Motor Plus.
Motor Plus.
Bepalings en voorwaardes.
Motor Plus Bepalings en voorwaardes
Hierdie polis bied jou die volgende voordele:
• Krediet Tekortkomingsdekking
• Persoonlike Ongeluksdekking
• Bybetalings Beskermer (Opsioneel)
• Paaiement Beskermer (Opsioneel)
As ʼn voordeel onder enige van die boegenoemde afdelings oorbodig xxxx, xxx die premie daarmee aangepas word om jou vir die oorblywende voordele verseker xx xxx.
Die betekenis van woorde
Jy en Jou
Dit is die persoon in wie se naam die polis uitgereik is, wie ook die geregistreerde eienaar van die versekerde motor is.
Ons
Dit is jou versekeringsmaatskappy.
Skedule
Die gedeelte van jou versekeringspolis wat al die besonderhede van jou versekerde motor bevat. Dit sluit die beskrywing van die motor in, die perk van die vergoeding en die premie wat op jou versekering van toepassing is. Dit sluit ook al die verklarings wat jy gemaak het in waarop ons die polis aanvaar het.
Bybetaling
Dit is die eerste onversekerde bedrag wat jy moet betaal sodra die eis op jou onderliggende polis geskik is.
Eis
Dit is jou kennisgewing aan ons om op ʼn voordeel, wat onder hierdie polis verseker is, aan xx xxxxx. Ons xxx bevestig of so ʼn aanvraag binne ons ooreenkoms met jou val.
Algehele verlies
Dit is wanneer jou kar gesteel is en nie teruggevind word nie, of as jou kar in ʼn ongeluk was en onekonomies is om te herstel.
Ongeluk
Vir die doeleindes van die polisafdeling vir jou Persoonlike Ongeluksplan, is ʼn ongeluk, ʼn onverwagte en onbedoelde gebeurtenis, wat deur gewelddadige, eksterne en sigbare middele veroorsaak word, wat gewoonlik tot beserings lei wat hospitalisasie, ongeskiktheid of dood, binne 12 maande na die gebeurtenis, tot gevolg het.
Onderliggende polis
Dit is jou Omvattende motorversekeringspolis vir dieselfde motor wat deur hierdie polis verseker word. Slegs wanneer xx x xxx op jou onderliggende polis instel, xxx die voordele onder hierdie polis (behalwe vir die Persoonlike Ongeluksafdeling) in xxxxxxx tree.
Jou verpligtinge
As jy nalaat om enige van die volgende verpligtinge na te kom, kan jou versekering gekanselleer word, of jy xxx xxx versekering hê wanneer xx xxx nie.
Daar word van jou verwag om:
• seker xx xxxx dat die motor op jou onderliggende polis vir die motor se mark- of kleinhandelwaarde verseker is.
• aan al die bepalings en voorwaardes van hierdie polis, sowel as dié van jou onderliggende polis, te voldoen.
• seker xx xxxx dat jou premies vir hierdie polis en jou onderliggende polis op die datum waarop ooreengekom is, betaal word.
• juiste en volledige inligting aan ons te verskaf.
• aan al ons redelike vereistes te voldoen.
• alle redelike xxxx xx neem en voorsorg te tref om verlies te verhoed of te beperk.
• ons in xxxxxx xx stel van enige polisbesonderhede of verklarings wat nie korrek is nie, of as enige van hierdie besonderhede of verklarings verander.
• ons daarvan te vertel as jou motor verkoop word of by jou finansierder afbetaal is.
• gereeld die voordele onder hierdie polis na te gaan xx xxxxx xx xxxx dat dit nog steeds in jou behoeftes voorsien.
24/11/2022
• ons in xxxxxx xx stel van enigiets wat jy nog nie aan ons bekendgemaak het nie, of enigiets wat verander, wat belangrik vir ons mag wees om te weet, wat die aanvaarding of voortsetting van jou polis mag beïnvloed, xxxx byvoorbeeld kriminele aanklagte van bedrog.
Waaruit jou Motor Plus versekeringspolis bestaan
Die skedule, bepalings en voorwaardes, tesame met die polisbewoording en enige ander korrespondensie wat aan jou gestuur is, asook mondelinge ooreenkomste wat ons aangaan, vorm jou versekeringspolis. Verseker asseblief dat jy met al die inhoud, wat in die dokumente verskaf word, vertroud is en dat al die besonderhede wat op die skedule aangebring is, in alle opsigte korrek is.
