Effektetrust-Sessievorm
Effektetrust-Sessievorm
Deur hierdie vorm in te vul, gee u ons opdrag om ’n sessie ten opsigte van u effektetrustbelegging aan te teken ten gunste van ’n ander individu of regsentiteit aan wie u u belegging sedeer. ’n Xxxxxx xxxx gewoonlik plaas om die gesedeerde onderaandele as sekuriteit aan xx xxxx vir ’n lening wat deur die ander individu of regsentiteit verskaf word.
Stuur asseblief die ingevulde vorm na XXxxxxxxxxxxxx@xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx.xxx of faks dit na 0860 724 467. Indien u enige vrae het, skakel ons by 0860 100 266 of stuur ’n e-pos na xxxxxxx@xxxxxxxxxxxxxxxxx.xxx
Belangrike inligting
• Hierdie xxxx xxx slegs gebruik word om u sessie-opdrag te verwerk. Indien u u persoonlike inligting wil verander, moet u ’n
Effektetrust-Opdateringsvorm invul wat by xxx.xxxxxxxxxxxxxxxx.xx.xx verkrygbaar is.
• Indien u u sessie-opdrag wil kanselleer, benodig ons ’n skriftelike opdrag, onderteken deur albei partye (sedent en sessionaris) op ’n maatskappy briefhoof (indien van toepassing).
• Ons xxx net die sessie-opdrag uitvoer sodra die vorm deur die belegger en/of gemagtigde ondertekenaars ingevul, gedateer en onderteken is en ons al die nodige stawende dokumente ontvang het. Dit sluit u geverifieerde bankrekeningbesonderhede en vereistes ingevolge die Wet op die Finansiële Intelligensiesentrum, Nr 38 van 2001 (FICA) in, indien van toepassing.
• Parafeer asseblief onderaan elke bladsy asook enige veranderinge wat op hierdie vorm aangebring word.
• Enige skrif buite die aangewese blokkies, of onvolledige velde kan ’n vertraging met die verwerking van die sessie-opdrag veroorsaak.
• Xxxx asseblief al die inligting in hierdie vorm aandagtig, met inbegrip van die bepalings en voorwaardes in afdeling 6, en maak seker dat u dit verstaan.
1. Besonderhede van sedent (belegger) Beleggerskode:
(alle velde is verpligtend)
Mnr.
Mev.
Me.
Titel: Ander (spesifiseer asseblief):
Van / geregistreerde naam van regsentiteit: Volle naam / name: ID- / paspoort- / entiteitsregistrasienommer:
Kontaktelefoonnommer: E-posadres:
2. Besonderhede van sessionaris Beleggerskode (indien bestaande belegger):
(alle velde is verpligtend)
Mnr.
Mev.
Me.
Titel: Ander (spesifiseer asseblief):
Van / geregistreerde naam van regsentiteit: Volle naam / name: ID- / paspoort- / entiteitsregistrasienommer:
Geboortedatum: Paspoortvervaldatum:
D D M M E E J J D D M M E E J J
Posadres:
Poskode: Kontaktelefoonnommer: E-posadres:
Sanlam Kollektiewe Beleggings (Afgeb.)(Edms.) Bpk.
Xxxxxxxxx 0, Xxxxxxxxx 0000 | Posbus 00, Xxxxxxxxx 0000, Xxxx-Xxxxxx
SUT02A Effektetrustsessievorm 08/2015
Parafeer:
T (021) 916 1800
E xxxxxxx@xxxxxxxxxxxxxxxxx.xxx
3. Sydelingse sessie (vir sekuriteit)
Aantal
Alle onder-
Effektetrustfondse | Xxxx
| Xxxxxxxxxxxxx
| *Rand R | of | onderaandele
| aandele of |
|
| R | of |
| of | |
|
| R | of |
| of | |
|
| R | of |
| of |
* Randkeuse slegs vir geldmark-tipe fondse beskikbaar.
Binne gemeenskap van goedere getroud? (Dui met ’n ‘X’ aan)
Xx
Xxx
Nvt
Indien “Ja” word die skriftelike toestemming van die sedent xx xxxx ingevolge Artikel 15(2) van die Wet op Huweliksgoedere, Nr. 88 van 1984, vereis. U xxxx moet afdeling 7b van hierdie vorm onderteken.
4. Dokumente benodig
• Afskrif van die pandakte / onderliggende hoofooreenkoms tussen die partye.
• Sessievorm volledig ingevul deur die sedent en die sessionaris.
• Indien die sedent nie aan FICA voldoen nie, moet afskrifte van die sedent se FICA-dokumente ingedien word.
5. Belangrike notas
Wat is die doel van hierdie vorm?
