INHOUD
INHOUD
1. TENDER PROSEDURE
2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM
3. TRANSPORTAKTE
4. BOUPLANNE
5. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES
• VRYWARING
• Nieteenstaande alle redelike voorsorg getref vir die verkryging van die korrekte inligting, waarborg XXXXX XXXX & XXXXXXX INGELYF, nóg die Verkopers, die korrektheid van die inligting, en xxx die voorafgenoemde nie aanspreeklik gehou word vir enige direkte skade of verlies, xxx xxxxx aard ook al, xxxx xxxx enige xxxxxxx as gevolg van foute of weglatings in die inligting verskaf nie, hetsy toe te skryf aan die nalatigheid of andersins xxx XXXXX XXXX & XXXXXXX INGELYF en/of die Verkoper nie.
TENDER PROSEDURE
1. Betaal R2 000.00 terugbetaalbare registrasie fooi per tender op trust in by XXXXX XXXX & XXXXXXX INGELYF.
2. Verkry Tendervoorwaardes en voltooi voorwaardes waar nodig, teken met getuies op elke bladsy daarvan en xxxxx in ’n geseëlde koevert gemerk, TENDER ERF 423 (XXXXXXXXXXXX 00) UPINGTON terug aan die kantore van LANGE XXXX & XXXXXXX INGELYF, Xxxxxxxxxxxxxx 00 UPINGTON voor Vrydag die 3de Xxxxx 2015 om 12H00.
3. Tesame met indiening van Tender dokument handig ook alle Fica dokumente met ID afskrifte en bewys van fisiese adres in met volmagte en/of resolusies.
4. Tender dokumente moet volledig voltooi word xxxx aangedui en volledig onderteken word op elke bladsy met getuies.
5. Geen Tenderdokumente is beskikbaar vir die huur van die eiendom nie en Tenderaars moet hulle eie voorlegging maak.
6. Indien die Koper ’n Trust is, moet die Tender vergesel wees van ’n Resolusie wat die ondertekenaar magtig om die Tender dokumente met die daarin vermelde aanbod te onderteken.
7. Indien die Tender nie aanvaar word nie is die deposito van R2000.00 terugbetaalbaar, alternatiewelik xxx die deposito gehou word as xxxx van die koopsom van die suksesvolle Tenderaar se Tender.
8. Die Verkoper xxx xxx verplig wees om die hoogste of enige tender te aanvaar nie.
BESONDERHEDE VAN DIE EIENDOMME
1. ERF 423 UPINGTON
GELEE IN DIE MUNISIPALITEIT //KHARA HAIS AFDELING GORDONIA
PROVINSIE NOORD-KAAP
GROOT 1875 (EEN DUISEND AGT HONDERD VYF EN SEWENTIG) M² GEHOU KRAGTENS AKTE T843/1983
(XXXXXXXXXXXX 00 XXXXXXXX)
Die eiendom is goed geleë in ʼn gesogte xxxx van Upington, binne stap afstand vanaf die middedorp en op die oewer van die Oranjerivier.
Verbeterings op die eiendom:
Woonhuis bestaande uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, kantoor, addisionele toilet, sitkamer, eetkamer, kombuis en stoep. Die eiendom beskik ook oor ʼn gevestigde tuin en ʼn swembad.
Die eiendom beskik oor 3 motorhuise en bo-op die motorhuise is ʼn 2 slaapkamer woonstel met 2 badkamers, sitkamer en kombuis.
Die Gastehuis afdeling bestaan uit ʼn rondawel met ʼn eie badkamer en ʼn enkel xxxxx met eie badkamer.
Die eiendom is Residensieel 1 gesoneer met ʼn vergunning vir ʼn Gastehuis met tot 5 kamers.
Die Munisipale Belastings van die eiendom beloop die bedrag van R2 072.26 per maand.
