SEKURITEIT Voorbeeld Klousules

SEKURITEIT. ▇▇▇▇▇▇▇ verskaf voltydse sekuriteit maar kan nie aanspreeklikheid aanvaar vir enige verliese of skade nie. ʼn Persoonlike wag vir u stalletjie kan met die amptelike Innibos sekuriteitsdiens gereël word vir u eie rekening . ▇▇▇▇▇▇ asseblief vir ▇▇▇▇▇▇ in die verband. Sy nommer is 082 901 0812.
SEKURITEIT. 10.1 Die Fonds ▇▇▇ geregtig wees om die ▇▇▇▇▇ in te sluit by ‘n groeplewensversekeringskema op die volgende basis : 10.1.1 die premies ▇▇▇ ▇▇▇▇ die Fonds betaal word en teen die lening van die ▇▇▇▇▇ gedebiteer word; 10.1.2 die Fonds ▇▇▇ geregtig wees op die opbrengs van sodanige polis by die plaasvind van die gebeurtenis waarteen verseker is; 10.1.3 die Fonds ▇▇▇ verplig wees om die opbrengs van sodanige polis aan ▇▇ ▇▇▇▇ om die kapitaal, rente en uitgawes van die lening (of gedeelte daarvan – afhangende van die grootte van die opbrengs) te betaal; 10.1.4 die ▇▇▇▇▇ sedeer hiermee al sy regte kragtens sodanige polis aan die Fonds as sekuriteit vir die terugbetaling van die leningsbedrag en alle ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ (insluitende regskoste) wat aan die Fonds betaalbaar mag wees uit hoofde van hierdie ooreenkoms of die verbreking daarvan. 10.2 Ter verdere versekering van die betaling van alle bedrae wat die ▇▇▇▇▇ hieringevolge aan die Fonds verskuldig is en mag word, onderneem die ▇▇▇▇▇ ▇▇ toe ▇▇ ▇▇▇▇ dat die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ teenoor die Fonds verbind as ▇▇▇▇▇ en mede-hoofskuldenaars. 10.3 Die ▇▇▇▇▇ onderneem dat indien een of albei van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ sterwe sou kom of insolvent ▇▇▇ ▇▇▇▇ of andersins onbevoeg ▇▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ as ▇▇▇▇ op te tree, ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ versuim plaasvervangende ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ kry wat vir die Fonds aanvaarbaar is. 10.4 Die ondertekening van enige verhandelbare dokument ▇▇▇ ▇▇▇ beskou word as ‘n novasie van die leningsverpligting nie, maar dien as bykomende sekuriteit ten opsigte van die lening. 10.5 Die ▇▇▇▇▇ bevestig dat hy/sy besef dat hy/sy ‘n keuse het om van ‘n lewensversekeringskema van eie keuse gebruik ▇▇ ▇▇▇▇, indien hy/sy nie van die skema genoem in 10.1 gebruik ▇▇▇ ▇▇▇▇ nie. In so ‘n geval onderneem die ▇▇▇▇▇ ▇▇ die Fonds dienooreenkomstig skriftelik in te lig. 10.6 Indien die lener nie by die Fonds se groeplewensversekeringskema inskakel nie en die Fonds die ▇▇▇▇▇ ▇▇ versekering aanvaar ▇▇▇ ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ verplig wees om op ‘n maandelikse basis dokumentêre bewys ▇▇ ▇▇▇▇▇ ten einde te bewys dat die ▇▇▇▇▇ ▇▇/▇▇▇▇ verpligtinge ten opsigte van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ versekeraar nakom. Indien die ▇▇▇▇▇ hierdie dokumntêre bewys nie ▇▇▇▇▇ nie en/of sy/haar verpligtinge teenoor die ▇▇▇▇▇ ▇▇ versekeraar nie nakom ▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ in breuk wees tot hierdie ooreenkoms.
