ALGEMEEN
ALGEMEEN
Origens onderworpe aan die spesifieke bepalings, uitsonderings en voorwaardes van elke besondere Afdeling xxx die volgende van toepassing wees op die uitgereikte polis:
GELDENDE KLOUSULE
1. PRESTASIE (skadeloosstelling)
As teenprestasie vir die betaling van die premie deur of namens die Versekerde, onderneem A I C (hierna die Maatskappy genoem) om die Versekerde skadeloos te stel deur middel van
a. kontant vergoeding en/of
b. vervanging, inbesitstelling en/of
c. herstel
ten opsigte van die Omskrewe Gebeurtenisse wat plaasvind gedurende die versekeringstydperk en xxxx andersins bepaal kragtens die Afdelings hierin tot hoogstens die versekerde bedrae, skadeloosstellings- en vergoedingsperke en ander gespesifiseerde bedrae.
2. MEER AS EEN VERSEKERAAR (dubbel versekering)
Indien meer as een Versekeringsmaatskappy of Versekeraar aan hierdie versekering deelneem, word die woord “Maatskappy” na “Versekeraars”, waar dit in die bewoording voorkom, gewysig.
In hierdie geval is die persentasie aandeel van elke Versekeraar xxxx in die Bylae van hierdie Polis vermeld en die aanspreeklikheid van elke sodanige Versekeraar afsonderlik beperk tot die
persentasie
aandeel wat teenoor sy naam aangetoon is en xxx die Maatskappy slegs aanspreeklik vir die vergoeding van die eweredige xxxx van die bedrag wat betaalbaar is deur of aan die Versekerde ten opsigte van sodanige gebeurtenis ten opsigte van die ooreenstemmende Afdeling van die Polis.
Enige aansoek en verklaring wat deur of ten behoewe van die Versekerde gedoen is, is die grondslag van en maak xxxx uit van hierdie Polis.
Die Algemene Uitsonderings en Algemene Voorwaardes is in alle opsigte van toepassing op die versekering deur hierdie Polis verskaf behalwe vir sover hulle deur enige Besondere Uitsonderings, Besondere Voorwaardes en Spesiale Bepalings in enige Afdeling of die Bylaes gewysig mag word.
Indien enige sodanige ander versekering onderworpe is aan enige eweredigheidsvoorwaarde is hierdie Polis, indien dit nog nie aan enige eweredigheidsvoorwaarde onderworpe is nie, op dieselfde xxxxxx aan eweredigheid onderworpe.
3. PREMIEBETALING (premie/dekking)
Hierdie versekeringskontrak is onderworpe aan die voorwaarde dat, en xxx slegs xxx xxxx word nadat betaling van die premie deur die Versekerde gemaak en dit deur of namens die Maatskappy ontvang is. Die premie is betaalbaar voor of op die aanvangs- of hernuwingsdatum, na gelang van die geval. Die Maatskappy is nie verplig om enige premie wat na sodanige datum aan sigself of enige tussenganger aangebied word, te aanvaar nie. Die Maatskappy mag egter op voorwaarde xxxx in sy absolute diskresie bepaal, sodanige premie aanvaar.
4. KONTRAK
Die aansoek en enige daaropvolgende versoek en / of voorstelling deur die Versekerde gedoen xxx as basis vir die kontrak dien.
Hierdie Polis, die Bylaes en enige Endossemente daartoe moet as een kontrak saamgelees word en enige woord of uitdrukking waaraan 'n besondere betekenis in enige xxxx daarvan geheg is, het sodanige betekenis waar dit ook al voorkom, xxxxx xxxxxx uit die konteks blyk.
ALGEMENE VOORWAARDES
Altyd onderhewig aan die bepalings van Artikel 55 van die Wet op Korttermynversekering Nr. 53 van 1998 (xxxx gewysig).
A. WAT MOET DIE VERSEKERDE DOEN, NIE DOEN NIE OF OPENBAAR, SY BEPAALDE REGTE EN DIE OOREENKOMS MET DIE VERSEKERAAR
1. Wanvoorstelling, wanbeskrywing of nie-openbaarmaking
Wanvoorstelling, wanbeskrywing of nie-openbaarmaking van enige wesenlike besonderhede xxx, na gelang van die geval, die besondere item, Afdeling of Onderafdeling van die Polis ongeldig maak, wat deur sodanige wanvoorstelling, wanbeskrywing of nie-openbaarmaking geraak word.
2. Bedrog
Indien enige eis ingevolge hierdie Polis in enige opsig hoegenaamd bedrieglik is of indien enige bedrieglike metodes of middele deur die Versekerde of enigiemand wat namens hom optree met sy medewete of toestemming gebruik word om enige voordeel ingevolge hierdie Polis te verkry of indien enige gebeurtenis veroorsaak word deur die opsetlike daad of met die ooglopende toelating van die Versekerde word alle voordele wat deur hierdie Polis verskaf word, verbeur.
3. Nie – nakoming van Voorwaardes
Die voorwaardes van die Polis en Afdelings daarvan geld afsonderlik vir elkeen van die risiko's wat verseker word en nie gesamentlik nie, sodat enige nie-nakoming die Afdeling ongeldig xxx xxxx slegs ten opsigte van die risiko waarop die nie-nakoming van toepassing is.
4. Kennisgewing van Veranderings
Die Versekerde moet die Maatskappy onmiddellik skriftelik in xxxxxx xxxx van alle veranderings in die risiko en wisselings in versekerde bedrae en enige ander veranderings en moet die Maatskappy se erkenning van sodanige kennisgewing en bevestiging van dekking kragtens hierdie Polis verkry.
5. Verandering van Belang
Sodra die Versekerde xx xxxxxxx in enige item wat in terme van die polis gedek is, beëndig word, xxx xxxx geen dekking meer wees ten opsigte van sodanige item nie.
6. Voorkoming van Verlies
Die Versekerde moet alle redelike stappe neem en voorsorgmaatreëls tref om ongevalle en verliese of verdere ongevalle en verliese te voorkom.
7. Regstelling van Premie – Ramings (deposito premie)
Indien die premie vir enige Afdeling van hierdie Polis bereken is op ramings xxxx xxxx die Versekerde verskaf, moet die Versekerde noukeurige rekord hou wat alle besonderhede bevat wat daarop betrekking het en moet te alle tye die Maatskappy toelaat om sodanige rekord te inspekteer.
Die Versekerde moet na die verstryking van elke versekeringstermyn sodanige inligting en besonderhede aan die Maatskappy verstrek wat die Maatskappy mag verlang. Die premie vir sodanige tydperk xxx xxx aangesuiwer word en die verskil deur of aan die Versekerde betaal word, wat die geval ook al mag wees onderworpe aan enige ooreengekome minimum premie.
