VERSEKERING VIR
VERSEKERING VIR
JOU EN JOU BESIGHEID
Jou intreegids
INSURE
DOEN DIE ONGELOOFLIKE ELKE DAG
Alle produkte word onderskryf deur Old Mutual Insure.
Old Mutual Insure Limited is ‘n gelisensieërde FDV en Nie-Lewens Versekeraar.
1
Gaan
jou bylae na
Alledaagse voorbeelde
Algemene voorwaardes
Spesifieke voorwaardes
Beheer
5
jou premies
Hoe
6
om te eis
2
3
4
WELKOM
multisure bied dekking vir jou en jou besigheid wanneer daar iets onverwags plaasvind, byvoorbeeld:
as daar ʼn brand, oorstroming of diefstal by jou besigheid plaasvind
as jou motor in ʼn ongeluk is
as daar geld van jou besigheid gesteel word, as jou besigheid aanspreeklik is vir skade wat aan iemand anders berokken is.
Hierdie intreegids bied ʼn algemene oorsig van wat jy in jou polis kan verwag, en waar jy dit kan vind.
Dit is jou verantwoordelikheid om jou polis bewoording xx xxxx en seker xx xxxx dat jy dit verstaan. Hierdie intreegids vervang nie die bewoording van jou polis nie, maar xxxx xxxxx as
ʼn vertrekpunt.
1
Gaan
jou bylae na
Alledaagse voorbeelde
Algemene voorwaardes
Spesifieke voorwaardes
Beheer
5
jou premies
Hoe
6
om te eis
2
3
4
1. GAAN JOU BYLAE NA
Jou polis se bylae is ʼn dokument wat die voordele wat jy gekoop het aan jou verduidelik.
Gebruik jou polis se bylae om die volgende na te gaan:
jou naam en adres
watter voordele jy gekoop het
die bedrag waarvoor jy verseker is (versekerde waardes en beperkings),
jou bybetalings
Lees jou
polis se bylae.
Xxxx Xxxxxxx dit om jou eiendom vir xx xxxxx vervangingswaarde te verseker. As jy dit nie doen nie, kan jy moontlik slegs ʼn uitbetaling wat gebaseer is op die gedeelte wat jy wel verseker het, ontvang. Dit staan as “eweredigheid” bekend.
Eweredigheid is nie op elke voordeel van toepassing nie.
Byvoorbeeld: Die vervangingswaarde van Xxxxx se rekenaar is R60 000.
Xxxxx verseker die rekenaar vir R30 000.
Dit is die helfte (50%) van die xxxxx xx die rekenaar te vervang.
Die rekenaar word beskadig, en dit xxx R10 000 kos om dit te herstel. Ons xxx die helfte (50%) van die herstelkoste betaal, dit wil sê:
50% van R10 000 = R5 000 minus enige bybetalings waarvoor Xxxxx verantwoordelik is.
1
Gaan
jou bylae na
Alledaagse voorbeelde
Algemene voorwaardes
Spesifieke voorwaardes
Beheer
5
jou premies
Hoe
6
om te eis
2
3
4
2. KYK NA DIE ALLEDAAGSE VOORBEELDE
In hierdie gedeelte gee ons vir jou:
ʼn paar voorbeelde van gebeure wat tot eise gelei het (wat het gebeur) voorbeelde van voorwaardes wat op die eise van toepassing is
die name van die voordeelafdelings wat jy xxx moet xxxx xx al die besonderhede te kry, insluitend die ander voorwaardes, uitsonderings en beperkings wat van toepassing is.
Motorongeluk
Byvoorbeeld: Iemand het in my motor vasgery.
Jou motor moet padwaardig wees sodat dit verseker kan word. Alle ligte moet byvoorbeeld werk, en dit sluit die remligte en agterligte in.
Jy moet die insident so gou as moontlik aan ons rapporteer. Jy moet ook ʼn motorongeluk aan die polisie rapporteer.
Ons xxx in die volgende gevalle nie jou eise oorweeg nie:
– as xx xxxxx die invloed van alkohol of dwelms bestuur het
– as die motor vir ʼn xxxxx xxxx gebruik is as waarvoor dit verseker is
– as u die spoedgrens oorskry of deur ʼn rooi verkeerslig ry. Sien die afdeling vir Motors
ʼn Motorongeluk wat deur een van jou werknemers by die werk veroorsaak is
Byvoorbeeld: Ons maatskappy se vurkhyserbestuurder het die vurkhyser in ʼn kliënt se motor wat op ons perseel geparkeer was, vasgery.
