Bekendstellingsbrief, Openbaarmaking en Diensooreenkoms
Bekendstellingsbrief, Openbaarmaking en Diensooreenkoms
Findata Finansiële Dienste (Edms.) Bpk. – Reg. Nr. 1988/001896/07 (“Findata”)
Die Wet op Finansiële Advies- en Tussengangersdienste (FAIS) vereis dat die finansiële tussengangers se besonderhede, kwalifikasies en die produkte en dienste waarvoor hulle gelisensieer is, ten volle aan kliënte openbaar gemaak word. Die dokument poog om Xxxxxxx se verpligting in diè verband na te kom.
BEPLANNING VIR FINANSIËLE SEKURITEIT
1. Wie ons is:
Findata is ’n geregistreerde verskaffer van finansiële dienste (FDV No: 4771), xxxx vereis deur die Wet op Finansiële Advies- en Tussengangersdienste (FAIS), 2002. Findata is in 1984 gestig om finansiële dienste aan Suid-Afrikaanse en internasionale korporatiewe en individuele kliënte te verskaf.
2. Wat ons doen:
Ons help kliënte om hulself finansieel te beskerm en voor xx xxxxx vir:
Die onvoorsiene toekoms: gebeure waaroor kliënte nie beheer het nie – dood, ongeskiktheid, trauma, siekte;
Die voorsiene toekoms: gebeurtenisse wat vooruit gesien kan word en waarvoor daar beplan kan word – aftrede, bate-akkumulasie en beleggings.
Findata streef daarna om ‘n langtermyn verhouding met kliënte en hul families te vestig deur hul finansiële beplanningsbehoeftes deurlopend te administreer en bestuur. Findata is verbind tot ‘n langtermyn diensmodel waar ons optree as die kliënt se bemiddelaar en verteenwoordiger by produkverskaffers, eerder as ‘n verkope-model gekenmerk deur ‘n korttermyn verhouding gefokus op produkoplossings, verkope en min advies.
Findata se dienste sluit in:
• Begrotings- en kontantvloei ontledings
• Beleggings
• Aftredebeplanning
• Boedelbeplanning
• Belastingbeplanning
• Risiko-bestuur (dood, ongeskiktheid, gevreesde siektes, inkomstebeskerming)
• Mediese fondse en gapingsdekking
• Werknemervoordele en groepskemas
• Besigheidsversekering (koop-en-verkoop, sleutelpersoon, gebeurlikheidsaanspreeklikheid)
• Testamente
• Trusts
3. Hoe ons dit doen:
Effektiewe finansiële beplanning verg ʼn multi-dissiplinêre benadering. Die beplanningsproses moet ondermeer die individu en sy/haar familie se finansiële behoeftes, werkverdienste en -voordele, beleggingsvoorkeur, risikoprofiel, beleggings ens. in ag neem. Oplossings moet die optimale kombinasie saamstel met die beste ná-belaste uitkoms met betrekking tot inkomste-, boedel- en kapitaalwinsbelasting.
3.1. Die Findata finansiële beplanningsproses word deur 3 konsepte in ons logo geïllustreer:
Alle finansiële beplanning het drie belangrike elemente:
1. Identifisering van die kliënt se behoeftes.
2. Evaluering van al die moontlike oplossings vir die geïdentifiseerde behoeftes.
3. Implementering van die mees gepaste oplossing.
Geen oplossing kan in isolasie staan nie. Dit is belangrik om te verseker dat die verwante en interafhanklike dissiplines saamwerk om die beste oplossing te verseker. Elke finansiële beplanningsaksie het ʼn impak op ʼn verskeidenheid interafhanklike dissiplines. Die sukses van die totale finansiële struktuur hang af van die samestelling van die interafhanklike elemente waaruit dit bestaan. Die waarde-driehoeke van al die verwante aspekte van ʼn oplossing moet gekombineer word om te verseker dat die beplanning geïntegreerd en holisties is.
Die kwaliteitsirkel verseker dat alle oplossings voldoen aan die vereistes van die Finansiële Dienste Raad (FDR), die FAIS-wetgewing en die nakomingsregulasies van Findata en Finsolnet. Dit verseker dat kliënte ʼn ingeligte besluit maak oor oplossings wat redelik, xxxxxx en te alle xxx xxxxx en xxxxxx verklaar.
