DEPARTEMENTELE OPVOEDERS DEPARTMENTAL EDUCATORS
DEPARTEMENTELE OPVOEDERS DEPARTMENTAL EDUCATORS
OPSOMMING:
DIENSVOORDELE EN VOORWAARDES (DEPARTEMENTELE OPVOEDERS)
SUMMARY:
SERVICE BENEFITS AND CONDITIONS (DEPARTMENTAL EDUCATORS)
AANSTELLINGS | APPOINTMENTS |
ALGEMENE INLIGTING | GENERAL INFORMATION |
• Indien u aan geen vakbond behoort nie, betaal u in elk geval PSCBC "Agency Fees". • Lidmaatskap aan die volgende persone is gratis: o Studente; o Internskappe; en o Lewenslange lede. • Toegang tot die Handleiding vir Skoolbestuur en die Handleiding vir Klaskamerbestuur word gratis aan SAOU-lede voorsien. Registreer vandag nog by xxx.xxxxxxxxx.xx.xx. • Xxxx die volgende in kennis indien u persoonlike- en/of kontakbesonderhede verander het: o SAOU; o U werkgewer se menslike hulpbron- afdeling; o GEPF (gebruik die Z864 vorm); en o SAID. | • If your appointment/status changes, • If you are not a registered member of any union, you pay PSCBC Agency Fees anyway. • Membership of the following persons are free: o Students; o Interns; and o Lifelong members. • Access to the Manual for School Management and the Manual for Classroom Management are provided free of charge to SAOU members. Register today at xxx.xxxxxxxxx.xx.xx. • Inform the following if your personal and/or contact details changed: o SAOU; o Employer's human resources department; o GEPF (Use the Z864 form); and o SARS. |
Permanente Aanstelling | Permanent Appointment |
'n Aanstelling in 'n permanente hoedanigheid in 'n vakante pos waarvan die tydperk onbeperk is, onderhewig aan 'n proeftydperk van minstens 'n jaar. | An appointment in a permanent capacity in a vacant post for an unlimited period of time, subject to a period of probation of at least one year. |
Tydelike Aanstelling | Temporary Appointments |
Kan na 3 maande aansoek doen om permanent geabsorbeer te word, maar is steeds onderhewig aan 'n proeftydperk van minstens een jaar. | May apply to be absorbed permanently after 3 months but is still subject to a probation period of at least one year. |
SARO en SAOU | SACE and SAOU |
• Registrasie by XXXX (SACE) is 'n vereiste! • Sluit aan by die SAOU! Want ons xxx xx! | • Registration with SACE is compulsory! • Join the SAOU! Because we care! |
SALARIS (met ingang 1 April 2023) | SALARY (with effect on 1 April 2023) |
Alle opvoeders ontvang 'n maandelikse salaris van die Onderwysdepartement. | All educators receive a monthly salary from the Department of Education. |
Xxxxxxxxxxxx xxx xxxx-aangestelde opvoeders | Entry salary for newly appointed educators |
• REQV 13 (matriek +3 jaar) (kerf 108): R244 884 • REQV 14 (matriek +4 jaar) (kerf 164): R318 648 | • REQV 13 (matric +3 years) (notch 108): R244 884 • REQV 14 (matric +4 years) (notch 164): R318 648 |
Kollektiewe Ooreenkomste | Collective Agreements |
Kollektiewe Xxxxxxxxxxxx wat geteken is op 25 September 2018 in die Raad op Arbeidsverhouding in die Onderwys (XXXX). Erkenning van vorige diens Kollektiewe Xxxxxxxxxx 2 van 2018. Hierdie ooreenkoms wysig par 8.5 van die XXX m.i.v. 25 September 2018 en het die volgende implikasies: • Indien 'n opvoeder weer aangestel wil word in 'n departementele pos op dieselfde posvlak, na onderbreking van diens, (hetsy by wyse van bedanking of aftrede), daardie opvoeder slegs aangestel xxx word op die beginkerf van die posvlak waarin die opvoeder aangestel word. • lndien die opvoeder wel oor meer as 6 jaar ononderbroke vorige departementele ondervinding beskik, xxx die opvoeder kwalifiseer vir erkenning van vorige diens tot 'n maksimum van 6 addisionele kerwe. lndien hy/sy na 'n paar jaar aansoek doen vir 'n | Collective Agreements that were signed on 25 September 2018 in the Education Labour Relations Council (ELRC). Recognition of previous service Collective Agreement 2 of 2018. This agreement amends par 8.5 of the XXX w.e.f. 25 September 2018 and has the following effect: • If an educator wishes to be reappointed to a departmental post at the same post level, after interruption of service, (either by way of resignation or retirement), that educator will only be appointed at the beginning notch of the post level in which the educator is appointed. • Should an educator with more than 6 years uninterrupted service, resign or retire and return to service on the same post level, such an educator shall be awarded only 6 additional notches as recognition of previous service. In the |