• VRYWARING
• Nieteenstaande alle redelike voorsorg getref vir die verkryging van die korrekte inligting, waarborg XXXXX XXXX & XXXXXXX INGELYF, nóg die Verkopers, die korrektheid van die inligting, en xxx die voorafgenoemde nie aanspreeklik gehou word vir enige direkte skade of verlies, xxx xxxxx aard ook al, xxxx xxxx enige xxxxxxx as gevolg van foute of weglatings in die inligting verskaf nie, hetsy toe te skryf aan die nalatigheid of andersins xxx XXXXX XXXX & XXXXXXX INGELYF en/of die Verkoper nie.
TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES
Behoorlik daartoe gelas deur:
DIE TRUSTEE VAN DIE XX XXXXXX TESTAMENTêRE TRUST (MT1702/2011) EN MEV XXXXXX XXXXX XXXXXXXXX XXXXXX XXXXXX (ID NO 380913 0006 084)
(hierna genoem die VERKOPER)
Bied Xxxxx Xxxx & Wessels Ingelyf as benoemde agent aan om per openbare tender die volgende eiendom te verkoop, synde:
1. ERF 423 UPINGTON
GELEE IN DIE MUNISIPALITEIT //KHARA HAIS AFDELING GORDONIA
PROVINSIE NOORD-KAAP
GROOT 1875 (EEN DUISEND AGT HONDERD VYF EN SEWENTIG) VIERKANTE METER
(hierna genoem die EIENDOM)
DIE VERKOPING XXX AAN DIE VOLGENDE TERME EN VOORWAARDES ONDERHEWIG WEES:
1. Die VERKOPER xxx xxx verplig wees om die hoogste, of enige tender te aanvaar en/of redes te verskaf vir aanvaarding al xxx xxx.
2. Die verkoping xxx geskied in terme van die Suid-Afrikaanse geldeenheid.
3. Ingeval die eiendom vir ‘n derde party gekoop word, dog die nodige magtiging nie onmiddellik tot bevrediging xxx XXXXX XXXX & XXXXXXX INGELYF getoon word nie, sal die werklike tenderaar aanspreeklik gehou word vir die behoorlike afsluiting van die koop, ooreenkomstig hierdie voorwaardes van verkoping.
4. Indien die KOPER hierdie tender namens ‘n maatskappy/beslote korporasie/trust onderteken, waarborg die KOPER hiermee aan beide die VERKOPER en XXXXX XXXX & XXXXXXX INGELYF dat die maatskappy/beslote korporasie/trust hierin beskryf as die KOPER, ‘n bestaande maatskappy/beslote korporasie/trust is en geregistreer is in terme
van relevante Wetgewing. Die Koper verklaar verder dat hy/sy gemagtig is om namens die maatskappy/beslote korporasie/trust op te tree.
5. Indien die KOPER hierdie tender as trustee of agent vir ‘n maatskappy/beslote korporasie wat opgerig staan te word, onderteken, xxx dit geag word dat die KOPER in sy persoonlike hoedanigheid kragtens hierdie tender die EIENDOM gekoop het, tensy gemelde maatskappy/beslote korporasie binne 30 (dertig) dae na die datum van ondertekening deur die VERKOPER, ingelyf word en die voorwaardes bekragtig, in xxxxx geval die KOPER hom hiermee teenoor die VERKOPER as borg en mede-hoofskuldenaar in solidum met sodanige maatskappy/beslote korporasie vir die tydige en behoorlike nakoming deur laasgenoemde van al dié se verpligtinge as KOPER kragtens hierdie voorwaardes verbind.
6. Die EIENDOM word verkoop volgens die bestaande Kaart(e) en Transportakte(s) van die VERKOPER wat op versoek getoon xxx word en die VERKOPER is nie aanspreeklik vir enige verskil of tekort wat by enige heropmeting van die EIENDOM bevind mag word nie en die VERKOPER doen afstand van enige oorskot wat by sodanige heropmeting bevind mag word. Die EIENDOM word verder verkoop onderworpe aan al die voorwaardes en serwitute, indien enige, wat in verband daarmee mag bestaan, of wat uiteengesit of xx xxxxxx word in die gemelde Transportakte(s) van die VERKOPER.
