HUURKONTRAK
10
PARTYE
Hierdie ooreenkoms word gesluit tussen
Xxxxx Xxxxxxx
Id: 751216 5095 081
(hierna genoem die VERHUURDER)
Hierin geassisteer xxxx Xxxxx Xxxxxxx
en
____________________-
Id: _________________
(hierna genoem die HUURDER)
Behoorlik bygestaan vir sover dit mag nodig wees deur
__________________________________________
Id: _______________________
(hierna genoem die OUER/VOOG)
WOORDOMSKRYWING
In hierdie huurkontrak, tensy die teendeel duidelik uit die samehang blyk,
sluit die enkelvoud die meervoud in en omgekeerd;
sluit ’n verwysing na enige geslag ook die ander geslagte in;
sluit enige verwysing na natuurlike persone ook regspersone in en omgekeerd;
en het die volgende woorde die volgende betekenisse:
2.1 die EIENDOM - woonstel nr._____ van die woonhuis geleë xx Xxxxx 59 / Xxxxxx Xxxxxxxx 57 (trek dood die adres wat nie van toepassing is nie) met insluiting van die woonstel xxxx vermeld en die gemeenskaplike geriewe te wete parkeerplek en lapa met braaiplek.
2.2 die toebehore – beteken al die installasies en apparaat in die perseel en sonder om afbreuk te doen aan die algemene strekking - die voorafgaande sluit in: sleutels, slotte, vensters, toilette, wasbakke, xxxxx, elektriese en ander toerusting.
2.3 Die parkeerplek – parkeerplek nr. ____
2.4 Die WET – die Wet op Huurbehuising, Wet 50 van 1999.
VERHUUR VAN EIENDOM
Die VERHUURDER verhuur hiermee die EIENDOM aan die HUURDER onderworpe aan die bepalings wat in hierdie ooreenkoms vervat is.
HUURTERMYN
4.1 Die EIENDOM word aan die HUURDER verhuur vir die periode van 12 (twaalf) maande wat begin 1 Januarie_______ en eindig 31 Desember______, ongeag die datum waarop hierdie ooreenkoms onderteken word.
HUURGELD
5.1 Die huurgeld beloop die bedrag van R___________ per maand. Hierdie bedrag sluit die verbruik van die eerste 100 eenhede krag per maand in asook unlimited WI-FI (verpligtende maandelikse uitgawe, nie opsioneel nie) in. Indien die verbruik meer as 100 eenhede per maand beloop, xxx die huurder volgens die aangehegde glyskaal , betaal vir die ekstra verbruik van die krag. Sien aanhangsel “C” by hierdie kontrak aangeheg vir verduideliking van die glyskaal.
5.2 Die huurgeld xxx vooruitbetaalbaar wees maandeliks op die eerste dag van die maand. HIERDIE BETALING MOET PER AFTREKORDER GESKIED. Bewys moet gelewer word dat u by u bank gereël het vir ‘n aftrekorder. Sodanige bewys moet voor 1 Januarie______ na Xxxxx Xxxxxxx ge - epos word. Indien bogenoemde reeling nie moontlik is nie, moet huurder per epos reeling tref met Verhuurder.
xxxxxxx.xxxxx@xxxxx.xxx
5.3 Die VERHUURDER mag in sy uitsluitlike diskresie enige bydrae wat hy van of vir die HUURDER ontvang, toewys aan agterstallige of lopende huurgeld, koste, rente, of enige ander skuldoorsaak waarkragtens geld deur die HUURDER aan die VERHUURDER verskuldig mag wees, nieteenstaande enige toewysing wat die HUURDER mag voorgee om xx xxxx.
5.4 Indien enige huurgeld agterstallig raak, is die HUURDER aanspreeklik vir die betaling van rente op agterstallige huurgeld bereken vanaf die datum waarop dit betaalbaar geword het tot op datum van betaling daarvan. Xxxxx xxx gehef word teen 2% per maand op agterstallige huur.
