Kommersiële VersekeringKommersiële Versekering • April 10th, 2007
Contract Type FiledApril 10th, 2007
Kommersiële VersekeringKommersiële Versekering • April 10th, 2007
Contract Type FiledApril 10th, 2007Skade aan die hele of ‘n deel van die eiendom wat in die bylae beskryf word wat aan die versekerde behoort of waarvoor hy verantwoordelik, insluitend verbouings deur die versekerde as huurder aan die geboue en strukture as gevolg van
Kommersiële Versekering Algemene uitsonderings voorwaardes en bepalingsKommersiële Versekering • April 10th, 2007
Contract Type FiledApril 10th, 2007Onderworpe aan die bepalings, uitsonderings, voorwaardes (opskortend of andersins) en as teenprestasie daarvoor en op voorwaarde dat die premie vooraf deur of namens die versekerde betaal en deur of namens die versekeraar ontvang word, stem die versekeraar vermeld in die bylae in om die versekerde deur middel van betaling of na die versekeraar se keuse deur vervanging of herstel tot hoogstens die versekerde bedrae, skadeloosstellings- en vergoedingsperke en bedrae gespesifiseer skadeloos te stel of te vergoed ten opsigte van die versekerde gebeurtenisse wat gedurende die versekeringstydperk, en soos andersins voorsien, plaasvind ingevolge die afdelings hierin vervat.
Onderafdeling A - Verlies of skadeKommersiële Versekering • April 10th, 2007
Contract Type FiledApril 10th, 2007Verlies van of skade aan enige voertuig wat in die bylae beskryf word en die toebehore en onderdele daarvan terwyl dit daaraan is. Indien sodanige voertuig onbruikbaar is weens enige verlies of skade wat hierkragtens verseker is, betaal die versekeraar die redelike koste vir die beskerming en verwydering daarvan na die naaste herstellers en die versekerde mag opdrag gee dat herstelwerk tot hoogstens R2 000 uitgevoer word sonder dat die versekeraar se toestemming vooraf verkry word met dien verstande dat ’n uitvoerige raming eers verkry en onmiddellik aan die versekeraar gestuur word. Die versekeraar betaal ook die redelike koste vir aflewering aan die versekerde na die herstel van sodanige verlies of skade, maar tot hoogstens die redelike koste van vervoer na die permanente adres van die versekerde in die Republiek van Suid-Afrika, Namibië, Botswana, Lesotho, Swaziland, Zimbabwe of Malawi.
Kommersiële VersekeringKommersiële Versekering • April 30th, 2007
Contract Type FiledApril 30th, 2007Verlies van of skade aan die geboue deur enige van die gevare wat in onderafdeling A beskryf word en openbare toevoerverbindings deur die gevaar wat in onderafdeling B beskryf word, geleë soos in die bylae vermeld, en die gevolge daarvan wat aanleiding gee tot verlies soos in onderafdeling C beskryf word en regsaanspreeklikheid soos in onderafdeling D beskryf word.
Kommersiële VersekeringKommersiële Versekering • April 10th, 2007
Contract Type FiledApril 10th, 2007
Kommersiële VersekeringKommersiële Versekering • April 10th, 2007
Contract Type FiledApril 10th, 2007.nie andersins verseker is, of waarvoor versekering nie beskikbaar is nie en wat beskryf word (hetsy by hierdie polis ingelyf al dan nie) ingevolge enige ander afdeling (behalwe Sake Alle Risiko’s) wat in die inhoudsopgawe van hierdie polis uiteengesit is.
Kommersiële VersekeringKommersiële Versekering • April 10th, 2007
Contract Type FiledApril 10th, 2007Skadevergoeding waarvoor die versekerde regtens aanspreeklik word om te betaal as gevolg van die dood of liggaamlike besering of siekte van enige persoon wat ingevolge ‘n diens- of vakleerlingskapkontrak in die versekerde se diens is en wat op of ná die terugwerkende datum wat in die bylae vermeld word in die loop van en in verband met sodanige persoon se diens by die versekerde plaasvind, binne die gebiedsperke, en wat aanleiding gee tot ‘n eis of eise wat aanvanklik gedurende die versekeringstydperk skriftelik teen die versekerde ingestel word.