Uitkeerplan PlanbeskrywingInsurance Policy • July 27th, 2022
Contract Type FiledJuly 27th, 2022Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998 en die Versekeringswet, 2017, en is uitgereik onder die versekeringslisensie van Sanlam Developing Markets Limited (Sanlam Developing Markets). Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam Developing Markets. Ons het Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens) gekontrakteer om alle administratiewe aangeleenthede namens ons te hanteer.
Opknapper met LisensiebystandInsurance Policy • November 22nd, 2017
Contract Type FiledNovember 22nd, 2017Met Opknapper kan u splinters, klein duikies en ligte skrapies laat regmaak sonder om vanaf u kort-termyn versekeringspolis te eis!
InhoudsopgaweInsurance Policy • September 2nd, 2021
Contract Type FiledSeptember 2nd, 2021Verlies van winste (Masjinerie breekskade) Verslegting van voorraad (Masjinerie breekskade) Besproeiingstelle op wiele en spilpunte
LEWENDEHAWEInsurance Policy • June 27th, 2007
Contract Type FiledJune 27th, 2007
InhoudsopgaweInsurance Policy • January 20th, 2023
Contract Type FiledJanuary 20th, 2023Uitgebreide persoonlike regsaanspreeklikheid Verlies van winste (Masjinerie breekskade) Verslegting van voorraad (Masjinerie breekskade) Werkgewersaanspreeklikheid
Motors / Motorfietse/ Sleepwaens / KaravaneInsurance Policy • December 13th, 2011
Contract Type FiledDecember 13th, 2011Effektiewe Datum: Kliënt Naam: Polisnommer: Kontak Persoon: Kontak Nommer: Risiko Adres: Poskode: Vervang 'n bestaande voertuig? Ja: Nee: Item nommer indien Ja: Versekerde Bedrag: GEB: Huurkoop Kontrak: Ja: Nee: Bank: Kontrak Nr: Verval Datum: Bevestiging Aan: Epos / Faks Nommer: Kontak Nommer: Jaar, Maak, Model: Registrasie Nommer: Engin Nommer: Vin Nommer: Voertuig Sekuriteit: Alarm: VESA Vlak 3/4 Immobiliseerder: Opsporing Toestel: Ratslot: Is die Enjin Opgegradeer? Ja: Nee: Tipe Dekking: Omvattend: Derde Party, Brand en Diefstal: Derde Party Alleen: Gebruiksklas: Privaat: Besigheid: Geregistreerde Eienaar: ID Nommer: Gereelde Bestuurder: ID Nommer: Datum van uitreiking: Lisensie Kode: (EB, B ens) Oornag Parkering: Ekstras en waardes: Radio Gespesifiseer? Ja/Nee Model, Serie Nr en Waarde: Afkoop van Bybetaling: Addisionele Dekking: Motorhuur: Padby
AFDELINGInsurance Policy • February 6th, 2007
Contract Type FiledFebruary 6th, 2007Skade aan die hele of ’n deel van die eiendom wat in die bylae beskryf word wat aan die versekerde behoort of waarvoor hy verantwoordelik is, insluitende verbouings deur die versekerde as huurder aan die geboue en strukture as gevolg van:
INHOUDInsurance Policy • May 20th, 2020
Contract Type FiledMay 20th, 2020Vir die fisiese verlies van of skade aan die inhoud, wat huishoudelike goedere is wat die versekerde gewoonlik sou gebruik in die loop en bestuur van hul besigheid as ‘n Bed en Ontbyt of Gastehuis-eienaar op die perseel, soos aangedui in die Geboue Omvattend Inhoud-afdeling van u skedule en in u Besigheidspolis bewoording aangetoon, indien die verlies of skade deur enige van die gevare wat hieronder verskyn veroorsaak is.
OpknapperInsurance Policy • October 14th, 2020
Contract Type FiledOctober 14th, 2020Jy kan met hierdie polis vir die herstel van splinters, ligte skrapies en duikies aan die buitekant, sowel as skrape en skeure aan sekere delevan die binnekant van die voertuig eis, sonder om vanaf jou alomvattende kort-termyn versekeringspolis te eis. Die meeste waarvoor ons jy vir elke eis sal vergoed word op jou skedule gestipuleer.
Omskrewe gebeurtenisseInsurance Policy • October 19th, 2010
Contract Type FiledOctober 19th, 2010
Opknapper met LisensiebystandInsurance Policy • November 9th, 2018
Contract Type FiledNovember 9th, 2018Indien u u polis of enige deel daarvan kanselleer omdat u ook vir dieselfde item/s by ’n ander versekeraar dekking het, of u voertuig verkoop, gesteel of afgeskryf is, of vir enige ander rede, sal u premie terugbetaling beperk word tot die premies wat betaal is 12 maande voordat u die polis gekanselleer het.