5.5 Die VERHUURDER is verplig om aan die HUURDER ’n skriftelike kwitansie te voorsien vir alle betalings wat die VERHUURDER van die HUURDER ontvang.
5.6 Indien die Huurgeld nie teen die 2de xxx xxx xxxx maand in die verhuurder se rek inbetaal is nie,xxx xxxx a R200 boete wees wat van die verhuurder se DEPOSITO vereffen xxx word. Die verhuurder xxx maandeliks vir die huurder in xxxxxx xxxx indien die huurgeld laat ontvang is.
BELASTING EN HEFFINGS
6.1 Alle munisipale belastings betaalbaar ten opsigte van die EIENDOM xxx xxxx die VERHUURDER betaal word.
6.2 Die VERHUURDER is aanspreeklik vir die betaling van alle munisipale heffings ten opsigte van die verbruik van water sowel as die koste van vullisverwydering en ander dienste wat die munisipaliteit mag xxxxx. Elektrisiteitbetaling word deur die eienaar betaal. Xxxx hiermee saam punt 5.1 van hierdie kontrak.
6.3 Indien die munisipaliteit enige deposito mag vereis vir die lewering van die voormelde dienste ten opsigte van die EIENDOM, xxx sodanige deposito deur die VERHUURDER betaal word.
SEKURITEIT (DEPOSITO)
7.1 Die HUURDER onderneem om op datum van ondertekening van hierdie huurkontrak ’n bedrag R___________________ ( xxxxxx xx pryslys ) aan die VERHUURDER te betaal as die sekuriteit vir die behoorlike nakoming van sy verpligtinge ingevolge die bepalings van hierdie kontrak.
7.2 Die VERHUURDER xxx geregtig wees om die bogenoemde bedrag te enige tyd volgens sy absolute diskresie aan xx xxxx ter nakoming van enige van die verpligtinge van die HUURDER ingevolge hierdie kontrak, uitsluitende die betaling van die redelike koste vir die xxxxxxx xxx xxxxx aan die EIENDOM waarvoor die HUURDER aanspreeklik mag wees asook vir die koste van vervanging van verlore sleutels. Indien enige gedeelte van die voormelde bedrag xxxxx xxxx die VERHUURDER aangewend word, xxx die HUURDER verplig wees om op aanvraag ’n verdere bedrag aan die VERHUURDER te betaal sodat die bedrag wat tot beskikking van die VERHUURDER is, nooit minder xxx xxxx as die bedrag van die maandelikse huurpaaiement nie. Xxxx hiermee saam punt 5.6 van hierdie kontrak.
7.3 Indien daar by die verstryking van die huurtermyn geen bedrae ingevolge die huurkontrak aan die VERHUURDER verskuldig is nie, moet die deposito binne 21 (EEN EN TWINTIG) dae na die verstryking van die huurkontrak aan die HUURDER terugbetaal word.
7.4 Indien die VERHUURDER wel enige bedrae aan die HUURDER verskuldig is, moet die balans van die deposito en rente, indien enige, deur die VERHUURDER aan die HUURDER betaal word nie later nie as 14 (veertien) dae nadat die HUURDER die EIENDOM ontruim het.
7.5 Kwitansies wat die koste aandui wat deur die VERHUURDER aangegaan is ten opsigte van herstelkoste deur hom, moet vir die HUURDER beskikbaar wees vir inspeksie as bewys van die koste wat deur die VERHUURDER aangegaan is.
7.6 Die HUURDER xxx xxx geregtig wees om die voormelde deposito van enige huurpaaiement af te trek nie.
GEBREKE
8.1 Die HUURDER en die VERHUURDER moet gesamentlik, voordat die HUURDER okkupasie neem van die EIENDOM, die EIENDOM inspekteer xx xxxxx xx xxxx van die bestaan al xxx xxx van enige defekte of skade met die oog op die VERHUURDER se verantwoordelikheid vir die regstelling van enige defekte of skade met die oog op die registrering van die skade ooreenkomstig die bepaling van 8.2.