Hierdie xxxx xxxx as u opdrag om ’n sessie op hierdie belegging aan te teken. Dit is nie die werklike sessie-ooreenkoms nie. U xxx die ses- sie-ooreenkoms aangaan met ’n derde party (gewoonlik ’n bank of finansiële instelling) aan wie u u belegging sedeer. Indien u volle eie- naarskap van u onderaandele aan ’n derde party wil oordra, moet u ’n Effektetrust-Opdateringsvorm, wat by xxx.xxxxxxxxxxxxxxxx.xx.xx beskikbaar is, invul.
Sedent
Die Sedent is die persoon of regsentiteit in wie se naam die belegging gehou word, met ander woorde die belegger. Die sedent sedeer onderaandele in die belegging aan die sessionaris (gewoonlik ’n finansiële instelling).
Sessionaris
Die Sessionaris is die persoon of regsentiteit (gewoonlik ’n finansiële instelling) ten xxxxxx xxx xxx onderaandele in die belegging gesedeer word. Die sessionaris het volle regte in die onderaandele wat aan hom gesedeer is.
Hoe teken ons die sessie aan?
Ons teken ’n sessie aan deur die sedent (die belegger) daarvan te weerhou om transaksies aan te gaan ten opsigte van die onderaandele aangedui in afdeling 3.
Wie kan transaksies ten opsigte van die gesedeerde onderaandele aangaan?
Solank die sessie in plek xxx, mag die sedent nie die gesedeerde onderaandele sonder die skriftelike toestemming van die sessionaris onttrek, oordra of omskakel nie. Indien die sessionaris instem, xxx die sedent en sessionaris toestemming vir die verwerking van die transaksie moet xxxxxxx.
6. Bepalings en voorwaardes
• Die sedent en die sessionaris bevestig en verstaan dat die waarde van die belegging van tyd tot tyd xxx xxxxxx.
• Indien geen onderaandele of randbedrag gespesifiseer is nie, word die totale aantal onderaandele gesedeer. Indien ons ’n versoek ontvang om ’n sessie vir ’n randbedrag aan te teken, word die randbedrag omgesit in onderaandele van gelyke waarde. Nadat ons die sessie aangeteken het, word die prys van die onderaandele teen die jongste beskikbare prys bereken. Die sedent en sessionaris bevestig en verstaan dat die waarde van die belegging van tyd tot tyd xxx xxxxxx. Die sedent en sessionaris aanvaar die risiko van sodanige wisseling en dat dit hul verantwoordelikheid is om die waarde van die sekuriteit wat verskaf is, te monitor.
• Geen onttrekking of omskakeling van gesedeerde onderaandele word sonder die skriftelike toestemming van die sessionaris toegelaat nie. Indien die totale aantal onderaandele verpand is, moet die sedent én die sessionaris toestemming vir ’n onttrekking gee. Indien slegs ’n xxxx van die onderaandele gesedeer is, is die xxxx wat nie gesedeer is nie beskikbaar vir onttrekking deur die sedent en word die toestemming van die sessionaris nie benodig nie. Indien die sedent van die gesedeerde xxxx van die belegging wil onttrek, word die toestemming van die sedent én die sessionaris benodig.
• Indien die sedent (belegger) se persoonlike inligting verander het, moet ’n Effektetrust-Opdateringsvorm ingevul word. Dit is by xxx.xxxxxxxxxxxxxxxx.xx.xx beskikbaar.
• Ons aanvaar dat die opdragte wat ons ontvang korrek is en deur die gemagtigde individu of ondertekenaars (sedent en sessionaris) onderteken is.
• Ons xxx opdragte slegs uitvoer indien dit volledig is en deur korrek ingevulde dokumente gestaaf word. U opdrag kan ook vertraag word indien dit verkeerd uitgereik, onduidelik of onvolledig is, of indien volledige stawende dokumente nie ingedien is nie. Al die velde is verpligtend en moet volledig ingevul word.
• Die sedent en sessionaris verstaan dat die sessie op ons rekords aangeteken xxx xxx totdat ons skriftelik deur die sessionaris in xxxxxx xxxxxx is dat die rekord van die sessie gekanselleer moet word.
• Ons of ons gemagtigde agente kan nie aanspreeklik gehou word vir regstreekse of onregstreekse skade veroorsaak as gevolg van ons uitvoering van die opdragte in hierdie vorm nie. Die sedent (belegger) en sessionaris vrywaar ons, ons direkteure, werknemers, verteenwoordigers en agente ook teen enige eis wat mag voortspruit uit ons uitvoering van die opdragte in hierdie vorm of enige toekomstige opdragte ontvang van die sedent of sessionaris ná die aantekening van ’n sessie.