Ons verseker slegs dit waarvoor jy aanspreeklik gehou kan word om te betaal.
Jy moet die insident so gou as moontlik aan ons rapporteer.
Maak seker of jy voordele het vir Gemeenregtelike aanspreekliheid of Breë gemeenregtelike aanspreeklikheid. Gemeenregtelike
aanspreeklikheid bied dekking as jy regtens aanspreeklik is vir verlies of skade aan xxxxx xxxxx, mits die verlies of skade deur ʼn ongeluk veroorsaak is. Breë gemeenregtelike aanspreeklikheid bied dekking al is die verlies of skade nie deur ʼn ongeluk veroorsaak nie.
Sien die afdeling vir Gemeenregtelike aanspreeklikheid
Sien die afdeling vir Breë gemeenregtelike aanspreeklikheid
1
Gaan
jou bylae na
Alledaagse voorbeelde
Algemene voorwaardes
Spesifieke voorwaardes
Beheer
5
jou premies
Hoe
6
om te eis
2
3
4
Algemene voorbeelde
(vervolg)
ʼn Werknemer word by die werk beseer
Byvoorbeeld: Die afleweraar vir ons maatskappy het by ʼn stel trappe afgeval terwyl hy goedere afgelewer het en sy been gebreek. Dek die polis sy mediese onkoste?
Jy moet die insident so gou as moontlik aan ons rapporteer. Die werknemer xxxx die besering opgedoen het terwyl hy werk vir jou gedoen het.
Jou eiendom word deur oorstroming beskadig
Byvoorbeeld: Die motor van my drukpers het as gevolg van oorstroming gaan staan.
Die motor xxxx fisiese skade gely het.
Sien die afdeling vir Brand (dit word nie onder
Onklaarraking van masjinerie gedek nie)
Xxxx
Voordat jy teen hierdie polis kan eis, moet jou werkneer teen die Vergoedingsfonds eis (in terme van die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en-siektes).
Werkgewersaanspreeklikheid is ʼn soort versekering wat vir jou dekking bied teen eise vir die besering of sterfte van werknemers wat plaasvind terwyl hulle in jou diens is. Jy het slegs dekking indien jy regtens aanspreeklik is vir die besering of sterfte.
Sien die afdeling vir Werkgewersaanspreeklikheid. Xxxxxx ook na die afdeling vir die Groep persoonlike ongevalle en die afdeling vir Aangegewe voordele vir die besering of sterfte van werknemers wat deur ʼn ongeluk veroorsaak is waarvoor xx xxx regtens aanspreeklik is nie.
ʼn Oorstroming beskadig geld of xxxxx
Byvoorbeeld: Ons rekeningboeke is beskadig toe die kantoor oorstroom het.
Hou jou debiteureboek op datum. Jy moet ʼn ondertekende verklaring wat jou rekeninge se uitstaande bedrae vir elke maand uiteensit vir ons stuur. Ons moet die verklaring binne 60 dae vanaf die einde van elke maand ontvang.
Sien die afdeling vir Rekenings ontvangbaar,
onder Klousules uitbreidings en beperkings:
verklaringsklousule
1
Gaan
jou bylae na
Alledaagse voorbeelde
Algemene voorwaardes
Spesifieke voorwaardes
Beheer
5
jou premies
Hoe
6
om te eis
2
3
4
Algemene voorbeelde
(vervolg)
ʼn Rekenaar word gesteel
Byvoorbeeld: My rekenaar is uit my motor gesteel.
Die rekenaar xxxx in ʼn motor gewees het wat toegemaak en gesluit was.
Daar moet bewyse van kragdadige toegang wees. Sien die afdeling vir Elektroniese toerusting
Voorraad word gesteel
Byvoorbeeld: Voorraad is by my besigheidsperseel gesteel. Die diefstal xxxx vanuit ʼn gebou plaasgevind het, nie van buite ʼn gebou nie. Daar moet bewyse wees van kragdadige en
gewelddadige toegang of uitgang. Indien ons dit vereis, moet jy bewys dat jy ʼn diefalarmstelsel in ʼn werkende toestand het, en dat die alarmstelsel aangeskakel was toe die diefstal plaasgevind het.
Sien die afdeling vir Diefstal, in besonder die woordomskrwing en diefalarmwaarborg
Geld word gesteel
Byvoorbeeld: Geld is uit ʼn geslote xxxxx in ons kantore gesteel. Die beperking vir die uitbetaling hang af van die gradering wat deur die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde (SABS) aan die xxxxx toegeken is. As xx xxxx geld in die xxxxx bewaar het as wat die gradering toelaat, xxx xx xxx dekking vir die ekstra geld hê nie.
