LENINGSOOREENKOMS
LENINGSOOREENKOMS
1. PARTYE
1.1 Die partye tot hierdie ooreenkoms is :
1.1.1 Die Noordelike Helpmekaar-Studiefonds MSW; en (Registrasienommer: 1963/007704/08)
1.1.2 die xxxxx.
1.2 Die xxxxx xxx geld vir sy studies van die Fonds leen.
1.3 Die partye kom ooreen xxxx hierin uiteengesit.
2. DEFINISIES
In hierdie ooreenkoms, tensy uit die samehang anders blyk, het die volgende woorde die betekenisse wat daarnaas uiteengesit word:
“aanvangsdatum” beteken, ondanks die ondertekeningsdatum, die datum waarop die eerste leningsbedrag aan die xxxxx betaal word;
“xxxxx” beteken daardie persone wat in die Skedule as xxxxx vir die xxxxx vermeld word;
“Fonds” beteken Die Noordelike Helpmekaar-Studiefonds MSW (’n maatskappy sonder winsoogmerk) (registrasienommer 1963/007704/08);
“kursus” beteken die kursus wat in die Skedule vermeld word;
“xxxxx” beteken die xxxxx xxx se naam in die Skedule verstrek word en waarvan persoonlike besonderhede in die Leningsaansoek verstrek is;
“Leningsaansoek” beteken die aansoek wat deur die xxxxx voltooi en onderteken is ten opsigte van die lening;
“lening” of “leningsbedrag” beteken die leningsbedrag of bedrae wat in die Skedule/s verstrek is plus die versekeringspremies xxxx in 8.1 bedoel;
“ooreenkoms” beteken hierdie ooreenkoms en die Skedule/s;
“ondertekeningsdatum” beteken die laaste datum waarop hierdie ooreenkoms deur een van die twee partye onderteken is;
“prima” of “prima rentekoers” beteken die prima oortrekkingskoers van Absa Bank van tyd tot tyd aan sy nie-korporatiewe kliënte;
“partye” beteken die Fonds en die xxxxx;
“rente” of “rentekoers” beteken die rente op die xxxxxx xxxx in klousule 7 uiteengesit;
“sakedag” beteken enige dag wat nie ‘n Saterdag, Xxxxxx of openbare vakansiedag in Suid- Afrika is nie;
“Skedule” beteken die skedule wat by die ooreenkoms aangeheg is ten opsigte van elke leningsvoorskot;
“Suid-Afrika” beteken die Republiek van Suid-Afrika.
3. UITLEG
3.1 Enige verwysing na die enkelvoud sluit die meervoud in, en omgekeerd.
3.2 Enige verwysing na ‘n natuurlike persoon sluit ‘n regspersoon in, en omgekeerd.
3.3 Enige verwysing na ‘n geslag sluit die ander geslag in.
3.4 Opskrifte word slegs vir verwysingsdoeleindes gebruik.
4. OORSIG OOR DIE XXXXXXX VAN DIE LENING
4.1 Die xxxxx is as student toegelaat by die instansie waar die xxxxx xxx studeer en het ingeskryf vir of is besig met die kursus.
4.2 Die xxxxx het by die Fonds aansoek gedoen om ‘n lening ten einde die xxxxx in xxxxx xx stel om die kursus te kan volg of voortsit, na gelang van die geval.
4.3 Die Fonds is bereid om die xxxxx xx studies vir die (res van die) kursus gedeeltelik te befonds op die bepalings en voorwaardes hierin uiteengesit.