8.2 ‘n Lys van die defekte ( Inspeksie Lys - Aanhangsel B ) wat tydens die
inspeksie gedoen in 8.1 aan die lig gekom het, moet deur sowel die HUURDER
en die VERHUURDER onderteken word en as ’n aanhangsel “B” by hierdie
kontrak aangeheg word.
8.3 Indien dit tydens die intrek-inspeksie blyk dat daar wel sekere defekte of skade aan die EIENDOM is, rus daar geen verpligting op die HUURDER om die defekte of skade te xxxxxxx xxx.
8.4 By die verstryking van die huurtermyn moet die VERHUURDER en die HUURDER ’n gesamentlike inspeksie van die EIENDOM reël op ’n gesamentlike gerieflike tyd om plaas xx xxxx binne ’n periode van drie dae voor die verstryking van die huurtermyn met die oog om vas te stel of daar skade is wat gedurende die HUURDER se okkupasie veroorsaak is.
8.5 Versuim van die VERHUURDER om die EIENDOM in die teenwoordigheid van die HUURDER te inspekteer xxxx genoem in 8.1 en 8.4 word geag ’n erkenning van die VERHUURDER xx xxxx dat die EIENDOM in ’n toestand van goeie en behoorlike instandhouding is. Die VERHUURDER xxx in so ’n geval geen eis hê teen die HUURDER ten opsigte van enige skade of herstelkoste nie en xxx xxx die xxxxx deposito aan die HUURDER betaal.
8.6 Indien die HUURDER versuim om te reageer op die VERHUURDER se versoek vir ’n inspeksie xxxx genoem in 8.4 moet die VERHUURDER binne 7 (SEWE) dae na die verstryking van die huurtermyn die EIENDOM inspekteer ten einde enige skade of verlies vas te stel wat gedurende die huurtydperk voorgekom het.
8.7 Onder die omstandighede bedoel in 8.6 is die VERHUURDER geregtig om, sonder benadeling van enige van sy regte, die redelike koste van die herstel van die skade aan die EIENDOM en die koste van vervanging van verlore sleutels van die HUURDER se deposito en rente af te trek, en verplig om die balans van die deposito nie later nie as 21 (EEN EN TWINTIG) dae na die verstryking van die huurtermyn aan die HUURDER terug te betaal. Indien die koste van herstelwerk die bedrag van die deposito xx xxxx gaan, xxx die HUURDER sodanige bedrag op aanvraag aan die VERHUURDER betaal.
8.8 Indien die HUURDER die EIENDOM voor die verstryking van die huurtermyn en sonder kennisgewing aan die VERHUURDER ontruim, word die huurtermyn geag te verstryk het op die datum waarop die VERHUURDER vasgestel het dat die HUURDER die EIENDOM ontruim het en xxx die HUURDER nie geregtig wees op terugbetaling van die deposito nie en xxx hy steeds aanspreeklik wees vir betaling van die herstelkoste van skade aan die EIENDOM en enige onbetaalde huurgeld tot en met datum van ontruiming van die EIENDOM xxxxx geld nie teen die deposito verreken xxx word nie.
TITEL- EN ANDER VOORWAARDES
9.1 Die EIENDOM word verhuur onderhewig aan die bepalings van die titelbewys van die EIENDOM, van die dorpsaanlegskema en regulasies van die plaaslike owerheid, van enige statute, ordonnansies of regulasies van ander owerhede wat van toepassing mag wees.
TOESTAND EN ONDERHOUD VAN DIE EIENDOM
10.1 Die HUURDER huur die EIENDOM in die toestand in die toestand wat dit was met die intrek-inspeksie en daar rus geen verpligting op die VERHUURDER om die EIENDOM te verbeter of te verf of te xxxxxxx xxx.
