KORTTERMYN- VERSEKERING
KORTTERMYN- VERSEKERING
"afkoeltydperk" is die tydperk na die uitneem van 'n verseke ringspolis waarin jy die polis kan kanselleer sonder om die premie wat jy reeds betaal het, te verloor (gewoonlik 30 dae);
"bybetaling" beteken die bedrag wat jy moet betaal tot die koste van die eis (die res van die eis word deur die versekeraar betaal);
"endossemente" beteken besondere bepalings wat die polis verander ten opsigte van die risiko waarteen jy verseker is;
"polishouer" beteken die persoon wat kragtens 'n versekeringspolis daarop geregtig is om van die polisvoordele voorsien te word;
"polisvoordele" beteken die geld of dienste wat die verseke raar aan die polishouer betaal of xxxxx vir verlies of skade wat die polishouer ly wanneer die gebeurtenis wat verseker is plaasvind;
"premie" beteken die bedrag wat die polishouer aan die versekeraar betaal om die risiko wat verseker word te dek;
"risiko" beteken 'n moontlikheid dat 'n besondere gebeurtenis gedurende die tydperk waarin 'n korttermynpolis van krag is, kan plaasvind;
"uitsonderings" beteken dinge of omstandighede wat nie deur jou polis gedek word nie;
"verskaffer van finansiële dienste" beteken enige persoon, uitgesonder 'n verteenwoordiger, wat as die gewone kenmerk van die besigheid van daardie persoon advies verskaf en/of enige tussengangerdiens xxxxx met betrekking tot 'n finansiële produk (korttermynversekeringspolis) en wat ingevolge die Wet op Finansiële Advies-en Tussengangerdienste, 2002 (Wet No. 37 van 2002), gelisensieer is;
"verteenwoordiger" beteken 'n persoon wat ingevolge diensvoorwaardes of enige ander pligooreenkoms 'n finansiële diens namens 'n verskaffer van finansiële dienste aan 'n kliënt xxxxx.
Korttermynversekering is 'n kontrak ingevolge waarvan 'n versekeraar, in ruil vir 'n premie, onderneem om polisvoordele te verskaf indien 'n gebeurtenis, in die polis as 'n risiko beoog, plaasvind. Xx xxx korttermynversekering uitneem op besittings xxxx 'n huis, motorvoertuig of selfoon, of op 'n gesondheids- of ongeskiktheidsgebeurtenis. Dit kan ook xxxxxxx xxxxxxx ten opsigte van jou regsaanspreeklikheid. Let daarop dat jy 'n versekeringspolis kan kanselleer as jy dit nie xxxxxx nodig het nie. Onthou dat dekking verval wanneer jy die polis kanselleer. Al het jy nooit geëis nie, kry xx xxx 'n terugbetaling nie. Die doel van die polis- voordeel is om jou in dieselfde posisie as voor die verliesgebeurtenis xx xxxxx. Jy mag nie van meer as een korttermynversekeraar eis vir skade wat weens een en dieselfde gebeurtenis gely word nie.
Xx xxx 'n korttermynversekeringspolis regstreeks by die versekeraar koop of deur 'n verskaffer van finansiële dienste of sy verteenwoordiger wat jou besigheid by 'n versekeraar plaas.
Korttermynversekering word ingevolge die Korttermynversekeringswet, 1998 (Wet No. 53 van 1998), deur die Raad op Finansiële Dienste (RFD) gereguleer.
Voorbeelde van korttermynversekering:
• Motorversekering ‒ dit dek jou motorvoertuig teen botsing, brand en diefstal.
• Huisinhoud-versekering ‒ dit dek huishoudelike items xxxx meubels, televisies en radios, asook ander waardevolle items in jou huis.
• Huiseienaarsversekering ‒ dit dek bakstene, dakke, toebehore en ander items wat jy nodig het om 'n huis te herbou.
• Aanspreeklikheidsversekering ‒ dit dek skade aangedoen aan 'n persoon of eiendom wat nie xxxx van jou huishouding is nie.
• Reisversekering ‒ dit dek items xxxx bagasie wat weggeraak het en mediese uitgawes wanneer jy buite.
KORTTERMYNVERSEKERING
Kliënte wat korttermynversekering koop, het die reg om:
besonderhede van die polis te ontvang, byvoorbeeld die polisnommer, die premie en wanneer dit betaalbaar is, die voordeel en wanneer dit betaalbaar is, die besittings wat gedek word, asook uitsonderings en endossemente;
inligting oor die versekeringspolis in 'n eenvoudige en maklik verstaanbare taal te ontvang;
die kontakbesonderhede van die versekeraar of verskaffer van finansiële dienste te ontvang, byvoorbeeld die maatskappy se naam, straatadres, telefoon-en selfoonnommers en e-posadresse;
die kontakbesonderhede te ontvang van die Ombudsman vir Korttermynversekering;
ingelig te word oor die grasietydperk van 15 dae vir die laat betaling van premies;
ingelig te word oor die afkoeltydperk;
skriftelik deur die versekeraar ingelig te word oor die redes vir die weiering van 'n eis of 'n xxxx daarvan; en
ingelig te word oor die prosedure vir die indiening van 'n xxxx.