7. Verklaring deur belegger
• Ek / Ons bevestig dat ek die magtiging het en regsbevoeg is om hierdie transaksie aan te gaan, met die nodige regshulp wanneer dit vereis word.
• Ek / Ons het die inhoud van hierdie sessievorm gelees en verstaan dit en gaan akkoord met die bepalings en voorwaardes daarin vervat.
7a. Handtekening van sedent (belegger)
Handtekening van belegger (sedent): Datum:
OF
Gemagtigde ondertekenaar(s) wat namens die belegger optree
(bv. ouers / voogde van ’n minderjarige, en alle persone wat gemagtig is om namens die belegger op te tree)
D D M M E E J J
Mnr.
Mev.
Me.
Titel: Ander (spesifiseer asseblief):
Hoedanigheid: Van: Volle naam / name: ID-nommer:
Kontaktelefoonnommer: E-posadres:
Handtekening: Gemagtigde ondertekenaar(s) wat namens die belegger optree | Datum: | D D | M M | E E J J |
7b. Handtekening xxx xxxx | ||||
Handtekening: Handtekening xxx xxxx (indien binne gemeenskap van goedere getroud) | Datum: | D D | M M | E E J J |
7c. Handtekening van sessionaris
Mnr
Mev
Me
Titel: Ander (spesifiseer asseblief):
Hoedanigheid: Van: Volle naam / name: ID-nommer:
Kontaktelefoonnommer: E-posadres:
Handtekening: Datum:
Handtekening van sessionaris / gemagtigde ondertekenaar D D M M E E J J
Belangrike inligting
Die Sanlam-groep is ’n volle lid van die Vereniging vir Xxxxx en Belegging SA (ASISA). Kollektiewe beleggingskemas is oor die algemeen medium- tot langtermynbeleggings. Let asseblief daarop dat prestasie van die verlede nie noodwendig ’n akkurate bepaling van toekomstige prestasie is nie, en dat die waarde van beleggings / onderaandele / effektetrusts kan daal sowel as styg. ’n Lys van fooie en koste en maksimum kommissies is beskikbaar by die Bestuurder, Sanlam Kollektiewe Beleggings (Afgeb.)(Edms.)Bpk. ’n geregistreerde en goedgekeurde Bestuurder van Kollektiewe Beleggingskemas in Sekuriteite. Bykomende inligting oor die voorgestelde belegging, insluitend brosjures, aansoekvorms en jaarlikse of kwartaallikse verslae, kan gratis by die Bestuurder verkry word. Kollektiewe beleggings verhandel teen heersende pryse en mag xxxxxxx en skriplenings aangaan. Kollektiewe beleggings word op die grondslag xxx xxxxx batewaarde bereken, wat die totale markwaarde van alle xxxxx in die portefeulje is, met inbegrip van enige inkomste-oploping en minus enige aftrekbare uitgawes xxxx xxxxx-, makelaars- en diensfooie. Werklike beleggingsprestasie van die portefeulje en die belegger xxx verskil, afhangende van die toepaslike aanvangsheffings, die werklike beleggingsdatum, die datum van herbelegging van inkomste sowel as dividendterughoudingsbelasting. Verwagte pryse word gebruik. Die Bestuurder verskaf geen waarborg met betrekking tot óf die kapitaal óf die opbrengs van ’n portefeulje nie. Die prestasie van die portefeulje hang af van die onderliggende xxxxx en veranderlike markfaktore. Prestasie word gegrond op netto batewaarde tot netto batewaarde-berekenings met inkomsteherbeleggings op die ex-dividenddatum. Die prestasies van enkelbedragbeleggings word aangegee. Die portefeulje kan belê in ander effektetrustportefeuljes wat hul eie fooie het, wat ’n hoër fooiestruktuur vir ons portefeulje tot gevolg kan hê. Al die portefeulje-opsies wat aangebied word, is goedgekeurde kollektiewe beleggingskemas ingevolge die Wet op die Beheer van Kollektiewe Beleggingskemas, Nr 45 van 2002 (‘CISCA’). Internasionale beleggings of beleggings in buitelandse sekuriteite kan bykomende risiko’s dra, sowel as potensiële beperkings op die beskikbaarheid van markinligting. Die Bestuurder het die reg om enige portefeuljes vir nuwe beleggers te sluit om hulle meer doeltreffend ooreenkomstig hul mandaat bestuur. Die portefeuljebestuur van al die portefeuljes word uitgekontrakteer aan verskaffers van finansiële dienste wat ingevolge die Wet op Finansiële Advies- en Tussengangerdienste, 2002, gemagtig is. Standard Bank van Suid-Afrika Bpk is die aangestelde kurator van die Sanlam Kollektiewe Beleggingskema.