Bedrog en oneerlikheid
As jy, of enigiemand wat namens jou ’n eis instel of inligting of dokumentasie rakende ’n eis aan ons gee, in enige opsig bedrieglik of oneerlik is of oordryf word, xxx ons die hele eis afkeur en jou polis kanselleer, terugwerkend óf vanaf die datum waarop die eis ingedien is, óf vanaf die werklike insidentdatum, watter een ook al eerste was. Ons behou die reg voor om verdere aksie te neem, as dit sou
nodig wees.
Polisveranderinge en -kansellasies
Ons mag jou polis wysig of kanselleer deur jou ʼn 31-dae kennisgewing xx xxx. Ons mag verbaal, elektroniese of per pos aan jou laasbekende adres xxxxxx xxx. Enige verandering of kansellasie wat jy xxxx xxx vanaf die tyd en datum, xxxx ooreengekom, effektief wees. Let asseblief daarop dat, as xx xxx polis gedurende die verloop van ʼn versekerde maand kanselleer, xxx die premie wat vir die res van daardie maand betaal is, nie aan jou terugbetaal word nie. Jy xxx xxxxx nog steeds tot die einde van die versekerde maand versekering hê.
Betalings
Jou polis is ʼn maandelikse polis en jy moet die maandelikse betaling vooruit betaal. Jou debietorder xxx op die datum waarop ooreengekom is afgetrek word. Ons behou die reg voor om die premie op ʼn alternatiewe datum af te trek, in ʼn poging xx xxxxx xx xxxx dat jy versekering het. As jou aftrekkingsdatum op ʼn Xxxxxx of openbare vakansiedag val, xxx xxx debietorder moontlik vir ʼn vroeër datum aangebied word.
Xxxxxxxxx nie ontvang nie
As ons nie die maandelikse betaling vir ʼn polis op die aftrekkingsdatum(s), xxxx op jou skedule aangedui, ontvang het nie, sal xx xxxx dekking vir die tydperk, waarvoor xx xxx betaal het nie, hê nie. Vanaf die tweede maand se verskuldigde premie, as dit nie verhaal is nie, laat ons ʼn 15-dae grasietydperk toe, waarna ons weer die premie xxx aanvra. As jou premie nie op jou gekose aftrekkingsdatum ontvang word nie, mag ʼn poging aangewend word om jou premie op ʼn meer paslike aftrekkingsdatum xx xxxxxxx xx xxx gedek xx xxx. Indien die betaling nie vir drie opeenvolgende maande ontvang word nie, sal die polis gekanselleer word. As xx xxx bank instruksie gegee het om jou debietorderbetaling te xxxxx, xxx die polis onmiddellik, terugdaterend tot die laaste dag van die maand waarvan ons die premie ontvang het, gekanselleer word.
Belangrike tydsbeperkings
Ons xxx xxx slegs vir ʼn eis skadeloos stel as jy:
• ons inlig en ons volle besonderhede van jou eis, binne 30 dae vanaf die datum waarop jou eis op jou onderliggende polis geskik is, gee.
• ons binne 14 dae vanaf ons versoek van enige inligting, bewyse, dokumentasie en samewerking waarvoor ons vra, voorsien.
Hoe ons xxx xxx vergoed
Indien jy ʼn geldige eis het, xxx ons jou vergoed deur die geld elektronies, na dieselfde bankrekening oor te dra, waar ons jou maandelikse premie vandaan vorder. Indien ʼn eis onder jou Krediet Tekortkomingsdekking ingestel word, xxx ons die geld direk aan die finansieringsmaatskappy betaal. Die maksimum vergoedingslimiet xxxxx xxxx afdeling van die polis word op jou skedule aangedui.
Hoe om te eis
Xx xxx ʼn eis indien deur die Kliëntediensnommer, xxxx aangedui op jou skedule, Maandae tot Vrydae, tussen 07:00 en 18:00 en Saterdae, tussen 07:00 en 14:00, xx xxxxxx.