posvlak 1 pos, xxx die xxxxxxx xxx op kerf 170 aangestel word (R327 819). • Enige ervaring minder as 6 jaar xxx xxx erken word nie en xxx die opvoeder op die beginkerf van die betrokke pos aangestel word (Kerf 164). • lndien 'n opvoeder die diens verlaat en terugkeer op 'n laer vlak of dieselfde vlak en oor minder as 6 jaar ononderbroke diens beskik, xxx die opvoeder aangestel word op die beginkerf van die betrokke posvlak. • 'n Opvoeder se werklike ervaring xxx xxxxxx erken word, indien daar vir 'n bevorderingspos aansoek gedoen word na 'n diensonderbreking. SAOU-lede word versoek om hierdie beduidende negatiewe implikasie by bedanking deeglik in ag te neem indien daar beoog word om later weer tot die onderwys toe te tree. | event that he/she returns to education service, he/she will be appointed on salary notch 170 (R327 819). • Any uninterrupted experience of less than 6 years will not be recognized and the educator will be re--appointed on the minimum notch of the applicable post (Notch 164). • Should an educator resign or retire and later return on a lower or the same level and has less than 6 years uninterrupted service, such an educator shall be appointed on the entry notch of the applicable post. • An educator's actual experience will still be recognized for promotion purposes if the educator applies for a promotion post after a break in service. SAOU members are requested to consider said negative implications thoroughly when resignation is considered with the view to return to education service at later date. |
Erkenning van vorige diens | Recognition of previous service |
XXX Xxxxxxxxxxx Xxxxxxxxxx 4 & 5 van 2003 (vir aanstellings voor 25 Sept 2018) Die departement gee erkenning vir vorige diens. (Bêre u salarisstrokies). U salaris se intreekerf is dieselfde kerf as waarop u uit diens gegaan het - nie dieselfde bedrag nie, dieselfde kerf. Erkenning van privaat- en of beheerligaamdiens asook oorsese ervaring word gedoen (insluitend diens by tersiêre instellings). Xxxxxxxxxxx Xxxxxxxxxx 4/2003: Voorbeeld van erkenning: BL ondervinding vanaf 1 April 2003 tot 31 Des 2006 = 3 jaar word erken = 3% ekstra). Dit geld slegs vir onderwysers wat hul EERSTE departementele aanstelling kry. Die erkenning is slegs vir salarisaanpassings, dit xxxx xxx as diensjare vir langdienserkenning nie. | XXX Collective Agreement 4 & 5 of 2003 (for appointments before 25 Sept 2018) Recognition of previous experience is given. (Keep your salary advices). Your salary’s entry notch will be the same as your resignation notch - not the same amount, the same notch. Recognition of previous experience is also given to educators for service in Governing Body posts or private schools or overseas institutions (including tertiary institutions). Collective Agreement 4/2003: Example of recognition: SGB experience from 1 April 2003 to 31 Dec 2006 = 3 extra years = 3% extra). This only applies to teachers who get their FIRST departmental appointment. |
This recognition applies only to salary adjustments and not for long service recognition. | |
Dienssertifikate (u verantwoordelikheid) | Certificate of service (your responsibility) |