8. Regte van die Versekerde
Xxxxx xxxxxx xxxx endossement ooreengekom, xxxxxxx xxxx bepaling in hierdie Polis enige regte teen die Maatskappy aan enige xxxxx xxxxxxx as die Versekerde nie. Verder word die Maatskappy nie gebind deur enige oordrag van die Versekerde se belang behalwe deur dood of kragtens regswerking nie, tensy die Maatskappy deur endossement verklaar dat die versekering voortduur. Die uitbreiding van die Maatskappy se aanspreeklikheid ten opsigte van die eiendom van enige xxxxx xxxxxxx as die Versekerde, xxxxxxx aan die persoon geen reg om te eis nie, want die bedoeling is dat die Versekerde in alle gevalle namens en ten behoewe van die persoon moet eis en die kwitansie van die Versekerde onthef die Maatskappy geheel en al van aanspreeklikheid.
9. Verpligte Eerste Bedrag Betaalbaar
a. Die eerste bedrag betaalbaar word aangedui in elke Afdeling van die polis alternatiewelik as addendum, of in die Bylae afhangende die omstandighede.
b. Die Maatskappy behou die reg voor om by wyse van endossement die geskrewe bedrag(e) te wysig en as sulks word dit in die Bylae so aangedui.
c. Die betaalbare bedrag xxx altyd xxxx die hoogste bedrag betaalbaar.
d. Behalwe waar spesifiek in enige Afdeling daarvoor voorsiening gemaak word, word die bedrag wat betaalbaar is ingevolge hierdie Polis/Afdeling ten opsigte van elke verlies, skade of aanspreeklikheid, verminder met die Eerste Bedrag Betaalbaar vermeld in die bewoording teenoor die betrokke Afdeling, of die bedrag vermeld in die Bylae.
e. Die Vrywillige Bybetaling xxxx xxxx die Versekerde verkies en waarvoor ’n korting op die premie toegestaan was moet bykomend in berekening gebring word.
B. VERPLIGTINGE, VOORWAARDES, VOORNEMENS, REGTE EN DIE ONDERNEMING VAN DIE VERSEKERAAR
1. Koste
Die Maatskappy se aanspreeklikheid is hoogstens die bedrag hieronder vermeld ten opsigte van ieder en elke voorval of die bedrag vermeld in die Bylae indien ’n verhoogde perk gekoop was. Hierdie bedrae is betaalbaar in die diskresie van die Maatskappy bo en behalwe enige ander bedrag waarvoor aanspreeklikheid erken word.
(i) Eisevoorbereidingskoste
Die Maatskappy se aanspreeklikheid is beperk tot hoogstens R 20 000 per gebeurtenis of voorval of die bedrag vermeld in die Bylae wat ookal die minste.
Eisevoorbereidingskoste wat insluit alle redelike koste en uitgawes aangegaan vir die verkryging, saamstel, formulering, bewyse, opstel en voorlegging van die eis of verlies.
(ii) Puinverwyderingskoste (Uitgesluit enige koste ten opsigte van afdeling Motor van hierdie polis)
Die Maatskappy se aanspreeklikheid is beperk tot hoogstens R 20 000 per gebeurtenis of voorval of die bedrag vermeld in die Bylae wat ookal die minste.
Alle redelike koste aangegaan xx xxxx te verwyder nadat ‘n eis deur die maatskappy erken is.
(iii) Verwydering na plek van veiligheid en/of tydelike berging (Uitgesluit koste gedek in terme van 1. Koste (ii) Puinverwyderingskoste en (iv) Alternatiewe beskerming)
Die Maatskappy se aanspreeklikheid is beperk tot hoogstens R 20 000 per gebeurtenis of voorval of die bedrag vermeld in die Bylae wat ookal die minste.
Alle redelike koste aangegaan vir die verwydering van eiendom na plek van veiligheid of tydelike berging.
(iv) Alternatiewe beskerming (Uitgesluit koste gedek in terme van 1. Koste (ii) Puinverwyderingskoste en (iii) Verwydering na plek van veiligheid en/of tydelike berging)
Die Maatskappy se aanspreeklikheid is beperk tot hoogstens R 20 000 per gebeurtenis of voorval of die bedrag vermeld in die Bylae wat ookal die minste.
Alle redelike koste aangegaan ten opsigte van alternatiewe beskerming en wat verband hou met die voorval of verlies en sluit in, maar nie beperk nie, tot sekuriteitswagte.
(v) Brandbluskoste
Die Maatskappy se aanspreeklikheid is beperk tot hoogstens R 20 000 per gebeurtenis of voorval of die bedrag vermeld in die Bylae wat ookal die minste.
Die redelike koste aangegaan om ‘n brand op die perseel te blus of om dreigende verspreiding daarvan te verhoed.
(vi) Sleutels en Slotte
Die Maatskappy se aanspreeklikheid is beperk tot hoogstens R 10 000 per gebeurtenis of voorval of die bedrag vermeld in die Bylae wat ookal die minste.
Die redelike xxxxx xx die Versekerde weer in besit te stel van sleutels en slotte nadat dit deur middel van diefstal, afdreiging of poging daartoe of enige ander geweldadige wyse verlore geraak het.
Hierdie Uitbreiding is alleenlik van toepassing op die Afdelings en terwyl vermeld in die Bylae :
i. Huiseienaars
ii. Huisbewoners
iii. Motor (omvattende dekking alleenlik)
iv. Kantoor
v. Geboue Omvattend
vi. Geld
vii. Diefstal
Voorwaardes van toepassing op Koste :
a. Akkumulasie - Enkele Gebeurtenis
Die Maatskappy xxx xxx meer as R 100 000 gesamentlik betaal ten opsigte van een enkele gebeurtenis ten opsigte van (i) tot (iv) hierbo vermeld nie.
b. Akkumulasie - Versekeringsperiode
Die Maatskappy xxx xxx meer as R 250 000 gesamentlik betaal gedurende enige versekeringsperiode ten opsigte van (i) tot (iv) hierbo vermeld nie.
c. Verhoogde Perke
Die Versekerde mag, deur betaling van ‘n bykomede premie, enige bedrag verhoog in xxxxx geval die voorwaardes xxxx vermeld in a. en b. hierbo xxx verval.
d. Gemeenregtelike Aanspreeklikheid
Die akkumulasieperke in a. en b. hierbo genoem is nie op die Afdeling Gemeenregtelike Aanspreeklikheid van toepassing nie.
e. Verpligte Eerste Bedrag Betaalbaar
Die Versekerde is verantwoordelik vir die eerste R 500 van elk eis en is kummulatief betaalbaar indien die verlies of skade uit een enkele gebeurtenis voortspruit.
