TENDER VOORWAARDES EN VERHURINGSVOORWAARDES (LANDBOU GROND)
TENDER VOORWAARDES EN VERHURINGSVOORWAARDES (LANDBOU GROND)
wat na ondertekening deur die Huurder en Verhuurder, 'n huurooreenkoms daar xxx xxxx
VOORWAARDES waarop: BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK
(hierna genoem BKB)
behoorlik daartoe gelas deur: XXXXXX XXXXXX JV COMPANY (EDMS) BPK
(Registrasienommer: 2005/044619/07)
(hierna genoem die VERHUURDER)
per openbare tender vir verhuring aanbied die volgende eiendom, naamlik:
1. PLAAS NR 394, AFDELING BEAUFORT-XXX, XXX-KAAP PROVINSIE GROOTTE: 6846,5709 HA
(hierna genoem die EIENDOM) VOORWAARDES VAN TENDER
DIE VERHURING XXX AAN DIE VOLGENDE TERME EN VOORWAARDES ONDERHEWIG WEES:
1. Die VERHUURDER xxx xxx verplig wees om die hoogste, of enige tender te aanvaar en/of redes te verskaf vir aanvaarding al xxx xxx van enige tender nie.
2. Die verhuring xxx geskied in terme van die Suid-Afrikaanse geldeenheid.
3. Ingeval die EIENDOM vir ‘n derde party gehuur word, dog die nodige magtiging nie onmiddellik tot bevrediging van BKB getoon word nie, sal die werklike tenderaar aanspreeklik gehou word vir die behoorlike afsluiting van die huur, ooreenkomstig hierdie voorwaardes van verhuring.
4. Tenders sluit om 12H00 op WOENSDAG 13 MAART 2019
Behoorlik voltooide tenders, in verseëlde koeverte en duidelik gemerk: “TENDER: NEVERSET“ moet die kantore van BKB
by straatadres: XXXXXXXXXXXX 00, XXXXXXXX-XXX
bereik voor of op 12H00 op WOENSDAG 13 MAART 2019
5. Die verhuring is onderhewig aan die goedkeuring van die VERHUURDER en die TENDERAAR xxx derhalwe met xx xxxxx, indien enige, xxxx xx tender gebind wees tot 12H00 op 15 MAART 2019 voor xxxxx tyd en datum hy in xxxxxx xxxxxx xxx word of die huur bekragtig word al xxx xxx. Indien die huur nie bekragtig word nie, sal alle gelde deur die TENDERAAR betaal, of gedeponeer, xxxx hierin xxx xxx vereis, onmiddellik sonder rente, xxxxx xxxxxx ooreengekom, aan hom terugbetaal word.
5.1 Die TENDERAAR verklaar hiermee dat hy of sy genomineerde by die telefoonnommer/faksnommer xxxx wat hy by die ondertekening van hierdie voorwaardes aan BKB xxx voorsien, beskikbaar xxx xxxx tot die tyd en datum xxxx in klousule 5 hierbo vermelde om bekragtiging al xxx xxx van die huur te ontvang. Indien die huurder of sy genomineerde nie beskikbaar is ten tye van bekragtiging van die huur aan die tenderaar nie, sal dit geag bekend gemaak xx xxxx by ondertekening van hierdie voorwaardes deur die VERHUURDER.
VOORWAARDES VAN VERHURING
1. HUURTERMYN
1.1. Die huurtermyn duur 6 (ses) maande wat begin op 16 MAART 2019 en eindig op
15 SEPTEMBER 2019.
1.2. Na datum van verstryking van die huurtermyn, xxx oorweging geskenk word om die huurtermyn vir ‘n verdere tydperk te verleng, onderhewig aan nuwe voorwaardes xxxx xxxx die VERHUURDER en HUURDER ooreengekom en verder onderworpe daaraan dat BKB geregtig xxx xxxx op agentekommissie op sodanige verlenging, xxxxx kommissietarief tussen die VERHUURDER en BKB onderhandelbaar xxx xxxx.