10.2 Die HUURDER
10.2.1 moet die EIENDOM te alle tye skoon, sindelik en in ’n netjiese toestand hou;
10.2.2 mag nie iets doen of toelaat dat iets gedoen word wat skade aan die EIENDOM of die verbeterings, toebehore en aanhegtings kan veroorsaak nie;
10.2.3 mag nie die mure beskadig deur die gebruik van spykers of skroewe nie;
10.2.4 moet xxxx dat die aflei-, water- en dreineringspype en rioolgeleidings nie verstop raak nie en op sy eie koste sodanige verstoppings herstel of laat herstel (sien ook 10.3);
10.2.5 mag nie die elektriese installasies verander of oorlaai nie;
10.2.6 is verantwoordelik om op sy eie koste alle gloeilampe, buisligte en aansitters te vervang, uitgesluit eksterne ligte;
10.2.7 mag geen ontvlambare materiaal in die EIENDOM hou of gebruik of enige iets doen wat die assuransiepolis ingevolge waarvan die geboue op die perseel verseker is, benadeel of die premietarief daarvan verhoog nie;
10.2.8 mag nie troeteldiere in die EIENDOM aanhou sonder die vooraf skriftelike toestemming van die VERHUURDER nie;
10.2.9 moet die EIENDOM en die verbeterings daarop slegs gebruik vir persoonlik huisvesting en vir geen xxxxx xxxx nie;
10.2.10 moet xxxx dat die sleutels xxxx xxxx die VERHUURDER aan die HUURDER verskaf, nie verlore raak nie. Indien die HUURDER ’n nuwe stel sleutels van die VERHUURDER verlang, xxx dit teen ’n betaling van ‘n bedrag van R500.00 (vyfhonderd rand) aan die HUURDER verskaf word; en
10.2.11 moet alle neergelegde reëls ten opsigte van die huur van die EIENDOM nakom. ’n Afskrif van sodanige reëls is aangeheg as Aanhangsel “A”.
10.3 Indien enige van die elektriese, riolering-, sanitêre of ander toerusting van die EIENDOM tydens die huurtermyn defek xxx xxxx vanweë normale slytasie, xxx die VERHUURDER verplig wees om sodanige defek so spoedig as wat redeliker wyse moontlik is op sy eie xxxxx xx herstel.
10.4 Indien die HUURDER sou nalaat om enige van sy verpligtinge ingevolge paragraaf 10.2 stiptelik na te kom, xxx die VERHUURDER geregtig wees om (sonder benadeling van enige ander regte wat hy teen die HUURDER mag hê) self sodanige herstel- of xxxxx xxxx te laat doen as wat xx xxxxx die omstandighede volgens sy eie absolute diskresie nodig mag ag en om die deposito bedoel in 7.1 aan xx xxxx vir betaling van die koste verbonde daaraan en om die balans indien enige, op aanvraag van die HUURDER xx xxxxxxx.
VERBETERINGS EN AANHEGTINGS
11.1 Die HUURDER is nie geregtig om enige veranderings en/of toevoegings tot die EIENDOM of die toebehore en aanhegtings aan te bring sonder die vooraf skriftelike toestemming van die VERHUURDER nie. Die VERHUURDER xxx sodanige toestemming nie onredelik weerhou nie, maar xxx geregtig wees om sodanige voorwaardes op te lê as wat hy in sy diskresie mag nodig ag.
11.2 Enige veranderings of verbetering wat permanente aanhegtings is, word die EIENDOM van die VERHUURDER en die HUURDER xxx xxx geregtig wees om dit te verwyder of die koste verbonde daaraan van die VERHUURDER te vorder nie.
SKADE
12.1 Die VERHUURDER is nie aanspreeklik vir enige skade wat die HUURDER mag ly as gevolg xxx xxxx, wind, hael, weerlig, brand, storms, lekplekke of weens oproer, stakings, onderbreking in water- en kragtoevoer of sanitêre of vullisverwyderingsdienste of optrede deur vyande van die Staat of vanweë enige ander oorsake nie.
Die HUURDER stel hiermee die VERHUURDER skadeloos teen enige eise wat teen hom ingestel mag word vir vergoeding van skade wat enige iemand mag ly weens ’n handeling of ’n versuim van die HUURDER, sy gesinslede, sy besoekers, bediendes of agente.