Sien die afdeling vir Geld
Weerlig
Weerlig het ʼn kragstuwing veroorsaak wat ons kragpunte beskadig het.
Daar is ʼn beperking van toepassing indien die kragstuwing nie xxxxx xxxx weerlig veroorsaak is nie.
Sien die afdeling vir Geboue omvattend
Kwaadwillige beskadiging
Byvoorbeeld: Iemand het my fabriek kwaadwillig beskadig. Ten minste van die gebou moet bewoon wees. Indien die gebou vir 45 opeenvolgende dae of meer onbewoon is, is dit jou verantwoordelikheid om 20% van die koste van die skade te betaal. Daar kan beperkings op die uitbetaling van toepassing wees.
Opeenvolgende dae is dae waar die een dag op die ander volg, insluitend Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae.
Dus xxxxxx dit nie net na besigheidsdae nie.
Sien die afdeling vir Brand, in besonder kwaadwillige beskadiging
1
Gaan
jou bylae na
Alledaagse voorbeelde
Algemene voorwaardes
Spesifieke voorwaardes
Beheer
5
jou premies
Hoe
6
om te eis
2
3
4
3. ALGEMENE VOORWAARDES
Hierdie algemene uitsonderings, bepalings en voorwaardes
is op die hele polis van toepassing.
Onthou dat jou versekeringspolis ʼn kontrak tussen jou en ons is.
Jy stem in om jou premies op datum xx xxx en om aan die vereistes van hierdie polis te voldoen.
Ons stem in om jou te vergoed vir alle geldige eise wat jy teen hierdie polis maak.
In hierdie afdeling verduidelik ons die bedrae wat jy maandeliks moet betaal, en wat xxx gebeur as xx xxx betyds betaal nie.
ALGEMENE UITSONDERINGS
WAT ONS NIE DEK NIE
Algemene uitsonderings
Daar is ander belangrike algemene voorwaardes, byvoorbeeld:
– hoe ons jou persoonlike inligting xxxx,
– wanneer hierdie polis eindig.
WAT JY BETAAL
Premies
WANNEER ’N EIS SUKSESVOL IS
Vergoeding
EISE EN VRAE
Volg altyd die eisproses noukeurig.
– Stuur ‘n e-pos na xxxxxxx@xxxxxxxx.xx.xx
– Skakel 0860 22 55 63
Onluste en betogings (dit kan moontlik deur die Sasria-polis gedek word).
Bedrog
Verliese wat deur die versuim van enige rekenaar om enige datum xx xxxxxx of om data xx xxxxx xxxxx programfoute of ʼn rekenaarvirus veroorsaak is, kernkragaktiwiteite, asbes, konfisk
Ander uitsonderings sluit die volgende in: ering, beslaglegging, verbeuring en sanksies.
Ons besluit hoe ons xxx xxx vergoed:
– ons kan uitbetaal, vervang of herstel,
– ons kan ook derde partye vergoed indien jy aanspreeklik is.
Die inligting wat u vir ons gee, vorm ook xxxx van die kontrak tussen jy en ons, insluitend wanneer jy aansoek doen en wanneer xx xxx. Maak seker dat die inligting wat jy vir ons gee waar en volledig is.
1
Gaan
jou bylae na
Alledaagse voorbeelde
Algemene voorwaardes
Spesifieke voorwaardes
Beheer
5
jou premies
Hoe
6
om te eis
2
3
4
4. SPESIFIEKE VOORWAARDES
Spesifieke voorwaardes is van toepassing op die voordele wat jy gekoop het.
EKSTRA DEKKING
Opsionele uitbreidings
SPESIFIEKE UITSONDERINGS
Wanneer xx xxx dekking het nie
WAARVOOR XX XXXXX WORD
WANNEER XX XXXXXXX HET
Voorwaardes
In hierdie gedeelte verduidelik ons waarvoor xx xxxxx xxx xxxx met die voordeel.
Xx xxx byvoorbeeld dekking hê vir brande, oorstromings, ongelukke en diefstal. Die gebeurtenisse waarvoor xx xxxxxxx het, word dikwels “omskrewe gebeurtenisse” of “omskrewe omstandighede” genoem.
In hierdie gedeelte verduidelik ons wat die voorwaardes is vir jou dekking
om geldig xx xxxx.
