korter as 75mm wees en minder as 1mm xxxx.
Ratknop
Ons xxx die rathefboomknop weer spuitverf indien dit verbleik is.
Rathefboom oortreksel
Ons xxx die oortreksel herstel of vervang indien dit geskeur of geruk is. Skade moet korter as 50mm wees.
Handrem oortreksel
Ons xxx die oortreksel herstel of vervang indien dit geskeur of geruk is. Skade moet korter as 50mm wees.
Pakkie rak
Ons xxx die beskadigde xxx xxxxxxx of weer oortrek, maar nie as die raam gebreek is nie.
Dakvoering
Ons xxx die dakvoering herstel of onderhou, uitsluitend afslaankap xxxxx, sondakke en boogvoerings per plan. Hierdie voordeel word tot ’n enkel onderhouding of restorasie gedurende die leeftyd van hierdie polis beperk.
Mat insetsels
Ons xxx slegs die rubber voetmatjie aan die bestuurder xx xxxx weer oortrek.
Sitplek paneel
Ons xxx xxxxx herstel wat deur skeure of gate weens branding veroorsaak is. Skeure moet minder as 5mm wees, en gate as gevolg van branding, minder as 10mm in grootte.
Sitpleksteke
Ons xxx die steke oordoen as dit los gaan. Die geaffekteerde area moenie 75mm oorskry nie.
Sy-paneel steke
Ons xxx die steke oordoen as die steke los gaan, of die paneel vervang, maar nie as die skade as gevolg van foutiewe lugsakke is nie.
Stuurwiel
Ons xxx xxxx stuurwiele weer spuitverf. Ons trek nie die stuurwiel weer oor nie.
Ons xxx xxx nie vir die volgende vergoed nie:
Ander skade
Ons xxx xxx nie vir skade aan die volgende vergoed nie:
• Lyswerk
• Kantvensters en vormwerk
• Vensterglas
• Vensterpanele
• Motortoebehore wat nie-standaard is
• Vormwerk aan deure
• Sondakke
• Ligte van enige aard
• Wielvellings of mags
• Bande
• Dekals en plakkers
• Motor radios en ander klanktoerusting
Natuurlike rampe
Enige skade wat deur hael, brande, vloede, storms of aardbewings veroorsaak word.
Herstelkoste wat meer as dubbeld die maksimum vergoeding is
Eise waar die eisbedrag meer as dubbeld die maksimum vergoeding, xxxx op die skedule aangedui, is.
Roes
29/09/2020
Enige skade weens roes.
Xxxx
Die verwydering xxx xxxx.
Bakwerk panele
Enige skade aan bakwerk panele of xxxx van ’n paneel indien dit geskeur of beskadig is. Ons xxx xxx ook nie vir die vervanging van ’n paneel of xxxx van ’n paneel vergoed nie.
Derde party aanspreeklikheid
Enige aanspreeklikheid ten opsigte van ander partye.
Gevolglike verlies
Enige gevolglike verlies of skade.
Dekking onder ’n xxxxx xxxxx
Skade waarvoor daar onder jou xxxx-xxxxxx polis geeis kan word.
Nie-goedgekeurde herstelwerk
Enige herstelwerk wat ons nie goedgekeur het nie.
Bedrog en oneerlikheid
Indien jy of enige iemand wat namens jou optree ’n eis en enige inligting of dokumentasie in verband met ’n eis; wat op enige xxxxxx bedrieglik, oneerlik of oordrewe is; inhandig xxx ons die eis algeheel verwerp en jou polis, terugwerkend na die datum wat die insident aangemeld is, of die eintlike insidentdatum, watter een ookal die vroegste datum is, kanselleer. Ons behou die reg voor om verdere aksie te neem indien nodig.
Doelbewuste optrede
29/09/2020
Enige eis, wanneer jy of enige iemand wat namens jou optree, doelbewus verlies of skade veroorsaak het.
29/09/2020
Verkope, Kliëntediens en Eise:
0860 09 46 24
Virseker is ’n produk van Auto & General Versekeringsmaatskappy Beperk, ‘n gemagtigde versekeraar en finansiële diensverskaffer.
Enige verwysing na “ons”, “deur” of “met” op hierdie dokument xxxxxx xx Auto & General. Bepalings en voorwaardes geld.