ONSKULD EN VRYWAARINGS OOREENKOMS
ONSKULD EN VRYWAARINGS OOREENKOMS
Die Onskuld en Vrywarings ooreenkoms (GEBRUIK VAN OUDIO KASET OF CD WAT: KORT VERTELLINGS OF BOERESTORIES BEVAT VIR TRANSKRIBERING OF VERDERE VERANDERING) is deur
en tussen
, Hierna "Die Verteller", en FLUISTER, EK LUISTER, hierna die "Die Luisteraar" aangegaan op hierdie dag van , 20
in Suid-Afrika.
Die bedoeling van hierdie ooreenkoms is om Die Luisteraar te vrywaar van enige eise wat mag voortspruit uit en in verband met die GEBRUIK VAN OUDIO KASSET OF CD WAT: KORT VERTELLINGS OF BOERESTORIES VIR TRANSKRIBERING OF VERDERE VERANDERINGE bevat.
VIR KONSIDIRASIE, met hierdie getekende ooreenkoms stem Die Luisteraar en Die Storieverteller xxxx xxxx volg:
Die Storieverteller vrywaar en hou Die Luisteraar onskuldig van enige en alle eise, aksies, en verordeninge, insluitend alle koste van verdediging en prokureurs fooie aangegaan ter einste verdediging, wat voortspruit uit en verband hou met: GEBRUIK VAN OUDIO KASET OF CD WAT: KORT VERTELLINGS OF BOERESTORIES BEVAT VIR TRANSKRIBERING OF VERDERE VERANDERING. Aksie
van Die Storieverteller se onmiddelikke familie en vriende word in dieselfde lig gesien as ñ aksie van Die Storieverteller self.
Die Luisteraar xxx xxx enige xxxx vertelling of boerestories op oudio kasset of CD gebruik, verwerk of xxxxxxxx xxxxxx die getekende vrywaarsingsooreenkoms. Die oudio kasset of CD xxx dus as onbruikbaar gemerk en ge-argifeer word.
Die Luisteraar neem eiendomreg van alle oudio kassette of cds sodra dit in ontvangs geneem word.
In die geval dat enige eis of xxxx teen Die Luisteraar binne die bestek van hierdie ooreenkoms ingestel word, xxx Die Storieverteller finansieel aanspreeklik gehou word vir die Die Luisteraar se regsverteenwoordiging om die xxxx einste te verdedig.
Insluitend in hierdie ooreenkoms moontlike eise wat kan of mag voorkom:
• Opsetlike persoonlike skade op enige manier, wyse, vorm of metode;
• Om vergelding te soek op enige manier, wyse, vorm of metode;
• Wraak soek op enige manier, wyse, vorm of metode;
• Beskadiging van persoonlike reputasie weetend of onwetend op enige manier, wyse, vorm of metode;
• Oudio materiaal oorspronklik is en dat dit nog nooit voorheen, gehoor, getranskribeer of gebruik is in of op enige xxxxxx, xxxx of vorm;
• Dat geen finansiële eis teen Die Luisterar nou of in die toekoms ingestel kan word, xxxxx xxxx ñ
alternatiewe "ooreenkoms" tussen Die Luisteraar en Die Storieverteller aangegaan is;
In die moontlike geval waar enige party regsprossedures by 'n geregshof aanhange maak om die bepalings van die ooreenkoms te interpreteer of af te xxxxx, xxx die heersende party in sodanige geregtilike aksie geregtig wees op, benewens enige regskoste aangegaan ter verdediging van enige derdeparty-eise, redelike regskoste en koste wat aangegaan is in sodanige aksie om die ooreenkom te interpreteer of die terme van hierdie ooreenkoms af te dwing.
Hierdie ooreenkoms xxx vertolk word onder die wette van die STAAT an SUID AFRIKA.
Die Storieverteller HANDTEKENING Die Luisteraar HANDTEKENING
DATUM DATUM