2. HUURGELD
2.1. Die huurgeld is maandeliks vooruit betaalbaar deur die HUURDER aan die VERHUURDER op 16 MAART 2019 en op die 16de van elke daaropvolgende maand in die VERHUURDER se bankrekening met die volgende besonderhede: Tasman Lukisa JV Company (Pty) Ltd, Eerste Nasionale Bank, Xxxxxx Valley,
Rekeningnommer: 62120294658, Takkode: 260950
of volgens instruksies xxxx van tyd tot tyd deur die VERHUURDER uitgereik.
2.2. Enige verlening van uitstel deur die VERHUURDER of sy agent vir die betaling van die huurgelde op vervaldatum, of enige toegewing deur die VERHUURDER of sy agent hoegenaamd, xxx xxx beskou word as ‘n afstanddoening deur die VERHUURDER of sy agent van sy reg kragtens die gemene reg of kragtens die voorwaardes van hierdie ooreenkoms om te enige tyd en sonder kennisgewing te eis dat elke afsonderlike voorwaarde van hierdie ooreenkoms stiptelik deur die HUURDER nagekom xxx word nie.
2.3. By xxxxxxx xxx xxxxxxxx op vervaldag van die hierinvermelde huurgeld of ingeval die HUURDER van voorwaardes van hierdie huurkontrak verbreek of die HUURDER insolvent xxxx, xxx die VERHUURDER die reg hê om hierdie huurkontrak dadelik te kanselleer en besit te neem van die EIENDOM sonder benadeling van sy eis vir enige agterstallige huurgelde of vir vergoeding van enige skade deur hom xxxx xxxxx sulke breuk of kansellasie en ook met verbeuring deur die HUURDER van sy reg om enige verbeterings wat hy op die EIENDOM opgerig het te verwyder. Die HUURDER xxx ook nie geregtig wees op vergoeding ten opsigte van enige sodanige verbeterings nie.
2.4. Geen betaling van gelde deur die HUURDER verskuldig, mag teruggehou of vertraag word as gevolg van enige direkte of indirekte eis nie.
3. GEBRUIK VAN DIE EIENDOM DEUR DIE HUURDER
3.1. Die EIENDOM xxx benut word vir bonafide boerderydoeleindes xxxx gebruiklikerwys op die EIENDOM en geen xxxxx xxxx behalwe met die skriftelike goedkeuring van die VERHUURDER nie.
3.2. Die HUURDER xxx geregtig wees om slegs kleinvee eenhede xxxx bepaal volgens die Departement Landbou en Grondsake se voorskrifte en tans bereken teen 36 ha GVE/6ha/KVE, vervat in Tabel 2, hierby aangeheg as AANHANGSEL A, van Wet 43 van 1983, of enige wysiging of vervanging daarvan, op die grond aan xx xxx. Behoudens die bepalings van Klousule 3 en waar van toepassing, is die benutting xxx xxxxx addisioneel hiertoe.
3.3. Nieteenstaande enige ander bepaling in hierdie ooreenkoms vervat, mag die HUURDER nie toelaat dat enige gedeelte van die EIENDOM oorbewei, verniel of uitgeput word of op sodanige wyse benut word dat die waarde daarvan nadelig beïnvloed kan word nie en xxx alle moontlike stappe doen om beskadiging van die eiendom as gevolg van erosie te voorkom. Xxxxxx xxx die HUURDER toesien dat, waar van toepassing, xxxxx in dieselfde toestand, as wat hulle verkeer met die besitname, aan die VERHUURDER op die verstryking van die huurtermyn oorhandig word.
3.4. Die HUURDER xxx xxxx nuwe veldpaaie aanlê of uitry nie, maar xxx slegs van bestaande paaie op die EIENDOM gebruik maak.
3.5. Die HUURDER xxx slegs geregtig wees op kraalmis en vuurmaakhout wat hy op die EIENDOM vir homself of sy werknemers benodig en xxx slegs binne redelike perke. Hy mag slegs droë hout benut. Hy mag geen kraalmis of vuurmaakhout van die EIENDOM verwyder nie en xxx xxxx dra dat hout nie op so ‘n xxxxxx ingesamel word dat dit die EIENDOM op die een of ander xxxxxx xxx benadeel nie, in besonder dat dit nie grondverspoeling of –verwering in die hand xxx xxxx nie.