2. Maatskappy se Regte na ‘n Gebeurtenis
(a) By die plaasvind van enige gebeurtenis ten opsigte waarvan 'n eis ingevolge hierdie Polis ingestel is of ingestel word, mag die Maatskappy en xxxx xxxxxxx xxxx die Maatskappy gemagtig, sonder om daardeur enige aanspreeklikheid op te loop en sonder benadeling van die Maatskappy se reg xx xxx op enige van die voorwaardes van hierdie Polis te beroep
(i) enige beskadigde eiendom in besit neem, binnegaan of in besit xx xxx en op enige redelike xxxxxx daarmee handel. Hierdie voorwaarde geld as bewys van magtiging deur die Versekerde aan die Maatskappy om so op te tree. Die Versekerde is nie daarop geregtig om enige eiendom aan die Maatskappy prys xx xxx nie, hetsy die Maatskappy dit in besit geneem het of nie;
(ii) die verdediging of skikking van enige eis in die naam van die Versekerde oorneem en voer en in die naam van die Versekerde tot sy eie voordeel enige eis om skadeloosstelling of skadevergoeding of andersins voer en volle seggenskap hê in die voer van enige geding en in die skikking van enige eis. Geen erkenning, verklaring, aanbod, belofte, betaling of skadeloosstelling mag sonder die skriftelike toestemming van die Maatskappy deur die Versekerde gedoen word nie.
(b) Die Versekerde moet, op onkoste van die Maatskappy, alle sodanige dinge doen en toelaat dat dit gedoen word as wat nodig mag wees of redelikerwys deur die Maatskappy vereis kan word ten einde enige regte af te dwing waarop die Maatskappy by skadeloosstelling van die Versekerde gesubrogeer is of sou word, afgesien daarvan of sodanige dinge voor of na sodanige skadeloosstelling vereis word.
(c) Ten opsigte van enige Afdeling van hierdie Polis ingevolge waarvan skadeloosstelling xxxxxxx word vir aanspreeklikheid teenoor derde partye, mag die Maatskappy by die plaasvind van enige gebeurtenis aan die Versekerde die skadeloosstellingsperk betaal wat ten opsigte van sodanige gebeurtenis xxxxxxx word, of enige xxxxxxx bedrag waarvoor die eis of eise wat uit sodanige gebeurtenis voortspruit, geskik kan word en die Maatskappy is daarna nie verder aanspreeklik ten opsigte van sodanige gebeurtenis nie.
3. Xxxxxxx xxx Xxxxxxx na Verlies
As teenprestasie daarvoor dat die versekerde bedrae en/of perke van aanspreeklikheid, waar van toepassing, nie met die bedrag van enige verlies verminder word nie, moet die Versekerde ‘n bykomende premie betaal op die bedrag van die verlies vanaf die datum waarop dit plaasvind of vanaf die datum van herstel of vervanging (wat ook al die laatste is) tot die verstryking van die versekeringstydperk.
Betaling van ’n bykomende premie ten einde dekking te herstel xxx xxx van toepassing wees nie op Afdelings :
a. Voorraad op ‘n verklaringsbasis
b. i. Persoonlike Aanspreeklikheid en/of
ii. Uitgebreide Persoonlike Regsaanspreeklikheid en/of
iii. Gemeenregtelike Aanspreeklikheid : Uitgebreide Dekking
c. Motor
d. Aangegewe Voordele
e. Groep Persoonlike Ongevalle
f. Motorbote, Seiljagte en Kleinvaartuie
g. Goedere in Xxxxxxxx
x. Verslegting van Voorraad (Masjinerie Breekskade) Afdelings of ten opsigte van enige ander Afdeling waar dit vermeld word as nie van toepassing xx xxxx nie.
Die datum waarop die berekening aanvang neem xxx xxxx die dag van verlies.
4. Betalings op Rekeninge
Ten opsigte van enige Afdeling waar betaling xxx xxxxxx wat van die Maatskappy verhaalbaar is hangende die afhandeling van enige eis vertraag word, xxx betalings op rekening na goeddunke van die Maatskappy, indien vereis, aan die Versekerde of sy gemagtigde benoemde gedoen word.
5. Beperkings en Wysigings ten opsigte xxx Xxxxxxx
Beperkings en wysigings ten opsigte van enige Afdeling of Onder Afdeling of enige aspek van die Polis mag te enige tyd deur die Maatskappy gedoen word onderhewig daaraan dat dertig xxx xxxxxx daarvan skriftelik gegee word aan die Versekerde en Agent/Makelaar by sy/haar/hulle jongsbekende xxxxx xxxx aangeteken in die rekords van die Maatskappy.
6. Jurisdiksie Klousule
Die Maatskappy xxx xxx die Versekerde skadeloos stel nie ten opsigte van:
(a) skadevergoeding ten opsigte van uitsprake gelewer of verkry anders as in ‘n hof met bevoegde jurisdiksie binne die Republiek van Suid-Afrika, Namibië, Botswana, Lesotho en Swaziland
(b) regskoste- en uitgawes verhaalbaar deur enige xxxxx vanaf die Versekerde wat nie voorgeval het en verhaalbaar is in die gebied xxxx beskryf hierbo nie.
7. Lede
Waar die woord “direkteur” gebruik word, word dit geag “lid” in te sluit indien die Versekerde ‘n beslote korporasie is.
8. Gedek Hou
Indien die Maatskappy ‘n risiko gedek xxx, xxx hy nie ‘n eis afwys omrede daar nie op die premie ooreengekom is nie.
Hierdie ooreenkoms verstryk 14 dae na datum waarop die terme ooreengekom was.
9. Versekerde Bedrae Blanko Gelaat (in Bylae/Aansoek)
Indien die versekerde bedrag, skadeloosstellingsperk of vergoeding in ‘n Bylae van hierdie Polis :
(i) blanko gelaat word
(ii) geen bedrag teenoor ‘n item aangegee word nie
(iii) aangegee word as nul
(iv) as nie van toepassing nie aangedui
(v) as nie gedek nie
(vi) as geen skadeloosstelling xxxxxxx xxx
beteken dit dat die Omskrewe Gebeurtenis of omstandigheid wat in die Bylae vermeld word nie deur die Polis verseker word nie.
10. Sekuriteitsfirmas
Indien ‘n werknemer van ’n sekuriteitsfirma wat ingevolge ‘n kontrak deur die Versekerde in diens geneem is, verlies of skade veroorsaak, stem die Versekeraar in om nie sy verhaalreg teen die gemelde sekuriteitsfirma uit te oefen nie indien die Versekerde ingevolge die gemelde kontrak nie teen die gemelde sekuriteitsfirma mag eis nie.
Die Maatskappy xxx xxx indien ‘n geldige eis ingevolge enige Afdeling of Onderafdeling van hierdie Polis ingestel word, as verweer aanvoer dat die Maatskappy se regte benadeel is deur die voorwaardes van enige kontrak wat tussen die Versekerde en enige sekuriteitsverskaffer aangegaan is in verband met die beskerming van die versekerde eiendom nie.
11. Meervoud
Waar die terme enkelvoud gebruik word mag dit sonder benadeling en nieteenstaande enigiets strydigs hierin vervat, ook die meervoud beteken. Dit geld ook die omgekeerde.
12. Geslag
Waar die terme in manlik uitgedruk word mag dit, sonder benadeling en nieteenstaande enigiets strydigs hierin vervat, ook die teenoorgestele geslag beteken. Dit geld ook die omgekeerde.