Findata en Finsolnet se deurlopende navorsing en ontwikkeling, pas die beste-praktyk prosesse en modelle voortdurend aan. Dit verseker dat kliënte akkurate en gekwalifiseerde verslae ontvang en ingeligte besluite kan neem.
3.2. Die beplanningsproses
Alle beplanning vir dood, ongeskiktheid of aftrede, gebruik die reële waardes van finansiële behoefte en voorsiening om die volhoubaarheid van inkomste en kapitaal oor tyd te bepaal. Die beplanningsproses is gebaseer op onpartydige beste-praktyknavorsing. Dit gebruik die beste beskikbare oplossings sonder verpligtinge aan enige verskaffers. Ons beplanning streef daarna om die volgende te doen:
Verseker dat beplanning geïntegreerd, omvattend en volhoubaar is;
Neem alle aspekte wat ’n finansiële uitwerking het op die beplanning vir sterfte, ongeskiktheid en aftrede in ag; Xxxxxx omvattende behoefte-ontledings aan oplossings wat aktief bestuur word, gereeld hersien en bygewerk word;
Benut die volle spektrum van beplanningshulpmiddels, beleggings, versekering en werknemervoordele om optimale oplossings aan xx xxxx.
3.3. Volhoubaarheid van beplanningsmodel
Die modelle is interaktief en betrek kliënte aktief by die berekening van die volhoubaarheid in reële terme van die kapitaal- en inkomstedoelwitte ingeval van dood, ongeskiktheid en aftrede:
• Die modelle projekteer ʼn illustratiewe reële opbrengs op beleggings van 2%, 4% en 6%;
• Voorsiening word ook gemaak vir ‘n vierde opbrengskoers wat ‘n kombinasie van die drie strategieë verteenwoordig, ooreenkomstig die kliënt se eie risiko-/opbrengsverwagtinge;
• Enige inkomste onttrekking kan aangepas word om die invloed van groter of xxxxxxx onttrekkings op volhoubaarheid te illustreer. Die beplanning aanvaar dat inkomste onttrekkings uit die belegging groei met inflasie;
• Ander veranderlikes xxxx bydraes en aftree-ouderdom kan ook aangepas word om die invloed op volhoubaarheid te ontleed;
• Mediesefonds bydraes wat bo inflasie styg word apart hanteer.
3.4. Hantering van risiko en opbrengs
Fundamenteel tot die Findata beplanning is die gebruik van aandele as groeibate. Sonder aandele is reële opbrengs xxxx onmoontlik. Die onderstaande vergelyk die waarskynlikheid xxx xxxxx opbrengs van aandele, kontant en effekte.
Aandele is steeds die voorkeurbateklas vir langtermynbeleggers. Die tweede illustrasie toon egter dat aandele aansienlike veranderlikheids-risiko het. Die risiko is tydsgebonde. Die risiko neem egter xx xxxx die termyn van die belegging xxxxxx word.
Aandele-risiko is dus nie die verlies van kapitaal nie. Aandele-risiko is volatiliteit. Tyd is die sleutel veranderlike om die risiko te bestuur.
3.5 Finsolnet Strategieë bestuur opbrengs, risiko en tyd
Findata maak gebruik van die reële beleggingsopbrengsstrategieë wat deur Finsolnet ontwikkel is om die voordeel en risiko van aandele oor die kort, medium-, en langtermyn te bestuur. Die strategieë het ʼn bewese rekord van meer as 10 jaar. Die Finsolnet strategieë differensieer opbrengs, risiko en tyd.
• VPIPlus 2% | Oor 12-24 maande | 20% aandele; |
• VPIPlus 4% | Oor 36-48 maande | 50% aandele; |
• VPIPlus 6% | 60 maande en xxxxxx | 75% aandele. |
Om verdere langtermyn diversifikasie van die aandele-risiko te verseker xxx Findata ook, waar nodig, die langtermyn plaaslike en internasionale aandele blootstelling van die Finsolnet strategieë aanvul met:
• Internasionale aandele via bateruilfondse;
• Die Sygnia Verskansingsfondse xxx Xxxxxx.
Xxxxxxxxx word egter ten volle bewus gemaak van die onderliggende beleggingsfilosofie van Xxxxxxx. Kliënte moet die gebruik van aandele as groeibate verstaan en aanvaar. Die kliënt word aktief betrek om ooreenkomstig sy risiko-profiel en beleggingshorison, die optimale bateverdeling tussen die lang-, medium-, en korttermyn strategieë te bepaal.