4.4 Die lening word toegestaan vir die tydperk xxxx xxxx die Fonds goedgekeur. Uitbetaling word op ‘n jaarlikse basis volgens voorskrif gedoen. Voortgesette uitbetaling berus op die diskressie van die Fonds en is afhanklik van die suksesvolle afhandeling van die studiejaar waarvoor fondse reeds uitbetaal is
4.5 Die lening dra saamgestelde rente wat op ‘n maandelikse basis tydens die studietermyn per aftrekorder of xxxx ooreengekom aan die Fonds oorbetaal xxxx.Xx afstudering word die saamgestelde rente gekapitaliseer en as xxxx van die lening afbetaal. Die xxxxx onderneem om tydens die studietydperk maandeliks die rente op die studielening te betaal. Na afstudering word die rentekoers aangepas, xxxx uiteengesit in 7.1.2, gekapitaliseer as xxxx van die leningsbedrag en terugbetaal xxxx in 7 en 9 uiteengesit.
4.6 Voor die einde van elke kalenderjaar moet die xxxxx aan die Fonds verslag doen van die afgelope jaar se studies.
4.7 Na die suksesvolle voltooiing van die jaar se studie, sal die Fonds volgens sy diskressie en op grond van die geldende voorwaardes, die volgende studiejaar xx xxxxxx uitbetaal.
4.8 Indien die xxxxx xx studies staak of kontrakbreuk pleeg, is die lening en rente onmiddellik terugbetaalbaar.
4.9 Na afloop van studie is die lening en rente terugbetaalbaar oor ‘n tydperk gelyk aan maksimum twee (2) keer die leningstermyn, of xxxx xxxx die Fonds bepaal.
5. OPSKORTENDE VOORWAARDES
Die leningsooreenkoms tree eers in xxxxxxx by die vervulling van die volgende opskortende voorwaardes:
5.1 goedkeuring van die Leningsaansoek deur die Fonds;
5.2 voltooiing en ondertekening van hierdie ooreenkoms en Skedule deur die partye;
5.3 voltooiing en ondertekening van die borgakte deur die xxxxx;
5.4 voltooiing van die persoonlike verklaring deur xxxx xxxx.
5.5 aanvaarding deur die xxxxx van die kwotasie xxxx vereis deur die Nasionale Kredietwet 34 van 2005.
6. LENING
6.1 Die Fonds leen hiermee die leningsbedrag aan die xxxxx, wat dit van die Fonds leen, op die bepalings en voorwaardes van hierdie ooreenkoms.
6.2 Die maak van die lening is onderworpe aan die vervulling van al die opskortende voorwaardes.
6.3 Die leningsooreenkoms tree in xxxxxxx op die aanvangsdatum.
7. RENTE EN BEREKENING EN DEBITERING VAN UITGAWES IN TERME VAN DIE OOREENKOMS
7.1 Die leningsbedrag xxx vanaf die aanvangsdatum tot die datum xxx xxxxx terugbetaling xxxx volg rente dra:
7.1.1 vir solank as wat die xxxxx vir die kursus studeer, teen ‘n jaarlikse xxxxx van drie persentasiepunte onder prima;
7.1.2 vanaf die datum dat die xxxxx xx studies staak of sy kursus suksesvol afgehandel het, word die rente teen ‘n jaarlikse xxxxx van prima bereken.
7.1.3 die rentekoers gebaseer op prima word jaarliks in Xxxxxxxx xxxx die Fonds bereken en die rente word dienooreenkomstig of deur die xxxxx, indien hy nog studeer, maandeliks terugbetaal, of as afgestudeerde student saam met die lening terugbetaal;
7.1.4 die Fonds xxx die xxxxx in xxxxxx xxxx van sodanige aanpassing.
7.1.5 indien die xxxxx kontrakbreuk sou pleeg in die tyd dat die xxxxx vir die kursus studeer, is die Fonds geregtig om die jaarlikse rentekoers onmiddellik tot prima xx xxxxxxx of alternatiewelik die xxxxx wat voorgeskryf word kragtens die Wet op Voorgeskrewe Rentekoers 55 van 1975;
7.1.6 indien die xxxxx xx staking of afloop van sy studies kontrakbreuk sou pleeg, is die Fonds geregtig om die jaarlikse rentekoers met ‘n verdere twee persentasiepunte bo die xxxxx in
7.1.2 xx xxxxxxx.