3.6. Die HUURDER mag geen bome of struike op die EIENDOM afkap of van die EIENDOM verwyder nie, in besonder xxx xx xxxx veldplante verwyder of aalwyne tap of laat tap nie. Hy xxx xxxxx geregtig en trouens verplig wees om skadelike gewasse uit te roei en/of xx xxxxxx.
3.7. Die HUURDER mag geen takke van bome of struike afkap of laat afkap of bome en struike slaan xx xxxxx te laat val vir enige doel nie, maar in besonder om vee op sodanige blare en takke te voer nie.
3.8. Die eksplorasie xxxx, skeerhuis, krale en diptenk xxx vir gewone boerdery-doeleindes gebruik word insluitend vir die gebruik deur skeerders gedurende skeertye, maar dit xxx xxxxx geen omstandighede deur enige werknemer bewoon word nie. Die eksplorasie xxxx is nie geskik vir gebruik as tydelike huisvesting nie.
3.9. Die HUURDER xxx xxx die reg hê om enigiets wat aan die EIENDOM behoort daarvan te verwyder nie of daarin of daaruit handel te dryf of dit op enige xxxxxx xx vervreem nie. Dit sluit onder andere in grond, sand, klei, klip, xxxxx en enige ander mineraal.
3.10. Xxxxx xxxxxxxx (14) dae na die aanvang van die huurtermyn xxx die HUURDER aan die
VERHUURDER ’n skriftelike lys gee van gebreke skade of tekortkominge aan enige
verbeterings, toerusting of aanhegtings op die EIENDOM. Behalwe vermeldings op die lys xxx dit aanvaar word dat die HUURDER alle verbeterings en aanhegtings in ‘n goeie toestand ontvang het en xxx dit op beëindiging van die huurtermyn in dieselfde toestand teruglewer. Indien geen sodanige kennisgewing aan die VERHUURDER gegee word nie, aanvaar die partye dat die HUURDER die verbeterings en toerusting op die EIENDOM in ‘n goeie toestand van herstel en in werkende orde ontvang het.
3.11. Dit word op rekord geplaas dat enige kennisgewing in terme van 3.10 hierbo deur die HUURDER gegee, geen verpligting op die VERHUURDER xxx xxxxx nie, maar slegs dien om sodanige gebreke ten tye van okkupasie deur die HUURDER op rekord xx xxxxx. Dit word verder bevestig dat, xxxxx xxxxxx ooreengekom, die VERHUURDER nie verplig xxx xxxx om sodanige gebreke te xxxxxxx xxx en die HUURDER xxx ook nie toegelaat word om die huurgeld te weerhou of geregtig wees op ‘n terugbetaling van enige huurgeld ten opsigte van die gebreke nie, aangesien die eiendom op ‘n “Voetstoots” basis verhuur word.
3.12. Die HUURDER neem kennis en verstaan dat die myn afval wat op NEVERSET gestoor word, is ‘n verbode area volgens die Nasionale Xxxx Reguleerder en die HUURDER, sy werkers of sy diere, xxx xxx die area betree nie.
4. VERPLIGTINGE VAN DIE VERHUURDER
4.1. Die VERHUURDER xxx na sy goeddunke die geboue en verbeterings verseker en die premies daarop betaal. Die VERHUURDER xxx xxxxx nie verantwoordelik wees vir skade aan enige goed wat die HUURDER op die EIENDOM of in die geboue bring nie.
4.2. Aangesien die EIENDOM op ‘n “Voetstoots” basis verhuur word, xxx die VERHUURDER nie verantwoordelik wees vir die herstel van die windpomp(e) nie.
4.3. Die VERHUURDER xxx verantwoordelik wees vir die betaling van alle belastings.
5. VERPLIGTINGE VAN DIE HUURDER
5.1. Die HUURDER xxx verantwoordelik wees vir die kostes (wat arbeid en materiaal insluit), om alle verbeteringe op die EIENDOM, xxxx xxxxx andere geboue, heinings, damme, windpompe, draadheinings en paaie op die plaas in ‘n behoorlike toestand van herstel en versorging xx xxx gedurende die huurtermyn ten opsigte van normale slytasie asook ten opsigte van enige skade deur die HUURDER veroorsaak.
