Naam van dokument: AfriForum se gebruiksvoorwaardebeleid Jongste hersieningsdatum: 28 April 2021Gebruiksvoorwaardebeleid • June 11th, 2021
Contract Type FiledJune 11th, 2021Hierdie beleidsdokument, enige bybehorende aanhangsel(s) en enige regte hieraan verbonde is die eiendom van AfriForum, tensy die konteks duidelik anders aandui. Dit is vertroulik, privaat en slegs bedoel vir die geadresseerde, en mag slegs deur die geadresseerde gebruik word vir die spesifieke doel waarvoor die beleidsdokument aangevra is. Die geadresseerde moet alle persoonlike inligting wat hierdeur tot sy of haar kennis of in sy of haar besit kom as vertroulik hanteer en mag dit nie openbaar maak sonder die instemming van AfriForum nie.
MultiChoice (Eiendoms) Beperk FAIS-OpenbaarmakingFais-Openbaarmaking • September 17th, 2013
Contract Type FiledSeptember 17th, 2013MultiChoice (Eiendoms) Beperk (”MultiChoice”) is ‘n gemagtigde finansiëledienste-verskaffer (FDV), registrasienommer 11514. As ‘n regstreekse bemarker word hierdie openbaarmaking gedoen ter vervulling van die bepalings van paragraaf 15 van die Algemene Gedragskode.
GORDONSBAAI MARKTE & POPI WETConsent Agreement • January 28th, 2024
Contract Type FiledJanuary 28th, 2024Ek, (naam en van) gee toestemming dat Gordonsbaai Markte my inligting kan gebruik volgens die POPI wetgewing (Die POPI wet (Nr 4 van 2013). Ek het hierdie inligting deeglik bestudeer, is ten volle bewus van die inhoud daarvan en onderneem om die reëls te gehoorsaam.
Bekendstellingsbrief, Openbaarmaking en DiensooreenkomsDisclosure Agreement • September 13th, 2017
Contract Type FiledSeptember 13th, 2017Die Wet op Finansiële Advies- en Tussengangersdienste (FAIS) vereis dat die finansiële tussengangers se besonderhede, kwalifikasies en die produkte en dienste waarvoor hulle gelisensieer is, ten volle aan kliënte openbaar gemaak word. Die dokument poog om Findata se verpligting in diè verband na te kom.
ONSKULD EN VRYWAARINGS OOREENKOMSOnskuld en Vrywarings Ooreenkoms • April 15th, 2016
Contract Type FiledApril 15th, 2016Die Onskuld en Vrywarings ooreenkoms (GEBRUIK VAN OUDIO KASET OF CD WAT: KORT VERTELLINGS OF BOERESTORIES BEVAT VIR TRANSKRIBERING OF VERDERE VERANDERING) is deur
SAAI se gebruiksvoorwaardebeleid: Webtuistes en webportaleGebruikersvoorwaardebeleid • June 18th, 2021
Contract Type FiledJune 18th, 2021Hierdie beleidsdokument, enige bybehorende aanhangsel(s) en enige regte hieraan verbonde is die eiendom van SAAI, tensy die konteks duidelik anders aandui. Dit is vertroulik, privaat en slegs bedoel vir die geadresseerde, en mag slegs deur die geadresseerde gebruik word vir die spesifieke doel waarvoor die beleidsdokument aangevra is. Die geadresseerde moet alle persoonlike inligting wat hierdeur tot sy of haar kennis of in sy of haar besit kom as vertroulik hanteer en mag dit nie openbaar maak sonder die instemming van SAAI nie.
Avalon Memoriam Investments 1 BeperkConfidentiality Agreement • October 4th, 2024
Contract Type FiledOctober 4th, 2024Die Openbaarmaker maak hiermee sekere vertroulike inligting aan die Ontvanger bekend insluitend alle inligting vervat in hierdie brosjure of enige ander dokument, apparaat, planne en projeksies wat betrekking het op die ontwikkeling en handelsmerk skepping van Avalon Memoriam en enige verwante entiteite.
Voldoening aan Amerikaanse Foreign Corrupt Practices-wet en ander korrupsiewette BELEIDCompliance Policy • July 20th, 2017
Contract Type FiledJuly 20th, 2017Wanneer Monsanto besigheid doen, sal die maatskappy voldoen aan alle toepaslike wette en regulasies, insluitende die Amerikaanse Foreign Corrupt Practices-wet ("FCPA") en soortgelyke omkoperywette van ander lande, insluitend wette wat die OECD- (organisasie vir ekonomiese samewerking en ontwikkeling) en OAS- (organisasie van Amerikaanse deelstate) konvensies implementeer. Alle persone wat aan hierdie beleid onderworpe is, soos hier onder aangedui, word streng verbied om enige omkoopgeld, agteraf betaling of ander voorwerpe of geskenke van waarde aan enige "buitelandse beampte"1 direk of indirek deur 'n derde party aan te bied, te betaal, te beloof of te magtig, om enige kontrak, konsessie of ander gunstige behandeling vir Monsanto te bekom. Daarbenewens word daar van alle sodanige persone vereis om te voldoen aan Monsanto se beleid en prosedures wat ontwerp is om te verseker dat Monsanto aan hierdie wette voldoen. Ten slotte sal Monsanto voldoen aan die rekeningkundige en rekordhouding
Beste KliëntGeneral Terms and Conditions • May 9th, 2024
Contract Type FiledMay 9th, 2024Hierdie dokument bevat die algemene voorwaardes wat vir die SSVO se steundienste geld. Die ondertekening van hierdie voorwaardes kom nie daarop neer dat jy ingeligte toestemming tot enige besondere intervensie gegee het nie. Die ondersteuning wat jy benodig of waarvoor jy vra sal bepaal of ons jou ingeligte toestemming benodig, en jy gee dit ad hoc met elke besoek waar toepaslik.