7.1.7 die berekening van die bedrag wat deur die xxxxx aan die Fonds verskuldig is en die berekening en debitering van uitgawes op die xxxxx xx leningsrekening xxx xxxx volg bereken word:
Saamgestelde rente word bereken op die uitstaande leningsbedrag , xxxx gereflekteer op die xxxxx xx leningsrekening , wat insluit die leningsbedrae voorgeskiet , onbetaalde rente en uitgawes wat na die xxxxx xx leingsrekening gedebiteer word in terme van hierdie ooreenkoms. Die berekening van rente betaalbaar en debitering van rente en uitgawes word as volg hanteer:
1. Saamgestelde rente, bereken op 'n maandelikse saamgestelde basis, word agteruit bereken op die bedrag uitstaande op die xxxxx xx leningsrekening xxxx op die laaste xxx xxx xxxx kalendermaand.
2. Saamgestelde rente word bereken teen die rentekoers xxxx ooreengekom tussen die partye in hierdie ooreenkoms en word toegevoeg tot die uitstaande leningsbedrag op die xxxxx xx leningsrekening op die laaste xxx xxx xxxx kalendermaand.
3. Uitgawes xxxx ooreengekom tussen die partye in terme van hierdie leningsooreenkoms, word toegevoeg tot die xxxxx xx leningsbedrag op die laaste xxx xxx xxxx kalendermaand.
4. Onbetaalde rente en uitgawes vorm saam met die leningsbedrae , xxxx van die xxxxx xx totale uitstaande skuld. Saamgestelde rente xxxx uiteengesit hierbo , word dus bereken op die totale uitstaande skuld, verskuldig deur die xxxxx, op die laaste xxx xxx xxxx kalendermaand.
7.1.8 indien daar op enige stadium ‘n dispuut ontstaan tussen die xxxxx en die Fonds ten opsigte van die berekening van die bedrag (insluitende rente en uitgawes) wat deur die xxxxx aan die Fonds verskuldig is en dit blyk dat die berekening van die bedrag xxxxxx in klousule 7.1.7 hierbo nie in ooreenstemming is met die bepalings van die Nasionale Kredietwet No 34 van 2005 xxx, xxx kom die partye ooreen dat die berekening van die bedrag, insluitende saamgestelde rente en uitgawes, bereken xxx word in terme van die bepalings van die Nasionale Kredietwet No 34 van 2005.
8. KOSTES EN UITGAWES
8.1 Die Fonds is geregtig om die xxxxx xx pro rata xxxx van enige groeplewensversekeringspremie (sien 10.1.1 hierna) teen die rekening van die xxxxx xx debiteer en by die leningsbedrag te voeg.
8.2 Indien die lener nie sy verpligtinge stiptelik nakom nie en die Fonds verplig is om regstappe te doen, is die xxxxx aanspreeklik vir alle regskoste xxxx op die skaal van toepassing tussen prokureur en kliënt, insluitende invorderingskoste.
9. TERUGBETALING VAN KAPITAAL EN RENTE
9.1 Die lening, tesame met saamgestelde gekapitaliseerde rente en ander uitgawes, is terugbetaalbaar vanaf die datum waarop die xxxxx xx kursus suksesvol voltooi het, of op die datum van kontrakbreuk of, desnieteenstaande enige ander bepaling vervat in hierdie ooreenkoms, binne 30 (dertig) dae na skriftelike aanmaning daartoe deur die Fonds aan die xxxxx.
9.2 Sodra die xxxxx die kursus waarvoor die lening beskikbaar gestel is voltooi het xxx die xxxxx verplig wees om die bedrag wat kragtens hierdie ooreenkoms aan die Fonds verskuldig is aan die Fonds terug te betaal in gelyke maandelikse paaiemente vanaf die maand wat volg op die datum waarop die xxxxx die kursus voltooi het en binne ‘n tydperk wat nie twee maal die tydperk van die duur van die studietydperk oorskry nie.