Klagte-hanteringsproses
As jy die besluit ten opsigte van ’n eis wil betwis, kan jy dit binne 90 dae doen, deur die riglyne hier onder te volg: Kom in aanraking met ons Interne Klagtehantering Departement by:
E-pos: disputeresolution@virseker. xx.xx
Telefoonnommer: 0860 10 90 59
Posadres: Posbus 11250, Johannesburg, 2000
Fisiese Adres: Xxxxxxxxxxxx 0, Xxxx & Xxxxxxx Xxxx, Xxxxxxxxx, Xxxxxxxx, 0000
Ons is daartoe verbind om ’n regverdige en deursigtige klagtehanteringsproses te verseker, en is toegewyd tot ’n hersieningsproses van die hoogste gehalte. Indien ons nie die xxxx tot jou tevredenheid oplos nie, het jy ’n addisionele tydperk van ses maande om regstappe te neem of die relevante Ombudsman xx xxxxxx. Indien xx xxx hiermee voortgaan nie, sal alle voordele kragtens hierdie polis, ten opsigte van enige so ’n eis, verlore gaan.
In die geval dat jy ’n klagte ten opsigte van die advies- en tussengangerdienste wat ontvang is het, moet jy ’n klagte by die FAIS Ombudsman indien:
24/11/2022
Fisiese Adres: Kasteel Park Kantoorpark, Orange Gebou, 2de Vloer, Xxxxxxxxxxxxxx 000, Xxxxxxxxxxxx, Xxxxxxxx, 0000 Indien jy ’n klagte ten opsigte van die verwerping van jou eis het, skakel die Ombudsman vir Xxxx-xxxxxx Versekering:
Fisiese Adres: Xxxxxxxxxxx 0, Xxxxxx Xxxxx, Xxxx X, X/X Xxxxxx- xx Xxxxxxxx, Xxxxxxxx, 0000
Motor Plus (Krediet tekortkoming)
Motor Plus is ’n finansieringstekortkomingspolis. Jy mag onder hierdie afdeling eis, as die bedrag wat onder jou onderliggende polis uitbetaal, minder is as die bedrag wat steeds aan jou motorfinansierder verskuldig is, na die algehele verlies van jou motor. Hierdie voordeel xxx outomaties staak indien daar geen tekortkoming tussen die betaalbare bedrag op jou onderliggende polis en die skikkingsbalans van jou kredietooreenkoms is nie.
Ons xxx xxx vergoed
As jy op jou onderliggende polis eis, na ʼn totale verlies geskik is, xxx ons die mindere van die volgende betaal:
1. Die skikkingsbalans of die kredietooreenkoms, minus:
• enige bedrae aan jou terugbetaalbaar ten tye van die verlies, xxxx, maar nie beperk tot motorwaarborg of krediet lewensassuransie.
• enige verdere of addisionele bedrae wat by jou hoofskuld of kredietooreenkoms gevoeg was nadat dit in xxxxxxx getree het; insluitend enige boetes en rente op laat betalings aangevra.
• die bedrag wat op jou onderliggende versekeringseis uitbetaal is.
• enige bedrae wat van die onderliggende versekeringeis afgetrek is, xxxx jou bybetaling.
• die waarde van enige voordeel wat met jou onderliggende versekeringseis uitbetaal is wat nie xxxx van jou hoofskuld uitgemaak het toe jou kredietooreenkoms begin het nie, xxxx klanktoerusting of motortoebehore.
Of
2. Die bedrag wat op jou skedule verskyn.
Bybetalings Beskermer (Opsioneel)
As jou skedule aandui dat jy ʼn premie daarvoor betaal, xxx die Bybetalings Beskermer jou vir die bybetaling wat jy op jou onderliggende polis moet betaal vergoed, sodra jou algehele verlies eis geskik is.
Ons xxx xxx vergoed
Ons xxx die xxxxx bybetalingsbedrag of die bedrag wat op jou skedule aangedui word, betaal, watter een ook al laer is.
Paaiement Beskermer (Opsioneel)
As jou skedule aandui dat jy ʼn premie daarvoor betaal, xxx die Paaiement Beskermer jou vir die maandelikse motorpaaiemente wat jy aan jou motorfinansierder moet betaal, vergoed, terwyl jou algehele verlies eis in die proses van finalisering is. Hierdie voordeel xxx outomaties staak wanneer jou motor ten volle afbetaal is.
Ons xxx xxx vergoed
Ons vergoed jou vir ʼn bedrag wat ten opsigte van jou paaiement betaal is, tussen die datum wat xx xxx eis op jou onderliggende polis ingedien het, tot die datum van finalisering van jou eis op jou polis. As enige van hierdie datums gedurende ʼn kalendermaand val, xxx ons die verskuldigde bedrag op ʼn pro-rata basis bereken.
Die maksimum vergoeding xxx op die volle motorpaaiement of die bedrag wat op jou skedule verskyn, gebaseer word, watter een ook al die laer bedrag is. Die maksimum tydperk van vergoeding is 2 maande.
