HUUROOREENKOMS
emcon
Dokumentnommer:
HUUROOREENKOMS
HIERDIE OOREENKOMS opgestel en aangegaan deur en tussen
[Naam van Verhuurder]
Hierna die VERHUURDER genoem wie se adres die volgende is:
EN
[Naam van Xxxxxxx]
1. Die VERHUURDER verhuur aan die HUURDER wat die volgende eiendom huur:
[Adres van eiendom]
Waarby ingesluit is:
2. Die huurooreenkoms is vir `n vaste tydperk van
wat vanaf bereken word en op
eindig op xxxxx datum die HUURDER onderneem om die
eiendom te ontruim.
3. Die HUURDER het die opsie om die huurooreenkoms vir `n verdere tydperk van
te verleng wat vanaf die
datum van beëindiging bereken word met dien verstande dat skriftelike kennis van die HUURDER se voorneme om hierdie opsie uit te oefen ten minste
kalendermaand voor die datum van beëindiging aan die VERHUURDER gegee word. Gedurende die verlengingstydperk xxx al die voorwaardes hierin vervat op die verlengde huurooreenkoms van toepassing wees, behalwe dat die HUURDER geen verdere verlengingsreg xxx hê nie.
4(a) Die huurgeld vir die vaste tydperk is R ,00
[Woorde: ]
per maand, wat maandeliks op die eerste xxx xxx xxxx maand, aan die VERHUURDER te: Adres:
vooruitbetaalbaar is of te sodanige ander plek as wat die VERHUURDER van tyd tot tyd skriftelik voorskryf.
4(b) Indien die opsie kragtens die bepaling hiervan uitgeoefen word, xxx die huurder vir sodanige verdere tydperk R ,00 (Woorde
wees wat op dieselfde xxxxxx betaal moet word.
5. DIE HUURDER
(a) moet die koste van alle elektrisiteit en water betaalbaar wat aan die eiendom voorsien word.
(b) moet alle bedrae kragtens hierdie huurooreenkoms verskuldig , vry van bankkommissie betaal.
( c) mag nie die huurooreenkoms sedeer of oordra nie.
(d) mag nie sonder die skriftelike toestemming van die VERHUURDER die geheel of ‘n gedeelte van die eiendom aan enigiemand behalwe sy onmiddelike xxxxx in okkupasie daarvan onderverhuur nie.
(e) mag die gehuurde eiendkom slegs vir woondoeleindes gebruik tensy die VERHUURDER se skriftelike toestemming vir die gebruik van ander doeleindes verkry word.
(f) moet die eindom skoon, bewoonbaar en netjies hou en die tuin versorg en in stand hou.
(g) mag nie sonder die skriftelike toestemming van die VERHUURDER strukturele of ander veranderings, byvoegings of verbeterings aan die eindom aanbring nie.
(h) moet die VERHUURDER of sy behoorlik gemagtigde AGENT toelaat om die eiendom te alle redelike xxx xx ondersoek.
(i) mag nie enigiets doen of toelaat dat dit gedoen word, deur positiewe handeling of deur versuim nie, wat die Versekeringspolisse op die eiendom ongeldig sou maak of die premies daarvoor sou verhoog nie.
(j) mag nie ‘n geraas of steurnis veroorsaak wat die stil en rustige okkupasie van sy bure enigsins xxx hinder nie.
6. DIE VERHUURDER
(a) is vir die instandhouding en onderhoud van die buitekant van die eiendom, met inbegrip van die dak, verantwoordelik.
(b) is nie verantwoordelik vir skade wat weens lekkasie, reën, hael, sneeu, brand of onderbreking van water- of elektrisiteitstoevoer of enige oorsaak hoegenaamd aan die HUURDER veroorsaak word nie.
( c) is verantwoordelik vir die betaling van Belasting en Dienskoste op die eiendom aangeslaan, vanaf die datum van ondertekening heirvan.
(d) is daarop geregtig om te eniger tyd gedurende die geldigheidstermyn van die huurooreenkoms van die HUURDER te vereis om die eiendom op die HUURDER se onkoste te herstel in dieselfde toestand as wat dit op die datum daarvan is.
(e) moet onverwyld strukturele gebreke repareer wat in die eiendom verskyn.
(f) is verantwoordelik vir reparasie en onderhoud, na gelang van die omstandighede, van die binnekant van die eiendom, met inbegrip van alle plafonne, kook-, verhittings-, verkoelings-, beligtings-, loodgieters- en lugreëlingsinstallasie asook enige xxxx van sodanig deure, vensters en installasies.
