Omskrewe gebeurtenisse
AFDELING
SAKE ALLE RISIKO
Omskrewe gebeurtenisse
Die maatskappy xxx die versekerde skadeloos stel vir:
(i) verlies van of skade aan die eiendom gemeld in die bylae wat aan die versekerde behoort veroorsaak deur enige ongeval of teëspoed wat ontstaan uit enige toevallige omstandigheid wat nie uitgesonder is nie in terme van enige uitsondering wat op hierdie polis in die geheel van toepassing is wat ontstaan binne die gebiedsgrense
(ii) verlies of skade aan gaste/kliënte se eiendom wat verband hou met kommersiële jag en/of wildbesigtigingsaktiwiteite alleenlik (uitgesonderd vuurwapens van enige aard) indien in die bylae vermeld veroorsaak deur enige ongeval of teëspoed wat ontstaan uit enige toevallige omstandigheid wat nie uitgesonder is nie in terme van enige uitsondering wat op hierdie polis in die geheel van toepassing is wat ontstaan binne die gebiedsgrense
Met dien verstande dat:
(a) die maatskappy se aanspreeklikheid in terme van Omskrewe gebeurtenis (i) hierbo ten opsigte van elke item in geen geval meer is as die versekerde bedrag wat volgens die bylae verseker is of in die geheel die totale bedrag hierkragtens verseker nie
(b) die waarde van eiendom met betrekking tot Omskrewe gebeurtenis (ii) hierbo beperk xxx xxxx tot ‘n maksimum bedrag van R3 000 (drieduisend rand) per enige enkele gas of kliënt en beperk tot ‘n maksimum bedrag van R25 000 (vyf en twintigduisend rand) ten opsigte van enige enkele gebeurtenis.
Gebiedsgrense
Die gebiedsgrense van hierdie afdeling xxx xxxx enige plek in die wêreld.
Besondere uitsonderings
Hierdie afdeling dek nie die volgende nie:
(a) waardevermindering of verlies of skade wat voortspruit uit slytasie, duike, skrape of veroorsaak deur motte, knaagdiere, insekte, klamheid, muf, roes of enige verhittings-, drogings-, skoonmaak-, kleur-, veranderings- of herstelproses waaraan die eiendom onderhewig is
(b) verlies of skade deur diefstal of poging daartoe of bedrog van enige prinsipaal, vennoot, direkteur of enige persoon in diens van die versekerde, hetsy hy/xx xxxxxx optree of saamspan
(c) brekasie van artikels van 'n bros aard, tensy sodanige brekasie deur inbrekers, diewe of brand veroorsaak word
(d) verlies deur lekkasie van enige vloeistof uit die houer waarin dit is
(e) aktes, verbande, muntstukke, geld, sekuriteite, seëls, seëlversamelings, planne, xxxxxxx, ontwerpe, titeldokumente, kontrakte of ander dokumente, sakeboeke of manuskripte, tensy spesifiek in die bylae vermeld
(f) beskadiging van enige werkende masjien of enige xxxx daarvan deur elektroniese, elektriese of meganiese onklaarraking, weiering, brekasie of steuring, tensy dit volg op ‘n ongeval of teëspoed wat nie andersins uitgesluit is nie
AGRIPLUS (SAKE ALLE RISIKO) Uitleg 03 (Bladsy 1 van 4) 12/2010
Goedgekeurde Finansiële Diensverskaffer ‘n Lid van die Groep
(g) verlies of skade aan eiendom wat spruit uit of veroorsaak word deur diefstal uit enige onbewaakte voertuig wat in die bewaring of onder beheer is van die versekerde of enige prinsipaal, vennoot, direkteur of werknemer van die versekerde tensy die eiendom gehuisves word in ‘n voertuig wat behoorlik beveilig en gesluit is of sodanige voertuig self in ‘n beveiligde en gesluite gebou gehuisves word
Met dien verstande dat:
betreding of verlating tot sodanige voertuig of gebou met kragdadige en gewelddadige betreding of verlating gepaard moet gaan
(h) gevolglike verlies van enige aard hoegenaamd
(i) inherente xxxx of gebrek betreffende die versekerde eiendom
(j) verlies of skade waarvoor voorsiening gemaak is in enige waarborg of dienskontrak of in enige koopkontrak of huurkontrak of finansieringsooreenkoms of enige ander ooreenkoms xxx xxxxx aard ookal betreffende die versekerde eiendom
(k) verlies van of skade aan besproeiingspype, elektriese motors en ander pomptoerusting wat onder die normale vloedlyn van 'n rivier of spruit geïnstalleer is
(l) verlies of skade aan xxx
(m) enige verlies of skade, kostes, uitgawes direk of indirek voortspruitend uit aanhouding, konfiskering, verbeurdverklaring, beslaglegging of rekwisisie wettiglik uitgevoer deur doeane, SA Polisie Diens, misdaadvoorkomingseenhede of ander beamptes of owerhede
(n) verlies van of skade aan goedere wat kragtens ‘n vragbrief versend word.
Besondere voorwaardes
1. Onderversekering (Van toepassing op ongespesifiseerde items alleenlik)
Indien die hierkragtens versekerde eiendom wat nie afsonderlik en individueel gespesifiseer is nie, by die aanvang van enige verlies of skade aan sodanige eiendom gesamentlik van groter waarde is as die daarop versekerde bedrag xxx word die versekerde beskou om sy eie versekeraar vir die verskil xx xxxx en dra hy dienooreenkomstig na verhouding 'n eweredige xxxx van die verlies. Elke item, indien meer as een, van hierdie afdeling is afsonderlik aan hierdie voorwaarde onderworpe.