13. Inflasie Aanpassings
i. Die Versekerde bedrag word tydens jaarlikse hernuwing ooreenkomstig die persentasiepunte in die tabel hieronder outomaties verhoog.
ii. Die Maatskappy behou egter die reg voor om hierdie persentasiepunt te wysig sonder vooraf kennisgewing, vir xxxxx rede ookal.
iii. Geen premie aanpassings xxx gemaak word tot die verjaringsdatum/hernuwingsdatum nie op xxxxx datum die premie xxx op grond van die gewysigde versekerde bedrag aangepas en
premie xxxxxxx xxx word gedurende die daaropvolgende versekeringsperiode.
iv. Die Versekerde word egter nie hierdeur kwytgestel van sy/haar verantwoordelikheid om te verseker dat die versekerde bedrag te alle tye die volle vervangingswaarde verteenwoordig nie. Onderversekering xxx xxxxxx geld indien van toepassing.
Hierdie Algemene Voorwaarde van toepassing op Afdelings :
Afdeling | Jaarliks | Maandeliks | ||
Brand | X | 12% | N V T | N V T |
Persoonlike Alle Risiko | X | 12% | N V T | N V T |
Geboue Omvattend | X | 12% | X | 1% |
Kantoor | X | 12% | N V T | N V T |
Glas | X | 12% | X | 1% |
Huiseienaars | X | 12% | X | 1% |
Huisbewoners | X | 12% | X | 1% |
C. VERLIESE – XXXXXX VOORWAARDES EN REGTE GELD, DAAROPVOLGENDE OPTREDES & VERANTWOORDELIKHEDE
1. Eise
1. Nie Kollektiewe Versekering
(a) Kennisgewing
Die Versekerde moet by die plaasvind van enige gebeurtenis wat waarskynlik tot 'n eis ingevolge hierdie Polis aanleiding xxx xxx, binne 30 dae die Maatskappy daarvan in xxxxxx xxxx.
Die Versekerde xxx op sy eie koste so gou doenlik na die gebeurtenis of binne sodanige verdere tydperk as wat die Maatskappy skriftelik mag toelaat 'n skriftelike eis by die Maatskappy indien en sodanige besonderhede en bewyse as wat die Maatskappy redelikerwys mag verlang, verstrek.
(b) Wederregtelike Gebruik, Diefstal, Verlies of Kwaadwillige Saakbeskadiging
In die geval van enige eis waarby wederregtelike gebruik van 'n motorvoertuig of enige diefstal of verlies of kwaadwillige saakbeskadiging betrokke is, moet die Versekerde of die persoon in wie se beheer of xxxxx xxx se bewaring sodanige artikel is die gebeurtenis onmiddellik by die Polisie in die gebied waar die verlies plaasgevind het, aanmeld en alle moontlike stappe doen om die skuldige party op xx xxxxx en die gesteelde of verlore eiendom terug te kry.
(c) Beserings
Ten opsigte van enige eis vir persoonlike besering ingevolge hierdie Polis waar sodanige xxxxxxx xxxxxxx word, moet alle sertifiserings, inligting of bewyse deur die Maatskappy verlang, op koste van die Versekerde gelewer word, en 'n beseerde persoon moet homself so dikwels as wat die Maatskappy mag vereis aan mediese ondersoek op koste van die Maatskappy onderwerp. Die Maatskappy is in die geval van dood geregtig om 'n nadoodse ondersoek te laat uitvoer op koste van die Maatskappy.
(d) Regsprosesse
Die Versekerde moet die Maatskappy onmiddellik in xxxxxx xxxx van enige hangende geding of geregtelike doodsondersoek en moet aan die Maatskappy elke brief, eis, bevelskrif, strafregtelike en / of siviele dagvaarding en / of proses stuur wat hy ontvang en moet alle nodige inligting verstrek en bystand xxxxxxx om die Maatskappy in staat te stel om enige eis te skik of te betwis of om geregtelike stappe te neem.
(e) Geen Erkenning
Die Versekerde xxx xxx xxxxxx die skriftelike toestemming van die Maatskappy
x. xxxxx (behalwe xxxx spesifiek in hierdie Polis voorsiening voor gemaak) aangaan om enige skade te vergoed nie
ii. oor enige eis onderhandel of dit betaal, skik, erken of van die hand wys nie
iii. aanspreeklikheid aanvaar nie
iv. onder geen omstandighede hoegenaamd toestem tot die Jurisdiksie van enige hof nie.
(f) Verjaring
(i) Die Maatskappy is nie aanspreeklik nie vir enige verlies of skade na die verstryking van 24 (vier en twintig) maande na die plaasvind van sodanige verlies of skade, tensy die eis die onderwerp van ’n hangende hofgeding of arbitrasie is, of tensy die eis ten opsigte van die Versekerde se regsaanspreeklikheid teenoor ‘n derdeparty is.
Hierdie beperking is nie van toepassing nie op xxxx xxxxx die Afdelings :
a. Sake Onderbreking
b. Eerlikheidswaarborg
c. Aangegewe Voordele
d. Groep Persoonlike Ongevalle
e. Persoonlike Ongevalle (Aanranding) Uitbreiding onder die Geld Afdeling indien en xxxx van toepassing.
(ii) Xxxxxxx die Maatskappy aanspreeklikheid ten opsigte van enige eis ontken en 'n Dagvaarding nie binne 6 (ses) maande na sodanige ontkenning of in geval arbitrasie ingevolge Algemene Voorwaarde 13 (Arbitrasie) van hierdie Polis plaasvind binne 6 (ses) maande nadat die arbiter of arbiters of eindbeslisser sy of hulle uitspraak gelewer het op die Maatskappy beteken word nie, word alle voordeel ingevolge hierdie Polis ten opsigte van sodanige eis verbeur.
(g) Beperking van Aanspreeklikheid
Die Maatskappy is nie aanspreeklik ingevolge meer as een Afdeling van hierdie Polis ten opsigte van aanspreeklikheid, verlies of skade wat voortspruit uit dieselfde gebeurtenis ten opsigte van dieselfde aanspreeklikheid, verlies of skade nie.
Hierdie beperking is nie van toepassing nie in gevalle waar dekking toegestaan word in terme van
a. Groep Persoonlike Ongevalle en
b. Aangegewe Voordele.
