Bronberrik East Security Suburb (BESS)
Bronberrik East Security Suburb (XXXX)
Association Incorporated under Section 21. Xxx.Xx. 2001/001149/08 Agtergrond/Inligting
1. Ten einde die volgehoue funksionering van die vereniging te verseker moet lidmaatskapaangeleenthede nou gefinaliseer word en word dit, ingevolge die bepalings van die Wet “Beperking van toegang tot openbare plekke vir veiligheid en sekuriteit – Wetsontwerp op die rasionalisering van plaaslike regeringsaangeleenthede 1998 (Akte 10 van 1998)”, van ondersteuners van die doelstellings xxx XXXX vereis om formele lede van die vereniging te word.
2. Aangesien die Wet die stigting van ‘n regspersoon vereis, is ‘n Artkel 21 Maatskappy gestig en Direkteure aangestel. Hierdie direkteure kan verander word xxxx wat dit deur omstandighede vereis mag word.
Terwyl die dag-tot-dag bestuur en administrasie verrig word deur komiteelede, berus die uiteindelike verantwoordelikheid by die direkteure. Die komitee word jaarliks verkies/herkies..
Die vereniging het voldoende dekking vir openbare aanspreeklikheid.
3. Die aanspreeklikheid van individuele lede xxxx beliggaam in die statute van oprigting word beperk tot ‘n maksimum van R1.00 (een XX Xxxx).
LIDMAATSKAP OOREEKOMS
Ek ……………………………………………………met I.D No…………………………………………….
Die ondergetekene,
Met straatadres…………………………………………………………………………………………………
En posadres ……………………………………………………………………………………………………
Kontak: (H)………………………(M)……………………….(E-pos)……………………………………….
Onderwerp myself hiermee aan die doelstellings en gedragsreëls van die BESS vereniging en stem toe, as ‘n lid, om xx xxxxx by the besluite wat deur die komitee gemaak word ten einde finansiële dissipline te behou en om die vereniging te bedryf.
Ek verstaan dat die vereniging nie kan funksioneer sonder befondsing nie en onderneem om my maandelikse lidmaatskapfooi te betaal. .
Geteken te……………………………op hierdie………..dag van ……………………………………..20….
AS GETUIES
1. ………………………………….
2. ………………………………….. ……………………………………. (Handtekening van lid)
Voordele aan lede:
• Xxxx xxx voorsien word van ‘n lidmaatskap muurplaat wat hulle sigbaar moet vertoon op die buitenste grens van hul eiendom ten einde die aangestelde sekuriteitsmaatskappy in staat te stel om hulle te identifiseer.
• Neem xxxx aan bestuur en besluitneming
• Neem xxxx aan die verkiesing van die komitee.
• Verkry toegang tot finansiële rekords en administrasie.
• Ontvang spesiale ad-hoc aandag van die veiligheidsmaatskappy wat aangestel is.
• Afhangende van u xxxx-xxxxxx versekeringsmaatskappy, behoort lidmaatskap vir u ‘n afslagtarief te waarborg. (deur eie reëling).