ALGEMEENInsurance Policy • May 25th, 2009
Contract Type FiledMay 25th, 2009Origens onderworpe aan die spesifieke bepalings, uitsonderings en voorwaardes van elke besondere Afdeling sal die volgende van toepassing wees op die uitgereikte polis:
TERME EN VOORWAARDESInsurance Policy • January 10th, 2017
Contract Type FiledJanuary 10th, 2017Die Versekeraar onderneem om die Versekerde skadeloos te stel vir Regskoste verbandhoudend met ‘n Regsgeding voortspruitend uit ‘n Versekerde Gebeurtenis wat ontstaan na Datum van Dekking, onderhewig aan die Polis.
KORTTERMYN- VERSEKERINGInsurance Policy • November 24th, 2016
Contract Type FiledNovember 24th, 2016Korttermynversekering is 'n kontrak ingevolge waarvan 'n versekeraar, in ruil vir 'n premie, onderneem om polisvoordele te verskaf indien 'n gebeurtenis, in die polis as 'n risiko beoog, plaasvind. Jy kan korttermynversekering uitneem op besittings soos 'n huis, motorvoertuig of selfoon, of op 'n gesondheids- of ongeskiktheidsgebeurtenis. Dit kan ook dekking verleen ten opsigte van jou regsaanspreeklikheid. Let daarop dat jy 'n versekeringspolis kan kanselleer as jy dit nie langer nodig het nie. Onthou dat dekking verval wanneer jy die polis kanselleer. Al het jy nooit geëis nie, kry jy nie 'n terugbetaling nie. Die doel van die polis- voordeel is om jou in dieselfde posisie as voor die verliesgebeurtenis te plaas. Jy mag nie van meer as een korttermynversekeraar eis vir skade wat weens een en dieselfde gebeurtenis gely word nie.
OPKNAPPERInsurance Policy • September 12th, 2019
Contract Type FiledSeptember 12th, 2019U kan met hierdie polis vir die herstel van splinters, ligte skrapies en duikies aan die buitekant van die voertuig eis sonder om vanaf u alomvattende kort-termyn versekeringspolis te eis. Die meeste waarvoor ons u vir elke eis sal vergoed word op u skedule gestipuleer.
INHOUDSOPGAWEInsurance Policy • March 7th, 2013
Contract Type FiledMarch 7th, 2013U skedule, bepalings en voorwaardes, tesame met enige ander korrespondensie wat aan u gestuur is, asook mondelinge ooreenkomste wat ons aangaan, vorm die versekeringspolis tussen ons en u. Maak asseblief seker dat u vertroud is met al die inhoud verskaf in die dokumente en dat al die besonderhede wat op die skedule aangebring is, in alle opsigte korrek is.
SAKE ONDERBREKINGInsurance Policy • October 19th, 2010
Contract Type FiledOctober 19th, 2010Verlies wat volg op ‘n onderbreking of belemmering van die besigheid as gevolg van skade wat gedurende die versekeringstydperk by die perseel plaasvind ten opsigte waarvan betaling gedoen is of aanspreeklikheid erken is ingevolge:
Uitkeerplan Voortsetting PlanbeskrywingInsurance Policy • July 26th, 2022
Contract Type FiledJuly 26th, 2022Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998 en die Versekeringswet, 2017. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens).
DERDEPARTY REKENAAR- EN FONDSOORDRAG-BEDROGInsurance Policy • February 6th, 2007
Contract Type FiledFebruary 6th, 2007Regstreekse geldelike verlies tot hoogstens die versekerde bedrag in die bylae gespesifiseer wat gedurende die geldigheidsduur van hierdie afdeling plaasvind en wat regstreeks voortspruit uit:
Die beskermingsplan voorsienInsurance Policy • August 25th, 2021
Contract Type FiledAugust 25th, 2021• Direkte familie: In die geval van dood, om ander redes as ‘n ongeluk, is daar ‘n wagperiode van 3 maande vanaf die aanvangsdatum van die polis vir die betaling van voordele
Die beskermingsplan voorsienInsurance Policy • June 26th, 2019
Contract Type FiledJune 26th, 2019• Direkte familie: In die geval van dood, om ander redes as ‘n ongeluk, is daar ‘n wagperiode van 3 maande vanaf die aanvangsdatum van die polis vir die betaling van voordele.