5.2. Die HUURDER xxx vir sy eie versekering moet xxxx ten opsigte van enige goed wat hy op die EIENDOM of in die geboue bring.
5.3. Die HUURDER aanvaar die verantwoordelikheid om voorkomende maatreëls te tref en xxx dit tref om te verseker dat geen besmetting van die EIENDOM met onkruid xxx plaasvind nie en xxx hierdie onkruid vernietig sodra dit op enige plek op die EIENDOM ‘n verskyning maak.
5.4. Die HUURDER xxx verplig wees om ongediertes op die eiendom te beheer en uit te roei.
5.5. Die HUURDER xxx xxxx plakkers op die EIENDOM toelaat nie, maar slegs werknemers op die EIENDOM bring met wettige arbeidskontrakte en met dien verstande dat sodanige
werknemers nie aanspraak xxx hê op die verblyfreg nie. Die HUURDER xxx verantwoordelik wees om toe xx xxxx dat werknemers/persone xxxxx xx beheer nie oortree op die gedeelte van die EIENDOM wat uitgesluit is, indien enige, by die huurooreenkoms nie.
5.6. Die HUURDER xxx xxx toelaat dat enige byeenkoms of vergadering op die EIENDOM xxx plaasvind nie. Geen begrafnisse of ter aarde bestellings xxx op die EIENDOM toegelaat word nie.
5.7. Die HUURDER is verantwoordelik vir die betaling van agentekommissie van vyf persent (5%), plus BTW bereken op die totale huurbedrag vir die volle huurtermyn, xxxxx kommissiebedrag betaalbaar is aan BKB by ondertekening van hierdie ooreenkoms deur die VERHUURDER.
5.8. Die HUURDER is, waar van toepassing, verder verantwoordelik vir die betaling van seëlregte met betrekking tot hierdie huurkontrak teen die huidige tarief, xxxxx seëlregte by ondertekening van hierdie ooreenkoms deur die VERHUURDER, betaalbaar is aan BKB.
5.9. Waar van toepassing, xxx die huurgeld, asook agentekommissie, onderhewig wees aan BTW, xxxxx belasting deur die HUURDER betaalbaar xxx xxxx en oorbetaal xxx word aan die Ontvanger van Inkomste deur die VERHUURDER en BKB onderskeidelik.
5.10. Vanaf aanvang van die huurtermyn, xxx die HUURDER, waar van toepassing, verantwoordelik wees vir die betalings van die maandelikse Eskom elektrisiteitsrekening en verbandhoudende kostes.
5.11. Die HUURDER xxx waar van toepassing by die plaaslike Brandbestrydingsvereniging registreer en aan bepalings voldoen.
5.12. Die HUURDER moet die boerderybedrywighede waarvoor die plaas verhuur word op ‘n ywerige wyse uitvoer en korrekte boerdery- en diereversorgingspraktyk in die algemeen volg, maar moet ook aanvaarde boerderypraktyke in die distrik waarin die plaas geleë is, volg.
6. REGTE VAN DIE VERHUURDER
6.1. Die VERHUURDER behou alle minerale regte op die EIENDOM asook die reg op die prospekteerkontrak, indien enige.
6.2. Die VERHUURDER behou die reg voor om wild/voëls op die EIENDOM te jag, te laat jag of te laat xxxx xxxx sy gevolmagtigde(s) met die voorbehoud dat indien die VERHUURDER of sy gevolmagtigde(s) gaste mag saamneem om te jag, hul slegs xxxxx xx/hul toesig xxx jag. Die VERHUURDER xxx die HUURDER minstens 3 (drie) dae voordat hy wil jag, van sy voorneme in xxxxxx xxxx sodat die HUURDER kan reëlings tref om sy vee uit die veld waar gejag gaan word, te verwyder indien hy so verkies. Die HUURDER of sy verteenwoordigers mag nie op die eiendom jag of wild/xxxxx xxxx nie.
