ONS KONTRAK: VOORGRAADS
ONS KONTRAK: VOORGRAADS
Jy en jou ouer/voog moet hierdie kontrak onderteken vir die aansoekvorm om volledig xx xxxx. Hierdie aansoekvorm en kontrak is die Universiteit Stellenbosch se ooreenkoms met jou en jou ouer/voog. Terwyl klousules 2, en 4.1 onmiddellike van krag is, xxx die hele kontrak van xxxx xxxx sodra jy as student registreer.
1. JOU AANSOEK
Dit is slegs ʼn aansoek. Selfs al dien xx x xxxxxx voltooide vorm in en voldoen jy aan die administratiewe en toelatingsvereistes, xxx xx xxx noodwendig vir toelating kwalifiseer nie.
2. JOU INLIGTING
2.1 Jy moet korrekte inligting verskaf
Jy moet seker maak dat die inligting wat jy verskaf het korrek is. Indien die inligting nie korrek is nie, behou die Universiteit hom die reg voor om jou aansoek nie te aanvaar nie of jou registrasie onmiddellik te kanselleer. Ons het die reg om die inligting wat jy aan ons gegee het te verifieer.
2.2 Jou inligting is vertroulik
Ons stem in om die inligting wat jy in hierdie vorm verskaf het en ook enige inligting wat ons oor jou van derde partye ontvang het, as vertroulik te hanteer. Jou inligting xxx slegs openbaar gemaak word indien die Universiteit wetlik verplig word om dit te doen, of indien ons dit moet doen om ons ooreenkoms met jou na te kom, of indien xx xxx toestemming gegee het.
Ouers of voogde het nie ʼn reg tot ʼn student se inligting (insluitend hulle akademiese uitslae) nie. Die student se toestemming moet verkry word voor ons enige inligting aan ouers of voogde kan verskaf.
3. DIE UNIVERSITEIT SE AANSPREEKLIKHEID TEN OPSIGTE VAN SKADE AAN JOU OF JOU EIENDOM
3.1 Die perke van ons aanspreeklikheid
Die volgende bepalings is baie belangrik, want hulle plaas ʼn beperking op jou vermoë om te eis vir enige skade aan jou, jou eiendom, of vir die verlies van jou eiendom, terwyl jy
• op Universiteitseiendom is;
• deelneem aan ʼn aktiwiteit wat verband hou met jou studies of opleiding;
• deelneem aan sport of enige ander ontspanningsaktiwiteite;
• enige van ons persele, geboue, toerusting, of fasiliteite gebruik; of
• in enige van ons koshuise of enige ander van ons huisvesting xxx of dit besoek. Indien xx xxx hierdie bepalings verstaan nie, vra asseblief vir ʼn verduideliking.
Die Universiteit is verantwoordelik daarvoor om te verseker dat ons eiendom, fasiliteite, en toerusting veilig is en dat jy voldoende instruksies of waarskuwings ontvang het wat die gebruik daarvan betref. Indien die Universiteit nie hierdie verpligting nakom nie
is ons verantwoordelik vir skade aan jou of jou eiendom, of vir die verlies van jou eiendom. In regsterme is die Universiteit slegs aanspreeklik indien jou eis binne artikel 61 van die Verbruikersbeskermingswet, 68 van 2008, val. Buiten die verantwoordelikheid waarna xxxxxx word in hierdie paragraaf xxx die Universiteit nie verantwoordelik wees vir enige skade aan jou of jou eiendom (insluitende enige skade voortvloeiend uit die skade en alle xxxx xxxx afhanklikes) nie.
3.2 Versekering teen besering
Die Universiteit het versekeringsdekking teen beserings wat jy mag opdoen terwyl jy aan aktiwiteite deelneem wat verwant is aan jou studies. Die dekking sluit aktiwiteite in wat op kampus plaasvind, in laboratoriums of op amptelike uitstappies. Indien xx x xxx het moet jy die Universiteit onmiddellike laat weet, en ʼn versekeringseisvorm invul. Ons is nie aanspreeklik vir eise wat nie deur die versekering gedek word nie.
