Application Agreement Sample Contracts

ONS KONTRAK: VOORGRAADS
Application Agreement • March 6th, 2019

Jy en jou ouer/voog moet hierdie kontrak onderteken vir die aansoekvorm om volledig te wees. Hierdie aansoekvorm en kontrak is die Universiteit Stellenbosch se ooreenkoms met jou en jou ouer/voog. Terwyl klousules 2, en 4.1 onmiddelik van krag is, sal die hele kontrak van krag wees sodra jy as student registreer.

ONS KONTRAK: NAGRAADS
Application Agreement • February 15th, 2019

Jy moet hierdie kontrak onderteken vir die aansoekvorm om volledig te wees. Hierdie aansoekvorm en kontrak is die Universiteit Stellenbosch se ooreenkoms met jou. Terwyl klousules 2, en 4.1 onmiddellike van krag is, sal die hele kontrak van krag wees sodra jy as student registreer.

ONS KONTRAK: NAGRAADS
Application Agreement • February 20th, 2018

Jy moet hierdie kontrak onderteken vir die aansoekvorm om volledig te wees. Dit is die Universiteit Stellenbosch se ooreenkoms met jou. Alle kommunikasie sal aan jou (die student) gestuur word. Die kontrak kom tot stand wanneer die US jou aansoek voorlopig aanvaar.