6.3. Die VERHUURDER behou die reg om verbeterings aan te bring na goeddunke.
7. TOEGANG DEUR DIE VERHUURDER
7.1. Die VERHUURDER of sy gevolmagtigde(s) xxx te enige redelike tyd die reg van toegang tot die EIENDOM hê om die EIENDOM, geboue of enige ander verbeterings daarop te inspekteer, om die vee te tel of om vas te stel of die HUURDER die voorwaardes van hierdie ooreenkoms nakom.
7.2. Die HUURDER xxx verplig wees om voornemende kopers en/of huurders toe te laat om die EIENDOM te besoek en/of te besigtig.
8. VERANDERINGS, VERBETERINGS EN VERWYDERING
8.1. Onderhewig aan die bepalings van Klousule 2.4, xxx die HUURDER die reg hê om sodanige geboue, skure, krale, omheinings en windpompe as wat hy vir sy eie gebruik en voordeel mag nodig ag, op eie koste op te rig en dit te verwyder voor verstryking van hierdie huurkontrak, maar behoudens die verdere bepalings van hierdie Klousule 8.
8.2. Voordat die HUURDER enige van die voormelde of ander verbeterings aanbring, xxx hy vooraf skriftelike kennis aan die VERHUURDER van sy voorneme moet gee met vermelding van die aard en die koste van sodanige verbeterings en die VERHUURDER xxx xx skriftelike toestemming daartoe moet xxxxxxx.
8.3. Verbeterings kan slegs verwyder word indien dit geen skade aan die verhuurde perseel berokken nie.
8.4. Enige verbeterings wat na die verstryking van die huurkontrak of by verbreking daarvan op die EIENDOM agterbly, xxx op die EIENDOM xxx en xxx die VERHUURDER se eiendom word sonder enige vergoeding aan die HUURDER.
8.5. Die HUURDER xxx alle bestaande verbeterings op die grond en wat by hierdie ooreenkoms ingesluit is, in stand hou en xxx xxx xxx tot tyd die nodige instandhoudingswerk en reparasies doen om die goed in dieselfde toestand xx xxx as waarin dit ontvang word.
9. ONDERVERHURING
Die HUURDER xxx xxx die reg hê om die EIENDOM, of gedeelte daarvan, xx xxxxx-verhuur of om hierdie huur af te staan of dit te sedeer sonder die skriftelike toestemming van die VERHUURDER nie. Die HUURDER xxx slegs sy eie bona fide vee op die EIENDOM laat wei.
10. GEREGTELIKE STAPPE
10.1. Kragtens Artikel 45 van die Wet op Landdroshowe, No. 32 van 1944, of enige wysiging of vervanging daarvan, stem die partye toe tot die regsbevoegdheid van die Landdroshof, indien dit xx xxxxx rede ookal vir die partye nodig mag wees om geregtellike stappe die een teen die ander in terme van hierdie ooreenkoms in te stel, ondanks die xxxx dat die eisoorsaak, bedrag of waarde daarvan die jurisduksie van die Landdroshof oorskry; dit mag instel in die Landdroshof wat jurisdiksie het ten opsigte van die distrik waarin die EIENDOM geleë is, aangesien die hele ooreenkoms tot stand gekom het in die voormelde distrik.
10.2. Ongeag die bepalings van Klousule 10.1, xxx die VERHUURDER geregtig wees om die geregtelike stappe teen die HUURDER in te stel in enige Hof wat oor die nodige regsbevoegdheid beskik.
10.3. Enige verlening van uitstel deur die VERHUURDER of sy agent vir die betaling van die huurgelde op vervaldatum, of enige toegewing deur die VERHUURDER of sy agent hoegenaamd, xxx xxx beskou word as ‘n afstanddoening deur die VERHUURDER van sy reg kragtens die gemene reg of kragtens die voorwaardes van hierdie ooreenkoms om te enige tyd en sonder kennisgewing te is dat elke afsonderlike voorwaarde van hierdie ooreenkoms stiptelik deur die HUURDER nagekom xxx word nie.