9.3 Alle betalings wat deur die xxxxx gemaak word, xxx xxxxxx aftrekking of skuldvergelyking geskied by die kantoor van die Fonds, of by sodanige plek of rekening waarvan die Fonds die xxxxx xxx xxx tot tyd in kennis mag stel.
9.4 Alle betalings wat deur die Fonds ontvang word xxx aangewend word xx xxxxx en kapitale uitgawes xx xxxx.
9.5 Die xxxxx is geregtig om te enigertyd die volle uitstaande saldo van die lening (of xxxx daarvan) terug te betaal.
9.6 ‘n Xxxxx wat na die suksesvolle voltooiing van sy kursus –
9.6.1 verpligte diens aan die Staat moet xxxxx en nie bo en behalwe die vergoeding daarvoor ook ‘n salaris ontvang nie; of
9.6.2 eers praktiese internskap of leerklerkskap moet deurloop,
kan op die voorgeskrewe wyse by die Fonds aansoek doen om ‘n wysiging van die terugbetalingstermyn en/of rentekoers van die lening, met dien verstande dat :
(a) die toestaan van die aansoek in die uitsluitlike diskresie van die Fonds is;
(b) die Fonds op die betaling van ‘n gedeelte van die lening kan aandring;
(c) wanneer ‘n xxxxx praktiese internskap of klerkskap verrig, daar xxx xxx verwag xxx word om minstens die rente gereeld te vereffen.
10. SEKURITEIT
10.1 Die Fonds xxx geregtig wees om die xxxxx in te sluit by ‘n groeplewensversekeringskema op die volgende basis :
10.1.1 die premies xxx xxxx die Fonds betaal word en teen die lening van die xxxxx gedebiteer word;
10.1.2 die Fonds xxx geregtig wees op die opbrengs van sodanige polis by die plaasvind van die gebeurtenis waarteen verseker is;
10.1.3 die Fonds xxx verplig wees om die opbrengs van sodanige polis aan xx xxxx om die kapitaal, rente en uitgawes van die lening (of gedeelte daarvan – afhangende van die grootte van die opbrengs) te betaal;
10.1.4 die xxxxx sedeer hiermee al sy regte kragtens sodanige polis aan die Fonds as sekuriteit vir die terugbetaling van die leningsbedrag en alle xxxxx xxxxxx (insluitende regskoste) wat aan die Fonds betaalbaar mag wees uit hoofde van hierdie ooreenkoms of die verbreking daarvan.
10.2 Ter verdere versekering van die betaling van alle bedrae wat die xxxxx hieringevolge aan die Fonds verskuldig is en mag word, onderneem die xxxxx xx toe xx xxxx dat die xxxxx xxx teenoor die Fonds verbind as xxxxx en mede-hoofskuldenaars.
10.3 Die xxxxx onderneem dat indien een of albei van die xxxxx xx sterwe sou kom of insolvent xxx xxxx of andersins onbevoeg xxx xxxx xx xxxxxx as xxxx op te tree, xx xxxxxx versuim plaasvervangende xxxxx xxx kry wat vir die Fonds aanvaarbaar is.
10.4 Die ondertekening van enige verhandelbare dokument xxx xxx beskou word as ‘n novasie van die leningsverpligting nie, maar dien as bykomende sekuriteit ten opsigte van die lening.
10.5 Die xxxxx bevestig dat hy/sy besef dat hy/sy ‘n keuse het om van ‘n lewensversekeringskema van eie keuse gebruik xx xxxx, indien hy/sy nie van die skema genoem in 10.1 gebruik xxx xxxx nie. In so ‘n geval onderneem die xxxxx xx die Fonds dienooreenkomstig skriftelik in te lig.