4. DIE STUDENT SE VERANTWOORDELIKHEDE
4.1 Jy moet die Universiteit se reëls nakom
Jy moet die beleide, reëls en regulasies van die Universiteit (die reëls), van die spesifieke fakulteit waartoe jy toegelaat gaan word en van Universiteitshuisvesting nakom. Die reëls is byvoorbeeld beskikbaar in die Universiteitsjaarboek, op die webblad, en in jou koshuis, en mag van tyd tot tyd verander. Waar hierdie ooreenkoms die reëls weerspreek, xxx die reëls geld. As xx xxx die beleide, reëls, en regulasies volg nie, mag dit tot dissiplinêre aksie en selfs skorsing lei insluitend skorsing, verdere regstappe (bv. ʼn eis vir skadevergoeding of strafregtelike vervolging), of beide.
4.2 Jy moet die Universiteit se intellektuele eiendom respekteer
Intellektuele eiendom xxxxxx xx die idees, uitvindings, skeppings, en uitdrukkings van menslike denke wat beskerm word deur die reg. Intellektuele eiendom sluit kopiereg, patentregte, ontwerpsregte, planttelersregte en alle verwante kundigheid in. Jou regte en verpligtinge met betrekking tot intellektuele eiendom (IE) word uiteengesit in die Universiteit Stellenbosch se Beleid Insake die
Kommersiële Ontginning van Intellektuele Eiendom (die IE-beleid) wat op die Universiteit se webblad beskikbaar is en xxxx van hierdie kontrak vorm. Die beleid mag van tyd-tot-tyd verander. Indien hierdie kontrak teenstrydig is met die IE-beleid, xxx die beleid van toepassing wees.
Xx moet die Universiteit se intellektuele eiendom respekteer en mag nie enige werk wat aan die Universiteit behoort kopieer of xxxx xxxxxx toestemming nie. Dit sluit alle kursusmateriaal in, xxxx xxxx- of studienotas, video’s, klankopnames, voorleggings,
raamwerke vir modules, leeslyste, opsommings, of ander leesmateraal, alle assesserings xxxx toetse, tutoriale, eksamens, opdragte, of modelantwoorde, en alle sagteware, data, en databasisse.
4.3 Jy dra jou intellektuele eiendom oor aan die Universiteit
Met die ondertekening van hierdie kontrak dra jy alle intellektuele eiendomsregte in alle werke wat jy skep ten xxx xxx xxx studies aan die Universiteit oor. Dit sluit in alle opdragte, tesisse, verhandelinge, asesseringsnotas, persoonlike klasnotas, opsommings, plakkate, aanbiedinge, transkripsies, opnamens, sagteware, hardeware, data of databasisse, of enige xxxxx xxxx geskep, aangepas, of deur jou gewysig. Die intellektuele eiendom in die werke behoort aan die Universiteit en jy mag dit nie xxxx of ander toelaat om die werke
te kopieër, of te versprei nie, of om inbreuk op die intellektuele eiendomsregte van die Universiteit op enige xxxxxx hoegenaamd xx xxxx nie.
4.4 Jy moet die intellektuele eiendom van derde partye respekteer
Jy moet dit vermy om op die intellektuele eiendomsregte van ander, insluitende derde partye, inbreuk xx xxxx. Jy is verantwoordelik daarvoor om toestemming te verkry om die werk te gebruik, xxxx, of kopieer, waar nodig. Jy moet versigtig wees om nie plagiaat te pleeg nie en moet erkenning gee aan die werk of idees xxx xxxxx. Dit geld vir alle materiaal wat vir studiedoeleindes aan jou beskikbaar gestel is en sluit in teksboeke, potgooie, illustrasies, aanlyn kursusmateriaal, aanbiedinge en/of ander onderrig- en leerhulpmiddele.
4.5 Maak seker dat jou fooie betyds betaal word
Jy moet jou registrasie-, klas-, koshuis- en ander gelde betyds betaal. Xxxx meer in Xxxx 3 (Studentegelde) van die Universiteitsjaarboek en by xxx.xxxxxx.xxx. Jy moet verseker dat alle gelde ten volle en betyds betaal word, selfs al word jou gelde deur iemand anders (bv. ʼn ouer/voog of beurs) betaal.