10.4. By gebreke van betaling op vervaldag van die hierinvermelde huurgeld of ingeval die HUURDER van die voorwaardes van hierdie huurkontrak verbreek of die HUURDER insolvent xxxx, xxx die VERHUURDER die HUURDER op terme plaas om die verbreking reg te stel binne 14 dae vanaf datum van kennisgewing en indien die HUURDER steeds in gebreke xxx, xxx die VERHUURDER die reg hê om hierdie huurkontrak dadelik te kanselleer en besit te neem van die EIENDOM sonder benadeling van sy eis vir enige agterstallige huurgelde of vir vergoeding van enige skade deur hom xxxx xxxxx sulke breuk of kansellasie en ook met verbeuring deur die HUURDER van sy reg om enige verbeterings wat hy op die grond opgerig het, te verwyder. Die HUURDER xxx ook nie geregtig wees op vergoeding ten opsigte van enige sodanige verbeterings nie.
11. VERBANDE
Die VERHUURDER behou die reg voor om enige addisionele verbande oor die eiendom te laat registreer.
12. DOMICILIUM
Die VERHUURDER en die HUURDER kies hiermee domicilium citandi et executandi by die adresse xxxx by die ondertekening van hierdie ooreenkoms voorsien xxx word.
13. VERBRUIKERSBESKERMINGSWET
13.1. Die VERHUURDER waarborg aan die HUURDER en agent dat hy nie op ‘n deurlopende basis betrokke is met die verhuring van eiendom nie en die eiendom dus nie verhuur word in die normale loop van sy besigheid nie.
13.2. Beide die VERHUURDER en HUURDER is bewus dat die VERHUURDER se waarborg beteken dat die Verbruikersbeskermingswet nr 68 van 2008 nie van toepassing is op die huurkontrak nie en dus nie deur die genoemde wet beheer word nie.
14. ADDISIONELE VOORWAARDES
14.1. In geval van die afsterwe van die VERHUURDER of die HUURDER, mag hierdie ooreenkoms alleenlik beëindig word deur wedersydse ooreenkoms tussen die eksekuteur/eksekutrise/trustee(s) van die afgestorwene se boedel en die langslewende party.
14.2. In geval van afsterwe van die VERHUURDER of HUURDER, asook hul onderskeie onmiddellike erfgename, mag hierdie ooreenkoms beëindig word deur die eksekuteur/eksekutrise/trustee(s) van die afgestorwenes se boedel(s) deur middel van ‘n minimum van drie (3) maande skriftelike kennisgewing van sodanige voorneme.
14.3. Indien enige bepaling hiervan onwettig is of retrospektief onwettig gemaak word, xxx daardie onwettige bepaling geag word om gewysig xx xxxx in die mate en op die wyse wat nodig is om dit xxxxxx xx maak of indien sodanige wysiging onmoontlik is, xxx die onwettige bepaling beskou word as deelbaar van die res van die bepalings hiervan en pro non scripto.
14.4. Die HUURDER erken en bevestig dat die VERHUURDER geregtig xxx xxxx om teen enige gelde deur die HUURDER aan VERHUURDER verskuldig, nou of in die toekoms, uit xxxxx skuldoorsaak dit ookal mag ontstaan, rente te hef op enige bedrag verskuldig hierkragtens bereken teen ‘n xxxxx per jaar van 5% (vyf persent), of sodanige xxxxx xxxxx as wat die VERHUURDER in sy uitsluitlike diskresie van tyd tot tyd mag bepaal bo die prima uitleenkoers op oortrokke bankrekening van tyd tot tyd deur die VERHUURDER xx xxxxxxx gehef, bereken vanaf en insluitende die datum waarop enige skuld ontstaan, xxxxx rente agteruit op die balans van tyd tot tyd verskuldig bereken xxx word en aldus bereken xxx word tot tyd en wyl die verskuldige bedrag ten volle gedelg is. Die VERHUURDER xxx die reg besit om, indien hierdie xxxxx gehef xxxx xx xxxxxxx verhoog of verlaag word, die voormelde rentekoers dienooreenkomstig xx xxxxxxx of verlaag, na gelang van die geval en sonder om enige kennis daarvan aan die HUURDER xx xxx en is die aanpassings in die rentekoers xxxx voormeld bindend op die HUURDER ondanks dat die HUURDER xxxx xxxxxx van sodanige aanpassing ontvang het nie. Die VERHUURDER is geregtig om van tyd tot tyd en te eniger tyd, volgens sy absolute en uitsluitlike diskresie enige rente deur die HUURDER verskuldig te kapitaliseer, in xxxxx geval rente voortaan bereken en betaalbaar xxx xxxx op sodanige gekapitaliseerde bedrag.