SEKURITEIT. 1.1 Alle inwoners is verplig om in ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ by die bestaande gebeurlikheidsplan en die inoefening van ontruimsoefeninge. ‘n Dokument met meer besonderhede word in u lêer ingesluit. 1.2 Geen buitedeurslotte mag vervang word nie. Om te verseker dat ons u huis kan binngegaan in ‘n noodgeval, moet u asseblief die sleutel van u voordeur, nadat u die deur gesluit het, uit die slot haal en aan ‘n hakie wat ons kan voorsien, ophang. Alle vertikale skuiwers aan staaldeur moet ontkoppel word, of ons kan dit vir u verwyder. By die ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ moet u ook die skuiwer ontkoppel wanneer u ookal die deur sluit. Indien u ‘n skuifdeur as hoofingang het, moet die bostaande vir u tweede ingangsdeur of agterdeur gevolg word. Indien u veiligheidsdeure by u ingange het, moet u asseblief duplikaatsleutels by die 1.3 Geen kollektelys, van watter aard ookal, mag in die Oord gesirkuleer word sonder die Hoof van ACVV ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ se toestemming nie. 1.4 Geen ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ op die perseel toegelaat word nie. 1.5 Elke voertuig van ‘n inwoner op die Oord moet ‘n identiteitskyfie regs, onder op die voorruit, vertoon. Hierdie skyfies is gratis by die kantoor beskikbaar. 1.6 Tuinwerkers en huishulpe wat nie op die ACVV se betaalstaat verskyn nie, sal slegs met die nodige toestemming van die Bestuurder op die perseel toegelaat word. Hulle moet ook die nodige identiteitskaarte dra. 1.7 Die Bestuur en/of personeel kan nie verantwoordelik gehou word vir enige persoonlike besittings wat uit u huis vermis mag word nie, of vir enige skade berokken of beserings opgedoen in of buite u huis nie. 1.8 Geen ▇▇▇▇▇▇, ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ aard ookal, wat hoër as ‘n halwe meter is, ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ as ‘n halwe meter van die grensheinings toegelaat word nie. 1.9 Indien u enige vlamme of ▇▇▇▇ ▇▇▇▇, meld dit asseblief dadelik by die Hoof aan.
SEKURITEIT. 1. Die sekuriteitsmaatreëls van toepassing op toegangsbeheer by die hoofingang moet te alle tye gehandhaaf word. 2. Elke eienaar moet verseker dat die toepaslike sekuriteitsmaatreëls nougeset op permanente en tydelike werkers, kontrakteurs, verteenwoordigers en hulle werknemers afgedwing word. 3. Insgelyks moet elke eienaar verseker dat alle kontrakteurs in sy/haar diens die sekuriteitsmaatreëls sowel as die voorwaardes ten opsigte van kontrakteuraktiwiteite stiptelik nakom. 4. Grensmure en –heinings dien bepaald as afskrikmiddel maar is geen waarborg teen ongemagtigde betreding nie. Alle pogings tot inbraak of insidente van ongemagtigde betreding van privaateiendom moet onmiddellik aan ‘n lid van die sekuriteitspersoneel en/of die sekuriteit subkomitee belas met sekuriteitsaangeleenthede gerapporteer word. 5. Sekuriteit is ‘n ingesteldheid – eienaars en inwoners moet dit saam afdwing en toepas ten einde dit ▇▇ ▇▇▇▇ werk. Verdagte persone moet te alle tye voorgekeer en ondervra word. 6. Inwoners ▇▇▇ ooreenkomstig die riglyne van die VERLOREN Huiseienaarsvereniging verplig wees om alarmstelsels in hulle huise te installeer. Sodanige stelsels moet aan die sentrale sekuriteitstelsel van VERLOREN gekoppel word.
SEKURITEIT. Alhoewel ons nie verplig is om sekuriteit op ons webwerf te verskaf nie, voel ons dit is belangrik dat u inligting, of enige kommunikasie tussen ons, redelikerwys moontlik op die veiligste ▇▇▇▇▇▇ hanteer word. Nuwe Lof neem redelike sekuriteitsmaatreëls om die veiligheid en integriteit van ons webwerf te verseker en om virusse, onwettige monitering en/of toegang tot ons webwerf uit te sluit. As gevolg van die aard van die internet, kan ons egter nie waarborg dat u kommunikasie met ons via ons webwerf te alle tye heeltemal veilig is nie. • Om voldoende sekuriteit aan al ons gebruikers ▇▇ ▇▇▇▇, en om aktiwiteite te monitor wat verbode is ingevolge artikel 17 van die Wet op Kubermisdade, stem u hiermee in tot ons reg om alle data wat na die webwerf of enige van ons ander kommunikasiefasiliteite gestuur word, te onderskep, te monitor, te blokkeer, ▇▇ ▇▇▇▇, te verwyder of toegang te verkry, byvoorbeeld e-pos, kitsboodskappe of faks-na-e-postoepassings. • Dit is ons beleid om dokumente en lêers na te gaan voordat dit op ons webwerf gelaai word. Ons kan egter nie waarborg dat dokumente of lêers wat van ons webwerf afgelaai is, vry ▇▇▇ ▇▇▇▇ van virusse nie en ons aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige skade of verlies wat deur so 'n virus veroorsaak word nie. Gevolglik, vir u eie beskerming, moet u viruskontrole-sagteware gebruik wanneer u hierdie webwerf gebruik. Verder stem u in om nie enige dokument of lêer wat 'n virus kan bevat, via ons webwerf op te laai of te verskaf nie. Daar word van u verwag om enige dokument of lêer wat u van plan is om op ons webwerf op te laai of te verskaf, na te gaan.