Ons vergoed jou nie
Hierdie afdeling is op jou Krediet Tekortkomingsdekking, Bybetalings Beskermer en Paaiement Beskermer voordele van toepassing.
Verwerpte eise
As jou eis op jou onderliggende polis xx xxxxxx rede ook al verwerp word (behalwe vir die voordeel wat onder die Paaiement Beskermer gedek word).
Eise wat nie ʼn algehele verlies tot gevolg het nie
As jou motor onekonomies is om te herstel nadat dit in ʼn ongeluk was, of nadat dit gesteel was en teruggevind is.
Verliese wat deur die onderliggende polis gedek word
Enige verliese wat deur jou onderliggende polis gedek word.
Dubbele versekering
As enige voordeel, wat xxxxx xxxxxx afdeling van die polis verseker is, ook deur ʼn ander versekeringsproduk of versekeraar gedek word, xxx ons jou slegs vir ons gedeelte van die verlies vergoed.
Derde party aanspreeklikheid
Enige aanspreeklikheid hoegenaamd ten opsigte van ander partye.
Kontraktuele aanspreeklikheid
Verliese wat uit enige kontraktuele aanspreeklikheid voortspruit.
Bedrae wat nie in die oorspronklike kredietooreenkoms ingesluit is nie
24/11/2022
Enige klanktoerusting, voertuigtoebehore, addisionele ekstras, addisionele bedrae, finansieringskostes, skikkingsboetes, regskostes, agterstallige paaiemente of rente aangevra op agterstallige paaiemente wat nie xxxx van die oorspronklike kredietooreenkoms vorm nie.
Terugbetaalbare bedrae
Enige bedrag wat aan jou, in terme van jou kredietooreenkoms betaalbaar is, xxxx, maar nie beperk is nie, tot; kredietlewenspremies, voertuigwaarborge of paaiemente.
Bedrae wat vanaf jou onderliggende eis afgetrek word
Enige bybetalings (tensy jy die Bybetalings Beskermer voordeel gekies het), boetes of fooie wat vanaf jou onderliggende versekeringseis afgetrek word.
Sasria-dekking
Enige eis wat deur die Suid-Afrikaanse Spesiale Risiko Versekeringsassosiasie gedek word.
Gevolglike verlies
Enige gevolglike verlies of skade.
Persoonlike Ongeluksplan
Hierdie afdeling bied jou dekking in die geval van toevallige dood of totale permanente ongeskiktheid, of vir die toevallige blootstelling aan MIV.
Ons xxx xxx vergoed vir
Sterfte
Sou xx xxxxx ʼn ongeluk xxxxx, xxx ons jou genomineerde begunstigde(s), tot en met die bedrag wat op jou skedule verskyn, vergoed. Vergoeding vir xxxx xxx in ʼn enkelbedrag uitbetaal word. Uitbetaling xxx belastingvry wees.
Algehele permanente ongeskiktheid
Sou xx xxxxx ʼn ongeluk ongeskik verklaar word, xxx ons jou volgens die skaal van voordele wat onder in die tabel gelys word, vergoed. As jy vir meer as een van die onderstaande beserings of verliese eis, xxx xxx totale uitbetalingsbedrag tot 100% van die versekerde bedrag beperk word, xxxx dit in jou skedule verskyn.
24/11/2022
Vergoeding vir algehele permanente ongeskiktheid xxx in ʼn enkelbedrag uitbetaal word. Uitbetaling xxx belastingvry wees.
Ongeskiktheid | Persentasie |
Algehele permanente ongeskiktheid | 100% |
Permanente en ongeneesbare verlamming van alle ledemate | 100% |
Verlies van beide hande of beide voete | 100% |
Totale verlies van sig in beide oë | 100% |
Permanente gehoorverlies in | |
• Beide ore | 75% |
• Een oor | 20% |
Permanente en totale verlies van spraak | 75% |
Verlies van een ledemaat, een hand, een voet of algehele sig in een oog | 60% |
Verlies van vier vingers op enige hand | 40% |
Verlies van ʼn duim | |
• Albei litte | 20% |
• Een lit | 10% |
Verlies xxx xxxxxxx op enige hand | |
• Drie litte | 10% |
• Twee litte | 8% |
• Een lit | 5% |
Verlies van tone op enige voet | |
• Alle tone op een voet | 30% |
• Groottoon – beide litte | 10% |
• Groottoon – een lit | 5% |
• Enige toon behalwe die groottoon (elk) | 5% |
Onopsetlike blootstelling aan MIV
In die geval dat jy onopsetlik aan MIV blootgestel is, moet jy onmiddellik die volgende nommer skakel 0860 09 08 17. Jy xxx na die naaste dokter, hospitaal of kliniek xxxxxx word, waar gepaste behandeling gegee xxx word.