2. Kollektiewe Versekering
Indien hierdie versekering op ‘n kollektiewe basis gereel is, wysig Algemene Voorwaarde 6(a) en 6(d) hierbo xxxx volg gewysig:
“die Versekerde moet die Hoofversekeraar namens die Versekeraars van sodanige bewyse, inligting en beëdigde verklarings voorsien as wat die Versekaraars mag verlang en onmiddellik aan die Hoofversekeraar enige kennisgewing stuur van ‘n eis of enige mededeling, lasbrief, dagvaarding of ander geregtelike prosesstuk wat teen die Versekerde uitgereik of begin is in verband met die gebeurtenis wat aanleiding gee tot die eis”
en Algemene Voorwaarde 8 word deur die volgende vervang:
”8. Maatskappy se regte na ‘n gebeurtenis
(a) By die plaasvind van enige gebeurtenis ten opsigte waarvan ‘n eis ingevolge hierdie Polis ingestel is of ingestel word, mag die Hoofversekeraar en xxxx xxxxxxx wat xxxx xxx gemagtig is, sonder om daardeur enige aanspreeklikheid op te loop en sonder benadeling van die Versekeraars se reg om hulle op enige voorwaarde van hierdie Polis te beroep:
(i) enige beskadigde eiendom in besit neem, binnegaan of in besit xx xxx en op enige redelike xxxxxx daarmee handel. Hierdie Voorwaarde geld as bewys van magtiging deur die Versekerde aan die Hoofversekeraar om namens die Versekeraars so op te tree. Die Versekerde is nie daarop geregtig om enige eiendom aan die Versekeraars prys xx xxx nie, hetsy die Hoofversekeraar dit in besit geneem het of nie;
(ii) die verdediging of skikking van enige eis in die naam van die Versekerde oorneem en voer en in die naam van die Versekerde tot sy eie voordeel enige eis om skadeloosstelling of skadevergoeding of andersins voer en volle seggenskap hê in die voer van enige geding en in die skikking van enige eis. Geen erkenning, verklaring, aanbod, belofte, betaling of skadeloosstelling mag sonder die skriftelike toestemming van die Hoofversekeraar deur die Versekerde gedoen word nie.
(b) Die Versekerde moet, op onkoste van die Versekeraars, alle sodanige dinge doen en toelaat dat dit gedoen word as wat nodig mag wees of redelikerwys deur die Versekeraars vereis kan word ten einde enige regte af te dwing waarop die Versekeraars by skadeloosstelling van die Versekerde gesubrogeer is of sou word, afgesien daarvan of sodanige dinge voor of na sodanige skadeloosstelling vereis word.
(c) Ten opsigte van enige Afdeling van hierdie Polis ingevolge waarvan skadeloosstelling xxxxxxx word vir aanspreeklikheid teenoor derde partye, mag die Verse-keraars in die geval van enige gebeurtenis aan die Versekerde die skadeloosstellingsperk betaal wat ten opsigte van sodanige gebeurtenis xxxxxxx word, of enige xxxxxxx bedrag waarvoor die eis of eise wat uit sodanige gebeurtenis voortspruit, geskik kan word, en die Versekeraars is daarna nie verder aanspreeklik ten opsigte van sodanige gebeurtenis nie”.
3. Arbitrasie
Indien enige geskil tussen die Maatskappy en die Versekerde of enige xxxxx xxx ontstaan betreffende die bedrag of bevinding van enige eis ingevolge hierdie Polis, word sodanige geskil eerstens vir arbitrasie xxxxxx ooreenkomstig die statutêre bepalings op daardie tydstip van krag en op sodanige geskil van toepassing.
4. Vertolking & Interpretasie
Indien daar ‘n geskil en/of verskil ontstaan en/of bestaan in wat die uitsluitlike bedoeling(s) van die Polis of enige xxxx daarvan is in terme van die dekking en/of enige uitsondering(s) en/of beperking(s) en/of uitbreiding(s) xxx die vertolking en/of interpretasie van die Engelse vertaling van die bewoording geld.
Indien die Versekerde in besit gestel is van die polisbewoording in elektroniese formaat xxx xxxx xxx of verlies afgehandel word asof die Meester Polisbewoording (in besit van die Maatskappy) geld.
6. Nuwe Polisse Uitgereik
Die Versekerde betaal bo en behalwe enige ander Verpligte Eerste Bedrag betaalbaar die volgende bedrae in die geval waar die Maatskappy die Versekerde skadeloos stel in terme van die dekking wat hierdie Polis bied :
i. Indien daar ’n periode van meer as 7 xxx xxxxxxx nadat vorige dekking staak en die
intreedatum
van hierdie xxxxx xxx die Versekerde ’n bykomende R 1 500 ten opsigte van ieder en elke verlies betaal.
ii. Indien daar geen vorige dekking hoegenaamd bestaan het nie en hierdie Polis bied eerstens dekking ten opsigte van eiendom xxx die Versekerde verantwoordelik wees vir die eerste
R 3 000 ten opsigte van ieder en elke verlies.
iii. Indien die Maatskappy die Versekerde skadeloos stel in terme van ’n verlies of skade gedek in terme van hierdie polis gedurende die eerste maand van xxxxxxx xxx die Versekerde verantwoordelik wees vir ’n bykomende bedrag van R 1 000 ten opsigte van ieder en elke
verlies
aangemeld gedurende die eerste maand van dekking.
Die bedrae vermeld in i., ii. en iii. hierbo is kumulatief betaalbaar bo en behalwe enige Verpligte Eerste Bedrag betaalbaar in terme van elke afsonderlike Afdeling van die Polis.
Hierdie bykomende bedrae betaalbaar verval nadat ’n periode van 3 maande verloop het sonder dat die Maatskappy enige skadeloosstelling betaal het.
7. Onderversekering
Indien die versekerde eiendom ten tye van enige verlies van of skade daaraan deur enige gevaar waarteen dit verseker is, gesamentlik meer werd is as die bedrag waarvoor dit verseker is, xxx die Versekerde sy eie versekeraar geag word vir die verskil en dienooreenkomstig 'n eweredige gedeelte van die verlies of skade dra.
Indien daar meer as een item is, xxx xxxx item afsonderlik aan hierdie voorwaarde onderworpe wees. Die onderstaande Afdelings is nie aan hierdie Algemene Voorwaarde onderworpe nie :
i. Persoonlike Alle Risiko / Sake Alle Xxxxx (ongespesifiseerd sowel as gespesifiseerd)
ii. Persoonlike Regsaanspreeklikheid ingesluit Uitgebreide Persoonlike Regsaanspreeklikheid
iii. Diefstal
iv. Geld
v. Eerlikheidswaarborg
vi. Xxxxxxxx (asook as Onder Afdeling en/of Uitbreiding van dekking
vii. Rekeninge Ontvangbaar
viii. Gemeentergtelike Aanspreeklikheid ingesluit Werkgewers Aanspreeklikheid
ix. Groep Persoonlike Ongevalle en Aangegewe Voordele
x. Stamboekdiere / Lewendehawe – van toepassing op getalle per spesie
xi. Verslegting van Voorraad – Masjienerie Breekskade
xii. Brand op Oeste & Miedens – van toepassing op hektare
xiii. Brand – xxxxx Land na Vloer – van toepassing op opbrengs
xiv. Motorboot, seiljag en kleinvaartuie
Onderversekering is in geen geval van toepassing op enige Bykomende Gevaar en Uitbreiding nie.
Origens onderworpe aan die bepalings, uitsonderings en voorwaardes van elke afsonderlike Afdeling van die Polis.