Byvoorbeeld, onder die Motorvoordeel moet jou motor padwaardig wees om enigsins verseker te word.
Jy betaal ekstra vir opsionele uitbreidings. Byvoorbeeld, onder die Motorvoordeel, kan xx xxxx of jy wil betaal vir ñ uitbreiding om ñ motor te huur na ñ ongeluk of diefstal.
In hierdie gedeelte verduidelik ons wanneer ons nie dekking vir ʼn spesifieke voordeel bied nie.
Byvoorbeeld, jy xxx xxx xxxx die
Persoonlike-ongevalle voordeel gedek word vir ongelukke wat gebeur wanneer xx xxxx xxxx of aan ander gevaarlike sportsoorte deelneem nie.
In elke voordeelafdeling xxx jy die spesifieke voorwaardes vir daardie voordeel kry.
KERNBEGRIPPE
Woordoms- krywings
Woordomskrywings lig jou in oor die kernbegrippe wat op ʼn voordeel van toepassing is.
Byvoorbeeld, vir die Motorvoordeel kan jy uitvind wat die waarde is waarvoor xx
xxx motor kan verseker. Die kernbegrip (of woordomskrywing) vir hierdie waarde is “redelike kleinhandelswaarde”.
EKSTRA DEKKING
Outomatiese uitbreidings
Xx xxxx nie ekstra te betaal vir outomatiese uitbreidings nie.
Xx xxxx byvoorbeeld onder die
Sake-onderbrekingsvoordeel niks ekstra te betaal vir die outomatiese uitbreiding wat dekking bied vir verlies weens skade aan eiendom by ʼn kontrakterrein nie.
1
Gaan
jou bylae na
Alledaagse voorbeelde
Algemene voorwaardes
Spesifieke voorwaardes
Hoe
5 jou premies
Beheer
6
om te eis
2
3
4
5. BEHEER JOU PREMIES
Wat xxx gebeur wanneer ons nie jou premie betyds ontvang nie?
Tydens die eerste maand van jou versekering xxx xxx polis nie in xxxxxxx tree nie.
Ná die eerste maand van jou versekering xxx jy 30 ekstra dae hê om te betaal
(dit staan as ʼn grasietydperk bekend). Ná 30 dae xxx ons jou debietorder twee keer verwerk – een keer vir die maand waarvoor jy die betaling gemis het, en nog ʼn keer vir die huidige maand:
As ons jou premies kan verhaal, xxx xxx polis geldig xxx.
As ons steeds nie jou premies kan verhaal nie, xxx xxx polis eindig. Jy xxx slegs dekking hê vir die maande waarvoor ons wel premies ontvang het. Jy xxx xxx ʼn terugbetaling ontvang wanneer jou polis eindig nie.
3
12
6
Betaal jou premie elke maand teen die 3de, 6de of 12de dag van die maand (xx xxx self xxxx op watter een van hierdie dae jy wil betaal).
1
Gaan
jou bylae na
Alledaagse voorbeelde
Algemene voorwaardes
Spesifieke voorwaardes
Beheer
5
jou premies
Hoe
6
om te eis
2
3
4
6. HOE OM TE EIS
Rapporteer altyd motorongelukke en misdade aan die polisie. Kontak ons om ʼn eis in te dien. Gee ons enige inligting waarvoor ons vra.
Skakel ons by
0860 22 55 63
E-pos ons
Laat ons weet as jy regstappe wil neem.
Kontakbesonderhede in geval van nood:
Skakel 0860 247 365 of x00 00 000 0000
(indien jy in die buiteland is).
Vir komplimente of klagtes:
e-pos ons in verband met komplimente of klagtes by xxxxxxxxxxx@xxxxxxxx.xx.xx of xxxxxxxxxx@xxxxxxxx.xx.xx
Hoofkantoor:
Skakel x00 (0)00 000 0000
Old Mutual Insure
Wanooka Place St Xxxxxxx Road Parktown
Johannesburg, 2193
Meer kontakbesonderhede is op ons webwerf beskikbaar by xxxxxxxxx.xx.xx/xxxxxx/xxxxxxx-xx
Let wel: In die geval van regstappe stem jy in dat ons:
– regstappe namens jou mag neem
– regstappe namens jou mag verdedig
– enige eise of geregtelike prosesse namens jou mag afhandel.
In wetgewing staan dit as subrogasie bekend.
Jy moet:
– probeer om verdere verlies xx xxxxx, en
– ons help om die eiendom weer in besit te neem nadat ons jou vergoed het.