14.5. Hierdie ooreenkoms bevat die algehele ooreenkoms tussen die partye met betrekking tot die inhoud daarvan en die HUURDER erken dat daar geen mondelingse ooreenkomste of voorstellings is wat op enige wyse hierdie ooreenkoms wysig of verander nie of die xxxxxxx daarvan opskort nie.
14.6. Alle inligting verskaf deur BKB rakende die eiendom is gedoen namens die VERHUURDER en geen eise kan ingestel word teen BKB Eiendomme (Edms) Bpk as die agent nie.
15. INTERPRETASIE
In hierdie ooreenkoms sluit woorde met ‘n enkelvoudige strekking die meervoud in en vice versa, woorde met die strekking van die manlike geslag sluit ook die vroulike geslag in en xxx woorde met die strekking van ‘n natuurlike persoon ook ’n liggaam met regsbevoegdheid insluit.
16. BORGSTELLING
Indien die HUURDER ‘n maatskappy, beslote korporasie, trust of vennootskap is, moet die direkteure van die maatskappy, of die lede van die beslote korporasie, of die trustees van die trust, of die vennote van die venootskap, na gelang van die geval, hulle as borge verbind vir die nakoming deur die HUURDER van sy verpligtinge ingevolge hierdie ooreenkoms.
TENDER
Ek, die ondergetekende(s)
NAAM: .................................................................................................................................................
ID NR.: .............................................................. SELFOON NR.: ........................................
ADRES: ................................................................................................................................................
TEL NR.: ......................................................... FAKS NR.: ................................................
E-POS: ............................................................. BTW NR.: ..................................................
HUWELIKSTATUS: (Binne/buite gemeenskap van goedere)
NAAM VAN XXXXXXXX/EGGENOTE: …………………………………………………………………….
ID NR VAN XXXXXXXX/EGGENOTE: …………………………………………………………………….
bied hiermee aan:
Huurgelde ten bedrae van: R .......................................
PLUS BTW @ 14% R........................................
TOTALE AANVANGSBEDRAG: R........................................
(Totale aanvangsbedrag in woorde: .................................................................................................
........................................................................................................) per maand vir die huur van die
eiendom xxxx hierin vervat, onderhewig aan hierdie voorwaardes van tender en van verhuring.
GETEKEN TE ........................................ OP HIERDIE ............. DAG VAN ............................... 20.......
AS GETUIES:
1. ................................................
2. ................................................ ........................................................
TENDERAAR / HUURDER
EK, DIE HUURDER, BEVESTIG HIERMEE DAT DIE VOLLE OMVANG VAN MY VERPLIGTINGE EN REGTE HIERIN AAN MY DUIDELIK IS EN DAT VOLDOENDE GELEENTHEID AAN MY GEBIED IS OM NOODSAAKLIKE NAVRAE TE DOEN TEN OPSIGTE VAN DIE EIENDOM EN ALLE WESENLIKE ASPEKTE DAARVAN EN DIE VERHURING DAARVAN EN DAT EK DIE UITWERKING VAN HIERDIE OOREENKOMS VERSTAAN.
AANVAARDING
Die hierinvermelde Tenderaar se tender word hiermee aanvaar en die huur word bekragtig deur my, die Verhuurder.
NAAM: .................................................................................................................................................
ID NR.: .............................................................. SELFOON NR.: ........................................
ADRES: ................................................................................................................................................
TEL NR.: ......................................................... FAKS NR.: ................................................
E-POS: .................................................................. BTW NR.: ..................................................
GETEKEN TE ........................................ OP HIERDIE ............. DAG VAN ............................... 20.......
AS GETUIES:
1. ................................................
2. ................................................ ........................................................