Illustratiewe verdeling tussen die FINSOLNET strategieë
4. Findata en Finsolnet – Ons assosiasie
Findata is ’n assosiaat van Finsolnet. Finsolnet is ’n netwerk van onafhanklike finansiële beplanners wat hulle hulpbronne kombineer en saamwerk, maar onafhanklik xxx. Findata het Finsolnet (Edms.) Bpk. in 2004 gestig om dienslewering te versterk, xxxxx xx verminder en die gehalte van voordele en produkte te verbeter.
Omdat Findata ʼn assosiaat is van Xxxxxxxxx, neem ons xxxx aan en kry die voordele van die gekombineerde hulpbronne en kennis van die uitgelese groep. Deelname aan die Finsolnet netwerk (met meer as R9b onder bestuur) verseker:
• Die ontwikkeling, standardisasie en onderhoud van die beste-praktyk oplossings;
• Aktiewe ontleding van nuwe produkontwikkeling en vergelykbare alternatiewe;
• Xxxxx voordele om bedinging met diensverskaffers te versterk en xxxxx xx verminder;
• Deurlopende omsigtigheidsondersoeke van produk.
5. Sygnia as beleggingsbestuurder van Finsolnet strategieë
Sygnia is een van Suid-Afrika se grootste institusionele beleggingsbestuurders met meer as R160 biljoen onder bestuur. Die strategieë word deur Xxxxxx bestuur ooreenkomstig duidelike opbrengs-, risiko- en termynmandate. Die Finsolnet strategieë en Sygnia se betrokkenheid verseker dat kliënte se beleggingsverwagtinge beter bestuur kan word met minder risiko en groter beskerming. Sygnia se uitgebreide navorsingsspan en uitstekende stelsels verseker dat:
• Beleggingsprestasie nie afhanklik is van een individu of instansie nie, maar eerder prosesgedrewe is;
• Strategiese en taktiese beleggingsbesluite tydig gedoen word;
• Deurlopende bestuur van batetoedeling vir optimale prestasie wat ooreenstem met die onderskeie mandate;
• Skaal voordele en koste-effektiewe bestuur word behaal deur middel van institusionele fooie en gesegregeerde beleggingsmandate;
• Aanpassings tot die beleggingsstrategieë moeiteloos gebeur, met min blootstelling aan KWB (kapitaalwinsbelasting).
6. Bestuur van potensiële botsing xxx xxxxxxx
Finsolnet is die voorkeurverskaffer van Findata se beleggingsoplossings. Finsolnet vennote hersien gereeld die produkte en dienste van alle diensverskaffers om te verseker dat die Finsolnet oplossings die beste waarde vir beleggers bied. Daar moet ook opgelet word na die volgende:
• Finsolnet is ‘n maatskappy wat die skaalvoordele van samewerking benut om beter produkte vir die Finsolnet assosiate te ontwikkel;
• Die lidmaatskapfooie van Finsolnet assosiate is die maatskappy se enigste inkomste;
• Finsolnet is totaal onafhanklik. Die aandele is in ʼn trust en geen buite instansie kan Finsolnet beheer nie;
• Finsolnet word op ʼn gelykbreekbasis bestuur. Assosiate ontvang geen winsdeling of finansiële aansporing nie;
• Enige voordeel wat assosiate van diensverskaffers ontvang, word ten volle aan die kliënt openbaar.
Findata is onafhanklik en ons xxx waar dit in die kliënt se belang is, oplossings of produkte van ander diensverskaffers as die Finsolnet strategieë en fondse aanbied. Xxxxxx xx 10. vir ‘n volledige lys van produkhuise wat Findata verteenwoordig.
7. Gespesialiseerde assosiate
Finansiële beplanning verg ʼn multi-dissiplinêre benadering om geïntegreerde beste-praktyk oplossings te verseker. Om ons eie kwalifikasies en ondervinding te ondersteun, gebruik Findata uitgesoekte spesialis assosiate om ons beplanningsdienste te ondersteun.
Kliënte is egter onder geen verpligting om van ons assosiate se diens gebruik xx xxxx nie. Waar kliënte bestaande verhoudings het met spesialisdiensverskaffers (bv. rekenmeester, belastingpraktisyn, prokureur) xxx Findata graag met hul saamwerk ten einde ‘n geïntigreerde oplossing aan kliënte xx xxxx.