By beëindiging van diens moet u aandring by die werkgewer op 'n bewys van diens (departementeel/beheerliggaam/privaatskool). By hertoetrede moet u dit weer by die nuwe werkgewer indien. ‘n Dienssertifikaat moet: • Op die briefhoof van die skool wees. • Periode van diens spesifiseer - dag, maand, jaar tot dag, maand, jaar bv 1999-01-01 tot 2010-12-31. • Grade/leerareas/vakke onderrig aandui. • Aandui dat u nie onbetaalde verlof geneem het nie • ‘n Skoolstempel en handtekeninge van die Voorsitter van die SBL en Skoolhoof moet op die brief wees. Indien u onseker is oor u salaris, versoek ‘n diensrekord vanaf u distrik. Die SAOU kan dit vir u kontroleer. | Ask for a certificate of service to be issued by the employer (departmental/ school governing body/ private school) whenever service is terminated. At re-appointment, please submit your certificate of service to the new employer. Certificate of service should: • Be on a letterhead of the school. • Specify period of service – day, month, year to day, month, year e.g., 1999-01-01 to 2010-12-31. • Indicate Grades/learning areas/ subjects taught. • Indicate that no period of unpaid leave was taken. • The school stamp and the signatures of the Chairperson of the SGB and the Principal must be on the letter. If uncertain about your salary, request a service record from your district. The SAOU will verify it for you. |
GKBS / KBS | IQMS / QMS |
Opvoeders kry die geleentheid om d.m.v. ‘n evalueringsproses ‘n verhoging van 1.5% te ontvang (salarisprogressie) indien daar aan al die vereistes voldoen word. ‘n Opvoeder moet van Xxx – Des in diens wees asook tot die xxxxxxxx Xxxxx. Betaling geskied die daaropvolgende Xxxxx. Die evalueringstydperk is vanaf 1 Januarie tot 31 Desember. M.i.v. 1 Xxxxx 2019 ‘n kerfverhoging van 1.5% pj. Eerste aanstellings moet ten minste 24 maande (2 jaar) in diens wees voordat hulle kwalifiseer vir KBS. | Educators are given the opportunity to receive a 1.5% increase (salary progression) through an evaluation process, if all the requirements are met. An educator must be employed from Jan - Dec as well as until the following July. Payment is due on the following July. The evaluation period is from 1 January to 31 December. W.e.f. 1 July 2019 a notch increase of 1.5% pa. |
Wanneer ‘n onderwyser bevorder word, gaan hy/sy vir een jaar nie KBS ontvang nie. | First appointees must be in service for 24 months (2 years) before they qualify for QMS. When an educator gets promoted, he/she will not receive QMS for one year. |
Verbetering van kwalifikasies | Improvement of qualifications |
Matriek plus 3 jaar kwalifikasie = ROKW 13 Matriek plus 4 jaar kwalifikasie = ROKW 14 Neem xxxxxx xxx XXXX se vereistes. Alle opvoeders moet erkende onderwyskwalifi- xxxxx(s) hê (xxxx XXX Hoofstuk B 10.2.4). Opvoeders kan kwalifikasies verbeter tot ROKW 17. Indien u reeds op ROKW 14 is, en van daar af u kwalifikasies verbeter, kan u telkens aansoek doen vir ‘n kontantbonus, gelykstaande aan 10% van salariskode 164. Om te kwalifiseer moet u ook een jaar in diens van die staat wees. Doen aansoek, dit word nie outomaties betaal nie. | Matric plus 3 years qualification = REQV 13 Matric plus 4 years qualification = REQV 14 Take note of SACE’s requirements. All educators must have a recognized teaching qualification(s) (see XXX Chapter B 10.2.4). Educators can improve qualifications up to REQV 17. If you are already on REQV 14, and from there improve your qualifications, you can always apply for a cash bonus, equal to 10% of notch 164. To qualify you must also be employed by the state for one year. You must apply, it is not paid automatically. |
Diensbonus | Service bonus |
Ontvang diensbonus of pro-rata diensbonus gelykstaande aan 100% van 1 maand xx xxxxxxx. Dit is betaalbaar na verstryking van 12 maande of 'n gedeelte daarvan op die laaste dag van die maand wat die opvoeder verjaar. Geen pro-rata diensbonus word by bedanking betaal nie. | A bonus or pro-rata bonus equivalent to 100% of 1 month's salary is payable after a period of 12 months or a part thereof on the last day of the month of the educator's birthday. No pro-rata service bonus is payable at termination of service through resignation. |
Plaasvervangers | Substitutes |
• 'n Opvoeder aangestel vir 'n tydperk korter as 6 maande kwalifiseer vir 'n nie- pensioendraende toelaag wat gelyk is aan 37% van basiese salaris om te kompenseer vir die verlies aan - o Diensbonus; o Mediesefonds subsidie; o Behuisingstoelaag; en o Lidmaatskap van die pensioenfonds. | • An educator employed for less than 6 months qualify for a non-pensionable allowance equal to 37% of the basic salary in order to compensate for the lack of- o A service bonus; o Medical aid subsidy; o Housing allowance; and o Membership of the pension fund. |