As polishouer of voornemende polishouer van korttermynversekering is dit jou verantwoordelikheid om-
• met 'n versekeraar xx xxxxxx wat ingevolge die Korttermynversekeringswet, 1998, by die RFD geregistreer is of wat 'n verskaffer van finansiële dienste of 'n verteenwoordiger is wat ingevolge die Wet op Finansiële Advies- en Tussengangerdienste, 2002, daartoe gemagtig is (die polishouer of die voornemende polishouer kan die RFD kontak om te verifieer dat die versekeraar gelisensieer is);
• goed rond te kyk vir die versekeringspolis wat die beste aan jou behoeftes voldoen;
• seker xx xxxx dat jy die premies kan bekostig en in staat is om dit betyds te betaal xxxx in die polis uiteengesit (byvoorbeeld maandeliks);
• seker xx xxxx dat xx xxx polisdokument aanvra en ontvang;
• seker xx xxxx dat xx xxxxx oor jou versekeringspolis lees en verstaan;
• seker xx xxxx dat jy die fisiese adres van die versekeraar het en nie net die telefoonnommer nie;
• seker xx xxxx dat jy vir die regte bedrag verseker is;
• seker xx xxxx dat xx xxx xxxxx druk geplaas word om enige dokument te teken nie;
• seker xx xxxx dat xx xxx 'n oningevulde dokument onderteken nie;
• seker xx xxxx dat alle oorspronklike afskrifte van jou dokumente op 'n veilige plek gebêre is;
• deurgaans eerlik xx xxxx en altyd al die vereiste inligting aan jou versekeraar openbaar xx xxxx;
• die versekeraar op die hoogte te bring van veranderinge aan die status van jou versekerde besittings; en
• die versekeraar in te lig oor enige verandering van jou fisiese adres en bankbesonderhede.
V: Is die versekeraar by die RFD geregistreer?
A: As die versekeraar by die RFD geregistreer is, kan jy 'n polis by daardie versekeraar uitneem.
V: Is die verskaffer van finansiële dienste wat 'n korttermynversekeringsproduk aanbeveel, ingevolge die Wet op Finansiële Advies- en Tussengangerdienste, 2002, by die RFD gelisensieer?
A: Dit is raadsaam om 'n bewys te bekom dat die verskaffer van 'n finansiële diens of sy verteenwoordiger by die RFD gelisensieer is voordat jy 'n polis uitneem.
V: Mag ek die polisdokument saam met my huis toe neem om dit xx xxxx voordat ek dit teken?
A: Ja, dit is raadsaam dat jy die polisdokument goed bestudeer voordat jy dit teken.
V: Wat gebeur as ek reeds die eerste premie betaal het en nie meer dekking nodig het nie?
A: Jy het die reg om die kontrak binne die afkoeltydperk te kanselleer, wat gewoonlik 30 dae is vanaf die dag waarop jy die kontrak geteken het.
V: Hoe lank moet ek volhou met die betaling van die verseker- ingspremie?
A: Jy moet die premie betaal solank as wat jy verseker xxx xxxx vir die risiko wat deur die polis gedek word.
V: Moet ek 'n bybetaling doen?
A: Dit hang af van wat in die polisdokument staan. Die meeste polisse bepaal dat jy 'n bybetaling moet doen, maar alle polisse vereis dit nie.
V: Wat is die uitsonderings en die endossemente van die polis?
A: Jy moet daarop aandring dat die verskaffer van die finansiële diens die polis se uitsonderings en endossemente aan jou openbaar maak.
KLAGHANTERINGSPROSEDURE
Xxxxx jou xxxx by die versekeraar of die verskaffer van die finansiële diens.
As jou probleem nie binne 'n redelike tyd bevredigend opgelos word nie, moet die aangeleentheid na die Ombudsman vir Korttermynversekering of die Ombud vir Verskaffers van Finansiële Dienste xxxxxx word.
As jou xxxx verband hou met 'n moontlike oortreding van die Korttermynversekeringswet, 1998, moet jy die RFD kontak.
FINANCIAL SERVICES BOARD KONTAKBESONDERHEDE
Ombudsman vir Korttermynversekering
Tel: (000) 000 0000 Faks: (000) 000 0000
Straatadres:
2nd floor JCC house, 00 Xxx xxxxxx, Xxxxxxx, Xxxxxxxxxxxx
Ombud vir Verskaffers van Finansiële Dienste
Tel: 0000 000 000 Faks: (000) 000 0000
Posadres:
P O Box 74571, Lynnwood Ridge, 0040
Finansiële Diensteraad
Kontaksentrum: 0800 20 20 87 of 0800 11 04 43 Webtuiste: xxx.xxx.xx.xx
Straatadres:
Block B, Riverwalk Office Park
00 Xxxxxxxxxxx Xxxx, Xxxxxx Xxxxxxx Xxxxxxxxx 0, Xxxxxxxx, 0000