Ons xxx hulp aan jou verskaf indien jy onopsetlik aan MIV blootgestel was. Onopsetlike blootstelling moet aan die volgende gekenmerk word:
• Seksuele oordrag deur aanranding en/of molestasie.
• Bloedoortappings en toevallige kontak met naalde.
• Direkte kontak met liggaamsvloeistowwe van ’n besmette persoon, deur insidente xxxx motorongelukke.
• Beroepsblootstelling, bv. in die gesondheidsbedryf.
• Ma-na-kind oordrag tydens swangerskap, geboorte en borsvoeding.
Behandeling sluit in:
• Toegang tot ’n 24-uur, 365-dae-per-jaar sorgsentrum vir MIV-Vigs-inligting, -advies en -berading.
• Twee bloedtoetse en konsultasies na ’n geval van moontlike blootstelling.
Indien jy negatief toets:
• Antiretrovirale behandeling xxx voorsien word.
• Profilaktiese terapie xxx voorsien word om moontlike seksueel oordraagbare infeksies (SOi’s) te voorkom.
• Jy xxx oor ’n drie-maande tydperk gemonitor en hertoets word.
• As jou status negatief xxx, xxx die xxxx afgehandel wees.
Indien jy positief toets:
• Jy xxx die geleentheid hê om by ’n MIV-Vigssiektebeheerprogram aan te sluit (koste vir behandeling xxx uit jou eie sak of mediese fonds kom).
• Lewenslange inbel-advies en berading xxx vir jou beskikbaar wees.
Die seksuele aanrandingsvoordeel:
In die geval dat jy seksueel aangerand word, xxx jy toegang tot die volgende hê:
’n Onbeperkte beradingsvoordeel vir jou en jou xxxxx. Jy mag R1 000 van hierdie voordeel vir alternatiewe terapie, xxxx byvoorbeeld, refleksologie, aromaterapie ens. gebruik. Let asseblief daarop dat enige diens wat onder hierdie voordeel gebied word deur ’n geregistreerde praktisyn uitgevoer moet word.
’n Sekuriteitsvoordeel van R2 000 vir redelike sekuriteitsverbeterings na ’n seksuele aanrandingverwante voorval. Let wel, dat enige diens wat onder hierdie voordeel gebied word deur ’n erkende maatskappy of individu gelewer moet word.
Oorspronklike fakture moet saam met alle eise gestuur word vir vergoeding.
Ons vergoed jou nie
Geen voordeel onder die Persoonlike Ongeluksafdeling xxx vir ʼn voorval betaalbaar wees nie, wat direk of indirek ʼn resultaat van, of weens die volgende redes is:
• Self-toegediende beserings.
• Besering veroorsaak as gevolg van verstandelike gestremdheid.
• Ongeskiktheid of dood as gevolg van gevaarlike aktiwiteite.
• Ongeskiktheid of dood as gevolg van drank- of dwelmmisbruik.
• Dood en permanente ongeskiktheid as gevolg ’n ongeluk of besering wat voor die aanvang van hierdie polis gebeur het.
• Indien dood of permanente ongeskiktheid meer as 12 maande na die versekerde voorval plaasvind.
• Dood of ongeskiktheid wat nie die resultaat van ʼn onverwagte en onopsetlike voorval is nie, en nie deur ʼn geweldadige, ekstern- sigbare xxxxxx veroorsaak is nie.
24/11/2022
• Dood en besering as gevolg van natuurlike oorsake.
22/08/2021
Admin en Eise:
0860 09 46 24
Expo-Sure Sorgsentrum:
0860 09 08 17
Dit is nie ’n mediese skema en die dekking is nie deiselfde as dié van ’n mediese skema nie. Hierdie polis is nie ’n vervanging van ’n mediese skema lidmaatskap nie.
Virseker, ’n produk van Auto & General Versekeringsmaatskappy Bpk, ’n gelisensieerde nie-lewe versekeraar en finansiële diensverskaffer.
Enige verwysing na “ons”, “deur” of “met” op hierdie dokument xxxxxx xx Auto & General. Bepalings en voorwaardes geld.