• lndien 'n opvoeder vir meer as 6 maande aangestel is (aaneenlopend in dieselfde pos), verval die 37% en opvoeder ontvang dieselfde voordele as permanente opvoeders. • Plaasvervangers vir kraamverlof of siekverlof ontvang 37%. • Waarnemingstoelaag: XXX Hoofstuk C par C4. | • If an educator is appointed for more than 6 months (without break, in the same post), the 37% falls away. The educator will then receive the same benefits as a permanent educator. • Substitutes for maternity or sick leave receive 37%. • Acting Allowances: XXX Chapter C par C4. |
Behuisingstoelaag | Housing allowance |
• Eienaars: Verband of reeds afbetaal: Ontvang R1 691.38 (1 Xxxxx 2023). • Huurders: Aangestel voor 1 Xxxxx 2015: ontvang R900 + R791.38 na spaarfasiliteit. • Eerste aansoekers na 27 Mei 2015: R1 691.38 gaan na spaarfasiliteit om onderwyser te bemagtig om deposito op huis xxxx xx sit. NB! Onthou om te registreer op GEHS se webblad en om u begunstigdes aan xx xxx. • lndien enkellopend kwalifiseer u vir 'n huurtoelaag of huiseienaarstoelaag, selfs al is die eiendom afbetaal. • lndien getroud en u is albei in diens van die staat, kry XXXXX die voordeel xxxx volg geïmplementeer: o lndien buite gemeenskap van goedere getroud, moet die huis of kontrak op die persoon wat aansoek doen se naam wees. • U moet daarvoor aansoek doen, dit gebeur nie outomaties nie. • Betaling word nooit terugwerkend betaal nie, behalwe as die Departement xxxxxx as 'n maand neem om die aansoek te prosesseer. | • Owners: Bond or paid off: Receive R1 691.38 (1 July 2023). • Tenants: Appointed before 1 July 2015: receive R900 + R791.38 in saving facility. • New applicants after 27 May 2015: R1 691.38 in saving facility to enable educators to have a deposit towards their own property. NB! Remember to register on the GEHS website and to nominate your beneficiaries. • If single, a housing allowance is payable to persons who rent, lodge, are paying off a registered property or owns a paid property. • If married and both of you are working for the state, BOTH will receive the benefit implemented as follows: o If married with an antenuptial contract, the house or bond must be in the name of the applicant. • You must apply for the benefit, it is not paid automatically. • Payment will not be backdated, except when the Department takes longer than a month to process the application. |
Mediese subsidie | Medical subsidy |
• U moet aansoek doen om hierdie voordeel te | • You must apply for this benefit. |
ontvang. • Maksimum bedrag word van tyd tot tyd hersien. • Nuwe toetreders moet aan die GEMS Mediese Skema behoort om te kwalifiseer. | • The maximum amount is reviewed from time to time. • New entrees must be members of GEMS Medical Aid to qualify. |
PENSlONARISSE ontvang volle subsidie vir alle mediese fondse. Ander mediesefondse se subsidie terwyl in diens is: R1 014.00 (aangestel voor GEMS in xxxxxxx getree het). | PENSIONERS receive full subsidy for all medical schemes. Contribution to other medical schemes while in service: R1 014.00 (appointed before GEMS started). |
Pensioenbydraes | Pension contributions |
Amptenare dra 7,5% van salaris by tot die Regeringspensioenfonds (GEPF), terwyl die Staat ongeveer 13% van 'n opvoeder se bruto maandelikse salaris bydra. | Officials contribute 7,5% of their salaries to the fund (GEPF). The state contributes approximately 13% of an educator’s gross monthly salary. |
GEMS subsidie deur werkgewer GEMS subsidy by employer
Lede profiel / Member profile | 1 Januarie / January 2023 | 1 Januarie / January 2024 |
Maandelikse werkgewer subsidie / Monthly employer subsidy | Maandelikse werkgewer subsidie / Monthly employer subsidy | |
Enkel hooflid | R 1 701.00 | R 1 810.00 |
Single main menber | ||
Hooflid met 1 afhanklike | R 3 402.00 | R 3 620.00 |
Main member with 1 dependent | ||
Hooflid met 2 afhanklikes | R 4 442.00 | R 4 726.00 |
Main member with 2 dependents | ||
Hooflid met 3 afhanklikes | R 5 482.00 | R 5 832.00 |
Main member with 3 dependents | ||
Xxxxxxx met 4 afhanklikes Main member with 4 dependents | R 6 522.00 | R 6 938.00 |
Circular to departments for adjustment on Medical Assistance
WERKSURE WORKING HOURS
• 'n Opvoeder moet ten minste 7-9 ure p/d by die werkplek wees. • Moet verantwoording kan doen vir minstens 1800 werksure per jaar. • Die werkgewer is onder bepaalde voorwaardes geregtig om tot 'n maksimum van 80 ure per jaar buite die formele skooldag of gedurende skoolvakansies vir professionele ontwikkeling van 'n opvoeder te vereis. • Mag nie ekstra werk vir vergoeding, binne of buite die onderwysinstansie, verrig sonder vooraf goedkeuring van die werkgewer nie. | • An educator must be at his/her place of work for at least 7-9 hours per day. • Must be able to account for at least 1800 hours per annum. • The employer is entitled under certain conditions to require that an educator spends up to a maximum of 80 hours per year outside the normal school day or during school holidays for professional development. • May not perform extra work for payment, in or outside of the teaching institution, without permission from the employer. |
VERLOFMAATREËLS Gesinsverantwoordelikheid | LEAVE ARRANGEMENTS Family responsibility |
• 5 werksdae per jaar vir: Siekte van 'n kind of eggenoot of wanneer die eggenote geboorte skenk. • 5 werksdae as kind, xxxxxxxx of naaste familielede te sterwe kom. | • 5 working days per annum for: Illness of a child or spouse or when spouse gives birth to a child. • 5 working days where a spouse, child or closest family member passes away. |
Dringende privaatsake | Urgent private matters |
Hierdie soort verlof (gesinsverantwoordeIik- xxxx ingesluit) mag nie 14 dae ‘n jaar oorskry nie en word met volle besoldiging toegeken. Bewyse moet in alle gevalle aangeheg word. Die dae verval aan die einde van elke jaar (skoolgebaseerde opvoeders). | The total number of days in this broad category (family responsibility included) may not exceed a maximum of 14 working days per year. This leave is always granted with full pay. All unused days fall away at the end of the calendar year. Proof should be attached (school based educators). |
Spesiale verlof Kan in sekere gevalle toegestaan word. 3 Werksdae per jaar kan aan 'n opvoeder toegestaan word indien die aktiwiteite xxx xxx tot: • Professionele ontwikkeling; • Persoonlike ontwikkelling in belang van die werkgewer; of • Vir godsdiensbeoefening. | Special leave May be granted in certain circumstances. 3 Working days per year may be granted to an educator where the activities will lead to: • Professional development; • Personal development that is to the employer's advantage; or • For religious events. |
Spesiale verlof vir kind met spesiale behoeftes | Special leave for child with special needs |
5 Dae vir ‘n kind met spesiale behoeftes (fisies of emosioneel, geen ouderdomslimiet) indien mediese bewyse gelewer word. | 5 Days for a child with special needs (emotional or physical, no age limit) if medical proof is provided. |
Eksamenverlof | Examination leave |
Vir elke dag se eksamen in ‘n goedgekeurde toepaslike studierigting kry die opvoeder 'n addisionele skooldag verlof met volle betaling. Amptelike eksamenrooster en toesighouersverslag moet aangeheg word by aansoek. As u op Maandag en Dinsdag skryf neem u die Donderdag en Vrydag van die vorige week verlof. | For every day of exams in an approved field of study, an additional school day with full pay is granted as examination leave. An official exam timetable as well as a supervisor's report must be attached. If writing on a Monday and Tuesday, the Thursday and Friday of the previous week may be taken. |
Deelname aan sport/kulturele en ander aktiwiteite Deelname op provinsiale of nasionale vlak, as skeidsregter, aanbieder of groepleier van kursus of bywoning van vergaderings of kursusse word met toestemming van die Hoof | Participation in sport/cultural and other activities The Head of the Provincial Department of Education may approve leave to partake in sport on national/provincial level, or to act as an official/referee, presenter or group leader |