8. Kontinuïteit, diens en sekuriteit
Om die kontinuïteit van dienslewering te verseker, is Xxxxxxx voortdurend besig om geskikte en gekwalifiseerde personeel en beplanners te werf en op xx xxx. Die ideaal is om Findata se voortbestaan op die xxxx xx verseker.
Findata se diens is prosesgedrewe om te verseker dat geen individu die beplanningsoplossings negatief kan beïnvloed nie. Individuele beplanners en personeel gee advies binne die beperkinge van Findata, Finsolnet en die FDR se advies- en voldoeningsriglyne.
’n Kliënt xx xxxxxx mag nooit in enige rekening van Xxxxxxx belê word of aan die krediteure van enige beleggingsprodukverskaffer blootgestel word nie. Beleggings mag slegs oorgeplaas word na die trustrekenings van ons deelnemende diensverskaffers.
9. Ontmoet ons span
9.1. Sleutel-individu en finansiële beplanner: Xxxx xxx Xxxxxxx
Xxxx xxx Xxxxxxx is xxxxxx as 30 jaar by die finansiëledienstebedryf betrokke en beskik oor die ideale opleiding en ervaring om finansiële advies xx xxxx.
Nadat hy ’n BMil (Com) by die Militêre Akademie verwerf het, het hy sy MBA (US) voltooi terwyl hy as ’n beleggingsontleder by Ou Mutual gewerk het. Hy het in xx xxxx jaar by Ou Mutual ook ervaring opgedoen in die ontwikkeling van individuele versekerings- en beleggingsprodukte en as bemarkingsbestuurder vir werknemervoordele.
Iaan het Findata Bestuursdienste (Edms.) Bpk. in 1984 begin. Hy het die oorspronklike twee kwalifikasies van die Instituut xxx Xxxxxx- en Pensioen adviseurs (ILPA) verwerf (XXXX Xxxxxx en ILPA Werknemervoordele) en is ’n Gesertifiseerde Finansiële Beplanner - CFP® (FPI 96000499). Hy het die Regulatoriese eksamens in 2011 suksesvol voltooi (Verteenwoordiger en Sleutelindividu).
Iaan is ooreenkomstig bogenoemde wet gelisensieer om advies en tussengangersdienste ten opsigte van die volgende xx xxxxx:
• Langtermynversekering: Kategorie A, B en C
• Korttermynversekering: Persoonlike en kommersiële lyne
• Pensioenfonds voordele
• Kleinhandelpensioenvoordele
• Sekuriteite en instrumente: Aandele
• Sekuriteite en instrumente: Geldmarkinstrumente
• Sekuriteite en instrumente: Skuldbriewe en skuldsekuriteit
Kontakbesonderhede: E-pos: xxxx@xxxxxxx.xx.xx; Selfoon: 082 450 7088
• Sekuriteite en instrumente: Waarborge, sertifikate en ander bewysinstrumente
• Sekuriteite en instrumente: Obligasies
• Sekuriteite en instrumente: Afgeleide instrumente
• Deposito’s xxxx xxxx die Bankwet gedefinieer
• Deelnemende belange in Kollektiewe Beleggingskemas
• ’n Voordeel wat deur ’n hulpvereniging gebied word
• Gesondheidsorgvoordele
9.2. Sleutel- individu en finansiële beplanner: Xxxxxxx van der Xxxx
Xxxxxxx van der Xxxx is aangestel om die bestuur van Findata oor te neem. Hy is ook geregistreer as ʼn verteenwoordiger van Findata en is as sulks ʼn voltydse werknemer. Hy het ʼn BA LLB-graad in 1993 by die Universiteit van Stellenbosch behaal en is in 1995 toegelaat om as prokureur te praktiseer. Hy het egter besluit om sy loopbaan te bou in die finansiëledienste- sektor en sedert 1996 ondervinding opgedoen as finansiële beplanner en in senior bestuur by Sanlam, Momentum en Discovery.
Xxxxxxx het ʼn ILPA (Institute for Life and Pension Advisers) kwalifikasie in 2000 deur die Universiteit van Vrystaat behaal. Xxxxxxx is lid van die FPI (Financial Planning Institute) as ʼn Gesertifiseerde Finansiële Beplanner: CFP® Professioneel - nr. 100706.