VERHUURDER
GETEKEN TE …………………………. OP HIERDIE …………. DAG VAN 2018
AS GETUIES:
1. …………………………………………
2. ………………………………………… …………………………………………………..
Nms: BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK
BORGAKTE
Ek/ons die ondergetekende(s),
ID NOMMER:
verbind hiermee myself / onsself as borg en medehoofskuldenaar/s in solidium vir en namens die KOPER tot en ten gunste van die VERKOPER en die AGENT in verband met alle verpligtinge van die KOPER onder voorgaande koopakte en in besonder vir alle bedrae geld wat verskuldig mag wees, insluitende skadevergoeding as gevolg van watter rede ook al en doen afstand van die voordele van verdeling en uitwinning. Verder erken ek/ons dat ek/ons ten volle bewus is van al die bepalinge en voorwaardes van die koopakte xxxx voorgaande uiteengesit. Ek/ons aanvaar domicilium et executandi by die adres wat hierna hierin vermeld word.
ALDUS GEDOEN EN ONDERTEKEN te op hierdie dag van AS GETUIES:
1.
BORG
2. BKB EIENDOMME (EDMS) BPK behoorlik gemagtig
BORG SE ADRES:
Telefoonnommer:
12
3.
13
14
15
UITTREKSEL UIT DIE NOTULE VAN 'N VERGADERING VAN DIE LEDE
VAN..........................................................................................................
GEHOU TE ..........................................................OP..................................................................
OOREENGEKOM DAT:
1. DIE BESLOTE KORPORASIE HUUR die volgende EIENDOM
...........................................................................................................
van
.................................................................................................................................................
vir die bedrag van R...............................................................................................................................................
per jaar
2. Dat in sy hoedanigheid as
Lid hierdeur gemagtig is om alle dokumente wat nodig is om uitvoering xx xxx aan die bogenoemde resolusie, te onderteken en ten uitvoer te bring.
Gesertifiseer 'n ware afskrif,
............................................................ LID
UITTREKSEL UIT DIE NOTULE VAN 'N VERGADERING VAN DIE DIREKTEURE VAN
.................................................................................................................
GEHOU TE ......................................................................................................
OP .................................................................................................................
OOREENGEKOM DAT:
1. Die MAATSKAPPY HUUR die volgende EIENDOM
................................................................................................................................................
van
...............................................................................................................................................
vir die bedrag van R.............................................................................................................................................
per jaar.
2. Dat in sy
hoedanigheid as Direkteur hierdeur gemagtig is om alle dokumente wat nodig is om uitvoering xx xxx aan die bogenoemde resolusie, te onderteken en ten uitvoer te bring.
Gesertifiseer 'n ware afskrif,
.................................................................................... DIREKTEUR
UITTREKSEL UIT DIE NOTULE VAN 'N VERGADERING VAN DIE TRUSTEES VAN
....................................................................................................................
GEHOU TE .......................................................................................................
OP ................................................................................................................
OOREENGEKOM DAT:
1. Die Trust HUUR die volgende EIENDOM
.................................................................................................................................................
van
...........................................................................................................................................
vir die bedrag van R..............................................................................................................................................
2. Dat in sy hoedanigheid
as Trustee hierdeur gemagtig is om alle dokumente wat nodig is om uitvoering xx xxx aan die bogenoemde resolusie, te onderteken en ten uitvoer te bring.
Gesertifiseer 'n ware afskrif,
................................................................... TRUSTEE
UITTREKSEL UIT DIE NOTULE VAN 'N VERGADERING VAN DIE VENNOTE VAN
....................................................................................................................
GEHOU TE .......................................................................................................
OP ................................................................................................................
OOREENGEKOM DAT:
1. Die Vennootskap HUUR die volgende EIENDOM
.................................................................................................................................................
van
...........................................................................................................................................
vir die bedrag van R..............................................................................................................................................
2. Dat in sy hoedanigheid
as Vennoot hierdeur gemagtig is om alle dokumente wat nodig is om uitvoering xx xxx aan die bogenoemde resolusie, te onderteken en ten uitvoer te bring.
Gesertifiseer 'n ware afskrif,
................................................................... VENNOOT