10.6 Indien die lener nie by die Fonds se groeplewensversekeringskema inskakel nie en die Fonds die xxxxx xx versekering aanvaar xxx xxx die xxxxx verplig wees om op ‘n maandelikse basis dokumentêre bewys xx xxxxx ten einde te bewys dat die xxxxx xx/xxxx verpligtinge ten opsigte van die xxxxx xx versekeraar nakom. Indien die xxxxx hierdie dokumntêre bewys nie xxxxx nie en/of sy/haar verpligtinge teenoor die xxxxx xx versekeraar nie nakom xxx xxx xxx die xxxxx in breuk wees tot hierdie ooreenkoms.
11. KONTRAKBREUK
Indien –
11.1 die xxxxx nalaat om enige bedrag wat ingevolge hiervan aan die Fonds betaalbaar is, stiptelik op die vervaldag daarvan te betaal; of
11.2 die xxxxx enige ander bepaling of voorwaarde van die ooreenkoms sou verbreek en nalaat om daardie kontrakbreuk reg te stel binne sewe dae nadat die Fonds ‘n kennisgewing uitgestuur het waarin hy aangemaan word om dit te doen; of
11.3 die xxxxx enige kursus of vak of module in enige eksamen sou druip, of sy studie xxx xxxxx, of indien die lener nie bevredigend vorder nie en nie ‘n verduideliking wat vir die Fonds aanvaarbaar is, kan verstrek nie; of
11.4 enige van die xxxxx xxx sterf of insolvent of andersins onbevoeg xxx xxxx en die lener nie binne negentig dae ‘n plaasvervangende borg wat vir die Fonds aanvaarbaar is, verskaf nie; of
11.5 die xxxxx voorlopig of finaal gesekwestreer word; of
11.6 die xxxxx xxxx om ‘n skikking met enige van sy skuldeisers aan te gaan; of
11.7 ‘n siviele vonnis teen die xxxxx xxxxx word wat nie binne 14 dae nagekom is nie, of waarteen daar nie xxxxx aangeteken is nie, of indien daar nie binne 14 dae aansoek gedoen is om die tersydestelling daarvan nie (met dien verstande dat sodanige xxxxx of aansoek behoorlik en tydig opgevolg word); of
11.8 daar ingevolge ‘n hofbevel op enige van die xxxxx xx goedere beslag gelê word; of
11.9 die xxxxx ‘n daad van insolvensie pleeg xxxx bedoel in die Insolvensiewet, no 24 van 1936 (of enige vervangende wet); of
11.10 daar enige ander gebeurtenis sou plaasvind of omstandigheid sou ontstaan wat, na die redelike mening van die Fonds, die xxxxx xx finansiële posisie sou kon benadeel, is die volle leningsbedrag, tesame met rente en ander uitgawes, onmiddellik opeisbaar en betaalbaar.
12. WAARBORGE EN ONDERNEMINGS XXXX XXXXX
12.1 Die xxxxx waarborg dat alle inligting wat in die Leningsaansoek en deur die xxxxx verstrek is, waar en korrek is.
12.2 Die xxxxx onderneem om die Fonds dadelik in xxxxxx xx stel indien die xxxxx xxxxxx wat goedgekeur is, nie gebruik gaan word nie.
12.3 Die xxxxx onderneem om vlytig en pligsgetrou te studeer en om alle pogings aan xx xxxx om in die vereiste eksamens van die kursus te slaag.
12.4 Die xxxxx onderneem om voor die einde van elke kalenderjaar skriftelik aan die Fonds verslag te doen (met stawende bewyse) van die afgelope jaar se studies en eksamens. Indien suksesvol, en die lener verder wil studeer, kan die Fonds indien aan al die voorwaardes voldoen is, die uitbetaling vir die volgende jaar doen. Die Fonds besluit in sy uitsluitlike en onbelemmerde diskresie, en behoudens 11.3, of a xxxxx suksesvol studeer het.