2. (i) Eerste bedrag betaalbaar - Volgende op diefstal (Uitgesonderd eiendom van jagters en/of wildbesigtigers)
Die versekerde xxx verantwoordelik wees vir die eerste bedrag betaalbaar xxxx hieronder vermeld van iedere en elke gebeurtenis wat voortspruit uit diefstal wat gepaard gaan met sigbare, kragdadige en gewelddadige toegang tot of uitgang vanuit:
(a) die bagasiebak of kompartement (paneelkissie) van enige voertuig wat behoorlik gesluit en beveilig is of vanuit enige beveiligde en gesluite gebou wat sodanige voertuig huisves:
10% (tien persent) van die eis of R200 (tweehonderd rand) watter ookal die meeste is
(b) in die kajuit of onder die kappie van enige voertuig uitgesluit xxxx omskryf in (a) hierbo: 20% (twintig persent) van die eis of R500 (vyfhonderd rand) watter ookal die meeste is.
(ii) Eerste bedrag betaalbaar - Xxxxx xxx diefstal (Uitgesonderd eiendom van jagters en/of wildbesigtigers)
Die versekerde xxx verantwoordelik wees vir die eerste bedrag betaalbaar xxxx hieronder vermeld in geval van iedere en elke gebeurtenis behalwe ‘n eis voortspruitend uit brand, weerlig, ontploffing of diefstal (xxxx omskryf in terme 2.(i)(a) en (b) hierbo):
(a) glasbottels van melkmasjiene:
10% (tien persent) van die eis met ‘n minimum van R250 (tweehonderd en vyftig rand)
(b) besproeiingspype en- pompe:
10% (tien persent) van die eis met ‘n minimum van R350 (driehonderd en vyftig rand)
(c) stikstofinseminasieflesse en inhoud:
10% (tien persent) van die eis met ‘n minimum van R500 (vyfhonderd rand)
(d) alle ander gespesifiseerde eiendom:
5% (vyf persent) van die eis met ‘n minimum van R250 (tweehonderd en vyftig rand)
of die bedrag vermeld in die bylae ten opsigte van 2.(ii)(a), (b), (c) en (d) watter ookal die meeste is.
(iii) Eerste bedrag betaalbaar - Die eiendom van jagters en/of wildbesigtigers
Die versekerde xxx verantwoordelik wees vir die eerste bedrag betaalbaar xxxx hieronder vermeld in geval van iedere en elke gebeurtenis behalwe ‘n eis voortspruitend uit brand, weerlig of ontploffing:
10% (tien persent) van die eis met ‘n minimum van R250 (tweehonderd en vyftig rand) per kliënt per enige enkel gebeurtenis.
3. Stikstofinseminasieflesse
In die geval van 'n stikstofinseminasiefles en inhoud onder hierdie afdeling verseker xxx die maatskappy aanspreeklik wees vir verlies van of skade aan flesse en inhoud wat ontstaan as gevolg van onklaarraking van flesse deur die vakuum wat verlore gaan
Met dien verstande dat:
die versekerde 'n waarborg voorsien dat die stikstofinseminasieflesse jaarliks deur die verskaffers hersien word.
4. Vervangingswaarde
In geval die eiendom verseker kragtens hierdie afdeling verloor, vernietig of beskadig word, xxx die grondslag waarop die bedrae betaalbaar kragtens hierdie afdeling bereken word, wees die xxxxx xx eiendom van dieselfde aard of soort maar nie meerderwaardig of meer omvangryk as die versekerde eiendom toe dit nuut was nie, te vervang of te herstel onderworpe aan alle ander bepalings van die polis behalwe in soverre dit hierdeur gewysig mag wees.
Uitbreidings
1. Verhoging in bedryfskoste (Indien in die bylae as ingesluit vermeld)
Die versekering ingevolge hierdie item word beperk tot uitgawe wat nie andersins ingevolge hierdie afdeling verhaalbaar is nie wat noodsaaklikerwys en redelikerwys aangegaan word weens verlies van of skade aan eiendom waarvoor betaling gedoen of aanspreeklikheid ingevolge hierdie afdeling erken word met die doel om die gewone werkverrigtinge van die besigheid in stand xx xxx.
2. Oproer en staking (Indien in die bylae as ingesluit vermeld)
As teenprestasie vir die betaling van ‘n bykomende premie en andersins onderworpe aan die bepalings, voorwaardes, uitsluitings, uitsonderings en waarborge wat daarin vervat word, word hierdie afdeling uitgebrei om verlies of skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van:
(i) burgerlike beroering, arbeidsonluste, oproer, staking of uitsluiting
(ii) die optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word met, enige gebeurtenis waarna in (i) hierbo xxxxxx word
Met dien verstande dat hierdie uitbreiding nie die volgende dek nie:
(a) verlies of skade wat in die Republiek van Suid-Afrika en Namibië plaasvind
(b) gevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige aard of beskrywing hoegenaamd, behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek verseker is
(c) verlies of skade wat spruit uit totale of gedeeltelike staking van werk of die vertraging of onderbreking of staking van enige proses of werksaamheid
(d) verlies of skade wat veroorsaak word deur permanente of tydelike besitsontneming wat spruit uit konfiskering, kommandering of rekwisisie deur enige xxxxxx ingestelde owerheid
(e) verlies of skade wat verband hou met of veroorsaak word deur enige gebeurtenis waarna in Algemene uitsondering 1(A)(ii), (iii), (iv), (v) of (vi) van hierdie polis xxxxxx word of enige optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word met, sodanige gebeurtenis.
Indien die maatskappy uit hoofde van voorbehoudsbepaling (a), (b), (c), (d) of (e) beweer dat hierdie afdeling nie verlies of skade dek nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys.