Regsbystand.Insurance Policy Terms and Conditions • January 29th, 2024
Contract Type FiledJanuary 29th, 2024Dankie dat jy Virseker gekies het om na jou regsake om te sien. Hierdie polisdokument bevat die besonderhede wat jy oor jou Regsversekeringspolis moet weet, so lees dit asseblief deeglik. Dit is belangrik om kennis te neem van elke afdeling met die betrokke dekking, beperkings en wagtydperk, om te verseker dat jy die dekking wat onder elke afdeling verskaf word, ten volle verstaan.
Motor Plus.Insurance Policy Terms and Conditions • November 24th, 2022
Contract Type FiledNovember 24th, 2022As ʼn voordeel onder enige van die boegenoemde afdelings oorbodig raak, sal die premie daarmee aangepas word om jou vir die oorblywende voordele verseker te hou.