van Provinsiale Departement van Onderwys toegestaan. Siekverlof | for a course, or attending a meeting. Sick Leave |
• 36 werksdae word in 'n siklus van 3 jaar toegeken. (Die huidige siklus het op 1 Januarie 2022 begin en eindig op 31 Desember 2024). • Alle ongebruikte verlof verval aan die einde van die siklus. • Vir verlof van 3 dae of meer word 'n mediese sertifikaat vereis. • Die toesighouer moet 'n mediese sertifikaat vereis indien 'n opvoeder 'n derde xxx xxxxx 'n 8 weke periode a.g.v. siekte afwesig is of as 'n patroon vir die neem van siekteverlof xx xxxx kom. | • 36 working days are granted in a cycle of 3 years. (The current cycle started on 1 January 2022 and ends on 31 December 2024). • All unused leave days fall away at the end of the cycle. • A medical certificate will be required for sick leave of 3 days or more. • A supervisor must require a medical certificate if an educator is absent for a third day due to illness within an eight week period, or in an instance where a pattern in the utilization of sick leave has been established. |
Bevallingsverlof | Maternity Leave |
Die Departement vergoed plaasvervangers met 37% voordele. | The Department remunerates substitutes with 37% benefits. |
• Geregtig op 4 maande aaneenlopende betaalde verlof vir elke swangerskap (sluit naweke en skoolvakansies in). • Verlof kan tydelik onderbreek word indien baba vir xxxxxx as maand gehospitaliseer word. • Moet ten minste 14 dae voor verwagte datum (en nie LATER as die geboorte) in aanvang neem. • Mag nie normale pligte opneem voordat 6 weke na geboorte verloop het nie. • Miskraam, stilgeboorte, beëindiging van swangerskap : 6 weke betaalde verlof. • Vaderskapverlof: 3 betaalde dae + 5 dae familie verantwoordelikheid mag geneem word. • Voorgeboorte verlof: 8 dae per swangerskap. Moet voor die tyd aansoek doen daarvoor (kan gedeeltes van 'n xxx xxxx). Handig bewys in. Let Wel: Tydelike opvoeders se diens mag nie beëindig word omdat hulle xxxxxxx is nie - hulle het dieselfde voordeel as permanente opvoeders behalwe die aantal dae betaalde kraamverlof (10 dae vir elke maand van die kontrak). | • Allows 4 months paid leave for each pregnancy (includes weekends and school holidays). • May interrupt leave if baby needs to remain in hospital for more than a month. • Leave should start at least 14 days prior to the expected date and not later than the date of birth. • May not resume normal duties before at least 6 weeks have passed after the birth of the baby • Miscarriage, stillbirth or termination of pregnancy: 6 weeks' paid leave. • Paternity leave: 3 paid days + 5 days family responsibility may be taken. • Pre-natal leave: 8 days per pregnancy. Must submit application in advance (can utilize a part of a day). Hand in proof. Note: Temporary teachers' contracts may not be terminated because they are pregnant - they have the same benefit as permanent educators apart from the number of days paid maternity leave (10 days for every month of the contract). |
Aannemingsverlof | Leave for the adoption of a child |
• Vir 'n kind onder die ouderdom van 2 jaar: 45 werksdae. • Indien albei ouers vir die staat werk: albei kan kwalifiseer op voorwaarde dat die totale aantal verlofdae wat deur albei geneem word, nie 45 dae oorskry nie. | • For a child under the age of 2 years: 45 working days. • If both parents work for the state: both may qualify on condition that the total number of leave days taken by both, do not exceed 45 days. |
Surrogaatverlof | Surrogacy leave |
'n Werknemer wat deeI van die ontvangende paar is, is geregtig op 4 maande opeenvolgende verlof vanaf datum van die geboorte (as beide ouers vir die staat xxxx xxx slegs een die surogaatverlof ontvang). 'n Werknemer wat as surrogaatmoeder geag word, is geregtig op 6 weke se verlof na datum van geboorte. | A commissioning parent will be entitled to 4 consecutive months' paid leave from date of birth (if both parents work for public service only one will qualify for surrogacy leave). An employee who is a surrogate mother will only qualify for 6 week's leave after birth. |