7. Die EIENDOM word “voetstoots” verkoop met alle geboue en verbeterings daarop in die toestand waarin dit tans verkeer, en die VERKOPER is nie verantwoordelik vir enige gebreke, hetsy openbare of verborge nie en dit word hiermee verklaar dat geen waarborge stilswyend of uitdruklik ten opsigte van die EIENDOM met verbeterings en/of produksievermoë gegee is nie. Die Tenderaar erken en verklaar dat hy die EIENDOM en alle verbeterings daarop behoorlik geïnspekteer het en dat hy vertroud en tevrede is met die toestand van die gemelde EIENDOM en verbeteringe.
8. Tenders sluit om 12:00 op 3 XXXXX 2015
Behoorlik voltooide tenders, in verseëlde koeverte en duidelik gemerk:
“TENDER: “ERF 000, XXXXXXXXXXXX 00 UPINGTON” moet die kantore van LANGE
XXXX & XXXXXXX INGELYF, Xxxxxxxxxxxxxx 00, Protea Lodge Gebou, Posbus 6 UPINGTON 8800, bereik voor of op 12:00 op 3 XXXXX 2015
Die verkoping is onderhewig aan die goedkeuring van die EIENAARS en die Tenderaar xxx derhalwe met xx xxxxx, indien enige, xxxx xx tender gebind wees tot 12:00 op 17 XXXXX 2015 voor xxxxx tyd en datum hy in xxxxxx xxxxxx xxx word of die koop bekragtig word of nie. Indien die koop nie bekragtig word nie, sal alle gelde deur
die Tenderaar inbetaal op trust by Xxxxx Xxxx & Xxxxxxx Ingelyf, of gedeponeer, xxxx hierin xxx xxx vereis, onmiddellik sonder rente, xxxxx xxxxxx ooreengekom, aan hom terugbetaal word.
9. Die TENDERAAR/KOPER verklaar hiermee dat hy of sy genomineerde by die telefoonnommer / faksnommer xxxx wat hy by die ondertekening van hierdie voorwaardes aan XXXXX XXXX & XXXXXXX INGELYF xxx voorsien, beskikbaar xxx xxxx tot die tyd en datum xxxx in klousule 9 vermeld om bekragtiging al xxx xxx van die xxxx xx ontvang. Indien die KOPER of sy genomineerde nie beskikbaar is ten tye van bekragtiging van die koop nie, sal bekragtiging van die koop aan die KOPER geag gekommunikeer xx xxxx by ondertekening van hierdie voorwaardes deur die VERKOPER.
10. Behalwe waar daar andersins met XXXXX XXXX & XXXXXXX INGELYF gereël is, xxx die koopprys van die EIENDOM xxxx volg betaal word:
10.1 ‘n deposito van tien persent (10%) van die koopprys betaalbaar in kontant of by wyse van ‘n bankgewaarborgde tjek op die dag van aanvaarding van die tender, xxxxx kontant of tjek aan XXXXX XXXX & XXXXXXX INGELYF as oordragprokureur oorhandig xxx word vir inbetaling in ’n rentedraende trustrekening vir krediet van die KOPER en die balans van die koopprys by registrasie van transport van die EIENDOM in die naam van die KOPER.
10.1.1 Die XXXXX xxx xxxxx xxxx (21) xxx xxxxx die verkoping bekragtig is, xxxx hierbo vermeld, vir die krediet van die VERKOPER ‘n bank of ander aanneemlike onherroeplike waarborg, betaalbaar vry van bankkommissie of wisselkoers op sodanige plekke en aan sodanige persone of instansies xxxx xxxx die VERKOPER of sy Agent aangewys, voorsien vir die behoorlike betaling van die balans van die koopprys.