SEKURITEIT. 8.1 Om die voortbestaan van die HSF te verseker moet studielenings deur ’n borgskap(pe) gedek word. Die HSF ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ toe ▇▇▇▇▇▇ dat die borg bykomende sekuriteit gee, maar elke aansoek word op meriete hanteer en aansoekers hoef nie deur hierdie vereiste ontmoedig te word om aansoek te doen nie. Die borgskap en/of bykomende sekuriteit raak egter net van toepassing as iemand (die student of die borg) nie die lening terug betaal nie. ’n Borg is iemand (dikwels ’n ouer of familielid) wat onderneem om verantwoordelikheid vir die voornemende student se skuld te aanvaar. Met sekuriteit word bedoel iets van waarde wat die HSF in kontant kan omskep indien die ▇▇▇▇▇ ▇▇ onderneming om die lening terug te betaal nie nakom nie. 8.2 Bykomende sekuriteit kan behels: 8.2.1 Die ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ / beleggings 8.2.2 Die registrasie van ’n borgverband op eiendom 8.2.3 n Tweede borg LET WEL: Dieselfde reëlings ten opsigte van sekuriteit ▇▇▇▇ hierbo gestel, kan ook op ’n tweede borg van toepassing gemaak word. LET WEL: Indien die student om die een of ander rede nie sy/▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ volgens ooreenkoms na afloop van studie kan begin terugbetaal nie, sal die borg(e) daarvoor moet instaan.
SEKURITEIT. 13.3.1 Alle leefreg-eienaars, besoekers moet alle veiligheidsmaatreëls nakom wat deur die Uitvoerende Komitee of die Beheerraad opgelê kan word. 13.3.2 Hekbeheerders is nie oordraagbaar nie en mag slegs gebruik word deur die mense aan wie dit uitgereik is. 13.3.3 Leefreg-eienaars moet hul alarmstelsels gereeld toets ▇▇ ▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇ dat die installasie in 'n goeie toestand is. 13.3.4 Die opberging van ontvlambare, plofbare of andersins gevaarlike vloeistowwe of materiale wat 'n gevaar kan veroorsaak wat versekeringspremies beïnvloed, is ▇▇▇▇▇▇ verbode. 13.3.5 Leefreg-eienaars / huurders mag nie met die elektriese installasies en meters peuter nie. 13.3.6 Alle persone wat die veiligheidshek beheer, hetsy vir voertuie of voetgangers, moet die veiligheidsprosedures ▇▇▇▇▇▇ volg. 13.3.7 Vuurwapens mag slegs in kluise aangehou word.
SEKURITEIT. In terme ▇▇▇ ▇▇▇▇ 86 van die EKT-wet is dit 'n strafbare oortreding om ongemagtigde toegang te verkry tot enige verbode gebiede van hierdie Webwerf of om andersins in ▇▇ ▇▇▇▇ met die behoorlike ▇▇▇▇▇▇▇ daarvan. Ahaekhetdit ▇▇▇ alle redelike stappe neem om die inhoud van hierdie webwerf en die inligting wat van jou verkry is te beskerm teen ongemagtigde toegang en/of bekendmaking. Ahaekhetdit maak egter geen vertoë en waarborg nie dat die inhoud van hierdie webwerf heeltemal veilig is nie. Ahaekhetdit beveel aan dat die Gebruiker ‘n anti-virusprogrammatuur installeer voor die Gebruiker enige inligting van hierdie webwerf aflaai en seker maak dat hierdie programmatuur versoenbaar is met die Gebruiker se toerusting en gereeld bygewerk word. As die Gebruiker enige van die misdrywe pleeg wat uiteengesit word in afdelings 85 tot 88 van die EKT-wet, ▇▇▇ die Gebruiker, nieteenstaande enige kriminele vervolging, aanspreeklik wees vir enige verlies, verpligtinge en skade wat deur ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ opgedoen kan word as gevolg van of wat verband hou met sulke misdrywe.