D. PREMIE FREKWENSIE, KANSELLASIE EN BETEKENIS
1. Premiebetalings
(a) Woordomskrywings
Vir die doeleindes van hierdie Polis beteken die uitdrukkings:
a. "versekeringstydperk" - die tydperk waarvoor die Versekerde die premie deur die Maatskappy verlang vir die versekering ingevolge sodanige Polis aan die Maatskappy betaal het of onderneem het om sodanige premie aan die Maatskappy te betaal
b. "termyn van versekering" en "versekeringstermyn" - 'n termyn wat ooreenstem met die tydperk vermeld in die Bylae van die Polis of Afdeling(s) van die Polis waar korttermyndekking van toepassing kan wees teenoor die woorde "versekeringstydperk" en enige een termyn van twaalf opeenvolgende maande opeenvolgend daarna.
(b) Meermalige Betalings (maandelikse) / Jaarlikse Betalings
(i) Maandelikse betalings per bank debietorder
Deur die aanvaarding van hierdie versekering magtig die Versekerde die Maatskappy om die bedrag van die premie deur die Maatskappy verlang vir die versekering ingevolge hierdie Polis in ooreenstemming met die "Premiebetalingsfrekwensie" (xxxx in die Bylae vermeld) op die rekening by die Instansie in die Bylae genoem of, indien die Maatskappy skriftelik kennis van verwisseling van Instansie ontvang op die rekening by die Instansie waarvan
die Maatskappy in xxxxxx xxxxxx is, te trek.
Indien die voormelde Instansie nie betaling op aanvraag doen xxx xxx die Polis van xxxx xxx vir twee termyne (2 maande) van die kontrak waarvoor nie premie ontvang is nie.
Die Versekerde xxx na die eerste maand van nie-betaling van premies deur die Instansie twee premies per debietorder betaal.
Wanneer twee debietorders aan die voornoemde Instansie aangebied word vir betaling en slegs een word betaal, xxx hierdie geld aangewend word om die oudste skuld xx xxxx.
(ii) Jaarlikse betaling vooruit
Indien die premie jaarliks vooruit betaal word per tjek/debietorder/promesse en daardie betaling is onbetaald aan die Maatskappy teruggestuur, geniet die Versekerde vir twee maande na betaaldatum/hernuwingsdatum dekking. Die betaalmiddel vir die verskuldigde premie xxx xxxx in die volgende maand aangebied word vir betaling.
(iii) Eis gedurende periode waarvan premie onbetaald is :
Indien die Versekerde ‘n eis sou hê gedurende die termyn van die kontrak waavoor die Versekerde se premie nie betaal is nie moet die Versekerde eers die verskuldigde premie betaal voordat die eis hanteer word onderhewig aan die tyd van grasie toegestaan in die bepalings van hierdie Polis.
(iv) Outomatiese kansellasie :
Indien die Versekerde steeds in gebreke xxx xx betaling op aanvraag te doen, xxx die versekering ingevolge hierdie Polis geag word om (nieteenstaande enigiets andersluidend in hierdie Polis vervat) gekanselleer xx xxxx of te gestaak het op die laaste dag van die ononderbroke periode waarvoor die Versekerde werklike premie aan die Maatskappy betaal het behalwe as die Versekerde kan bewys dat die wanbetaling 'n xxxx aan die xxxx van die Instansie (bank of betalende instansie) was.
(v) Premies ontvang
Die Maatskappy xxx alle reeds betaalde premies behou.
(vi) Xxxxxxx xxx xxxxxxx :
Indien betaling van premie deur die Maatskappy verlang vir die versekering ingevolge hierdie Polis, xxxxxx word nadat die versekering ingevolge hierdie Polis gestaak het en die Maatskappy stem toe om sodanige betaling te aanvaar, xxx xxx die versekering ingevolge hierdie Polis voortgesit word onderworpe daaraan en met die uitdruklike verstandhouding dat die Maatskappy nie aanspreeklik xxx xxxx nie ten opsigte van enige gebeurlikheid (wat binne die bestek van die dekking van hierdie Xxxxx xxx) wat sou plaasgevind of ontstaan het gedurende die periode wat strek vanaf die dag waarop die versekering ingevolge hierdie Polis gestaak het, tot die dag, wat die datum waarop die Maatskappy die eerste daaropvolgende betaling van premie ontvang, het onmiddellik voorafgaan.
(c) Versekeringstydperk
Behalwe indien die premie wat deur die Maatskappy verlang word vir een jaar se versekering ingevolge hierdie Polis in een bedrag vooruitbetaal word en/of ‘n premie vir enige korttermyntydperk in terme van ‘n spesifieke Afdeling van die Polis betaal word is die versekeringstydperk van hierdie Polis nie 'n termyn van 'n jaar nie, maar sodanige versekeringstydperk xxx geag word om xx xxxx 'n termyn wat ooreenstem met die "Premiebetalingsfrekwensie". Die periode waarvoor dekking voorsiening gemaak word is aangedui in die Bylae.
2. Kansellasie van Dekking
Hierdie Polis of enige Afdeling mag te enige tyd deur die Maatskappy of die Versekerde gekanselleer word :
(a) in geval van die Maatskappy :
30 (dertig) dae skriftelik kennis van kansellasie gegee word aan sy/haar/hulle jongsbekende adres,
(c) in geval van die Versekerde :
onmiddellik deur middel van skriftelike kennisgewing van kansellasie. Spesifieke Voorwaardes met betrekking tot kansellasie van dekking :
i. Xxxxx xxx jaarlikse premies :
Geen premie hoegenaamd is terugbetaalbaar nie.
ii. Jaarlikse premies :
Die Maatskappy xxx by die uitoefening van sy reg op kansellasie die premie aan die Versekerde terugbetaal ooreenkomstig die onverstreke termyn van versekering waarvoor daar ’n premie betaal was.
iii. Op versoek van Versekerde :
Indien die Versekerde die kansellasie aanvra xxx die Maatskappy die premie aan die Versekerde terugbetaal onderhewig aan die voorgeskrewe premieskaal.
iv. Items ten volle vergoed (afskrywing ens) :
Premie word nie terugbetaal (jaarliks of maandeliks) ten opsigte van die onverstreke termyn aan die Versekerde nie indien die eiendom in die Bylae gespesifiseer is en die Versekerde ten volle daarvoor vergoed was nie.
Die gemelde eiendom word van dekking geskrap op die datum waarop die verlies geskik word (ooreengekom) word en die Versekerde is verantwoordelik om die premie te betaal tot daardie stadium asof die eiendom nie onderhewig is aan ’n eis nie.