10.1.2 Die XXXXX xxx maandeliks okkupasierente op die balans van die koopprys betaal, bereken teen 6% ENKELVOUDIG per jaar, gereken vanaf datum van besitname tot datum van betaling van die koopprys en vooruitbetaalbaar op die eerste dag van besit en okkupasie en op die eerste xxx xxx xxxx daaropvolgende maand (pro-rata bereken vir enige gedeelte van ‘n maand).
11. Besit en okkupasie van die Eiendom xxx, onderhewig aan die voorwaardes in klousule 12 uiteengesit, aan die XXXXX xxxxxxx word op registrasie of vroeër xxxx xxxx die xxxxx en verkoper skriftelik ooreengekom vanaf xxxxx datum die EIENDOM met geboue en verbeterings die algehele risiko van die KOPER xxx xxxx en die wins of verlies in verband met die EIENDOM aan die XXXXX xxx toekom.
12.1 Die EIENDOM word verkoop onderhewig aan die regte en belange van die bestaande huurder van die woonstel, en xxx die XXXXX self reëlings met die huurder(s) moet tref vir die ontruiming van die perseel/persele, teen datum van besitname. Enige huurgeld wat egter deur die VERKOPER ontvang word vir ‘n periode na datum van besitname, xxx aan die KOPER vergoed word.
12.2 Dit word noteer dat die woonstel op die eiendom ingevolge ʼn Huurooreenkoms verbind is.
13. Transport van die Eiendom in naam van die XXXXX xxx waargeneem word deur VERKOPER se Prokureurs, xxxxx XXXXX XXXX & XXXXXXX INGELYF.
14. Vanaf datum van besit en okkupasie, xxx die XXXXX verplig wees om alle verbeterings op die EIENDOM op xx xxxxx omvattend te verseker en sodanige versekeringspolis aan die VERKOPER as meegaande sekuriteit te sedeer, totdat hy transport ontvang het.
15. Die KOPER is verder verantwoordelik vir die volgende:
15.1 Betaling van agentekommissie teen ‘n xxxxx van drie persent (3%) plus BTW teen die heersende xxxxx aan XXXXX XXXX & XXXXXXX INGELYF xxxxx kommissie geag verdien xxx xxxx by aanvaarding van hierdie tender deur die VERKOPER en betaalbaar xxx xxxx op datum van aanvaarding.
Bankbesonderhede is xxxx volg :
Naam van rekening : XXXXX XXXX & XXXXXXX INGELYF Bank : FNB
Takkode : 230604
Rekeningnommer : 54021825244
Indien die KOPER versuim om sy verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms na te kom, xxx XXXXX XXXX & XXXXXXX INGELYF die reg hê om sodanige kommissie xxx xxx xx xxxxxxx.
Die VERKOPER en KOPER verklaar dat XXXXX XXXX & XXXXXXX INGELYF die effektiewe oorsaak van hierdie koop is en bevestig die KOPER dat geen ander agent of agentskap die EIENDOM aan die KOPER bekend gestel het nie.
Die VERKOPER en KOPER erken dat XXXXX XXXX & XXXXXXX INGELYF ‘n party tot hierdie ooreenkoms is en word die voordele hiervan deur XXXXX XXXX & XXXXXXX INGELYF aanvaar.
15.2 Betaling van alle belasting of heffings betaalbaar of reeds betaal ten opsigte van bogemelde EIENDOM pro rata bereken vanaf die datum waarop die KOPER besit van die EIENDOM ontvang.
15.3 Die Koper betaal onmiddellik op aanvraag aan die oordragsprokureur die volgende gelde:
15.3.1 Hereregte of BTW op versoek en;
15.3.2 Koste vir registrasie van oordrag op sy naam plus BTW en;
15.3.3 Koste vir registrasie van enige verband hieruit voortvloeiend plus BTW indien gemelde prokureurs daarmee belas word, en;
15.3.4 Enige xxxxx xxxxx insidenteel tot hierdie ooreenkoms en die registrasie wat hieruit voortvloei, xxxxx xxxxx nie uitdruklik in terme hiervan vir die rekening van die Verkoper verkontrakteer is nie.