Indien xx xxx jou gelde betyds betaal nie, sal jy aanspreeklik wees vir rente gehef teen die prima xxxxx vanaf die datum waarop die gelde betaalbaar was. Die Universiteit kan jou toegang tot eksamens xxxxx, jou uitslae terughou, xxxxx xx jou vir enige verdere modules of programme te registreer, of jou kwalifikasiesertifikaat terughou, indien jou rekening nie ten volle betaal is nie. Indien die Universiteit regsaksie teen jou moet neem, moet jy ook al ons regskoste betaal teen die vasgestelde fooie van ons regsverteenwoordigers.
4.6. Kry onmiddellike behandeling vir ’n oordraagbare of aansteeklike siekte
As jy vermoed dat jy ʼn oordraagbare of aansteeklike siekte het, moet jy onmiddellik mediese hulp kry, jouself onttrek van alle Universiteitsaktiwiteite en -huisvesting, en alle ander stappe neem om te verseker dat xx xxx ander studente of personeel aansteek nie.
Indien jy versuim om dit te doen, xxx jy verantwoordelik gehou word vir enige eise wat teen die Universiteit ingestel word. In terme van die wet, vrywaar jy die Universiteit teen hierdie eise. Indien regsaksie teen die Universiteit geneem word, moet jy ook al die werklike regskoste betaal (teen die tarief xxxx xxxx ons regsverteenwoordigers bepaal).
4.7 Jy moet vir mediese behandeling betaal
Indien jy mediese noodbehandeling benodig, en die Universiteit mediese hulp vir jou ontbied, moet jy alle koste wat verband hou met die behandeling betaal, selfs indien xx xxx goedkeuring vir die behandeling xxx xxx nie.
5. DIE OUER/XXXX XX VERANTWOORDELIKHEDE
5.1 Jy moet die korrekte inligting verskaf
Jy moet verseker dat die inligting wat jy verskaf het, korrek is. Indien die inligting nie korrek is nie, behou die Universiteit hom die reg voor om nie die student se aansoek te aanvaar nie of om sy of haar registrasie onmiddellik te kanselleer. Ons het die reg om die inligting wat jy verskaf te verifieer.
5.2 Jy stem in tot die ooreenkoms namens die student
Indien die student minderjarig is, stem jy hiermee in tot die ooreenkoms tussen die Universiteit Stellenbosch en die student.
5.3 Jy is borg en medehoofskuldenaar vir die skulde van die student
Deur hierdie aansoekvorm te teken, word xx x xxxx en medehoofskuldenaar vir al die skulde van die student. Dit beteken dat die Universiteit jou aanspreeklik kan hou vir enige skuld van die student, of die student die skuld aangegaan het met jou instemming of nie. Die Universiteit kan die volle bedrag wat deur die student geskuld word van jou eis, sonder om eerstens teen die student te eis (in terme van die wet, beteken dit dat jy gesamentlik en afsonderlik aanspreeklik is as borg en medehoofskuldenaar).
Die student
D | D | M | M | J | J | J | J |
Naam en van Datum
Studentenommer (as jy reeds een het) Handtekening
Ouer/Voog A: Naam ID-nr
Xxxxxxxxxxx met student Ouer Voog
Selnommer Geboortedatum (indien g
( ) | |||||||||
een SA ID) D um D | D X | X M | M X | X X | X X | X X | X J |
Dat
Handtekening
Getuie 1: Naam
Handtekening
Getuie 2: Naam
Handtekening
2021
Handtekening
Indien ouers/voogde binne gemeenskap van goedere getroud is (julle het dus nie ʼn kontrak onderteken voordat julle getroud is nie), moet albei ouers/voogde en twee getuies die kontrak onderteken. | |||||||||||
Ouer/Voog B: Naam | Selnommer ( ) | D | M | M | X | X | X | X | |||
ID-nr Geboortedatum (indien geen SA ID) D |
Registrateursafdeling/Registrar’s Division Privaatsak/Private Bag X1 • Matieland, 7602 • Suid-Afrika/South Africa Tel: x00 (0) 00 000 0000 • E-pos/Email: xxxx@xxx.xx.xx • xxx.xxx.xx.xx
Bladsy 3 van 3