ALGEMENE UITSONDERINGS
1. OORLOG, OPROER EN TERRORISME
a) Van toepassing op afdelings xxxxx xxx Publieke Aanspreeklikheid :
(A) Hierdie Polis dek nie verlies van of skade aan eiendom wat betrekking het op of veroorsaak is deur die volgende nie:
(i) burgerlike beroering, arbeidsonluste, oproer, staking, uitsluiting of openbare onrus of enige daad of handeling wat daarop bereken of xxxxx is om enige van die voormelde te veroorsaak;
(ii) oorlog, inval, die optrede van ‘n buitelandse vyand, vyandelikhede of krygsverrigtinge (hetsy oorlog verklaar is al xxx xxx) of burgeroorlog;
(iii) (a) muitery, militêre opstand, militêre of geüsurpeerde gesag, krygswet of ‘n staat van beleg of enige ander gebeurtenis of oorsaak wat die afkondiging of handhawing van krygswet of ‘n staat van beleg bepaal;
(b) opstand, rebellie of revolusie;
(iv) enige optrede (ongeag of dit ten behoewe van enige organisasie, liggaam, persoon of groep persone is) wat daarop bereken of xxxxx is om enige Staat of Regering of enige provinsiale, plaaslike of stamowerheid met dwang of deur vrees, terrorisme of geweld te beïnvloed of omver xx xxxx;
(v) enige optrede wat daarop bereken of xxxxx is om verlies of skade te veroorsaak ten einde enige politieke doel, oogmerk of xxxx xx bevorder, of om maatskaplike of ekonomiese verandering teweeg te bring of uit protes teen enige Staat of Regering of enige provinsiale, plaaslike of stamowerheid, of met die doel xx xxxxx by die publiek of enige xxxx daarvan in te boesem;
(vi) enige poging tot optrede waarna in klousule (iv) of (v) hierbo xxxxxx word;
(vii) die optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl op xxxxx xxxx gehandel word met, enige gebeurtenis waarna in klousule 1(A)(i), (ii), (iii), (iv), (v) of (vi) hierbo xxxxxx word.
Indien die Maatskappy beweer dat verlies of skade uit hoofde van klousule 1(A)(i), (ii), (iii), (iv),
(v) of (vi) van hierdie Uitsondering nie deur hierdie Polis gedek word nie, rus die las op die Versekerde om die teendeel te bewys.
(B) Hierdie Polis dek nie verlies of skade nie wat regstreeks of onregstreeks veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van enige gebeurtenis waarvoor ‘n fonds gestig is ingevolge die Wet op Oorlogskadeversekering en- vergoeding 1976 (Nr. 85 van 1976) of enige soortgelyke Wet wat van krag is in enige van die gebiede waarop hierdie Polis van toepassing is.
(C) Nieteenstaande enige bepaling van hierdie Polis, met inbegrip van enige Uitsluiting, Uitsondering of Uitbreiding of ander bepaling wat nie hierin vervat word nie en wat andersins ‘n Algemene Uitsondering ter syde sou stel, dek hierdie Polis nie verlies van of skade aan eiendom of enige uitgawe van enige aard hoegenaamd wat regstreeks of onregstreeks veroorsaak word deur, ontstaan uit of in verband met enige daad van terrorisme, ongeag enige ander oorsaak of voorval wat tergelykertyd of in enige volgorde bydra tot die verlies, skade of uitgawe.
Vir die doeleinde van klousule 1(C) van hierdie Algemene Uitsondering sluit ‘n daad van terrorisme in, sonder beperking, die gebruik van geweld of krag of dreigement daartoe, hetsy as ‘n daad wat skadelik vir menslike lewe is al xxx xxx, xxxx enige xxxxxxx of groep persone, hetsy xxxx xxxxxx opgetree word of in verband met enige organisasie of Regering, of enige xxxxx xxxxxxx of groep persone, wat gepleeg word vir politieke, godsdienstige, persoonlike of ideologiese redes of doeleindes, met inbegrip van enige daad wat gepleeg word met die bedoeling om enige Regering te beïnvloed of xx xxxxx by die publiek, of enige sektor van die publiek, in te boesem.
Indien die Maatskappy beweer dat verllies of skade uit hoofde van klousule 1(C) van hierdie Algemene Uitsondering nie deur hierdie Polis gedek word nie, rus die las op die Versekerde om die teendeel te bewys.
b) Van toepassing op afdeling Publieke Aanspreeklikheid :
Hierdie Algemene Uitsondering word slegs ten opsigte van hierdie Afdeling geskrap en deur die volgende vervang:
“Hierdie Afdeling dek nie besering, skade of aanspreeklikheid regstreeks of onregstreeks veroorsaak deur of in verband met of as gevolg van oorlog, inval, die optrede van ‘n buitelandse vyand, vyandelikhede (hetsy oorlog verklaar is of nie), burgeroorlog, muitery, opstand, rebellie, revolusie, militêre of geüsurpeerde gesag nie”.
2. XXXX VERLIESE
Behalwe wat die Afdelings Persoonlike Ongevalle, Eerlikheidswaarborg, Aangegewe Voordele en Groep Persoonlike Ongevalle betref dek hierdie Polis nie enige regsaanspreeklikheid, verlies, skade, koste of uitgawe hoegenaamd of enige gevolglike verlies wat regstreeks of onregstreeks veroorsaak word deur of waartoe bygedra word deur of wat voortspruit uit:
(i) ionisasie, uitstralings of kontaminasie deur radioaktiwiteit wat afkostig is van enige kernbrandstof of van enige kernafval weens die verbranding of gebruik van kernbrand-stof;
(ii) kernmateriaal, kernsplyting of- samesmelting, kernuitstraling;
(iii) kernplofstowwe of enige kernwapen;
(iv) kernafval in watter vorm hoegenaamd;
ongeag enige ander oorsaak of gebeurtenis wat gelyktydig of in enige ander volgorde tot die verlies bydra.
Slegs vir die doeleindes van hierdie Uitsondering sluit verbranding enige selfonderhoudende kernsplytingsproses in.
3. ASBES UITSLUITING
Hierdie Endossement is van toepassing op die Afdelings
i. Gemeenregtelike Aanspreeklikheid
ii. Werkgewersaanspreeklikheid
iii. Onderafdeling D (Aanspreeklikheid) van die Afdeling Geboue Omvattend
iv. Uitgebreide Persoonlike Regsaanspreeklikheid Afdeling van die Polis.
Nieteenstaande enige bepalings van hierdie Polis, met inbegrip van enige Uitsluiting, Uitsondering of Uitbreiding of ander bepaling wat andersins ‘n Algemene Uitsondering tersyde sou stel, dek hierdie Polis nie enige regsaanspreeklikheid, verlies, skade, koste of uitgawe hoegenaamd of gevolglike verlies wat regstreeks of onregstreeks veroorsaak word deur, voortspruit uit, ontstaan uit of as gevolg van die gevaarlike aard van asbes in watter vorm of hoeveelheid hoegenaamd of wat op enige wyse daarmee verband hou, of in die mate waartoe dit daartoe bydra nie.
4. REKENAARVERLIESE
Algemene Uitsondering van toepassing op alle Afdelings van hierdie Polis wat skade aan eiendom of die gevolge van skade aan eiendom of enige aanspreeklikheid verseker.