VERHUURDER SE REG VAN TOEGANG EN INSPEKSIE
13.1 Die VERHUURDER of sy gevolmagtigde xxx te alle redelike tye die reg van toegang tot die EIENDOM hê vir die doel om:
13.1.1 inspeksie uit te voer en/of ondersoek in te stel of al die bepalings van hierdie kontrak nagekom word;
sodanige herstelwerk en veranderinge aan te bring as wat nodig geag word vir die veiligheid, behoud of instandhouding van die verbeterings, met dien verstande egter dat sodanige herstelwerk so spoedig moontlik uitgevoer xxx word en met so min as moontlik inbreuk op die vrye besit van die HUURDER.
13.1.3 Indien HUURDER nie kontrak hernu die volgende jaar nie, sal die VERHUURDER die HUURDER in 24 uur xxxxxx xxxx via WhatsApp om die woonstel vir potensiele huurders xx xxx. Indie die HUURDER nie die afspraak kan bywoon nie het die VERHUURDER die reg om die woonstel binne te gaan.
13.2 Indien herstelwerk uitgevoer word xxx die HUURDER nie geregtig wees op enige vermindering van die huurgeld nie.
13.3 Die VERHUURDER xxx xx regte ingevolge 13.1 op ’n redelike wyse uitoefen na redelike kennisgewing aan die HUURDER.
BESKADIGING OF VERNIETIGING
Indien die verbeterings of die EIENDOM geheel of gedeeltelik deur vuur, storm of enige ander oorsaak vernietig of beskadig word, xxx die VERHUURDER in sy uitsluitlike diskresie geregtig wees om onmiddellik hierdie ooreenkoms te kanselleer in xxxxx geval die HUURDER slegs geregtig xxx xxxx om ’n pro-rata gedeelte van enige vooruitbetaalde huurgeld terug te vorder, of die VERHUURDER xxx geregtig wees om te herstel, in xxxxx geval die HUURDER geregtig xxx xxxx op ’n billike vermindering van die huurgeld.
VERHUUR OF VERKOOP VAN EIENDOM
15.1 Die VERHUURDER xxx geregtig wees xx xxxxx ’n periode van 4 (vier) maande wat die datum van beëindiging van hierdie huurkontrak voorafgaan ’n kennisgewing in of buite die EIENDOM xx xxxxx om aan te dui dat die EIENDOM te huur is. Die VERHUURDER xxx ook geregtig wees om gedurende die voormelde periode die EIENDOM aan moontlike huurders te toon.
15.2 Die VERHUURDER behou die reg voor om ter enige tyd die EIENDOM te koop aan xx xxxx en vir die doel ’n kennisgewing op die EIENDOM aan te bring en om die EIENDOM deur die voornemende kopers te laat besigtig.
ONDERVERHURING
Die HUURDER xxx xxx geregtig wees om die EIENDOM te onderverhuur of om sy regte ingevolge hierdie kontrak te sedeer of om toe te laat dat enige iemand anders as hyself die EIENDOM of enige gedeelte daarvan okkupeer nie.
TOESTEMMING TOT JURISDIKSIE
Die partye stem hiermee toe dat die jurisdiksie van die Landdroshof vir die beslegting van enige geding voortspruitend uit hierdie ooreenkoms sowel as die kansellasie of die uitleg daarvan. Nieteenstaande die voorgaande xxx die VERHUURDER steeds geregtig xxx xx aksie teen die HUURDER in te stel in die Hooggeregshof.