12.5 Die xxxxx xxx die Fonds onmiddellik in xxxxxx xxxx indien –
12.5.1 hy sou ophou om vir die kursus te studeer; of
12.5.2 een of albei van die xxxxx xx sterwe sou kom, of insolvent xxx xxxx of xxxxxxxxx onbevoeg xxx xxxx xx xxxxxx as xxxx op te tree; of
12.5.3 hy of sy ouers of enige van die xxxxx xx adres of ander persoonlike besonderhede wat in die Leningsaansoek en ten opsigte van die xxxxx verstrek is, sou verander; of
12.5.4 die finansiële posisie van enige van xx xxxxx sou verswak (teenoor die posisie wat gegeld het toe die Leningsaansoek voltooi is).
13. REKENINGSTATE
13.1 Die Fonds stuur rekeningstate aan xxxxxx xxxx voorgeskryf deur die Nasionale Kredietwet 34 van 2005.
14. BEWYS VAN UITSTAANDE BEDRAG
‘n Staat onderteken deur die sekretaris van die Fonds (xxx xxxxx xxxxxxx xx bevoegdheid of aanstelling nie bewys gelewer xxxx xx word nie) en wat die bedrag van die xxxxx xx skuld aan die Fonds uiteensit –
14.1 xxx prima facie bewys wees van die xxxxx xx skuld aan die Fonds; en
14.2 xxx vir doeleindes van voorlopige of summiere vonnis teen die xxxxx in enige bevoegde hof as bewys toelaatbaar wees en as likwiede dokument geld.
15. BEVESTIGING XXXX XXXXX
15.1 Die xxxxx bevestig hiermee dat:
15.1.1 die kwotasie/koste van die lening en die bepalings en voorwaardes van die ooreenkoms volledig aan hom/haar duidelik is en dat hy/sy sy/haar regte en verpligtinge, en die risiko’s en koste verbonde aan die lening verstaan;
15.1.2 hy/sy die ooreenkoms behoorlik gelees het en die inhoud en taalgebruik verstaan;
15.1.3 hy/sy sy/haar eie ondersoek gedoen en advies ingewin het voordat hy/sy hierdie ooreenkoms onderteken;
15.1.4 hy/sy besef dat hy/sy enige verdere vrae wat hy/sy mag hê te eniger tyd in persoon, telefonies of per rekenaar aan die Fonds kon stel;
15.1.5 hy/sy absoluut vrywillig en onder geen druk of dwang nie hierdie ooreenkoms aangaan;
15.1.6 hy/sy die aanbod van die lening wat in die ooreenkoms vervat is en die verwante bepalings en voorwaardes hierin aanvaar, en bevestig dat:
15.1.6.1 hy/sy die kapitaal- en rentebetalings en die fooie waarna daar in hierdie ooreenkoms xxxxxx word, kan bekosting;
15.1.6.2 sedert die aansoek om die lening wat hierin aangebied word, daar geen verslegting in sy/haar finansiële posisie was nie.
•
16. TOESTEMMING TOT JURISDIKSIE
Die xxxxx stem toe tot die jurisdiksie van die landdroshof, in verband met enige vordering wat teen die xxxxx ingestel mag word en wat uit hierdie ooreenkoms mag ontstaan, ondanks die xxxx dat die bedrag van die eis die jurisdiksie van laasgenoemde hof mag oorskry. Die xxxxx onderneem om die regskoste van die Fonds (indien die Fonds regsaksie teen die xxxxx instel) te betaal op die skaal xxxx tussen prokureur en kliënt.
17. KENNISGEWINGS EN DOMICILIA
17.1 Die xxxxx xxx as sy domicilium citandi et executandi die straatadres aan wat hy in die Skedule verstrek.
17.2 Indien die xxxxx daardie adres wil wysig na ‘n ander adres in Suid-Afrika (wat nie ‘n posadres mag wees nie) , moet hy die Fonds skriftelik xxxxxx xxx daarvan by Posbus 00000, Xxxxxxxxxxxx, Xxxxxxxxxxxx 2006.