VERANDERING VAN HUWELIKSTATUS | AMENDMENT OF MARITAL STATUS |
NB! Dien gesertifiseerde afskrifte van u huweliksertifikaat en ID-dokument by u provinsiale onderwysdepartement, SAID en GEPF binne 30 dae na u in die huwelik getree het in om u huwelikstatus en van te verander. | NB! Submit certified copies of the marriage certificate as well as an ID document to your provincial department of education, SARS and GEPF within 30 days of marriage to update your marital status and surname. |
OORPLASING (POSVLAK 1) | TRANSFER (POST LEVEL 1 EDUCATORS) |
• U moet in xxxxx xxxx van briewe van beide skole. • Beide skole se SBL, hoofde en distriks- direkteure moet skriftelik goedkeuring xxxxxxx. Belangrik: Xxxx asseblief nie onder geen omstandighede diens aanvaar sonder die amptelike goedkeuring van die oorplasing nie. Beide onderwysdepartmente en/of distrikskantore moet toestemming xxxxxxx. | • You must be in possession of letters from both schools. • The SGB, principals and district directors of both schools must approve. Important: Please do not under any circumstances accept employment without the official approval of the transfer. Both education departments and/or district offices must grant permission. |
LANGDIENSERKENNING | LONG SERVICE RECOGNITION |
Voor 1 Augustus 2012 Indien u voor 1 Augustus 2012 vir 30 jaar diens gekwalifiseer het, kan u aansoek doen vir R4 610. U moet skriftelik aansoek doen by die distrik en redes voorsien hoekom u nou eers aansoek doen. Na 1 Augustus 2012 AlmaI wat 20, 30 of 40 jaar aaneenlopende diens het na 1 Augustus 2012, kan aansoek doen vir die kontantbedrae daaraan verbonde. Weereens moet u ‘n versoek rig aan die distrik of die vorm wat voorsien word deur u distrik, invul. | Before 1 August 2012 If you qualify for 30-year service, before 1 August 2012, you can apply for R4 610. You must apply in writing to the district and provide reasons why you are only applying now. After 1 August 2012 Everybody who has 20-, 30- or 40-year’s continuous service after 1 August 2012 can apply for a cash bonus linked to the number of years. Once again this must be done in writing or on the form provided by your district. |
BEËINDIGING VAN DIENS | TERMINATION OF EMPLOYMENT |
Die werknemer moet skriftelik, 90 dae xxxxxx xxx aan die werkgewer (30 dae indien u in ‘n tydelike pos is). Die werkgewer kan toestemming gee dat u ‘n korter tydperk kan | The employee must give written, 90 days’ notice to the employer (30 days if you are in a temporary position). The employer can give permission for a shorter period of notice. See |
xxxxxx xxx. Raadpleeg die Wet op die Indiensneming van Onderwysers 76 van 1998 - Hoofstuk 4 art. 15 Om u pensioenvoordeel te eis moet u een van die volgende opsies kies:- • Bedanking • Aftrede (Normale of Voortydige aftrede) U moet aansoek doen vir pensioenuitbetaling, dit geskied nie outomaties nie. Dring aan by die werkgewer op ‘n dienssertifikaat vir toekomstige indiensneming. | the Employment of Educator’s Act 76 of 1998 - Chapter 4 art. 15 To claim your pension benefit, you must choose one of the following options: - • Resignation • Retirement (Normal or Early retirement) You must apply for a pension payment; it does not happen automatically. Insist on an employment certificate from the employer for future employment. |
PENSIOENE | PENSIONS |