15.4 Die Verkoper is aanspreeklik vir die koste van kansellasie en/of ontheffing van of uit enige bestaande verband oor die eiendom.
16. Die VERKOPER is verantwoordelik vir die verkryging en betaling vir ‘n sertifikaat (elektriese bedradingsertifikaat) in ooreenstemming met die Bewoningsveiligheidswet nr 85 van 1993 xxxx gewysig. Die Verkoper xxx xxxxx 14dae nadat voorwaardes nagekom is, die oordragkostes deur die Koper betaal en alle dokumentasie onderteken is, die genoemde sertifikaat aan die transportbesorger oorhandig. Indien die Verkoper in gebreke xxx xx die sertifikaat te voorsien xxx die Xxxxx die reg besit om die sertifikaat te verkry en magtig die Verkoper die transportbesorger xx xxxxxx, ten einde die sertifikaat te verkry, te vorder van die netto opbrengs en aan die Xxxxx xx vergoed.
Die Verkoper onderneem om geen veranderinge aan te bring aan elektriese installasies nadat die sertifikaat uitgereik en aan die transportbesorger gelewer is nie.
17. Hierdie ooreenkoms xxx xxx ongeldig verklaar kan word as gevolg van enige xxxx in die beskrywing (xxxx hierin vervat) van die EIENDOM nie. Die VERKOPER, of XXXXX, xxx as gevolg van sodanige xxxx nie geregtig wees om ‘n eis vir enige skadevergoeding die een teen die ander in te stel nie, maar die xxxx xxx, onmiddellik nadat dit ontdek word, reggestel word.
18. Die VERKOPER en KOPER erken dat hierdie ooreenkoms die algehele ooreenkoms tussen hulle bevat. Verder xxx xxxx afwyking van die voorwaardes hiervan geldig wees nie, tensy dit op skrif gestel word en deur beide die VERKOPER en KOPER onderteken is.
19. Ingeval die KOPER sou nalaat om al die voorwaardes van hierdie voorwaardes van verkoop getrou en stiptelik na te kom of uit te voer, xxx die VERKOPER in sy uitsluitlike keuse, die reg besit om spesifieke nakoming van die voorwaardes van hierdie ooreenkoms teen die XXXXX xx xx xxxxx, of xxxxxx kansellasie van hierdie ooreenkoms te eis. In laasgenoemde geval xxx die VERKOPER die reg besit om die EIENDOM weer in besit te neem, tesame met alle verbeterings daarop, in xxxxx geval die KOPER onderneem om die EIENDOM binne 48 uur na ontvangs van skriftelike kennisgewing deur die VERKOPER van sodanige nienakoming van enige van die voorwaardes, te ontruim en weer in besit xx xxxxx van die VERKOPER en die XXXXX xxx alle betalings uit hoofde hiervan reeds deur hom gemaak verbeur ten gunste van die VERKOPER. Die XXXXX xxx verder nie geregtig wees om enige vergoeding hoegenaamd te eis nie ten opsigte van enige verbeterings deur hom op die EIENDOM aangebring of ten opsigte van enige geboue of enige oprigtings xxx xxxxx aard of soort deur hom op die EIENDOM aangebring.
