Effektetrust-SessievormEffektetrust-Sessievorm • June 25th, 2015
Contract Type FiledJune 25th, 2015Deur hierdie vorm in te vul, gee u ons opdrag om ’n sessie ten opsigte van u effektetrustbelegging aan te teken ten gunste van ’n ander individu of regsentiteit aan wie u u belegging sedeer. ’n Sessie vind gewoonlik plaas om die gesedeerde onderaandele as sekuriteit aan te bied vir ’n lening wat deur die ander individu of regsentiteit verskaf word.