Related to SEKURITEIT

  • ALGEMEEN 24.1 Hierdie dokument tesame met Aanhangsels A tot G bevat die volle ooreenkoms tussen die partye en die partye boekstaaf dat daar geen verbintenisse, voorstellings of waarborge bestaan wat hulle bind en wat nie in hierdie kontrak uiteengesit is nie. 24.2 Geen byvoeging tot, wysiging, beëindiging of novasie van die kontrak en geen afstanddoening van enige reg wat spruit uit hierdie kontrak of nie-nakoming van hierdie kontrak, is geldig nie, tensy dit skriftelik geskied en deur al die partye of hul behoorlike gemagtigde verteenwoordigers onderteken is. 24.3 Geen vergunning, uitstel of ander toegewing deur enige van die partye aan die ander ten opsigte van die nakoming van enige verpligtinge ingevolge hierdie kontrak word in enige omstandighede beskou as 'n stilswyende toestemming deur sodanige party aan die ander nie, en dit vorm nie enige afstanddoening of novasie nie, en raak nie op enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ enige van daardie party se regte kragtens, of wat voortspruit uit hierdie kontrak nie. 24.4 Albei partye erken dat hulle verkies het dat hierdie kontrak in Afrikaans opgestel word. 24.5 Sonder om afbreuk aan die bepalings van hierdie kontrak te doen, ▇▇▇ dit die Verkoper vrystaan om te enige tyd in die toekoms ander soortgelyke of gewysigde kontrakte met ander kopers aan te gaan volgens sy eie oordeel en diskresie. 24.6 Geen ander kontrak aangegaan met „n ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ wat geheel of gedeeltelik of wesenlik van hierdie kontrak verskil, ▇▇▇ geag word inbreuk ▇▇ ▇▇▇▇ op hierdie kontrak nie, en die Koper ▇▇▇ ▇▇▇ nooit op novasie of stilswyende toestemming aan die ▇▇▇▇ van die Verkoper kan beroep wat ▇▇▇ neerkom op aansprake van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ hierdie kontrak te wysig nie. 24.7 Die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ alle dokumente wat nodig is om oordrag van die eiendom in die naam van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ bewerstellig teken en terug stuur aan die Prokureur tesame met alle ander dokumente, resolusies en sertifikate ▇▇▇▇ versoek deur die Prokureur, binne 7 (sewe) dae nadat hy versoek is om dit te doen. Dit word geag dat sodanige versoek deur die Prokureur gemaak is: 24.7.1 op die dag dat sodanige versoek mondelings aan die Koper of sy verteenwoordiger gemaak is; of 24.7.2 op die 5de (vyfde) dag nadat „n skriftelike versoek en die dokumente wat geteken moet word, gepos is aan die Koper per geregistreerde pos. 24.8 Die partye kom ooreen dat indien die Koper versuim om enige van die voormelde behoorlik ondertekende dokumente tesame met enige van die ander dokumente, resolusies en sertifikate ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ hierbo, binne die voormelde periode aan die Prokureur te besorg, ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇, nieteenstaande die bepalings van klousule 17 en 18 hiervan, aanspreeklik wees vir betaling van boeterente sonder aanmaning. 24.9 Die partye onderneem ▇▇ ▇▇▇▇▇ te doen wat nodig is vir die implimentering van die terme en voorwaardes en strekking van die kontrak. 24.10 Indien die Koper getroud is binne gemeenskap van goedere, waarborg hy dat alle toestemmings in terme van die Huweliksgoedere Wet, No. 88 of 1984, bekom is. ▇▇▇▇ ▇▇ handtekening hierop aan te bring, onderneem die ▇▇▇▇ ▇▇ alle dokumente wat deur enige persoon of instansie verlang word ten einde „n lening toe te staan en /of om enige verband te registreer insluitende, inter alia, „n borgakte, leningsooreenkoms en Volmag om „n Verband te passeer. Versuim deur die ▇▇▇▇ ▇▇ aan enige van die bepalings van hierdie klousule te voldoen, ▇▇▇ „n wesentlike breuk van hierdie kontrak daarstel. 24.11 Indien daar meer as een Koper is, is die Kopers gesamentlik en afsonderlik, in solidum, aanspreeklik vir die nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.12 Alle betalings gemaak in terme van hierdie ooreenkoms ▇▇▇ in kontant aan die Prokureur by sy kantoor gemaak word, vry van enige kostes en enige aftrekkings. 