20. Dit word hiermee uitdruklik verklaar en ooreengekom dat alle gelde betaal deur die KOPER deur die VERKOPER behou kan word tot tyd en wyl die VERKOPER se skade per ooreenkoms of deur ‘n Hofbevel, bepaal was, waarna die balans, indien enige, aan die KOPER terugbetaal xxx word, of die KOPER aanspreeklik xxx xxxx vir betaling van enige tekort, na gelang van die geval, xxxxx bepaling in xxxxxxx xxx tree indien die KOPER enige voorwaarde van hierdie ooreenkoms sou verbreek. Hierdie bepaling benadeel geensins die VERKOPER se regte om enige aksie vir skadevergoeding teen die KOPER in te stel wat hy regtens mag hê nie. Xxxxxxx van kansellasie van hierdie verkoping, xxx die VERKOPER ook die reg besit, maar nie verplig wees nie, om die EIENDOM onmiddellik te herverkoop ten einde sy eis vir skadevergoeding teen die
XXXXX xx bepaal. Die XXXXX xxx verantwoordelik wees vir enige tekort wat die VERKOPER mag ly as gevolg van enige herverkoop, asook vir betaling van enige koste deur die VERKOPER aangegaan in verband daarmee.
21. Nieteenstaande teenstrydighede met enige van die voorwaardes van die Algemene Reg xxxx van toepassing in die Republiek van Suid-Afrika, of enige van die voorwaardes van hierdie ooreenkoms, hetsy uitdruklik of by implikasie, xxx xxxx toegewing of verlening van uitstel deur die VERKOPER aan die KOPER toegestaan ten opsigte van enige betaling of handeling hierin beding vir die uitvoering deur die KOPER in enige opsig, beskou word as ‘n afstanddoening deur die VERKOPER van sy reg om te enige tyd en sonder kennisgewing te eis dat elke afsonderlike voorwaarde van hierdie ooreenkoms stiptelik deur die KOPER nagekom xxx word.
22. Die KOPER stem hiermee (kragtens die bepalings van Artikel 45 van Wet 32 van 1944, of enige wysiging of vervanging daarvan) toe dat die VERKOPER enige regsgeding wat hy teen die KOPER mag instel vir die afdwing van sy regte en regsmiddels onder die ooreenkoms, dit mag doen in die Landdroshof van enige distrik wat jurisdiksie het ten opsigte van die KOPER kragtens Artikel 28 van die voormelde Wet, of enige wysiging of vervanging daarvan, met dien verstande dat die VERKOPER in sy uitsluitlike diskresie die reg xxx hê om ‘n regsgeding teen die KOPER in te stel in enige Hooggeregshof met bevoegde jurisdiksie.
23. Behalwe in sover daar hierin uitdruklik voorsiening voor gemaak word, aanvaar die KOPER nie verantwoordelikheid vir enige verpligtings van die VERKOPER ten opsigte van die EIENDOM nie, hetsy kontraktueel of wat andersins op die KOPER mag oorgaan as gevolg van enige Wet, Ordonnansie, Regulasies of Plaaslike Verordening en die VERKOPER xxx verantwoordelik wees om sodanige verpligting na te kom en betaling xx xxxx van enige bedrag verskuldig in terme daarvan.
24. Alle aanbiedinge wat na die sluitingsdatum van die tender maar voor datum van bekragtiging gemaak word, xxx direk aan XXXXX XXXX & XXXXXXX INGELYF gemaak word. Geen aanbod xxx xxxx die VERKOPER aanvaar word nie tensy dit deur XXXXX XXXX & XXXXXXX INGELYF gemaak word. Die hoogste tenderaar xxx ‘n reg van eerste weiering hê vanaf die sluitingsdatum van hierdie tender tot datum van bekragtiging.
25. Die VERKOPER verklaar dat die EIENDOM xxxx hierin vermeld nie onderhewig is aan enige huurooreenkoms, behalwe xxxx uiteengesit in paragraaf 12 hiervan, vruggebruik en/of reg van gebruik nie en dat geen opsie en/of voorkoopsreg en/of reg van eerste weiering aan enige persoon hoegenaamd gegee is ten opsigte van die EIENDOM nie.
26. Die VERKOPER en die KOPER kies domicilium citandi et executandi by die adresse xxxx hierin verskaf en enige kennisgewing aan die partye xxx geag word behoorlik gedien xx xxxx indien afgelewer by sodanige adresse.