7. In die geval van die algehele of gedeeltelike vernietiging van die eiendom of ‘n gedeelte daarvan weens enige oorsaak xxx die VERHUURDER daarop geregtig wees om die huurooreenkoms te beëindig, by gebreke waarvan dit xxx voortduur, maar die HUURDER xxx gedurende die tydperk waartydens die eiendom of ‘n proporsionele vermindering van huurgeld geregtig wees. Die HUURDER xxx xxxx vergoedingseis teen die VERHUURDER hê nie, maar indien die vernietiging te wyte is aan die versuim of nalatigheid van die HUURDER, xx xxxxx, bediendes of persone wat die eiendom met sy toestemming okkupeer, xxx die VERHUURDER onder daardie omstandighede daarop geregtig wees om vergoeding van sodanige skade te eis as wat die VERHUURDER gely het.
8. Indien die HUURDER versuim om die huurgeld of ‘n gedeelte daarvan op die opeisbaarheidsdatum daarvan te betaal of ‘n ander voorwaarde van hierdie huurooreenkoms breek en hy sewe xxx xxxx in gebreke xxx nadat hy ‘n kennisgewing van die VERHUURDER ontvang het wat betaling van die huurgeld of herstel van die breuk na gelang die geval, vereis of indien die HUURDER insolvent raak, het die VERHUURDER die reg om hierdie huurooreenkoms onverwyld te kanselleer en om die verhuurde eiendom weer te betree en daarvan besit te neem sonder benadeking van enige eis wat die VERHUURDER teen die HUURDER vir huurgeld reeds verskuldig, vir skadevergoeding, vir kontrakbbreuk of andersins mag hê. Indien die VERHUURDER hierdie huurooreenkoms kanselleer en die HUURDER die reg om te kanselleer betwis en in okkupasie vandie eiendom xxx, moet die HUURDER in afwagting van die skikking of beslissing van enige eis of deur onderhandeling of deur gedingvoering voortgaan om ‘n bedrag gelyk aan die maandelikse huurgeld waarvoor in hierdie huurooreenkoms voorsiening gemaak word maandelik vooruit op die eerste dat van die maand te betaal en die VERHUURDER is daarop geregtig om sodanige betaling te aanvaar en xx xxxxxxx, die aanvaarding waarvan die VERHUURDER se eis om kansellering, xxx in geskil, xxx xxx benadeel of enigsins affekteer nie. Indien die geskil in die guns van die VERHUURDER beslis word, xxx die betalings kragtens hierdie klousule gedoen en ontvang geag word xx xxxxxx xx xxxx wat xxxx die HUURDER betall is ten opsigte van skade deur die VERHUURDER xxxx xxxxx die kansellering van hierdie huurooreenkoms en/of die onwettige besit daarvan deur die HUURDER.
9. Enige verslapping, toegewing of kwytskelding wat die VERHUURDER of sy AGENTE aan die HUURDER toestaan of enige kondonasie deur die VERHUURDER van ‘n breuk van die bepalings van hierdie huurooreenkoms bind nie die VERHUURDER nie en hy is te alle tye daarop geregtig om te eis dat die HUURDER alle verpligtinge behoorlik en striptelik uitvoer.
10. Enige kennisgewing wat die VERHUURDER op die HUURDER xxx xxxxxx word geag om geldiglik bestel xx xxxx indien dit per voorafbetaalde, geregistreerde brief aan die HUURDER by die eiendom gestuur is of dit deur die VERHUURDER of sy AGENT by sodanige adres gelaat is, elke kennisgewing geag xxx word om ontvang xx xxxx drie dae na die versending daarvan per geregistreerde pos of op die dag waarop dit hierkragtens per hand afgelewer is.
11. Die HUURDER kies die eiendom as sy domicilium citandi et executandi en stem toe tot die regsbevoegdheid van die Landdroshof ten opsigte van geregtelike stappe wat uit hierdie huurooreenkoms ontstaan.
12. Geen wysigings van die bepalings van hierdie huurooreenkoms is van krag nie, tensy dit op skrif gestel en deur die VERHUURDER en HUURDER of hulle behoorlik aangestelde AGENTE geteken is.
13. Die koste van hierdie huurooreenkoms tesame met Xxxxxxx daarop word deur die HUURDER betaal.
14. ‘n Deposito, gelykstaande aan een maand se huurgeld is betaalbaar deur die HUURDER. Indien enige skade aan die eiendom aangerig is wanneer die HUURDER die huurhuis verlaat, xxx die onkoste uit die deposito verhaal word.
15. Spesiale voorwaardes:
TEN TYE WAARVAN die partye in die teenwoordigheid van die ondergetekende getuies hulle handtekening hierop geplaas het:
Deur die VERHUURDER te op die
dag van 20 .
AS GETUIE:
1.
VERHUURDER
2.
Deur die HUURDER te op die
dag van 20 .
AS GETUIE:
1.
HUURDER
2.