BYLAE G
BYLAE G
WAARBORGE DEUR BOUKONTRAKTEUR
Hiermee verklaar
SKYWARD HOUSING EIENDOMS BEPERK
Registrasienommer: 2002/016340/07
(die “boukontrakteur”)
dat ‘n bouooreenkoms met KMS Logs Consulting Eiendoms Beperk (2014/153235/07) aangegaan is vir die oprigting van die woonhuis ooreenkomstig die aangehegte bouplan, bouspesifikasies en alle relevante wetgewing
Aangesien die Verkoper die boukontrakteur aangestel het om die woonhuis namens hom op te rig, wat dit sodanig aanvaar het
En Aangesien die boukontrakteur ‘n geregistreerde huisbouer is xxxx vereis in artikel 10 van die Wet op Beskermingsmaatreëls vir Behuisingsverbruikers, Wet 95 van 1998
Nou derhalwe aanvaar die Boukontrakteur volle verantwoordelikheid teenoor die Verkoper en Koper met betrekking tot die werke om die woonhuis te voltooi xxxx voorgeskryf in die Wet op Beskermingsmaatreëls vir Behuisingsverbruikers, Wet 95 van 1998
En meer spesifiek xxxxxxx die boukontrakteur die volgende waarborge aan die Verkoper en Koper, naamlik dat die woonhuis opgerig staan te word:
1. op ‘n vakkundige wyse, onder toesig van die die argitek, gebou xxx word;
2. geskik xxx xxxx vir bewoning; en
3. gebou xxx word ooreenkomstig die NHBRR se Tegniese Vereistes in die mate waarin dit op die woonhuis van toepassing is op die datum waarop die woonhuis by die NHBRR ingeskryf word en die bedinge, planne en spesifikasies xxxx hierin ooreengekom;
En waarborg verder:
1. om, op aanvraag deur die Verkoper en/of Koper, op die boukontrakteur se onkoste ernstige strukturele gebreke in die woonhuis reg xxx xxxx, wat veroorsaak is deur die nie-nakoming van die NHBRR Tegniese Vereistes, en wat plaasvind binne ’n tydperk van 5 (vyf) jaar vanaf die voltooiingsdatum, en waarvan skriftelike xxxxxx xxxx die Verkoper en/of Koper aan die boukontrakteur binne genoemde tydperk gegee is;
2. om, op aanvraag deur die Verkoper en/of Koper, op die boukontrakteur se onkoste daklekke reg xxx xxxx, wat toegeskryf kan word aan vakmanskap, ontwerp of materiale, en wat plaasvind binne ’n tydperk van 12 (twaalf) maande vanaf die voltooiingsdatum, en waarvan skriftelike xxxxxx xxxx die Verkoper en/of Koper aan die boukontrakteur binne genoemde tydperk gegee is;
3. om, op aanvraag deur die Verkoper en/of Koper, op die boukontrakteur se onkoste die nie- nakoming of afwyking van die bedinge, planne en spesifikasies van die ooreenkoms of enige gebrek wat verband hou met ontwerp, vakmanskap of materiale reg xxx xxxx, wat blyk binne ’n tydperk van 3 (drie) maande vanaf die voltooiingsdatum, en waarvan skriftelike xxxxxx xxxx die Verkoper en/of Koper aan die boukontrakteur binne genoemde tydperk gegee is;
Paraaf
2
En om aan alle toepaslike bepalings vervat in die Wet op Beskermingsmaatreëls vir Behuisingsverbruikers, Wet 95 van 1998, en ander toepaslike statutêre bepalings en vereistes te voldoen;
En onderwerp hom aan die bevindings van argitek ooreenkomstig klousules 6.8 tot 6.11 van Bylae B;
Maar alhoewel die boukontrakteur onderneem om 'n huis van die hoogste gehalte te verskaf, kan gemelde waarborg nie skade of verlies veroorsaak deur misbruik, nalatigheid, wangebruik, ongeluk of enige risiko waarteen daar in terme van ‘n versekeringspolis, wat normaalweg deur Banke met betrekking tot ‘n verband oor 'n eiendom aanvaar word, dek nie, en sluit spesifiek ook die volgende uit, naamlik:
‘touch up’ verfwerk van watter aard ook al, en
haarlynkrake in pleisterwerk; [Hierdie xxxxx is onvermydelik en word deur die natuurlike inkrimping van materiaal gedurende die eerste ses (6) maande na voltooiing veroorsaak. Sodra die geaffekteerde mure weer geverf word, xxx die xxxxx verdwyn en nie weer verskyn nie. Neem asseblief kennis dat die boukontrakteur nie vir die herstel van hierdie xxxxx verantwoordelik gehou kan word nie.]
Maar indien die boukontrakteur 'n toestel met 'n vervaardigerswaarborg installeer, word sodanige waarborg hiermee aan die Koper oorgedra.
Hierdie waarborg kan slegs deur die Koper as oorspronklike eienaar afgedwing word en is nie oordraagbaar nie.
Die Koper moet binne 3 (drie) maande na die okkupasiedatum die Boukontrakteur skriftelik in xxxxxx xxxx van enige defekte. Indien daar nie aan hierdie voorwaarde voldoen word nie, sal die Koper enige xxxxxxx xxxx teen die Boukontrakteur verbeur, met die uitsondering van die waarborge uiteengesit in waarborg 2 en 3 hierbo.
Die boukontrakteur aanvaar gemelde kennisgewings by die kantoor van die Verkoper in die ontwikkeling as behoorlik op hom gedien.
Boukontrakteur
Plek Datum
Verkoper Plek Datum
Argitek namens die Koper
Plek Datum
Paraaf