27. Die Koper het die reg xx xxxxx 5 dae vanaf ondertekening deur hom of haar van hierdie ooreenkoms, die ooreenkoms te beëindig of die aanbod te herroep deur skriftelike kennisgewing gelewer aan die Verkoper binne gemelde tydperk, tensy:
27.1 Die Koopprys van die grond of die prys aangebied vir die grond R250 000,00 of die hoër bedrag wat die Minister mag voorskryf, oorskry.
27.2 Die Koper 'n trust of 'n xxxxx xxxxxxx as 'n natuurlike persoon is.
27.3 Die Koper of sy agent die grond op 'n openbaar geadverteerde veiling gekoop het.
27.4 Die Verkoper en die Koper vantevore 'n vervreemdingsakte ten opsigte van dieselfde grond op wesenlik dieselfde bedinge aangegaan het.
27.5 Die Koper of voornemende Koper ingevolge hierdie ooreenkoms die reg voorbehou het om 'n xxxxx xxxxxxx aan xx xxx of aan te stel om die regte en verpligtinge van die Koper xxxx in hierdie ooreenkoms bepaal, oor te neem.
27.6 Die Koper die grond koop deur die uitoefening van 'n opsie wat oop was vir uitoefening vir 'n tydperk van minstens 5 dae bereken op die wyse xxxx bepaal in subartikel 2 van Artikel 29A van Wet 68 van 1981.
28. Alle inligting verskaf deur XXXXX XXXX & XXXXXXX INGELYF rakende die EIENDOM is gedoen namens die Verkoper en geen eise kan ingestel word teen XXXXX XXXX & XXXXXXX INGELYF as die agent nie.
TENDER
Ek/Ons, die ondergetekende(s)
NAAM: ............................................................................................................................................
ID NR.: .............................................................. SELFOON NR.: ...........................................
ADRES: .........................................................................................................................................
TEL NR.: ......................................................... FAKS NR.: .................................................
E-POS: ......................................................................... ..................................................................
bied hiermee aan die bedrag van R
.................................................................................................
(woorde. )
vir die aankoop van die EIENDOM xxxx hierin vervat, onderhewig aan hierdie voorwaardes van tender en van verkoping.
GETEKEN TE ............................... OP HIERDIE ............ DAG VAN ................................ 20.......
AS GETUIES:
1. ................................................
2. ................................................ ........................................................
TENDERAAR / KOPER
TENDERAAR / KOPER SE EGGENOOT/EGGENOTE
Ek, die tenderaar/koper se eggenoot/eggenote
NAAM: ............................................................................................................................................
ID NR.: .............................................................. SELFOON NR.: ...........................................
ADRES: .........................................................................................................................................
xxxxxxx hiermee my toestemming tot die aankoop van die EIENDOM xxxx hierin vervat. GETEKEN TE ............................... OP HIERDIE ............. DAG VAN ................................ 20.......
AS GETUIES:
1. ................................................
2. ................................................ ........................................................
TENDERAAR/KOPER
SE EGGENOOT/EGGENOTE
AANVAARDING
Die hierin vermelde Tenderaar se tender word hiermee aanvaar en die koop word bekragtig deur my/ons, die Verkoper/s
NAAM: ............................................................................................................................................
TRUST REG NOMMER ............................................ SELFOON NR.: ..........................................
ADRES: .........................................................................................................................................
TEL NR.: ......................................................... FAKS NR.: ...........................................................
E-POS:......................................................................... ..................................................................
en
NAAM: ............................................................................................................................................
ID NR.: .............................................................. SELFOON NR.: ..................................................
ADRES: .........................................................................................................................................
TEL NR.: ......................................................... FAKS NR.: ............................................................
E-POS:......................................................................... ..................................................................
Ons stel aan as Prokureur(s): XXXXX XXXX & XXXXXXX INGELYF, POSBUS 6, UPINGTON, 8800 om die registrasie van transport van die EIENDOM aan die Xxxxx xx behartig.