Xxxxxxx het sy regulatoriese eksamens vir verteenwoordigers en sleutelpersone in 2012 geslaag. Hy het in Xxxxx 2015 by Findata aangesluit en is by die RFD (Raad op Finansiële Dienste) gelisensieer om finansiële advies en tussengangersdienste in die volgende kategorieë xx xxxxx:
• Langtermynversekering: Kategorie A, B en C
• Korttermynversekering: Persoonlike en kommersiële lyne
• Pensioenfonds voordele
• Kleinhandelpensioenvoordele
• Sekuriteite en instrumente: Aandele
• Sekuriteite en instrumente: Geldmarkinstrumente
• Sekuriteite en instrumente: Skuldbriewe en skuldsekuriteit
• Sekuriteite en instrumente: Waarborge, sertifikate en ander bewysinstrumente
• Sekuriteite en instrumente: Obligasies
• Sekuriteite en instrumente: Afgeleide instrumente
• Deposito’s xxxx xxxx die Bankwet gedefinieer
• Deelnemende belange in Kollektiewe Beleggingskemas
• ’n Voordeel wat deur ’n hulpvereniging gebied word
• Gesondheidsorgvoordele
Kontakbesonderhede: E-pos: xxxxxxx@xxxxxxx.xx.xx; Selfoon: 082 606 0143
9.3. Findata beplannings adviespersoneel
9.3.1. Finansiële beplanner: Xxxx Xxxxxx
Esté het meer as 4 jaar finansiële dienste ondervinding en is ʼn lid van die FPI (Financial Planning Institute) as ʼn Gesertifiseerde Finansiële Beplanner – lid nr. 201400690. Sy het ʼn BCom (Finansiële Analise) by die Universiteit Stellenbosch behaal asook ʼn honneursgraad in Finansiële Bestuur by UNISA. In 2012 het sy die nagraadse Diploma in Finansiële Beplanning by die Stellenbosch-besigheidskool verwerf en het die regulatoriese eksamens vir verteenwoordigers (RE5) in 2015 geslaag. Sy is ʼn verteenwoordiger by Findata.
Kontakbesonderhede: E-pos: xxxx@xxxxxxx.xx.xx
9.3.2. Finansiële beplanner: Xxxxx Xxxxxxxxxxxx
Xxxxx het meer as 2 jaar finansiële dienste ondervinding en is lid van die FPI (Financial Planning Institute) as ʼn Gesertifiseerde Finansiële Beplanner – lid nr. 201400543. Hy het ʼn BCom Finansiële Beplanning graad by die Universiteit Stellenbosch in 2014 verwerf. In 2015 het hy die Nagraadse Diploma in Finansiële Beplanning by die Stellenbosch-besigheidskool verwerf en het die regulatoriese eksamens vir verteenwoordigers (RE5) in 2016 geslaag. Hy is ʼn verteenwoordiger by Findata.
Kontakbesonderhede: E-pos: xxxxx@xxxxxxx.xx.xx
9.4. Ondersteuningspersoneel
Xxxx Xxxx Xxxxxxx Xxxxx
(Administrasie) (Ontvangs/ Administrasie)
Findata se besigheid word verder ondersteun deur 2 voltydse administratiewe personeellede.
Kontakbesonderhede: E-pos: xxxxx@xxxxxxx.xx.xx; xxxxx0@xxxxxxx.xx.xx; xxxx@xxxxxxx.xx.xx, Kantoor: 021 948 6025
9.5. Findata Sekretariële Dienste (Edms.) Bpk.
Findata Sekretariële Dienste is ‘n onafhanklike besigheid. Hulle bied rekeningkundige-, belasting- en adviesdienste aan kliënte. Findata se interne finansiële dienste is uitgekontrakteer aan Findata Sekretariële Dienste (Edms.) Bpk.
9.5.1. Finansiële administrasie: Xxxxx Xxxxxx
Xxxxx is verantwoordelik vir die boekhouding en finansiële bestuur van die maatskappy. Sy het ‘n verbintenis met Findata
vir meer as 25 jaar en is geregistreer by die ICBA (Instituut vir Gesertifiseerde Boekhouding en Rekeningkunde). Kontakbesonderhede: E-pos: xxxxx@xxxxxxx.xx.xx; Selfoon: 082 726 8352
9.5.2. Rekenmeester: Xxxxxx Xxxxxxxxx XX(SA)
Marike is die afgelope 10 jaar in die rekenmeestersbedryf. Nadat sy die BCom (Rekeningkunde) aan die Universiteit van Pretoria voltooi het, het sy verder ʼn honneursgraad by UNISA verwerf en in 2009 kwalifiseer as GR(SA) en is geregistreer by SAICA (Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters). Xxxxxx het die ouditbedryf in 2009 verlaat en fokus op boekhouding en belasting.