KONTRAKBREUK
18.1 Indien die HUURDER
18.1.1 versuim om enige verskuldigde bedrag op die datum waarop dit verskuldig is te betaal, of
18.1.2 versuim om enige van xx xxxxx verpligtinge kragtens hierdie ooreenkoms na te kom nadat xx xxxx skriftelike kennisgewing van minstens 14 (VEERTIEN) dae aangemaan is daartoe, of
18.1.3 hom op ’n xxxx xxxxx waaruit die VERHUURDER die redelike afleiding kan maak dat die HUURDER nie van voorneme is of in staat is om die bepalings van hierdie ooreenkoms na te kom nie, of
18.1.4 poog om ’n kompromie met sy skuldeisers te tref, of
18.1.5 xxxxxx xxx van sy voorneme om aansoek te doen vir boedeloorgawe, of
18.1.6 sy boedel gesekwestreer word, of
18.1.7 versuim xx xxxxx 14 (VEERTIEN) dae nadat ’n finale vonnis teen hom gegee is daaraan te voldoen, xxx xxx die VERHUURDER geregtig wees om onmiddellik
18.1.7.1 die huurkontrak te kanselleer en
18.1.7.2 die HUURDER en/of enige xxxxx xxxxxxx of persone wat namens hom die EIENDOM okkupeer, of wat op die EIENDOM mag wees, uit te sit of te laat verwyder, en
18.1.7.3 self besit te neem van die EIENDOM, en
18.1.7.4 agterstallige huurgeld te eis, en
18.1.7.5 betaling te eis van enige skade veroorsaak aan die EIENDOM sowel as skadevergoeding voortspruitend uit die HUURDER se kontrakbreuk, of alternatiewelik
18.1.7.6 die volle balans van die huurgeld wat ingevolge hierdie kontrak betaalbaar mag wees te eis behoudens die VERHUURDER se reg om betaling van enige ander uitstaande bedrae of vergoeding van skade aan die EIENDOM of skadevergoeding voortspruitend uit die HUURDER se kontrakbreuk te eis.
18.2 Indien die VERHUURDER hierdie ooreenkoms beëindig en die HUURDER desnieteenstaande voortgaan om die EIENDOM te okkupeer in afwagting van die beregting van ’n geskil tussen die partye, xxx:
18.2.1 xxx die HUURDER voortgaan om alle betalings stiptelik aan die VERHUURDER te doen asof die ooreenkoms nie gekanselleer was nie, en
18.2.2 xxx die VERHUURDER geregtig wees om sodanige betaling te ontvang of te vorder, en
18.2.3 xxx die ontvangs van sodanige betaling nie die VERHUURDER se reg tot kansellasie of enige eis voortvloeiend uit hierdie ooreenkoms benadeel nie.
18.3 Indien die HUURDER versuim om enige van sy verpligtinge stiptelik na te kom, is hy benewens ander verpligtinge wat hy teenoor die VERHUURDER mag hê, ook aanspreeklik vir die betaling aan die VERHUURDER van:
18.3.1 alle regskoste en –gelde (bereken op ’n prokureur en kliënt basis) aangegaan deur die VERHUURDER vanweë die HUURDER se versuim;
18.3.2 invorderingskommissie ooreenkomstig die riglyne neergelê deur die Prokureursorde van die Noordelike Provinsies.
VERSUIM DEUR VERHUURDER
19.1 Indien die HUURDER beweer dat die VERHUURDER in versuim is, mag die HUURDER nie stappe neem vir die kansellasie van hierdie ooreenkoms nie tensy die VERHUURDER nog in versuim is na verstryking van ’n periode van 30 (DERTIG) dae vanaf ontvangs deur die VERHUURDER van ’n skriftelike kennisgewing deur die HUURDER waarin die beweerde versuim uitgesit word.
19.2 Die HUURDER is nie geregtig om die betaling van die huurgeld, of enige gedeelte daarvan, terug xx xxx as gevolg van beweerde gebreke aan die EIENDOM, verbeterings of toerusting installasies vir of op grond van die VERHUURDER se beweerde versuim om enige herstelwerk te doen nie.