24.13 Indien die Koper as trustee van „n maatskappy of beslote korporasie wat gestig staan te word optree, en indien sodanige maatskappy of beslote korporasie nie gestig word binne 14 (veertien) dae na datum van ondertekening van hierdie kontrak nie, of indien gestig, hy nie hierdie kontrak ratifiseer en aanvaar binne 7 (sewe) dae na datum van ondertekening van hierdie kontrak nie, sal die Koper in sy persoonlike hoedanigheid gebonde wees aan al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak asof hy die kontrak in sy persoonlike hoedanigheid onderteken het. Indien die Maatskappy of Beslote ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ gestig is, en hierdie kontrak behoorlik geratifiseer en aanvaar is ▇▇▇▇ voormeld, ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ die ondertekenaar ▇▇▇▇ ▇▇ handtekening hierop aan te bring, homself as borg en mede- hoofskuldenaar gesamentlik en afsonderlik met die Maatskappy of Beslote Korporasie vir die nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.14 Indien die Koper van die eenheid „n geregistreerde Maatskappy, Beslote Korporasie of „n Trust is, verbind die ondertekenaar namens die Maatskappy, Beslote Korporasie of Trust ▇▇▇▇ ▇▇ handtekening hierop aan te bring, homself as borg en mede-prinsipaal, gesamentlik en afsonderlik met die Maatskappy, Beslote Korporasie of Trust vir die behoorlike nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.15 Die Verkoper mag te enige tyd sy regte en verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms sedeer of vervreem.

  • Bewijslast Opgave aantal voor project gewerkte uren. Bij 1e declaratie: bewijsstukken (bv. statuten, aandelenregister, …) waaruit de rechtsvorm van de projectpartner blijkt en waaruit blijkt dat de persoon die het tarief gebruikt, werkend mede-eigenaar, bvb. werkend vennoot (bvba), vennoot (cvba), directeur-grootaandeelhouder (bv) of lid-natuurlijk persoon (coöperatie), is. Dit is de minimale bewijslast die dient toegevoegd te worden bij de declaratie. Als onderliggende bewijslast moeten ter plaatse voor de eigenaar van KMO/MKB overzichten bewaard worden in de projectadministratie van de betreffende projectpartner waaruit het aantal uren blijkt dat op een concrete dag is gepresteerd voor het project. Deze overzichten vermelden ook de naam van het project, van de projectpartner en van de eigenaar, en indien van toepassing de tijd besteed aan andere projecten met EU-financiering. Standaarduurtarief voor niet-werknemers (enkel toepasbaar voor uren gepresteerd vanaf 1 juli 2019) Voor personen die werken voor de projectpartner, maar niet op basis van een arbeidsovereenkomst (gekenmerkt door een hiërarchische relatie en voorwerp van patronale bijdragen) of aanstellingsbesluit (openbare diensten), bestaat de mogelijkheid om de loonkosten in te brengen. Het kan hierbij gaan om zaakvoerders, directeurs-aandeelhouder, zelfstandigen,… die een loon krijgen van de projectpartner. Er gelden geen specifieke voorwaarden op het vlak van de specifieke rechtsvorm of omvang van de projectpartner, noch ten aanzien van de specifieke doelstellingen van het programma . Het aantal uren dat per persoon volgens dit uurtarief wordt gedeclareerd, is gebonden aan volgende begrenzingen (over alle Europese projecten en programma’s heen): maximum 1720 uren per jaar maximum 10 uur per dag Uitgangspunt voor de berekening van het SUT voor niet-werknemers is het bruto maandsalaris van de maand waarvoor er uren worden gedeclareerd. Hierop wordt een coëfficiënt van 0,7% toegepast. Voor de berekening van het SUT voor niet-werknemers wordt geen rekening gehouden met een eventuele deeltijdse tewerkstelling van de betrokken personen. Voor elke maand waarvoor er uren worden gedeclareerd, moet het SUT opnieuw worden berekend.