Nieteenstaande enige bepaling van hierdie Polis, met inbegrip van enige Uitsluiting, Uitsondering of Uitbreiding of ander bepaling wat nie hierby ingesluit is nie wat andersins ‘n Algemene Uitsondering ter syde sou stel, dek hierdie Polis nie:
(a) verlies of vernietiging van of skade aan enige eiendom hoegenaamd (insluitende ‘n rekenaar) of enige verlies of uitgawe hoegenaamd voortspruitend uit of as gevolg daarvan;
(b) enige regsaanspreeklikheid hoegenaamd;
(c) enige gevolglike verlies;
regstreeks of onregstreeks veroorsaak deur of waartoe bygedra word deur of wat bestaan of voortspruit uit die onvermoë of onklaarraking van enige rekenaar, hetsy korrek of enigsins:
(i) om enige datum as die korrekte of ware kalenderdatum te behandel of om op korrekte of toepaslike wyse enige data of inligting xx xxxxxx, te manipuleer, te interpreteer, te verwerk, xx
xxxx of te ontvang of om daarop te reageer, of om enige opdrag of instruksie uit te voer, met betrekking tot of in verband met enige sodanige datum nie, of
(ii) om enige data vas te lê, xx xxxxx of op korrekte xxxx xx verwerk as gevolg van die uitvoer van enige opdrag wat in enige rekenaar geprogrammeer is, synde ‘n opdrag wat die verlies van data of die onvermoë om sodanige data op of na enige datum vas xx xxxx, te bewaar, te behou of op korrekte xxxx xx verwerk veroorsaak nie, of
(iii) om enige inligting of kode vas te lê, xx xxxxx, te behou of te verwerk vanweë program foute, foutiewe invoer of die onopsetlike kansellasie of bederwing van data en/of programme nie, of
(iv) om enige data vas te lê, xx xxxxx, te behou of te verwerk as gevolg van die handeling van enige rekenaarvirus of ander bederwende, skadelike of andersins ongemagtigde kode of instruksie met inbegrip van enige Trojaanse virus, tyd- of logikabom of wurm of ander vernietigende of ontwrigtende kode, media of program of versteuring.
‘n Rekenaar sluit in enige rekenaar, dataverwerkingstoerusting, mikroskyfie, geïntegreerde stroombaan of soortgelyke toestel in rekenaar- of nie-rekenaartoerusting of enige rekenaar sagteware, en/of gereedskap, -bedryfstelsel of enige rekenaarhardeware of periferale toerusting en die inligting en data wat elektronies of andersins in of op enige van bogenoemde bewaar word, hetsy die eiendom van die Versekerde al xxx xxx.
Spesiale Uitbreiding tot bogemelde Rekenaarverliese Algemene Uitsondering 4
(A) Verlies of vernietiging van of skade aan die versekerde eiendom deur brand, ontploffing, weerlig, aardbewing of enige van die ingeslote spesiale gevare waarna hieronder xxxxxx word of waarvoor die Afdelings Persoonlike Ongevalle, Glas, Werkgewersaanspreeklikheid, Aangegewe Voordele, Groep Persoonlike Ongevalle, Motor of Motorbote, Seiljagte en Kleinvaartuie skadeloosstelling xxxxxxx, word nie deur hierdie Algemene Uitsondering uitgesluit nie.
Die enigste spesiale gevare wat vir die doeleinde van hierdie Spesiale Uitbreiding ingesluit word, is skade wat veroorsaak word deur:
1. storm, wind, water, hael of sneeu met uitsluiting van skade aan eiendom:
(a) wat voortspruit uit enige proses wat dit ondergaan en wat noodsaaklikerwys die gebruik of aanwending van water behels;
(b) wat veroorsaak word deur ‘n vloedgolf wat ontstaan as gevolg van ‘n aard-bewing of vulkaniese uitbarsting;
(c) in die ondergrondse werkverrigtinge van enige myn;
(d) in die ope lug (behalwe geboue, strukture en toerusting wat ontwerp is om in die ope lug xx xxxx of xx xxxx);
(e) in enige struktuur wat nie geheel en xx xxxxx dak is nie;
Tensy dit so beskryf en spesifiek as ‘n afsonderlike item verseker word
(f) wat keermure is;
2. lugvaartuie en ander lugtoestelle of voorwerpe wat daaruit laat val word;
3. botsing deur diere, bome, antennes, satellietskottels of voertuie met uitsluiting van skade aan sodanige diere, bome, antennes, satellietskottels, voertuie of eiendom in of op sodanige voertuie.
Hierdie spesiale gevare dek nie slytasie of geleidelike agteruitgang nie.
(B) Die bogemelde Algemene Uitsondering 4 is ook nie van toepassing op gevolglike verlies xxxx verseker deur enige Sake-Onderbrekingskadeloosstelling van hierdie Polis nie tot die mate wat sodanige gevolglike verlies voortspruit uit skade aan die versekerde eiendom deur die gevare waarna in Spesiale Uitbreiding (A) hierbo xxxxxx word.
(C) Hierdie Spesiale Uitbreiding verseker nie enige verlies, vernietiging of gevolglike verlies indien dit nie in die afwesigheid van hierdie Rekenaarverliese Algemene Uitsondering en hierdie Spesiale Uitbreiding daartoe verseker sou gewees het nie.
(D) Hierdie Spesiale Uitbreiding is nie van toepassing op enige Gemeenregtelike Aanspreeklikheidskadeloosstelling nie.
OMBUDSMAN
Die Maatskappy onderneem om alle xxxx xxxx hierdie Polis gedek eerlik, regverdig en stiptelik te skik. As u enigsins rede het om te glo dat die Maatskappy dit nie gedoen het nie en u 'n klagte wil indien, moet u asseblief in die eerste plek met u Agent/Makelaar skakel of as u nie 'n professionele raadgewer het nie met u plaaslike A I C verteenwoordiger. Hy/xx xxx gereed wees om u met u probleme te help.
In die onwaarskynlike geval dat u nog nie tevrede is nie het u die reg om u op die Ombudsman te beroep. Hoewel sy bevindings nie bindend is op versekeraars nie gee die Maatskappy u graag die versekering dat die Maatskappy by enige besluit van die Ombudsman xxx xxxxx.
ABSAssist
Die Versekerde kan van die dienste gebruik maak xxxx hieronder uiteengesit deur tolvry 0800 111 777 xx xxxxxx. Die operateur xxx xxx xxxxx xxxx en die nodige verwysing doen waarna die Versekerde verdere stappe kan volg.
ABSA aanvaar nie verantwoordelikheid nie sou enige van die dienste nie xxxxxx beskikbaar wees nie of in geval van foutiewe advies verskaf of die versuim daartoe om enigsins van hulp xx xxxx.
Die Versekerde word uitgereik met ’n kaart wat byderhand gehou word wanneer ingeskakel word vir bystand. ABSA betaal namens die Versekerde die aansluitfooie en gevolglik xxx die Versekerde geregtig wees op hierdie dienste solank die versekeringspremie van die onderliggende polis ten volle betaal is.
Dienste en raad beskikbaar deur die tolvry nommer xx xxxxxx sluit ondermeer in :
i. Mediese verband 24/7 wat insluit gratis afvoer (ambulans/vliegtuig)
ii. Hospitaal deposito waarborg
iii. Regsaangeleenthede
iv. Huishoudelike aangeleenthede en rampe
v. Motor sake
vi. Belasting aspekte
vii. Dokument xxxxx geriewe en raad