Kontakbesonderhede: E-pos: xxxxxxxx@xxxxxxx.xx.xx; Selfoon: 082 800 1799
10. Findata se produkverskaffers
Findata Finansiële Dienste (Edms.) Bpk. is by die volgende produkverskaffers geregistreer:
• Absa
• AIMS
• Xxxxx Xxxx
• Close Trustees
• Complimed
• Coronation
• Discovery
• Xxxxxxxxx Trust Company
• FMI
• Generali
• Investec
• Liberty
• Medihelp
• Metropolitan
• Momentum
• Nedcor
• Ou Mutual
• Royal Skandia
• Sanlam
• Stratum
• Sygnia
• TSA
11. Klagteregister
Ons word ooreenkomstig die FAIS-wet verplig om ’n klagteregister aan xx xxx waarin alle skriftelike klagtes vanaf kliënte aangeteken moet word. Die FAIS-wet vereis ook van ons om ’n klagtebeleid op te stel waarin die klagtehanteringsprosesse breedvoerig uiteengesit word. Ons klagtebeleid is by ons kantoor vir insae beskikbaar.
12. Vertroulikheid
In die verloop van ons dienslewering aan u, xxx inligting van ’n vertroulike aard in ons besit kom. Ons onderneem dat geen vertroulike inligting gebruik of openbaar gemaak xxx word of aan enige derdeparty verskaf xxx word nie. Dit sluit uit die mate waarin die kliënt dit toelaat of in sodanige omstandighede wat deur die wet vereis kan word.
13. Belangebotsing
Findata is ’n onafhanklike finansiële dienste maatskappy. Dit is nie ’n geassosieerde maatskappy nie en dit het ook nie aandeelhouding in enige versekeraar of enige ander finansiële instelling nie. Findata het ook geen verhouding met enige organisasie of produkverskaffer wat tot ’n werklike of potensiële belangebotsing aanleiding xxx xxx nie. Findata het ook nie enige bykomende belang in die finansiële dienste wat gelewer word nie, buiten dié dienste wat deursigtig geopenbaar word. ’n Omvattende belange-botsingsbeleid is in xxxxxxx gestel en kliënte kan insae hierin verkry.
14. Voldoeningsbeampte
Xxxxxxx Xxxxxxx (Voldoeningsbeampte-nommer 1231) staan Findata by in hierdie kapasiteit. Kontakbesonderhede: E-pos: xxxxxxxxxxxxxx@xxxxxxxx.xx.xx; Selfoon: 082 490 2568
Straatadres: Xxxxxxxxxxx 00, Xxxxxxxxxxx, Xxxxxxxx 0000
Posadres: Posbus 15581, Vlaeberg 8018
15. Vergoeding
Ons word vir ons dienste vergoed deur kommissie en/of deur die heffing van fooie wat tussen ons en ons kliënte onderhandel word. Ons vra nie aanvangsfooie nie, buiten die tyd-gebaseerde koste wat met die kliënt onderhandel word. Die deurlopende fooie betaalbaar aan Findata word met die kliënt onderhandel.
Findata het nie gedurende die afgelope 12 maande meer as 30% van sy totale vergoeding van ’n enkele fondsbestuurder ontvang nie.
16. Aanspreeklikheidsversekering
Findata beskik oor professionele aanspreeklikheidsversekering.
17. Findata onderneem om:
17.1 Eerlik, xxxxxx, met vaardigheid, xxxx en pligsgetrou in belang van die kliënt op te tree;
17.2 Effektiewe personeel, hulpbronne, prosedures en stelsels te voorsien ten einde die ooreengekome finansiële dienste behoorlik uit te voer;
17.3 Volledige en toepaslike finansiële inligting van die kliënt te versamel, die produkervaring van die kliënt te bepaal, asook om vas te stel wat die kliënt se behoefte en oogmerke is m.b.t. die diens en advies wat verlang word;
17.4 Die kliënt xxxxxx en regverdig te behandel en om botsing van xxxxxxx xx vermy of duidelik te openbaar;
17.5 Wesenlike inligting volledig te openbaar, insluitende openbaarmaking xxx xxxxxx en fooie wat verband hou met dienste gelewer en produkte verkoop;
17.6 Behoorlik rekord xx xxx van advies en transaksies;
17.7 Bedrieglike en misleidende advertering, bemarking of voorstellings xx xxxxx en uit xx xxx;
17.8 Te voldoen aan die relevante wetgewing en vereistes, gedragsreëls en die gemenereg wat van toepassing is op Findata as FDV.