DOMICILIA CITANDI ET EXECUTANDI EN KENNISGEWINGS
20.1 Die partye kies as hulle domicilium citandi et executandi vir alle doeleindes kragtens hierdie ooreenkoms, vir die betekening van hofstukke, kennisgewings, dokumente of kommunikasie van watter aard ookal, die volgende adresse:
20.1.1 Die HUURDER: DIE EIENDOM
Die VERHUURDER: Mnr LJ Erasmus
20.2 Die VERHUURDER mag xxxxxx xxx van ’n verandering van sy domicilium citandi et executandi na ’n ander fisiese adres in die Republiek van Suid-Afrika met dien verstande dat die verandering eers van xxxx xxx word op die 7de dag na ontvangs van die kennisgewing.
20.3 Enige kennisgewing of kommunikasie vir doeleindes van hierdie kontrak xxx skriftelik wees, geadresseer word aan die ander party by sy gekose domicilium citandi et executandi en per aangetekende pos versend word of per hand afgelewer word.
20.4 Enige kennisgewing van ’n party ingesluit in ’n korrek geadresseerde koevert en wat:
20.4.1 per vooruitbetaalde geregistreerde pos aan hom/haar by sy/haar domicilium citandi et executandi gestuur is; of
20.4.2 per hand afgelewer is aan ’n verantwoordelike persoon gedurende die normale sake-ure by sy domicilium citandi et executandi, xxx geag word ontvang te gewees het in die geval van 20.4.1 op die 5de sakedag nadat dit gepos is (tensy die teendeel bewys kan word) en in die geval van paragraaf 20.4.2 op die dag van aflewering.
20.5 Nieteenstaande enigiets tot die teendeel hierin vervat, sal ‘n skriftelike kennisgewing of kommunikasie nieteenstaande die xxxx dat dit nie aan hom gestuur of afgelewer is by sy gekose domicilium citandi et executandi nie, geag word ontvang xx xxxx indien dit inderdaad deur hom ontvang is.
Waar ’n gewone aantal dae bereken moet word, xxx by die berekening die dag van aflewering ingesluit word.
WYSIGING, UITSTEL EN VOORSTELLINGS
21.1 GEEN ooreenkoms strydig met die bepalings van hierdie huurkontrak is bindend op die partye nie tensy dit op skrif gestel is en onderteken is deur die partye.
21.2 GEEN uitstel of toegewing wat die VERHUURDER aan die HUURDER mag toestaan in verband met die nakoming van sy verpligtinge kragtens hierdie ooreenkoms xxx xxx:
21.2.1 die VERHUURDER se regte benadeel nie; of
21.2.2 geag word ’n afstanddoening xx xxxx van enige van die VERHUURDER se regte nie.
21.3 Die HUURDER erken hiermee dat hy nie deur die VERHUURDER of sy agente oorreed is om hierdie kontrak te sluit nie, en geen voorstellings aan hom gemaak is of waarborge aan xxx xxxxxxx is wat nie in hierdie ooreenkoms vervat is nie.
KOSTE
Die HUURDER is aanspreeklik vir betaling van die seëlregte betaalbaar ten opsigte van die huurkontrak indien enige en is dit betaalbaar by ondertekening van die ooreenkoms.
GETEKEN te ______________________ hierdie __________ dag van ____________________ 20___.
AS GETUIES:
1. _______________________
2. _______________________ ____________________
VERHUURDER
GETEKEN te ______________________ hierdie __________ dag van ____________________ 20___.
AS GETUIES:
1. _______________________ ___________________________
HUURDER bygestaan deur
ouer/voog vir sover van toepassing
2. _______________________ ____________________
OUER/VOOG
BORGSTELLING (Indien ouers die huurgeld betaal)
Ek, die ondergetekende (volle name en van, xxx xxxx/voog) ____________________________________
Identiteitsnommer _________________, woonagtig te ________________________________________, verbind my hiermee as borg en mede hoofskuldenaar in solidum met die HUURDER vir die behoorlike nakoming van al sy verpligtinge uit hoofde van hierdie huurooreenkoms.
GETEKEN te ______________________ hierdie __________ dag van ____________________ 20___.
AS GETUIES:
1. _______________________
2. _______________________ ____________________
BORG