GETEKEN TE .............................. OP HIERDIE ............. DAG VAN ................................ 20.......
AS GETUIES:
1. ................................................ ........................................................
VERKOPER
2. ................................................ ........................................................
VERKOPER
GETEKEN TE ............................... OP HIERDIE ............. DAG VAN ................................ 20.......
AS GETUIES:
1. ................................................
2. ................................................ ........................................................ nms: XXXXX XXXX & XXXXXXX INGELYF
BORGAKTE
Ek/ons die ondergetekende(s),
Id no
Verbind hiermee myself / onsself as borg en medehoofskuldenaar/s in solidium vir en namens die KOPER toe en ten gunste van die VERKOPER en XXXXX XXXX & XXXXXXX INGELYF in verband met alle verpligtinge van die KOPER onder voorgaande verkoopsvoorwaardes en in besonder vir alle bedrae geld wat verskuldig mag wees, insluitende skadevergoeding as gevolg van watter rede ook al en doen afstand van die voordele van verdeling en uitwinning. Verder erken ek/ons dat ek/ons ten volle bewus is van al die bepalings en voorwaardes van die verkoopsvoorwaardes xxxx voorgaande uiteengesit. Ek/ons aanvaar domicilium et executandi by die adres wat hierna hierin vermeld word.
ALDUS GEDOEN EN ONDERTEKEN te .......................... op hierdie dag van
................................... 20..... AS GETUIES :
1. ..................................................... ........................................................
(BORG)
2. ..................................................... ........................................................
........................................................
........................................................ (VOLLEDIGE NAME EN VAN MET XXXXX XXX XXXX)
UITTREKSEL UIT DIE NOTULE VAN ’N VERGADERING VAN DIE LEDE
VAN :
.......................................................................................................................................
GEHOU TE : ................................................... OP .....................................................
OOREENGEKOM DAT :
1. DIE BESLOTE KORPORASIE KOOP die volgende EIENDOM
.........................................................................................................
.........................................................................................................
......................................................................................................... VAN
......................................................................................................... VIR DIE BEDRAG VAN : ..........................................................
2. DAT
.............................................................................................................................
in sy hoedanigheid as Lid hierdeur gemagtig is om alle dokumente wat nodig is om uitvoering te geen aan die bogenoemde resolusie, te onderteken en ten uitvoer te bring.
Gesertifiseer ’n ware afskrif,
............................................................. LID
UITTREKSEL UIT DIE NOTULE VAN ’N VERGADERING VAN DIE DIREKTEURE VAN
:
.......................................................................................................................................
GEHOU TE : ....................................................... OP .....................................................
OOREENGEKOM DAT :
1. DIE MAATSKAPPY KOOP die volgende EIENDOM
.........................................................................................................
.........................................................................................................
......................................................................................................... VAN
......................................................................................................... VIR DIE BEDRAG VAN : ..........................................................
2. DAT
.............................................................................................................................
in sy hoedanigheid as Direkteur hierdeur gemagtig is om alle dokumente wat nodig is om uitvoering te geen aan die bogenoemde resolusie, te onderteken en ten uitvoer te bring.
Gesertifiseer ’n ware afskrif,
............................................................. DIREKTEUR
UITTREKSEL UIT DIE NOTULE VAN ’N VERGADERING VAN TRUSTEES
VAN :
.......................................................................................................................................
GEHOU TE : ...................................................... OP .....................................................
OOREENGEKOM DAT :
1. DIE TRUST KOOP die volgende EIENDOM
.........................................................................................................
.........................................................................................................
......................................................................................................... VAN
......................................................................................................... VIR DIE BEDRAG VAN : ..........................................................
2. DAT
.............................................................................................................................
in sy hoedanigheid as Trustee hierdeur gemagtig is om alle dokumente wat nodig is om uitvoering te geen aan die bogenoemde resolusie, te onderteken en ten uitvoer te bring.
Gesertifiseer ’n ware afskrif,
............................................................. TRUSTEE