17.3 Enige kennisgewing wat deur die Fonds aan die xxxxx xxxxx word xxx skriftelik of elektronies geskied en xxx geag word deur die xxxxx ontvang te gewees het:
17.3.1 by ontvangs daarvan, indien dit per hand by die xxxxx afgelewer is;
17.3.2 op die agste sakedag nadat dit per geregistreerde pos gepos is;
17.3.3 op die dag nadat dit per faks of elektroniese pos afgestuur is.
17.4 Ondanks enigiets tot die teendeel hierin vermeld xxx ‘n kennisgewing wat deur die xxxxx ontvang is, as voldoende kennisgewing beskou word, hoe dit ook al tot xx xxxxxx gekom het.
18. ALGEMEEN
18.1 Hierdie ooreenkoms stel die hele ooreenkoms tussen die partye daar.
18.2 Geen wysiging van hierdie ooreenkoms het enige regskrag tensy dit op skrif gestel en deur albei partye onderteken is nie.
18.3 Geen vergunning wat die Fonds aan die xxxxx mag toestaan ten opsigte van die xxxxx xx verpligtinge hierkragtens of enige versuim van die Fonds om ‘n handeling te verrig –
18.3.1 kom xxxx op ‘n afstanddoening of novasie van enige van die Fonds se regte hierkragtens nie;
18.3.2 benadeel enige van die Fonds se regte hierkragtens nie;
18.3.3 xxx vertolk word as ‘n basis vir estoppel (die verweer wat ontkenning verhinder op grond van ‘n vroeëre verklaring of handeling of versuim) of as ‘n stilswyende wysiging van enige van die xxxxx xx verpligtinge jeens die Fonds nie.
18.3.4 Die xxxxx bevestig dat met die aangaan van die leningsooreenkoms met die Fonds die gevolge van die aansoek xxx xxx veroorsaak dat die xxxxx oorverskuldig raak xxxx in die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 bedoel nie en is die xxxxx tevrede dat hy/sy finansiëel daartoe in staat is om sy/haar verpligtinge kragtens hierdie ooreenkoms na te kom.
18.3.5 Die xxxxx bevestig dat hy/sy tans nie onder skuldberading of aan enige skuldhersieningsproses onderhewig is nie en dat hy/sy alle relevante inligting aan die Fonds geopenbaar het xxxx bedoel in die Nasionale Kredietwet 34 van 2005.
GETEKEN te op hierdie dag van 20..
AS GETUIES:
1.
2.
[XXXXX]
[Indien minderjarig, handtekening van ouer/voog]
GETEKEN te op hierdie dag van 20..
AS GETUIES:
1.
2.
[Namens die Fonds]
SKEDULE EERSTE / TWEEDE / DERDE* SKEDULE TOT LENINGSOOREENKOMS
* Skrap wat nie van toepassing is nie
1. XXXXX
Naam: |
|
Straatadres: |
|
Posadres: | |
E-posadres: | |
Faksnommer: | |
Telefoonnommer: | |
Selfoonnommer: |
2. BORG 1
Naam: | |
Straatadres: | |
Posadres: | |
E-posadres: | |
Faksnommer: | |
Telefoonnommer: | |
Selfoonnommer: |
3. BORG 2
Naam: | |
Straatadres: | |
Posadres: | |
E-posadres: | |
Faksnommer: | |
Telefoonnommer: | |
Selfoonnommer: |
4. LENINGSBEDRAG
R |
(syfers) (in woorde)
GETEKEN te op hierdie dag van 20..
XXXXX
GETEKEN te op hierdie dag van 20..
[Namens die Fonds]
Helpmekaar / Leningsooreenkoms Noordelike Helpmekaar Studiefonds/ 30 Junie 2016