Findata het nie magtiging om:
17.9 Namens kliënte kontraktuele verpligtinge te sluit nie;
17.10 Namens kliënte finansiële aanspreeklikheid te aanvaar nie;
17.11 Enige eise, vir of teen die kliënt, te aanvaar, te skik of te wysig nie;
17.12 Sonder die kliënt se skriftelike toestemming portefeuljes te herstruktureer of te skuif nie.
Kliënt verantwoordelikhede – Die kliënt onderneem om:
17.13 Findata binne ‘n redelike tyd van alle inligting te voorsien wat nodig mag wees om die dienste uit te voer waaroor daar ooreengekom is;
17.14 Findata te voorsien met skriftelike magtiging en/of voltooide aansoekvorms en/of transaksie dokumente xxxx dit versoek word;
17.15 Findata in te lig van wesenlike veranderinge in die kliënt se omstandighede, veral waar die veranderinge ‘n invloed het of mag hê op die kliënt
se beplanning of portefeulje;
17.16 Findata skriftelik te verwittig indien die kliënt nie meer van Findata se dienste gebruik xxx xxxx nie en die verhouding wil beëindig.
Vrywaring
17.17 Die kliënt bevestig en verstaan dat alle wesenlike xxxxx xxxxxx en behoorlik openbaar moet word wanneer aansoekvorms voltooi word, en dat dit die kliënt se verantwoordelikheid is om die akkuraatheid en volledigheid van antwoorde, stellings en ander relevante inligting m.b.t. die kliënt na te gaan.
17.18 Waar die kliënt nie alle relevante inligting wat aangevra is, voorsien nie, of waar daar nie genoegsame tyd is om ‘n volledige behoefte ontleding
vir die kliënt te doen nie, mag daar beperkings wees op die toepaslikheid van die advies verskaf;
17.19 Dit is die kliënt se verantwoordelikheid xx xxxx te neem en hom-/haarself te vergewis van die advies, daaroor na te dink en xx xxxxx of die advies toepaslik is vir sy/haar doelwitte, finansiële situasie en behoeftes;
17.20 Indien die kliënt kies/besluit om ‘n transaksie anders uit te voer as wat aanbeveel word, of waar die kliënt nie die advies van Findata volg nie, neem die kliënt ten volle verantwoordelikheid hiervoor.
Bevestiging van ontvangs van Bekendstellingsbrief, Openbaarmaking en Diensooreenkoms
Ek, (1) ,
(Volle Name)
Ek, (2) ,
(Volle Name)
ID / Paspoort Nommer (1)
ID / Paspoort Nommer (2)
in my/ons persoonlike kapasiteit of, waar van toepassing, in 'n verteenwoordigende hoedanigheid vir en namens
..............…………………………........................................................................... .................................................................,
(Naam van Trust / Maatskappy / Instelling & Registrasienommer)
bevestig dat die bekendstellingsbrief, openbaarmaking en diensooreenkoms van FINDATA FINANSIËLE DIENSTE (EDMS) BPK aan my oorhandig is en dat ek dit verstaan.
Ek bevestig ook dat Xxxxxxx se beleggingsbeleid aan my openbaar is. Ek aanvaar dat:
• Aandeleblootstelling in my portefeulje nodig is ten einde reële groei te bewerkstellig;
• Wisselvalligheid en markskommelings ‘n kenmerk is van aandelebeleggings;
• Kapitaal en beleggingsopbrengste nie gewaarborg is nie;
• Aandele-risiko tydgebonde is en ‘n langtermyn beleggingstrategie veronderstel.
Handtekening van Xxxxxx (1): …………….…......………………......................…….............. Datum: ……..............…………...............
Handtekening van Xxxxxx (2): …………….…......………………….....................…….............. Datum: ……..............…….......…….......