Wat word benodig om ‘n berekening te doen? • 'n Salarisstrokie. • Het u pensioen teruggekoop? • Wat is u aanstellingsdatum? • Was daar onderbreking in diens? Neem asb. kennis van die volgende: • Indien u aftree en u het tien jaar aaneenlopende diens, kwalifiseer u vir 'n lompsom sowel as 'n maandelikse pensioen. • U kwalifiseer ook vir 'n mediese voordeel indien u: o 15 jaar in diens van die staat het (kan onderbroke wees); en o Die hooflid vir die laaste 12 maande was. • Vroeë aftrede (vanaf 55): U xxx met 0,33% gepenaliseer word vir elke maand voor 60 jaar. lndien u medies ongeskik verklaar word, kwalifiseer u vir voortgesette mediese subsidie indien u 10 jaar in diens van die staat het (dit kan onderbroke diens wees). Algemeen: • Hou asseblief AL u salarisadviesstrokies! • Maak seker dat u pensioennommer op u salarisstrokie verskyn. | What do we need to do the calculation? • A salary advice. • Have you bought back pension years? • What is your appointment date? • Were there breaks in service? Please take note of the following: • If you retire and you have 10 years continuous service, you qualify for a lump sum and a monthly pension. • You also quality for medical benefit if you have: o 15 years pensionable government service (may be interrupted service periods); and o Were the main member for at least 12 months. • Early retirement, (from 55): you will be penalised with 0.33% for each month before 60 years. If you are declared medically unfit, you qualify for continued medical subsidy if you have 10 years of government service (may be interrupted service periods). General: • Please keep ALL your salary advice slips! • Make sure that your pension number reflects on your salary slip. |
• Xxxxxx van mediese fonds diensverskaffer verander gedurende November of Desember indien u van plan is om in Desember van dieselfde jaar af te tree nie. Foute glip in omdat salarisstrokies reeds in November vir Desember gedruk word. | • Don't change medical aid service provider during November or December if you plan to retire in December of the same year. Mistakes slip in because salary slips are already printed in November for December. |
Kinderpensioen | Child's Pension |
• Vanaf 1 Junie 2018 betaal die GEPF 'n maandelikse pensioen aan die kinders van afgestorwe lede of pensioenarisse. • Dit geld slegs vir kinders jonger as 22 en in die geval van 'n gestremde kind, enige ouderdom. • Die kinderpensioen is ook betaalbaar wanneer 'n lid in diens sterf met 'n potensiële dienstydperk van 10 jaar of meer. Hierdie annuïteite word slegs betaal as 'n lid sterf en kinders agterlaat wat daarvoor in aanmerking kom. | • From 1 June 2018, the GEPF pays pension to the children of the deceased members or pensioners. • This only applies to children younger than 22, and in the case of a disabled child, any age. • Child's Pension is also payable when a member dies in service with a potential service period of 10 years or more. These annuities are only paid when a member dies, leaving eligible children. |
BEGRAFNISVOORDEEL | FUNERAL BENEFIT |
• Elke staatsdienswerknemer wat tot die pensioenfonds bydra (GEPF), of pensioe- naris kwalifiseer vir 'n begrafnisvoordeel van R15 000. • Daar mag ook R6 000 geëis word vir die begrafnis van 'n minderjarige kind. • lndien beide man en vrou bydra tot die GEPF, of afgetree het, word die bedrag 2x geëis. • Dus: 2x R15 000 (=R30 000) (op beide se pensioennommers). | • All government employees as well as pensioners (GEPF), qualify for a funeral benefit of R15 000. • R6 000 may be claimed for the death of a minor. • If both husband and wife contribute to the GEPF, or retired from GEPF, 2x R15 000 may be claimed. • Therefore: 2x R15 000 (R30 000) (on both the pension numbers). |
Navrae | Enquiries |
Navrae betreffende pensioenvoordele xxx xxxxx word aan: 1. GEPF Kliëntedienssentrum: Trevenna Campus Building 2A h/v Meintjies & Xxxxxxx Xxxxxxxxxxx, Sunnyside, Pretoria Tel: 0000 000 000 2. SAOU Dienssentrum Vir spesifieke navrae aangaande pensioene kontak die SAOU Dienssentrum: (012) 023-1333 lndien u xxx xxxxxx en ons behulpsaam kan wees om 'n berekening vir u te doen, kontak asb. die Dienssentrum in die verband. | Inquiries regarding pension benefits can be directed to: 1. GEPF Client Service Centre Trevenna Campus Building 2A c/o Meintjies and Xxxxxxx Xxxxx Streets, Sunnyside, Pretoria Tel: 0000 000 000 2. SAOU Service Centre For specific information regarding pensions, contact SAOU Service Centre: (012) 023-1333 If you want to retire and we can help to calculate your benefits for you, please contact the Service Centre in this regard. |